Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Boodskap van medelye!
'n Boodskap van medelye! [boodskap #98377] Vr, 17 September 2004 22:21 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om die familie van Boetie
Kriek wat gister oggend skielik oorlede is,sterkte toe te wens.

Hy was 'n mede skrywer aan die boek:"Rivonia-maskers af", saam met dr.De
Munnik...in die jare sestig tydens en na die Mandela Rivonia verhoor.
Hy was 'n besonderse begaafde man en dit was 'n skok toe ek meegedeel is van
sy afsterwe.
Vir Neelsie(sy eggenote) hoop en bid ek sterkte toe.
Vir sy broer Tokkie, my ou maat: die lewe gee en die lewe neem.Ek is nou al
oor die twintig jaar vriende met die familie en jy moet sterk wees.
Laat daardie goeie boek oor die bekendste verhoor in ons geskiedenis vir
almal ietsie sterks na vore bring.Ons sal vir Boetie onthou soos wat hy
was...stil stemmig en groot ondersteuner van die Afrikaner se Vryheid-strewe
en vaandel draer van die Afrikaner Nasionalisme.

Mag julle berusting vind in julle verlies en mag Onse Vader vir julle sterk
maak in hierdie tyd.Ons sal hom mis,
maar onthou :die lewe gaan voort!
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98440 is 'n antwoord op boodskap #98377] So, 19 September 2004 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Sep 2004 00:21:44 +0200, "Paul" wrote:

> Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om die familie van Boetie
> Kriek wat gister oggend skielik oorlede is,sterkte toe te wens.
>
> Hy was 'n mede skrywer aan die boek:"Rivonia-maskers af", saam met dr.De
> Munnik...in die jare sestig tydens en na die Mandela Rivonia verhoor.
> Hy was 'n besonderse begaafde man en dit was 'n skok toe ek meegedeel is van
> sy afsterwe.
> Vir Neelsie(sy eggenote) hoop en bid ek sterkte toe.
> Vir sy broer Tokkie, my ou maat: die lewe gee en die lewe neem.Ek is nou al
> oor die twintig jaar vriende met die familie en jy moet sterk wees.
> Laat daardie goeie boek oor die bekendste verhoor in ons geskiedenis vir
> almal ietsie sterks na vore bring.Ons sal vir Boetie onthou soos wat hy
> was...stil stemmig en groot ondersteuner van die Afrikaner se Vryheid-strewe
> en vaandel draer van die Afrikaner Nasionalisme.
>
> Mag julle berusting vind in julle verlies en mag Onse Vader vir julle sterk
> maak in hierdie tyd.Ons sal hom mis,
> maar onthou :die lewe gaan voort!
>
>

Jy kan nie lêkker wees nie. As Neelsie of Tokkie deel van die
nuusgroep was, sou ons dit geweet het. Hulle lees nie hier nie, ou.
Dit moet interessant wees om die sielkundige kennis te hê wat nodig
is om te analiseer wat jy probeer bereik deur in die veld, vir iemand
wat in die dorp is, iets te sê.

DD
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98443 is 'n antwoord op boodskap #98440] So, 19 September 2004 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Almal wat inskakel op die ng, pos nie gewoonlik nie!
Veral nie diegene wat deur die huidige Regime gejag word nie!Dus sal jy ook
nie weet dat die van "Kriek"
'n skuilvan is nie.Soos jy weet...

"DD" skryf in boodskap news:ptkrk0d567q97mk4k3qu5i4rcnij5m3cgq@4ax.com...
> On Sat, 18 Sep 2004 00:21:44 +0200, "Paul"
> wrote:
>
>> Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om die familie van Boetie
>> Kriek wat gister oggend skielik oorlede is,sterkte toe te wens.
>>
>> Hy was 'n mede skrywer aan die boek:"Rivonia-maskers af", saam met dr.De
>> Munnik...in die jare sestig tydens en na die Mandela Rivonia verhoor.
>> Hy was 'n besonderse begaafde man en dit was 'n skok toe ek meegedeel is van
>> sy afsterwe.
>> Vir Neelsie(sy eggenote) hoop en bid ek sterkte toe.
>> Vir sy broer Tokkie, my ou maat: die lewe gee en die lewe neem.Ek is nou al
>> oor die twintig jaar vriende met die familie en jy moet sterk wees.
>> Laat daardie goeie boek oor die bekendste verhoor in ons geskiedenis vir
>> almal ietsie sterks na vore bring.Ons sal vir Boetie onthou soos wat hy
>> was...stil stemmig en groot ondersteuner van die Afrikaner se Vryheid-strewe
>> en vaandel draer van die Afrikaner Nasionalisme.
>>
>> Mag julle berusting vind in julle verlies en mag Onse Vader vir julle sterk
>> maak in hierdie tyd.Ons sal hom mis,
>> maar onthou :die lewe gaan voort!
>>
>
> Jy kan nie lêkker wees nie. As Neelsie of Tokkie deel van die
> nuusgroep was, sou ons dit geweet het. Hulle lees nie hier nie, ou.
> Dit moet interessant wees om die sielkundige kennis te hê wat nodig
> is om te analiseer wat jy probeer bereik deur in die veld, vir iemand
> wat in die dorp is, iets te sê.
>
> DD
>
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98448 is 'n antwoord op boodskap #98443] So, 19 September 2004 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Sep 2004 21:10:37 +0200, "Paul" wrote:

> Almal wat inskakel op die ng, pos nie gewoonlik nie!
> Veral nie diegene wat deur die huidige Regime gejag word nie!Dus sal jy ook
> nie weet dat die van "Kriek"
> 'n skuilvan is nie.Soos jy weet...

en die volgende storie wat jy my gaan vertel
is dat Gloudina een van julle leiers is, maar met
'n spesifieke agenda 'n ander karakter probeer
voorhou. Netnou gaan jy my nog vertel dat sy
nie so sleg is as wat ons dink nie.

DD
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98450 is 'n antwoord op boodskap #98448] So, 19 September 2004 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> en die volgende storie wat jy my gaan vertel
> is dat Gloudina een van julle leiers is, maar met
> 'n spesifieke agenda 'n ander karakter probeer
> voorhou. Netnou gaan jy my nog vertel dat sy
> nie so sleg is as wat ons dink nie.

En jy kan nou maar ophou met jouself praat.
Ons is nie onder die kalkoen uitgebroei nie.
Buitendien is jy nou maar net plein boring.
Nie eens forensies interessant nie. Dieselfde
ou same old same old.

Gloudina
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98451 is 'n antwoord op boodskap #98450] So, 19 September 2004 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Sep 2004 20:14:56 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> en die volgende storie wat jy my gaan vertel
>> is dat Gloudina een van julle leiers is, maar met
>> 'n spesifieke agenda 'n ander karakter probeer
>> voorhou. Netnou gaan jy my nog vertel dat sy
>> nie so sleg is as wat ons dink nie.
>
> En jy kan nou maar ophou met jouself praat.
> Ons is nie onder die kalkoen uitgebroei nie.
> Buitendien is jy nou maar net plein boring.
> Nie eens forensies interessant nie. Dieselfde
> ou same old same old.
>
> Gloudina
>

Jy het lank geneem om agter te kom dat Paul en ek dieselfde skrywer
is. En dit sê niks vir jou IK nie. Want dit het lank geneem.

DD
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98453 is 'n antwoord op boodskap #98440] So, 19 September 2004 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bosvark  is tans af-lyn  Bosvark
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
Dit het my ook nogal opgeval. Toe ek hom hier in my bos hoor praat ...
Bosvark

"DD" skryf in boodskap news:ptkrk0d567q97mk4k3qu5i4rcnij5m3cgq@4ax.com...
Dit moet interessant wees om die sielkundige kennis te hê wat nodig
is om te analiseer wat jy probeer bereik deur in die veld, vir iemand
wat in die dorp is, iets te sê.
DD
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98454 is 'n antwoord op boodskap #98451] So, 19 September 2004 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

>
> Jy het lank geneem om agter te kom dat Paul en ek dieselfde skrywer
> is. En dit sê niks vir jou IK nie. Want dit het lank geneem.

Ek dink jy word seniel. Ek het jou seker meer
as 'n jaar gelede vertel dat jy nou maar kan ophou
poseer. Mens word eenvoudig net later moeg
vir die speletjie. Ek wonder net. Hoekom is jy
nou weer so aktief op die nuusgroep. Jy het ons
mos 'n ruk gelede totsiens gesê? Ander plekke
nie meer so interessant nie? Jou netflankeerdery
met die Londonse vlam nie meer so suksesvol
nie?

Gloudina
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98456 is 'n antwoord op boodskap #98453] So, 19 September 2004 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Bosvark" > "DD" skryf

> Dit moet interessant wees om die sielkundige kennis te hê wat nodig
> is om te analiseer wat jy probeer bereik deur in die veld, vir iemand
> wat in die dorp is, iets te sê.

Kan jy nie verstaan as ek sê dat ons nie onder
die kalkoen uitgebroei is nie?

Gloudina
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98458 is 'n antwoord op boodskap #98453] So, 19 September 2004 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Sep 2004 22:45:35 +0200, "Bosvark" wrote:

> Dit het my ook nogal opgeval. Toe ek hom hier in my bos hoor praat ...
> Bosvark
>
> "DD" wrote in message
> news:ptkrk0d567q97mk4k3qu5i4rcnij5m3cgq@4ax.com...
> Dit moet interessant wees om die sielkundige kennis te hê wat nodig
> is om te analiseer wat jy probeer bereik deur in die veld, vir iemand
> wat in die dorp is, iets te sê.
> DD
>

miskien praat hy met die klippe. 'n Paar dae gelede het ek erens
gelees dat daar nou nog mense is wat in die straat op selfone
praat om te wys dat hulle dit het.

DD
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98459 is 'n antwoord op boodskap #98456] So, 19 September 2004 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Sep 2004 20:50:20 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Kan jy nie verstaan as ek sê dat ons nie onder
> die kalkoen uitgebroei is nie?
>
> Gloudina
>

of jy is, antie. Jy is!
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98460 is 'n antwoord op boodskap #98454] So, 19 September 2004 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Sep 2004 20:47:23 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Jou netflankeerdery
> met die Londonse vlam nie meer so suksesvol
> nie?
>
> Gloudina
>

een tyd was ek mos die Londonse vlam ook.
Vark! [boodskap #98462 is 'n antwoord op boodskap #98456] So, 19 September 2004 23:28 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Bosvark" > "DD" skryf
> Dit moet interessant wees om die sielkundige kennis te hê wat nodig
> is om te analiseer wat jy probeer bereik deur in die veld, vir iemand
> wat in die dorp is, iets te sê.

Gloudina :
Kan jy nie verstaan as ek sê dat ons nie onder
die kalkoen uitgebroei is nie?

Bossie Bosvark
Tannie maak nou 'n fout. Ek het nie daardie gesê nie, dit was DD, ek het net
saamgestem. Hy is by die see en ek is hier langs die bos. En Tannie moet my
ook nie met 'n plaasvark verwar nie, hoor. Ek is 'n bosvark.
Vorige onderwerp: Re: 'There is a ghost talking to me on the phone'
Volgende onderwerp: Tradisionele Genesers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:21:49 MGT 2024