Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat sal jy doen?
Wat sal jy doen? [boodskap #98348] Vr, 17 September 2004 12:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat sal jy doen as jy laat nag alleen op 'n donker pad ry, dit is koud en
nat buite, en jy sien 'n moeder, brandmaer, wat voortbeur met 'n swaar sak
in die een hand, en aan die ander hand is 'n armoedige kind wat
hartverskeurend hoes. Sal jy:
1) Stop en hulle oplaai
2) Jou flikkerligte aansit om te wys jy gaan afdraai
3) Bietjie stadiger ry dat jy hulle darem nie te veel nog natter spat nie
4) Doelbewus vorentoe staar asof jy hulle nie raakgesien het nie.
( uit Robert Kirby in M&G)
--
Groetnis
Annette
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98353 is 'n antwoord op boodskap #98348] Vr, 17 September 2004 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n moeilike vraag daai! Veral hier by ons in die gramadoelas is
hierdie ding besig om verkeerd te neig. Ek meen, ons is oor die algemeen
ver van die beskawing af en as 'n ou langs die pad staan, dan het hy
moeilikheid en wil jy help want net môre het jy moeilikheid en dan verwag jy
mense moet jou help. Ongelukkig het die misdaad hierdie hele samewerking
tussen normale, vriendelike mense heeltemal in sy moer gestuur. Soos sake
nou staan, word die misdaad in die land 95% deur swart mense gepleeg en
daarom, as jy 'n motor sien staan langs die pad, dan kyk jy eers mooi of dit
swart of wit mense is. As dit wit mense is, dan benader jy steeds
versigtig en kyk of daar vrou en kinders by is. Is dit swart mense, is ek
jammer, maar ek ry verby. Mens wil nie diskrimineer of rassisties wees
nie, maar die risiko is eenvoudig te hoog. En, sou jy betrokke raak by
enige vorm van regspleging, dan is die kanse dat jy met jou wit vel in die
tronk gaan slaap en een moerse regsrekening op die lyf loop, baie groot.
Dis eitlik jammer, want vir seker is meeste van die swart mense nie so
gewelddadig nie.

"Annette" skryf in boodskap news:ciem8s$lv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Wat sal jy doen as jy laat nag alleen op 'n donker pad ry, dit is koud en
> nat buite, en jy sien 'n moeder, brandmaer, wat voortbeur met 'n swaar sak
> in die een hand, en aan die ander hand is 'n armoedige kind wat
> hartverskeurend hoes. Sal jy:
> 1) Stop en hulle oplaai
> 2) Jou flikkerligte aansit om te wys jy gaan afdraai
> 3) Bietjie stadiger ry dat jy hulle darem nie te veel nog natter spat nie
> 4) Doelbewus vorentoe staar asof jy hulle nie raakgesien het nie.
> ( uit Robert Kirby in M&G)
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98355 is 'n antwoord op boodskap #98353] Vr, 17 September 2004 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

En, sou jy betrokke raak by
> enige vorm van regspleging, dan is die kanse dat jy met jou wit vel in die
> tronk gaan slaap en een moerse regsrekening op die lyf loop, baie groot.
> Dis eitlik jammer, want vir seker is meeste van die swart mense nie so
> gewelddadig nie.

Hierdie soort denke vind jy nie net in SA nie. Oral
draai mense maar net hulle oë anderkant toe. Maar
ek dink Kanada het nou een of ander "Good Samaritan"
wetgewing wat mense noodsaak om in sommige gevalle
hulp te verleen, anders kom hulle in die moeilikheid.
Ek kan nie nalaat om die volgende weer te herhaal
nie. "n Jaar of wat het my een skoondogter se ma
naby Durban 'n slegte ongeluk gehad, waar sy uit
haar kar gegooi is en haar een been vreeslik beseer
is. Twee swart mans het uit die bosse gekom om
haar te help, het haar handsak uit die kar gaan haal
sodat sy die ambulans en polisie kon bel, en by haar
gebly totdat die ambulans opgedaag het. Toe dit
lyk die polisie daag op, toe verdwyn hulle weer
tussen die bosse. Sy was so jammer dat sy hulle
nie kon bedank omdat hulle haar lewe gered het
nie.

Gloudina
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98369 is 'n antwoord op boodskap #98348] Vr, 17 September 2004 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek vermoed dit sal ook afhang van die velkleur van die mense,
dese nommer 4 lyk my die mees waarskynlike in dese tyd:

4) Doelbewus vorentoe staar asof jy hulle nie raakgesien het nie.
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98378 is 'n antwoord op boodskap #98355] Sa, 18 September 2004 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die werklikheid egter is ook dat die swart mense net hulself te blameer het
vir hierdie situasie. Hier in Afrika is die 'stroopkultuur' sterk gevestig
en mens kan seker die verband sien met 'n klomp aasvoëls wat op 'n karkas
toesak in die veld? Gereeld gebeur dit op hierdie lang en rowwe paaie van
ons dat 'n groot vragdraer in die moeilikheid raak en dalk omval. Alle
soorte van produkte is betrokke. Patykeer bier, ander kere vleis of vis en
een keer selfs 'n vrag seep wat skielik langs die pad gesaai lê. Die seep
het hulle nie gepla nie, maar veral die drank en die kos, maak die mense mal
en sak hulle van wie weet waar toe op die lorrie. Nie eers die polisie kan
hulle stop nie, want die polisiemanne het mense soontoe aangery en die
stroop net so sterk! Bakkievragte bier en vleis word weggery en vra jy vir
enigeen hoekom hulle die goed vat, dan vertel hulle vir jou dat die
assuransie mos vir die goed betaal en as dit so in die veld geval het, dan
is dit niemand meer se eiendom nie. Tante, lees my reg....100% swart mense
wat hierdie ding doen. Kan jy jou dit indink? Tot klein swart
kindertjies wat rondslinger, dronk van warm bier.
Net so was 'n vriend en sy fmilie betrokke in 'n ongeluk en het sy
goete gesaai gelê langs die pad.....onder andere sy aktetas met R21 000 in.
Alles gesteel daar langs die pad deur swart mense wat stop. Ringe word van
slagoffers [selfs lewende!] se vingers afgesteel, ens. Die heel ergste van
alles is, dat die voertuie wat stop, taxi's is wat swart mense êrens heen
vervoer vir die naweek waar hulle familie bly [baie mense kom werk op die
kus terwyl hul families in kommunale gronde bly] en as jy van die mense
terugspoor wat hierdie dinge doen, dan is dit mense wat in ander mense se
huise of besighede werk en wat jy gereken het is heel ordentlik en opgevoed!
Nee wat, waar ek gaan gaan my S&W saam en as ek by 'n ou op die langpad
moet stop, dan lê hy op my been en kyk so deur die deur vir die ou langs die
pad tot kan bepaal is hierdie 'n werklike nood, of wil hulle kak maak.
Glo my, dit kom uit ondervinding uit. Hulle het my eendag 'getraai' en
daai ou se kar het nooit weer daarna geloop nie......
"@rogers.com" wrote in message
news:ayC2d.1296$1Ko.15@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Suidwester" skryf
>
> En, sou jy betrokke raak by
>> enige vorm van regspleging, dan is die kanse dat jy met jou wit vel in die
>> tronk gaan slaap en een moerse regsrekening op die lyf loop, baie groot.
>> Dis eitlik jammer, want vir seker is meeste van die swart mense nie so
>> gewelddadig nie.
>
> Hierdie soort denke vind jy nie net in SA nie. Oral
> draai mense maar net hulle oë anderkant toe. Maar
> ek dink Kanada het nou een of ander "Good Samaritan"
> wetgewing wat mense noodsaak om in sommige gevalle
> hulp te verleen, anders kom hulle in die moeilikheid.
> Ek kan nie nalaat om die volgende weer te herhaal
> nie. "n Jaar of wat het my een skoondogter se ma
> naby Durban 'n slegte ongeluk gehad, waar sy uit
> haar kar gegooi is en haar een been vreeslik beseer
> is. Twee swart mans het uit die bosse gekom om
> haar te help, het haar handsak uit die kar gaan haal
> sodat sy die ambulans en polisie kon bel, en by haar
> gebly totdat die ambulans opgedaag het. Toe dit
> lyk die polisie daag op, toe verdwyn hulle weer
> tussen die bosse. Sy was so jammer dat sy hulle
> nie kon bedank omdat hulle haar lewe gered het
> nie.
>
> Gloudina
>
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98382 is 'n antwoord op boodskap #98348] Sa, 18 September 2004 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" :

> Wat sal jy doen as jy laat nag alleen op 'n donker pad ry, dit is koud en
> nat buite, en jy sien 'n moeder, brandmaer, wat voortbeur met 'n swaar
> sak in die een hand, en aan die ander hand is 'n armoedige kind wat
> hartverskeurend hoes. Sal jy:

1) Stop, hulle oplaai, en hulle vriendelik vra of hulle 'n goeie woordjie
kan doen vir 'n oulik rolletjie - by die regisseur van die kersmis-fliek.

>

PietHein
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98383 is 'n antwoord op boodskap #98378] Sa, 18 September 2004 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Hier in Afrika is die 'stroopkultuur' sterk gevestig
> en mens kan seker die verband sien met 'n klomp aasvoëls wat op 'n karkas
> toesak in die veld?

En as ek nou vir jou uitwys dat dieselfde ding in
Kanada sou gebeur, wat is jou verdediging dan?
En hoe verklaar jy die feit dat my skoondogter
se ma se selfoon en handsak nie gesteel is deur
die twee swart mans wat haar van sekere dood-
bloei gered het nie. Ek dink jy moet ophou oor
"Afrika" praat. Al wat deurkom in jou skrywes,
is dat daar sekere Afrikaners in Namibië bly
wat grootpraat, opinies het oor alles en nog
wat, en seker nie baie werk het nie, omdat
hulle gedurig op die nuusgroep pos, en ook baie
alleen is, omdat hulle altyd op die nuusgroep pos.

Gloudina
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98386 is 'n antwoord op boodskap #98383] Sa, 18 September 2004 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Suidwester" skryf
>
> Hier in Afrika is die 'stroopkultuur' sterk gevestig
>
>> en mens kan seker die verband sien met 'n klomp aasvoëls wat op 'n karkas
>> toesak in die veld?
>
>
> En as ek nou vir jou uitwys dat dieselfde ding in
> Kanada sou gebeur, wat is jou verdediging dan?
> En hoe verklaar jy die feit dat my skoondogter
> se ma se selfoon en handsak nie gesteel is deur
> die twee swart mans wat haar van sekere dood-
> bloei gered het nie. Ek dink jy moet ophou oor
> "Afrika" praat. Al wat deurkom in jou skrywes,
> is dat daar sekere Afrikaners in Namibië bly
> wat grootpraat, opinies het oor alles en nog
> wat, en seker nie baie werk het nie, omdat
> hulle gedurig op die nuusgroep pos, en ook baie
> alleen is, omdat hulle altyd op die nuusgroep pos.
>
> Gloudina
>
>
>

Stront Gloudina. Jy en jou trawante sal die sukses van Suid Afrika en
Nambibie nie aan swart kundigheid kan toeskryf nie. Indien enige iets is
dit die teenwoordigheid van die Weste hier wat die swart mense hier die
kans gun om uit hul verkrampte kak kulture te kan ontsnap! So blaas maar
rook in iemand anders se hol op.

Groete
Plato
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98389 is 'n antwoord op boodskap #98386] Sa, 18 September 2004 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Indien enige iets is
> dit die teenwoordigheid van die Weste hier wat die swart mense hier die
> kans gun om uit hul verkrampte kak kulture te kan ontsnap! So blaas maar
> rook in iemand anders se hol op.

Ja-nee, hier kom die tipiese vuil gepraat aan
van die sogenaamde verligte "westerling."
Julle met julle vuil gepraat en julle vloekery
en julle slegte gebruik van Afrikaans is 'n
vrot kol in die Afrikanerdom.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98404 is 'n antwoord op boodskap #98348] Sa, 18 September 2004 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
As ek ry en sy stap en dit reen, hoe weet ek sy is oud en sy is n
moeder?
Hoe kan ek die kind hoor hoes as ek ry?

On Fri, 17 Sep 2004 14:42:00 +0200, "Annette" wrote:

>
> Wat sal jy doen as jy laat nag alleen op 'n donker pad ry, dit is koud en
> nat buite, en jy sien 'n moeder, brandmaer, wat voortbeur met 'n swaar sak
> in die een hand, en aan die ander hand is 'n armoedige kind wat
> hartverskeurend hoes. Sal jy:
> 1) Stop en hulle oplaai
> 2) Jou flikkerligte aansit om te wys jy gaan afdraai
> 3) Bietjie stadiger ry dat jy hulle darem nie te veel nog natter spat nie
> 4) Doelbewus vorentoe staar asof jy hulle nie raakgesien het nie.
> ( uit Robert Kirby in M&G)
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98422 is 'n antwoord op boodskap #98389] So, 19 September 2004 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
> Indien enige iets is
>
>> dit die teenwoordigheid van die Weste hier wat die swart mense hier die
>> kans gun om uit hul verkrampte kak kulture te kan ontsnap! So blaas maar
>> rook in iemand anders se hol op.
>
>
> Ja-nee, hier kom die tipiese vuil gepraat aan
> van die sogenaamde verligte "westerling."
> Julle met julle vuil gepraat en julle vloekery
> en julle slegte gebruik van Afrikaans is 'n
> vrot kol in die Afrikanerdom.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
>

So dit is sovêr as wat jou argument gaan? 'n Klaaglied vir spelling en
dan so 'n gekners van die tande en 'n sluk van 'n wind. Is dit dit? Kan
dit al wees wat jy te sê het? Nie 'n teen argument nie? Nie 'n
teenstelling nie? Net 'n klap van die ou en flou "rassis" aanklag. Is
dit sovêr as wat jy kan gaan Gloudina? Nie eens so bietjie inspanning om
meer as net 'n klassieke geprewel deur die kabels van die WWW te stuur
en elektrisiteit (om nie eens van tyd te praat nie) te mors nie? Kan dit
wees?

Groete
Plato
Re: Wat sal jy doen? [boodskap #98475 is 'n antwoord op boodskap #98383] Ma, 20 September 2004 06:20 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:naV2d.6824$1Ko.1836@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> En as ek nou vir jou uitwys dat dieselfde ding in
> Kanada sou gebeur, wat is jou verdediging dan?
----Dan sal ek vir jou sê dis duidelik vir my hoekom jy jouself so tuis voel
in Kanada! As jy regverdiging sien in die probleem, dan is jy een van die
stropers.....

> En hoe verklaar jy die feit dat my skoondogter
> se ma se selfoon en handsak nie gesteel is deur
> die twee swart mans wat haar van sekere dood-
> bloei gered het nie.
----Jy los dalk vir die diewe nie baie intelligensie nie? Dalk was daar
niks van waarde in die handsakke nie [of dalk die feit dat die vroumense
self sukkel om iets in hul eie handsakke te kry?!] en die ou selfoontjie
dalk al effe oud en van g'n handelswaarde meer nie?

Ek dink jy moet ophou oor
> "Afrika" praat. Al wat deurkom in jou skrywes,
> is dat daar sekere Afrikaners in Namibië bly
> wat grootpraat, opinies het oor alles en nog
> wat,
-----Waaroor praat ek groot? Ek is gebore en bedryf my eie bestaan in
Namibië. Ek het wel SA burgerskap ook en dis niks minder as reg nie. 'n
Deel van my lewe het ek aan SA diens gelewer. Beide van hierdie lande is
deel van Afrika en dit gee my die reg om my opinie oor Afrika uit te spreek.
Heel anders as 'n ou goffel vrou wat in Kanada sit en in haar eie nes
probeer skeit, maar eintlik nie besef dat die nes nie meer haar nes is om in
te skyt nie!

en seker nie baie werk het nie, omdat
> hulle gedurig op die nuusgroep pos,
---Wow! Hoor wie praat!

en ook baie
> alleen is, omdat hulle altyd op die nuusgroep pos.
>
> Gloudina
----Foei tog, net voor jy begin tjank, is daar nie 'n 'dating service' in
Kanada vir ou, gefrustreerde vrouens nie?
>
Vorige onderwerp: Tradisionele Genesers
Volgende onderwerp: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 03:44:38 MGT 2024