Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paratlete?
Paratlete? [boodskap #98480] Ma, 20 September 2004 07:54 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat word atlete wat aan die Paralimpiese Spele in Athene deelneem
genoem? Paratlete?

Ons AmaKrokoKroko (ek glo nie dis reg gespel nie) het al twee goues en
een silwer gewen; Natalie du Toit in die 100 m vlinderslag en Fanie
Lombaard in gewigstoot, beide met wêrelrekords. Iemand het ook 'n
silwer in 'n swem item vir gesigsgestremdes gewen. Ongelukkig het ek
nie sy naam gehoor nie
Re: Paratlete? [boodskap #98522 is 'n antwoord op boodskap #98480] Ma, 20 September 2004 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Drom schreef op 20 Sep 2004 00:54:23 -0700 in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

> Wat word atlete wat aan die Paralimpiese Spele in Athene deelneem
> genoem? Paratlete?

Gewoon: atlete!
Re: Paratlete? [boodskap #98542 is 'n antwoord op boodskap #98522] Di, 21 September 2004 09:20 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Michel Martens skryf in boodskap news:...
>
> Gewoon: atlete!

Ek weet
Vorige onderwerp: Ek het Zelda le Grange vandag ontmoet
Volgende onderwerp: Re: knuppelen maar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 22:13:05 MGT 2024