Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vermiste Persoon
Vermiste Persoon [boodskap #98261] Wo, 15 September 2004 09:10 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk asb by http://www.security.co.za/

Irene Vosloo is volgens die inligting wat aan ons gegee is op 4 Sept.
vanjaar geskaak en haar motor is nou net in Bloemfontein gevind. Help
asseblief om die inligting te versprei. 'n Mens weet nooit daar's dalk
iemand daar buite wat weet wat gaan aan en waar sy is.

Groete
Elaine
Re: Vermiste Persoon [boodskap #98264 is 'n antwoord op boodskap #98261] Wo, 15 September 2004 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie sy sal nog leef nie.
--
Groetnis
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:ci90u4$6qj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan kyk asb by http://www.security.co.za/
>
> Irene Vosloo is volgens die inligting wat aan ons gegee is op 4 Sept.
> vanjaar geskaak en haar motor is nou net in Bloemfontein gevind. Help
> asseblief om die inligting te versprei. 'n Mens weet nooit daar's dalk
> iemand daar buite wat weet wat gaan aan en waar sy is.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Vermiste Persoon [boodskap #98324 is 'n antwoord op boodskap #98264] Do, 16 September 2004 21:46 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook nie veel hoop nie, maar toe my oom as "vermis" aangegee is so
paar jaar terug het ons begin hoop ons kry minstens die lyk sodat ons kan
klaring kry en afskeid kan neem.

E

"Annette" wrote:
> Ek dink nie sy sal nog leef nie.
> --
> Groetnis
> Annette
Vorige onderwerp: Pan Afrika Parlement.
Volgende onderwerp: Nierstene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:28:03 MGT 2024