Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dink aan Ellie
Dink aan Ellie [boodskap #98266] Wo, 15 September 2004 13:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
--
Groetnis
Annette
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98272 is 'n antwoord op boodskap #98266] Wo, 15 September 2004 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan

As ek reg onthou, het sy eenkeer vertel dat
sy vir Hugo deurleef het. Dus weet sy van
orkane.
Maar hulle het juis nou aangekondig dat die pad
van die orkaan meer oos neig en dit lyk vir my
Birmingham is reg in daardie pad. Ek dink sy
bly naby Birmingham.

Gloudina
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98273 is 'n antwoord op boodskap #98266] Wo, 15 September 2004 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Orkaan is nie speletjies nie. Ek vir een dink wel aan Ellie...

Annette wrote:
> Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98284 is 'n antwoord op boodskap #98266] Do, 16 September 2004 00:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:ci9ghv$5hf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
--
Groetnis
Annette

:-)) En daar is blykbaar n nuwe orkaan aan die ontwikkel iewers, maar dit
gaan weer vir arme Florida tref, ons sal nie weet daarvan nie, want ons krag
sal af wees, ek sal maar oor die radio hoor wat gaan gebeur.

E
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98285 is 'n antwoord op boodskap #98273] Do, 16 September 2004 00:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Plato, ek waardeer dit, ek hou my braaf, maar is maar aan die een
kant lekker bang.

E

"Plato" skryf in boodskap news:-MednZh7laMYxNXcRVn-pA@is.co.za...
'n Orkaan is nie speletjies nie. Ek vir een dink wel aan Ellie...

Annette wrote:
> Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98297 is 'n antwoord op boodskap #98285] Do, 16 September 2004 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of iemand nie 'n staal net kan ontwikkel wat mens oor jou huis
kan span en met staal penne in die grond kan anker as sulke woeste
storms nader nie. Miskien 'n tipe net wat mens kan saam vleg afhangend
van hoe groot jou huis is nie. Die idee wat ek het is dat die net dan
gespan word om die spanning van die dak te verlig onder die druk van die
sterk winde. En as daar strukturele skade is dan te keer dat groot
stukke nie gewaai word en dan projektiele word nie.

Mens kan selfs permanente beton ankers om die huis in die grond sit wat
nie sigbaar is as daar nie storms is nie en wat dan eenvoudig dien as
ankers vir die staal penne wanneer nodig en die nette gespan moet word nie.

Net 'n idee...

Groete
Plato

NS. Wat doen die mense buiten om die tipiese "boarding up" roetine te
volg tydens sulke storms?

Ellie wrote:
> Dankie Plato, ek waardeer dit, ek hou my braaf, maar is maar aan die een
> kant lekker bang.
>
> E
>
>
> "Plato" wrote in message
> news:-MednZh7laMYxNXcRVn-pA@is.co.za...
> 'n Orkaan is nie speletjies nie. Ek vir een dink wel aan Ellie...
>
> Annette wrote:
>
>> Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
>> --
>> Groetnis
>> Annette



>
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98298 is 'n antwoord op boodskap #98297] Do, 16 September 2004 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeie plan. Ek dink dit hoef nie eers 'n staalnet te wees nie. 'n Visnet sal
net so goed werk - die goed is mos vreelik stewig - dit moet net goed
ge-anker word en keer dat die wind onder die dak inkom om dit op te lig.
--
Groetnis
Annette

"Plato" skryf in boodskap news:FoqdnaHzv8gRptTcRVn-pA@is.co.za...
> Ek wonder of iemand nie 'n staal net kan ontwikkel wat mens oor jou huis
> kan span en met staal penne in die grond kan anker as sulke woeste
> storms nader nie. Miskien 'n tipe net wat mens kan saam vleg afhangend
> van hoe groot jou huis is nie. Die idee wat ek het is dat die net dan
> gespan word om die spanning van die dak te verlig onder die druk van die
> sterk winde. En as daar strukturele skade is dan te keer dat groot
> stukke nie gewaai word en dan projektiele word nie.
>
> Mens kan selfs permanente beton ankers om die huis in die grond sit wat
> nie sigbaar is as daar nie storms is nie en wat dan eenvoudig dien as
> ankers vir die staal penne wanneer nodig en die nette gespan moet word nie.
>
> Net 'n idee...
>
> Groete
> Plato
>
> NS. Wat doen die mense buiten om die tipiese "boarding up" roetine te
> volg tydens sulke storms?
>
> Ellie wrote:
>> Dankie Plato, ek waardeer dit, ek hou my braaf, maar is maar aan die een
>> kant lekker bang.
>>
>> E
>>
>>
>> "Plato" wrote in message
>> news:-MednZh7laMYxNXcRVn-pA@is.co.za...
>> 'n Orkaan is nie speletjies nie. Ek vir een dink wel aan Ellie...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>
>
>>
>
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98299 is 'n antwoord op boodskap #98297] Do, 16 September 2004 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die staalnette bestaan.....die waarmee hulle goedere van skepe met krane
optel. Jou probleem gaan net wees om daai net oor die huis te kry! Selfs
'n nylonet sal lekker dik moet wees en in sy geheel sal dit 'n hele klompie
kilos weeg. Jy sal 'n vorm van 'n raamwerk moet maak waarmee jy dit oor
die huis kan kry en dit sal dalk soveel kos, dat jy eerder maar die
assuransie looi vir die 'missing' stukke na die wind?
Wat wel interessant is, is dat ons ook probleme het met wind [darem nou
nie daai moerse goed van die VSA nie.....net sandwinde] en ons het ondervind
dat ons nader moet kyk aan aerodinamika in die ontwerp van die huis. Nie
noodwendig gerond nie, maar 'vortex'e' vorm op die snaakste plekke en vakume
ontstaan wat maak dat die wind op plekke draai waar jy dit nie wil hê nie.

"Plato" skryf in boodskap news:FoqdnaHzv8gRptTcRVn-pA@is.co.za...
> Ek wonder of iemand nie 'n staal net kan ontwikkel wat mens oor jou huis
> kan span en met staal penne in die grond kan anker as sulke woeste
> storms nader nie. Miskien 'n tipe net wat mens kan saam vleg afhangend
> van hoe groot jou huis is nie. Die idee wat ek het is dat die net dan
> gespan word om die spanning van die dak te verlig onder die druk van die
> sterk winde. En as daar strukturele skade is dan te keer dat groot
> stukke nie gewaai word en dan projektiele word nie.
>
> Mens kan selfs permanente beton ankers om die huis in die grond sit wat
> nie sigbaar is as daar nie storms is nie en wat dan eenvoudig dien as
> ankers vir die staal penne wanneer nodig en die nette gespan moet word nie.
>
> Net 'n idee...
>
> Groete
> Plato
>
> NS. Wat doen die mense buiten om die tipiese "boarding up" roetine te
> volg tydens sulke storms?
>
> Ellie wrote:
>> Dankie Plato, ek waardeer dit, ek hou my braaf, maar is maar aan die een
>> kant lekker bang.
>>
>> E
>>
>>
>> "Plato" wrote in message
>> news:-MednZh7laMYxNXcRVn-pA@is.co.za...
>> 'n Orkaan is nie speletjies nie. Ek vir een dink wel aan Ellie...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>
>
>>
>
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98302 is 'n antwoord op boodskap #98299] Do, 16 September 2004 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Die staalnette bestaan.....die waarmee hulle goedere van skepe met krane
> optel. Jou probleem gaan net wees om daai net oor die huis te kry! Selfs
> 'n nylonet sal lekker dik moet wees en in sy geheel sal dit 'n hele klompie
> kilos weeg. Jy sal 'n vorm van 'n raamwerk moet maak waarmee jy dit oor
> die huis kan kry en dit sal dalk soveel kos, dat jy eerder maar die
> assuransie looi vir die 'missing' stukke na die wind?
> Wat wel interessant is, is dat ons ook probleme het met wind [darem nou
> nie daai moerse goed van die VSA nie.....net sandwinde] en ons het ondervind
> dat ons nader moet kyk aan aerodinamika in die ontwerp van die huis. Nie
> noodwendig gerond nie, maar 'vortex'e' vorm op die snaakste plekke en vakume
> ontstaan wat maak dat die wind op plekke draai waar jy dit nie wil hê nie.
> "Plato" wrote in message
> news:FoqdnaHzv8gRptTcRVn-pA@is.co.za...
>
>> Ek wonder of iemand nie 'n staal net kan ontwikkel wat mens oor jou huis
>> kan span en met staal penne in die grond kan anker as sulke woeste
>> storms nader nie. Miskien 'n tipe net wat mens kan saam vleg afhangend
>> van hoe groot jou huis is nie. Die idee wat ek het is dat die net dan
>> gespan word om die spanning van die dak te verlig onder die druk van die
>> sterk winde. En as daar strukturele skade is dan te keer dat groot
>> stukke nie gewaai word en dan projektiele word nie.

>> Mens kan selfs permanente beton ankers om die huis in die grond sit wat
>> nie sigbaar is as daar nie storms is nie en wat dan eenvoudig dien as
>> ankers vir die staal penne wanneer nodig en die nette gespan moet word
>
> nie.
>
>> Net 'n idee...

>> Groete
>> Plato

>> NS. Wat doen die mense buiten om die tipiese "boarding up" roetine te
>> volg tydens sulke storms?

>> Ellie wrote:

>>> Dankie Plato, ek waardeer dit, ek hou my braaf, maar is maar aan die een
>>> kant lekker bang.
>
>>> E
>
>
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:-MednZh7laMYxNXcRVn-pA@is.co.za...
>>> 'n Orkaan is nie speletjies nie. Ek vir een dink wel aan Ellie...
>
>>> Annette wrote:
>
>
>>>> Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>
>
>
>
>

Ja, ek dink ontwerp is beslis belangrik. Om egter terug te keer na die
net idee. Ek kan nie dink dat die nette oordadig duur hoef te wees nie.
Sovêr as wat die moeite om dit op te sit handel kan mens mos maar die
moeite elke dan en wan doen omdat die tipe storms mos nie elke dag tref
nie. So al neem dit 'n volle dag om dit op te sit (orkaan waarskuwings
kom mos maar dae voor die tyd al) is dit steeds die moeite werd. Met 'n
sagte maar sterk net kan mens selfs goed soos karevane en motorvoertuie
anker. Dit is beslis iets waarna ek sou kyk as ek in die geaffekteerde
areas gewoon het.

Die ontwerp van die huise is beslis belangrik. Ek sou byvoorbeeld 'n
beton dak verkies (al sit mens 'n geuwel dak op met teels vir die
mooigheid later op) en staal skuifklappe wat mooi versier is by elke
venster om te gebruik in tye van noot. Met ander woorde die huis word
gebou vir die storms. Alles moet egter esteties wees of selfs versteek
wees. Die ideale huis sal een wees wat jy storm dig kan maak in 'n paar
uur. Ek weet mens kan byvoorbeeld wind laat spring met stewige mure. So
as jou erf omring is deur sterk mure kan jy die wind maak spring wat dan
jou huis grootliks beskut en die wind breek. Sekere tipes bome is ook
ideal. Soos diepwortel bome wat nie maklik deur die wind omgetrek word
nie. Hulle bied ook 'n groot mate van beskutting teen wind wat die groot
gevaar is. En dan moet mens ook natuurlik 'n bunker bou as jy een kan
bekostig. 'n Gemaklike een met krag en gestoorde water en kos.

Terloops, ek hoor New Orleans mag dalk na die storm nie meer bestaan
nie. Is dit waar?

Groete
Plato
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98306 is 'n antwoord op boodskap #98302] Do, 16 September 2004 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom bou jy dan net aanvanklik die huis ondergronds nie? Dit het baie,
baie voordele. Gewone betonmure, geen pleister aan buitekant en geen verf
nie. G'n dak wat kan afwaai nie en as jy joe bure nie wil sien nie, dan
klap jy net jou gat toe en hy moet maar wag tot jy weer uitkom.

"Plato" skryf in boodskap news:cibnnd$a5j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>> Die staalnette bestaan.....die waarmee hulle goedere van skepe met krane
>> optel. Jou probleem gaan net wees om daai net oor die huis te kry! Selfs
>> 'n nylonet sal lekker dik moet wees en in sy geheel sal dit 'n hele klompie
>> kilos weeg. Jy sal 'n vorm van 'n raamwerk moet maak waarmee jy dit oor
>> die huis kan kry en dit sal dalk soveel kos, dat jy eerder maar die
>> assuransie looi vir die 'missing' stukke na die wind?
>> Wat wel interessant is, is dat ons ook probleme het met wind [darem nou
>> nie daai moerse goed van die VSA nie.....net sandwinde] en ons het ondervind
>> dat ons nader moet kyk aan aerodinamika in die ontwerp van die huis. Nie
>> noodwendig gerond nie, maar 'vortex'e' vorm op die snaakste plekke en vakume
>> ontstaan wat maak dat die wind op plekke draai waar jy dit nie wil hê nie.
>> "Plato" wrote in message
>> news:FoqdnaHzv8gRptTcRVn-pA@is.co.za...
>>
>>> Ek wonder of iemand nie 'n staal net kan ontwikkel wat mens oor jou huis
>>> kan span en met staal penne in die grond kan anker as sulke woeste
>>> storms nader nie. Miskien 'n tipe net wat mens kan saam vleg afhangend
>>> van hoe groot jou huis is nie. Die idee wat ek het is dat die net dan
>>> gespan word om die spanning van die dak te verlig onder die druk van die
>>> sterk winde. En as daar strukturele skade is dan te keer dat groot
>>> stukke nie gewaai word en dan projektiele word nie.
>
>>> Mens kan selfs permanente beton ankers om die huis in die grond sit wat
>>> nie sigbaar is as daar nie storms is nie en wat dan eenvoudig dien as
>>> ankers vir die staal penne wanneer nodig en die nette gespan moet word
>>
>> nie.
>>
>>> Net 'n idee...
>
>>> Groete
>>> Plato
>
>>> NS. Wat doen die mense buiten om die tipiese "boarding up" roetine te
>>> volg tydens sulke storms?
>
>>> Ellie wrote:
>
>>>> Dankie Plato, ek waardeer dit, ek hou my braaf, maar is maar aan die een
>>>> kant lekker bang.
>>
>>>> E
>>
>>
>>>> "Plato" wrote in message
>>>> news:-MednZh7laMYxNXcRVn-pA@is.co.za...
>>>> 'n Orkaan is nie speletjies nie. Ek vir een dink wel aan Ellie...
>>
>>>> Annette wrote:
>>
>>
>>>> >Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
>>>> >--
>>>> >Groetnis
>>>> >Annette
>>>
>>
>
> Ja, ek dink ontwerp is beslis belangrik. Om egter terug te keer na die
> net idee. Ek kan nie dink dat die nette oordadig duur hoef te wees nie.
> Sovér as wat die moeite om dit op te sit handel kan mens mos maar die
> moeite elke dan en wan doen omdat die tipe storms mos nie elke dag tref
> nie. So al neem dit 'n volle dag om dit op te sit (orkaan waarskuwings
> kom mos maar dae voor die tyd al) is dit steeds die moeite werd. Met 'n
> sagte maar sterk net kan mens selfs goed soos karevane en motorvoertuie
> anker. Dit is beslis iets waarna ek sou kyk as ek in die geaffekteerde
> areas gewoon het.
>
> Die ontwerp van die huise is beslis belangrik. Ek sou byvoorbeeld 'n
> beton dak verkies (al sit mens 'n geuwel dak op met teels vir die
> mooigheid later op) en staal skuifklappe wat mooi versier is by elke
> venster om te gebruik in tye van noot. Met ander woorde die huis word
> gebou vir die storms. Alles moet egter esteties wees of selfs versteek
> wees. Die ideale huis sal een wees wat jy storm dig kan maak in 'n paar
> uur. Ek weet mens kan byvoorbeeld wind laat spring met stewige mure. So
> as jou erf omring is deur sterk mure kan jy die wind maak spring wat dan
> jou huis grootliks beskut en die wind breek. Sekere tipes bome is ook
> ideal. Soos diepwortel bome wat nie maklik deur die wind omgetrek word
> nie. Hulle bied ook 'n groot mate van beskutting teen wind wat die groot
> gevaar is. En dan moet mens ook natuurlik 'n bunker bou as jy een kan
> bekostig. 'n Gemaklike een met krag en gestoorde water en kos.
>
>
> Terloops, ek hoor New Orleans mag dalk na die storm nie meer bestaan
> nie. Is dit waar?
>
> Groete
> Plato
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98307 is 'n antwoord op boodskap #98306] Do, 16 September 2004 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Hoekom bou jy dan net aanvanklik die huis ondergronds nie? Dit het baie,
> baie voordele. Gewone betonmure, geen pleister aan buitekant en geen verf
> nie. G'n dak wat kan afwaai nie en as jy joe bure nie wil sien nie, dan
> klap jy net jou gat toe en hy moet maar wag tot jy weer uitkom.
> "Plato" wrote in message
> news:cibnnd$a5j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Suidwester wrote:

>>> Die staalnette bestaan.....die waarmee hulle goedere van skepe met krane
>>> optel. Jou probleem gaan net wees om daai net oor die huis te kry!
>
> Selfs
>
>>> 'n nylonet sal lekker dik moet wees en in sy geheel sal dit 'n hele
>
> klompie
>
>>> kilos weeg. Jy sal 'n vorm van 'n raamwerk moet maak waarmee jy dit
>
> oor
>
>>> die huis kan kry en dit sal dalk soveel kos, dat jy eerder maar die
>>> assuransie looi vir die 'missing' stukke na die wind?
>>> Wat wel interessant is, is dat ons ook probleme het met wind [darem
>
> nou
>
>>> nie daai moerse goed van die VSA nie.....net sandwinde] en ons het
>
> ondervind
>
>>> dat ons nader moet kyk aan aerodinamika in die ontwerp van die huis.
>
> Nie
>
>>> noodwendig gerond nie, maar 'vortex'e' vorm op die snaakste plekke en
>
> vakume
>
>>> ontstaan wat maak dat die wind op plekke draai waar jy dit nie wil hê
>
> nie.
>
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:FoqdnaHzv8gRptTcRVn-pA@is.co.za...
>
>
>>>> Ek wonder of iemand nie 'n staal net kan ontwikkel wat mens oor jou huis
>>>> kan span en met staal penne in die grond kan anker as sulke woeste
>>>> storms nader nie. Miskien 'n tipe net wat mens kan saam vleg afhangend
>>>> van hoe groot jou huis is nie. Die idee wat ek het is dat die net dan
>>>> gespan word om die spanning van die dak te verlig onder die druk van die
>>>> sterk winde. En as daar strukturele skade is dan te keer dat groot
>>>> stukke nie gewaai word en dan projektiele word nie.
>>
>>>> Mens kan selfs permanente beton ankers om die huis in die grond sit wat
>>>> nie sigbaar is as daar nie storms is nie en wat dan eenvoudig dien as
>>>> ankers vir die staal penne wanneer nodig en die nette gespan moet word
>
>>> nie.
>
>
>>>> Net 'n idee...
>>
>>>> Groete
>>>> Plato
>>
>>>> NS. Wat doen die mense buiten om die tipiese "boarding up" roetine te
>>>> volg tydens sulke storms?
>>
>>>> Ellie wrote:
>>
>>
>>>> >Dankie Plato, ek waardeer dit, ek hou my braaf, maar is maar aan die
>
> een
>
>>>> >kant lekker bang.
>>>
>>>> >E
>>>
>>>
>>>> >"Plato" wrote in message
>>>> >news:-MednZh7laMYxNXcRVn-pA@is.co.za...
>>>> >'n Orkaan is nie speletjies nie. Ek vir een dink wel aan Ellie...
>>>
>>>> >Annette wrote:
>>>
>>>
>>>
>>>> >>Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
>>>> >>--
>>>> >>Groetnis
>>>> >>Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>
>> Ja, ek dink ontwerp is beslis belangrik. Om egter terug te keer na die
>> net idee. Ek kan nie dink dat die nette oordadig duur hoef te wees nie.
>> Sovêr as wat die moeite om dit op te sit handel kan mens mos maar die
>> moeite elke dan en wan doen omdat die tipe storms mos nie elke dag tref
>> nie. So al neem dit 'n volle dag om dit op te sit (orkaan waarskuwings
>> kom mos maar dae voor die tyd al) is dit steeds die moeite werd. Met 'n
>> sagte maar sterk net kan mens selfs goed soos karevane en motorvoertuie
>> anker. Dit is beslis iets waarna ek sou kyk as ek in die geaffekteerde
>> areas gewoon het.

>> Die ontwerp van die huise is beslis belangrik. Ek sou byvoorbeeld 'n
>> beton dak verkies (al sit mens 'n geuwel dak op met teels vir die
>> mooigheid later op) en staal skuifklappe wat mooi versier is by elke
>> venster om te gebruik in tye van noot. Met ander woorde die huis word
>> gebou vir die storms. Alles moet egter esteties wees of selfs versteek
>> wees. Die ideale huis sal een wees wat jy storm dig kan maak in 'n paar
>> uur. Ek weet mens kan byvoorbeeld wind laat spring met stewige mure. So
>> as jou erf omring is deur sterk mure kan jy die wind maak spring wat dan
>> jou huis grootliks beskut en die wind breek. Sekere tipes bome is ook
>> ideal. Soos diepwortel bome wat nie maklik deur die wind omgetrek word
>> nie. Hulle bied ook 'n groot mate van beskutting teen wind wat die groot
>> gevaar is. En dan moet mens ook natuurlik 'n bunker bou as jy een kan
>> bekostig. 'n Gemaklike een met krag en gestoorde water en kos.


>> Terloops, ek hoor New Orleans mag dalk na die storm nie meer bestaan
>> nie. Is dit waar?

>> Groete
>> Plato
>
>
>

Ek het daaraan gedink maar my niggie (argitek) sê dit is vreeslik duur
omdat daar kragte (soos strome in rivier) onder die grond is wat maklik
'n woning wat heeltemal onder die grond is se mure sal kraak. Sy sê die
dikte van die mure en die versterking wat benodig word maak dit nie die
moeite wêrd vir Jan Alleman nie. Maar as jy die geld het, hoekom nie?
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98309 is 'n antwoord op boodskap #98299] Do, 16 September 2004 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"

ons het ondervind
> dat ons nader moet kyk aan aerodinamika in die ontwerp van die huis. Nie
> noodwendig gerond nie, maar 'vortex'e' vorm op die snaakste plekke en vakume
> ontstaan wat maak dat die wind op plekke draai waar jy dit nie wil hê nie.

Daar is natuurlik eksperimente met sulke huise
oral rond. Ek kyk nou die dag na 'n TV program
waar die vrou vertel dat hulle orkaan-bestande
huis gebou het en nou gaan toets. Dit is egter
baie duur. ( Hulle doen dit deels om 'n film te
vervaardig oor die saak.)
Die ou mense in daardie deel van die VSA het
natuurlik 'n goeie oplossing gevind vir veral
tornado's. Hulle het 'n gat in die grond gehad
en met 'n valdeur daaroor. Dan gaan klim
hulle in die ding as hulle hoor die tornado
kom.

Gloudina
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98310 is 'n antwoord op boodskap #98309] Do, 16 September 2004 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons waai die sand mos.....nou het jy die probleem dat die sand teen
die muur waai en gaan lê en 'n duin vóór die muur vorm, tot dit hoog genoeg
is en dan oor die muur vloei en dan sit jy met jarre se kak want die sand
maak 'n duin binne-in jou erf. Die oplossing was so eenvoudig dat dit
stupid klink. Bo-op die bokant van die muur bou jy stene dwars of teëls
sodat dit 'n oorhang oor die muur maak aan wind se kant [by ons Oos]. Soos
die sand waai, draai dit op na bo en veroorsaak die oorhang dat die wind
'omrol' en die sand teruggooi sodat dit weg van die muur af val. Nogal
snaaks om 'n duin te sien voor 'n muur met so 'n voet breedte kaal strook
tussen die sand en die muur.
"@rogers.com" wrote in message
news:vmf2d.16709$Q7D.2553@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Suidwester"
>
> ons het ondervind
>> dat ons nader moet kyk aan aerodinamika in die ontwerp van die huis. Nie
>> noodwendig gerond nie, maar 'vortex'e' vorm op die snaakste plekke en
> vakume
>> ontstaan wat maak dat die wind op plekke draai waar jy dit nie wil hê
nie.
>
> Daar is natuurlik eksperimente met sulke huise
> oral rond. Ek kyk nou die dag na 'n TV program
> waar die vrou vertel dat hulle orkaan-bestande
> huis gebou het en nou gaan toets. Dit is egter
> baie duur. ( Hulle doen dit deels om 'n film te
> vervaardig oor die saak.)
> Die ou mense in daardie deel van die VSA het
> natuurlik 'n goeie oplossing gevind vir veral
> tornado's. Hulle het 'n gat in die grond gehad
> en met 'n valdeur daaroor. Dan gaan klim
> hulle in die ding as hulle hoor die tornado
> kom.
>
> Gloudina
>
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98330 is 'n antwoord op boodskap #98285] Vr, 17 September 2004 01:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek neem aan die feit dat ons geen posse van Ellie of
Katryn kry nie, beteken dat albei van hulle ten minste
krag verloor het. Sien daarna uit om weer van hulle
te hoor.

Gloudina
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98335 is 'n antwoord op boodskap #98330] Vr, 17 September 2004 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem hier saam met jou Gloudina. Ek sien ook daarna uit om weer van
hulle te hoor.

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> Ek neem aan die feit dat ons geen posse van Ellie of
> Katryn kry nie, beteken dat albei van hulle ten minste
> krag verloor het. Sien daarna uit om weer van hulle
> te hoor.
>
> Gloudina
>
Ivan [boodskap #98352 is 'n antwoord op boodskap #98335] Vr, 17 September 2004 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wou net vinnig kom sê dat dit darem nie te erg was vir ons hier in
Athens, GA nie. Daar was wel 3 tornado's wat neergesit het in ander
dele van ons dorpie, maar gelukkig was lewens gespaar. Die een was
sowat 2 myl van ons huis af. Daar is ook baie vloed probleme, en baie
besighede is ook gesluit vir die dag.
Ek sien nou op die nuus dat Ivan weer 'n draai hier gaan kom maak
nadat hy in die Carolinas gaan kuier het. Maar dit klink erger as wat
dit regtig is, want die storms is gewoonlik net tropiese depressies
hier in die binneland, en die windskade is gewoonlik dan minimaal.
Ivan het Atlanta en ongewing gister getref as 'n tropiese storm, met
windsterkte van 75mph in sommige dele, maar hier in Athens was die
wind meestal net 45mph.

Elkgeval, wou net gou laat weet.
Re: Ivan [boodskap #98356 is 'n antwoord op boodskap #98352] Vr, 17 September 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Wou net vinnig kom sê dat dit darem nie te erg was vir ons hier in
> Athens, GA nie. Daar was wel 3 tornado's wat neergesit het in ander
> dele van ons dorpie, maar gelukkig was lewens gespaar. Die een was
> sowat 2 myl van ons huis af. Daar is ook baie vloed probleme, en baie
> besighede is ook gesluit vir die dag.

Dankie dat jy van jou laat hoor. Ja, ek was uiteindelik
meer bekommer oor jou plek as oor Ellie in
Birmingham, siende dat die orkaan effens oorswaarts
beweeg het en die noordoostelike deel van die sirkel
altyd die gevaarlikste is.

Gloudina
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98364 is 'n antwoord op boodskap #98272] Vr, 17 September 2004 19:35 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Sep 2004 14:53:52 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> As ek reg onthou, het sy eenkeer vertel dat
> sy vir Hugo deurleef het. Dus weet sy van
> orkane.

>
> Gloudina
>

...Charmaine(of so iets), Frances, Hugo, Gloudina, Ivan.......

Wie besluit hoe of 'n orkaan manlik of vroulik is?
Heelwaarskynlik word die kalmer orkane mansname
gegee?

DD
Vorige onderwerp: Die sosialisme van die NP
Volgende onderwerp: Vragie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:46:40 MGT 2024