Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nierstene
Nierstene [boodskap #98290] Do, 16 September 2004 05:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is SA se swart mense die enigste groep mense ter wêreld wat
blykbaar imuun is teen nierstene. Hoekom sou dit wees?
Is dit die toyi-toyi?:))

--
Groetnis
Annette
Re: Nierstene [boodskap #98292 is 'n antwoord op boodskap #98290] Do, 16 September 2004 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek gehoor het, kom nierstene makliker voor by mense wat daagliks nie
genoeg water drink nie. Is hierdie dalk nie net 'n kwessie onder die armer
swart mens wat eintlik hoofsaaklik water drink nie? Word hy ryker en begin
dit tee en koffie raak, verhoog die risiko van nierstene dan nie ook maar
nie?

"Annette" skryf in boodskap news:cib98l$h7q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar is SA se swart mense die enigste groep mense ter wêreld wat
> blykbaar imuun is teen nierstene. Hoekom sou dit wees?
> Is dit die toyi-toyi?:))
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Nierstene [boodskap #98294 is 'n antwoord op boodskap #98292] Do, 16 September 2004 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blyk baar is dit niks met dieet te doen nie. Net ONS swartes kry nie
nierstene nie. Die res van Afrika se mense kry wel nierstene.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:41492dd8.0@news1.mweb.co.za...
> Sover ek gehoor het, kom nierstene makliker voor by mense wat daagliks nie
> genoeg water drink nie. Is hierdie dalk nie net 'n kwessie onder die armer
> swart mens wat eintlik hoofsaaklik water drink nie? Word hy ryker en begin
> dit tee en koffie raak, verhoog die risiko van nierstene dan nie ook maar
> nie?
> "Annette" wrote in message
> news:cib98l$h7q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Blykbaar is SA se swart mense die enigste groep mense ter wêreld wat
>> blykbaar imuun is teen nierstene. Hoekom sou dit wees?
>> Is dit die toyi-toyi?:))
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Nierstene [boodskap #98313 is 'n antwoord op boodskap #98290] Do, 16 September 2004 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" :

> Blykbaar is SA se swart mense die enigste groep mense ter wêreld wat
> blykbaar imuun is teen nierstene. Hoekom sou dit wees?

http://www.gezondheid.be/index.cfm?fuseaction=art&art_id =82
"De voornaamste oorzaak van nierstenen is een onvoldoende vochtopname"

> Is dit die toyi-toyi?:))

http://www.news24.com/Die_Volksblad/Bonus/0,,5-742_1573665,0 0.html
"Bepaalde soorte nierstene kan in uitgesoekte pasiënte met 'n bombardement
"van klankgolwe vergruis en afgesuig word ..."

PietHein
Re: Nierstene [boodskap #98340 is 'n antwoord op boodskap #98313] Vr, 17 September 2004 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Daar's jou antwoord, Piet. Die musiek in daai teksies vergruis soms my
nierstene as hulle by my verbyry.

> "Bepaalde soorte nierstene kan in uitgesoekte pasiënte met 'n bombardement
> "van klankgolwe vergruis en afgesuig word ..."
>
> PietHein
>
Re: Nierstene [boodskap #98342 is 'n antwoord op boodskap #98340] Vr, 17 September 2004 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net vir interessantgeid, ek lees die ander dag dat die krematoriums gaan
verdwyn. hulle gaan die dooie manne vries en dan skiet hulle hul met
klankgolwe en voila! Verpoeier.....

"Zuben" skryf in boodskap news:cie0rv$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar's jou antwoord, Piet. Die musiek in daai teksies vergruis soms my
> nierstene as hulle by my verbyry.
>
>> "Bepaalde soorte nierstene kan in uitgesoekte pasiënte met 'n bombardement
>> "van klankgolwe vergruis en afgesuig word ..."
>>
>> PietHein
>>
>
Re: Nierstene [boodskap #98344 is 'n antwoord op boodskap #98342] Vr, 17 September 2004 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Net vir interessantgeid, ek lees die ander dag dat die krematoriums gaan
> verdwyn. hulle gaan die dooie manne vries en dan skiet hulle hul met
> klankgolwe en voila! Verpoeier.....
> "Zuben" wrote in message
> news:cie0rv$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Daar's jou antwoord, Piet. Die musiek in daai teksies vergruis soms my
>> nierstene as hulle by my verbyry.

>>> "Bepaalde soorte nierstene kan in uitgesoekte pasiënte met 'n bombardement
>>> "van klankgolwe vergruis en afgesuig word ..."
>
>>> PietHein
>

Sjoe! Klink cool. Mens moet sulke goed op film vaslê. Mugabe kan eerste
wees. En as hy so wegkrummel dan kan mens die teks op die skerm laat
verskyn... "And what do you have to say about that Mr Mugabe?". Dit sal
egter nie werk nie want Zimmers sal sê hy het die aarde verlaat op
dieselfde manier as wat hy Zimbabwe gelei het. 'n Ware patriot!

Cheers
Plato
Re: Nierstene [boodskap #98345 is 'n antwoord op boodskap #98342] Vr, 17 September 2004 11:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan praat ons van die een of daardie een se klankie?:))))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:414a98cb.0@news1.mweb.co.za...
> Net vir interessantgeid, ek lees die ander dag dat die krematoriums gaan
> verdwyn. hulle gaan die dooie manne vries en dan skiet hulle hul met
> klankgolwe en voila! Verpoeier.....
> "Zuben" wrote in message
> news:cie0rv$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar's jou antwoord, Piet. Die musiek in daai teksies vergruis soms my
>> nierstene as hulle by my verbyry.
>>
>>> "Bepaalde soorte nierstene kan in uitgesoekte pasiënte met 'n bombardement
>>> "van klankgolwe vergruis en afgesuig word ..."
>>>
>>> PietHein
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vermiste Persoon
Volgende onderwerp: Die sosialisme van die NP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:04:57 MGT 2024