Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe VERHOUDINGS FORUM
Nuwe VERHOUDINGS FORUM [boodskap #98314] Do, 16 September 2004 15:10 na volgende boodskap
Albert[0]  is tans af-lyn  Albert[0]
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hello almal,

'n Nuwe webtuite is gebore en is die doel van die webtuiste om alle
aspekte rakende verhoudings te bespreek.

http://www.ekenjy.co.za

Alber
Re: Nuwe VERHOUDINGS FORUM [boodskap #98336 is 'n antwoord op boodskap #98314] Vr, 17 September 2004 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"'n Nuwe webtuite"

Watse soort tuite het jy nou eintlik in gedagte gehad?

:-)

TJ

"Albert" skryf in boodskap news:d8ccd1c0.0409160710.2e224d47@posting.google.com...
> Hello almal,
>
> 'n Nuwe webtuite is gebore en is die doel van die webtuiste om alle
> aspekte rakende verhoudings te bespreek.
>
> http://www.ekenjy.co.za
>
> Alber
Re: Nuwe VERHOUDINGS FORUM [boodskap #98338 is 'n antwoord op boodskap #98336] Vr, 17 September 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is onkonstitusioneel seksisties:))
--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:cidsc8$930$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "'n Nuwe webtuite"
>
> Watse soort tuite het jy nou eintlik in gedagte gehad?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Albert" wrote in message
> news:d8ccd1c0.0409160710.2e224d47@posting.google.com...
>> Hello almal,
>>
>> 'n Nuwe webtuite is gebore en is die doel van die webtuiste om alle
>> aspekte rakende verhoudings te bespreek.
>>
>> http://www.ekenjy.co.za
>>
>> Alber
>
Re: Nuwe VERHOUDINGS FORUM [boodskap #98485 is 'n antwoord op boodskap #98338] Ma, 20 September 2004 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Albert[0]  is tans af-lyn  Albert[0]
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hello Annette,

Ek het nou mooi probeer dink hoekom jy so 'n stelling sal maak en wil
ek jou vra om dit wat jy gesê het te verduidelik.

" Dit is ..
1. onkonstitusioneel ?
2. seksisties ? "

Groete

Albert

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Dit is onkonstitusioneel seksisties:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:cidsc8$930$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "'n Nuwe webtuite"
>>
>> Watse soort tuite het jy nou eintlik in gedagte gehad?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Albert" wrote in message
>> news:d8ccd1c0.0409160710.2e224d47@posting.google.com...
>>> Hello almal,
>>>
>>> 'n Nuwe webtuite is gebore en is die doel van die webtuiste om alle
>>> aspekte rakende verhoudings te bespreek.
>>>
>>> http://www.ekenjy.co.za
>>>
>>> Alber
>>
>>
Re: Nuwe VERHOUDINGS FORUM [boodskap #98490 is 'n antwoord op boodskap #98485] Ma, 20 September 2004 13:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alles te doen met dat net tuite gemeld word:))
--
Groetnis
Annette

"Albert" skryf in boodskap news:d8ccd1c0.0409200147.19160024@posting.google.com...
> Hello Annette,
>
> Ek het nou mooi probeer dink hoekom jy so 'n stelling sal maak en wil
> ek jou vra om dit wat jy gesê het te verduidelik.
>
> " Dit is ..
> 1. onkonstitusioneel ?
> 2. seksisties ? "
>
> Groete
>
> Albert
>
>
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Dit is onkonstitusioneel seksisties:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:cidsc8$930$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "'n Nuwe webtuite"
>>>
>>> Watse soort tuite het jy nou eintlik in gedagte gehad?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Albert" wrote in message
>>> news:d8ccd1c0.0409160710.2e224d47@posting.google.com...
>>>> Hello almal,
>>>>
>>>> 'n Nuwe webtuite is gebore en is die doel van die webtuiste om alle
>>>> aspekte rakende verhoudings te bespreek.
>>>>
>>>> http://www.ekenjy.co.za
>>>>
>>>> Alber
>>>
>>>
Vorige onderwerp: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings!
Volgende onderwerp: PAP te dik?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 22 01:10:34 MGT 2024