Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dimensionele eienskappe van Taal (ingekort)
Re: Dimensionele eienskappe van Taal (ingekort) [boodskap #9842] Ma, 23 Junie 1997 00:00
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 6/22/97 12:48PM, in message , "Arthur
Hagen" wrote:

>
> Ik sla steil achterover van alle verbanden die worden gelegd: van
> Einstein via het Kabbalisme tot religie!

Hello Arthur
Baie dankie vir e-pos. Wil net noem :-) Einstein was 'n Duitse Jood gewees wat
veral later in sy lewe sterk "religious" geword het.

>
>
>> As ek in my kar ry, weier
>> ek om my venster toe te maak. snip... snip ...Fietsen met een regenpak
> (met capuchon op!) vindt ik een
> "crime" (franse uitspraak, niet engels).
>
Ja, beide At en Arthur. Ek stem saam, en is bly as die gebruik van selfone in
'n motor verban word, behalwe as dit 'n loshande (?) foon is.

> Een citaat uit de bijbel (bladzijde 1)

Yep. "In die beginning was the Word ..."
>
Dankie vir die lekker geselsie,
Vira.
Vorige onderwerp: afkortings [was: Lied vir BEGINNER-STUDENTE van Afrikaans]
Volgende onderwerp: Afrikaans en die ANC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:54:20 MGT 2024