Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Gelowiges
Gelowiges [boodskap #9856] Di, 24 Junie 1997 00:00
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek is tans werksaam by 'n baie groot konglomeraat in SA. Wat vir my uiters
verbasend is, is die feit dat 'n groot gros van my kollegas nie aan enige
geloof behoort nie - en dit vir 'n land waar ons op 'n 80%
Christenskapsyfer roem (laaste sensusopname).

Hoe ervaar die res van die NG dit ?

Louis
Vorige onderwerp: Kerk bely Apartheid.....
Volgende onderwerp: Hy het onlangs geadverteer dat hy 'n Christen is.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 14:06:24 MGT 2024