Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons nuwe ampstaf
Ons nuwe ampstaf [boodskap #98265] Wo, 15 September 2004 13:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle sal iemand met 'n groot kop moet kry om die ding in te dra, anders
gaan die prentjie ietwat ongebalanseerd lyk:)
--
Groetnis
Annette
Re: Ons nuwe ampstaf [boodskap #98267 is 'n antwoord op boodskap #98265] Wo, 15 September 2004 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Hulle sal iemand met 'n groot kop moet kry om die ding in te dra, anders
> gaan die prentjie ietwat ongebalanseerd lyk:)
> --
> Groetnis
> Annette
>
>
>

Mwaaahhh ha ha ha ha ha!!!!
Re: Ons nuwe ampstaf [boodskap #98268 is 'n antwoord op boodskap #98265] Wo, 15 September 2004 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:

> Hulle sal iemand met 'n groot kop moet kry om die ding in te dra, anders
> gaan die prentjie ietwat ongebalanseerd lyk:)
> --
> Groetnis
> Annette
>
>
>

Ek wonder of die feit dat hulle Springbokvel gebruik het vir die maak
van die ding simbolies is van ons rugby span of wat hulle met die sport
wil doen?

Groete
Plato
Re: Ons nuwe ampstaf [boodskap #98270 is 'n antwoord op boodskap #98268] Wo, 15 September 2004 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het miskien iets daar beet - simbolies is die bokkie nou gespan en
gespyker, reg om geslaan te word:))
--
Groetnis
Annette

"Plato" skryf in boodskap news:ci9gkq$5hc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette wrote:
>
>> Hulle sal iemand met 'n groot kop moet kry om die ding in te dra, anders
>> gaan die prentjie ietwat ongebalanseerd lyk:)
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
> Ek wonder of die feit dat hulle Springbokvel gebruik het vir die maak
> van die ding simbolies is van ons rugby span of wat hulle met die sport
> wil doen?
>
>
> Groete
> Plato
Re: Ons nuwe ampstaf [boodskap #98271 is 'n antwoord op boodskap #98270] Wo, 15 September 2004 14:41 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
LOL

Annette wrote:
> Jy het miskien iets daar beet - simbolies is die bokkie nou gespan en
> gespyker, reg om geslaan te word:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Plato" wrote in message
> news:ci9gkq$5hc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Annette wrote:


>>> Hulle sal iemand met 'n groot kop moet kry om die ding in te dra, anders
>>> gaan die prentjie ietwat ongebalanseerd lyk:)
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>
>

>> Ek wonder of die feit dat hulle Springbokvel gebruik het vir die maak
>> van die ding simbolies is van ons rugby span of wat hulle met die sport
>> wil doen?


>> Groete
>> Plato
>
Vorige onderwerp: Bedelaarbedieningetiket
Volgende onderwerp: Storm over bursary for white men
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:53:46 MGT 2024