Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toordokters en die ANC
Toordokters en die ANC [boodskap #97983] Do, 09 September 2004 17:48 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weer het die ANC bewys dat hulle die minder gegoede klas
ophef. Dit moet waardeer word. Vir 'n werker sal dit ook nie
meer moeilik wees om siekverlof te kry nie, want toordokters
word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
fonds eis:-)))

Frikkie, die mense is besig met opheffingswerk! Waaroor kla
jy? As die toordokter se dolosse sê dat jy 'n week verlof kan
kry, gaan jy met vakansie, my maat:-)))
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97984 is 'n antwoord op boodskap #97983] Do, 09 September 2004 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
>
>
> Weer het die ANC bewys dat hulle die minder gegoede klas
> ophef. Dit moet waardeer word. Vir 'n werker sal dit ook nie
> meer moeilik wees om siekverlof te kry nie, want toordokters
> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
> fonds eis:-)))
>
> Frikkie, die mense is besig met opheffingswerk! Waaroor kla
> jy? As die toordokter se dolosse sê dat jy 'n week verlof kan
> kry, gaan jy met vakansie, my maat:-)))
>
>
>
Ja nee, dit is nie goed nie. Hulle sal egter seker die "dokters"
reguleer, nie waar nie?
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97985 is 'n antwoord op boodskap #97983] Do, 09 September 2004 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

want toordokters
> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
> fonds eis:-)))

Weer word bewys dat die onkundige witnerwe met
hulle bekke vol, die probleem in SA is. Ek het lank
gelede, in die tagtigerjare, 'n program gesien waar
mediese kundiges en sangomas beraad pleeg oor
dinge wat hulle albei interesseer. Soos byvoorbeeld
die medisinale gebruik van sekere plante en kruies.
En as sommige mense sangomas raadpleeg, dan is
dit beste dat daar kontrole oor hulle uitgevoer word.

Tant Hessie van Umkomaas
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97987 is 'n antwoord op boodskap #97985] Do, 09 September 2004 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "DD" skryf
>
> want toordokters
>
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))
>
>
> Weer word bewys dat die onkundige witnerwe met
> hulle bekke vol, die probleem in SA is. Ek het lank
> gelede, in die tagtigerjare, 'n program gesien waar
> mediese kundiges en sangomas beraad pleeg oor
> dinge wat hulle albei interesseer. Soos byvoorbeeld
> die medisinale gebruik van sekere plante en kruies.
> En as sommige mense sangomas raadpleeg, dan is
> dit beste dat daar kontrole oor hulle uitgevoer word.
>
> Tant Hessie van Umkomaas
>
>

Ja nee, trust jou om soos met Bush te glo wat jy op TV sien. Glo my
Hessie, die is 'n kak idee...

Groete
Plato
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97988 is 'n antwoord op boodskap #97984] Do, 09 September 2004 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 2004 19:51:41 +0200, Plato wrote:

> DD wrote:


>> Weer het die ANC bewys dat hulle die minder gegoede klas
>> ophef. Dit moet waardeer word. Vir 'n werker sal dit ook nie
>> meer moeilik wees om siekverlof te kry nie, want toordokters
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))

>> Frikkie, die mense is besig met opheffingswerk! Waaroor kla
>> jy? As die toordokter se dolosse sê dat jy 'n week verlof kan
>> kry, gaan jy met vakansie, my maat:-)))



> Ja nee, dit is nie goed nie. Hulle sal egter seker die "dokters"
> reguleer, nie waar nie?

Ja, seker sal hulle gereguleer word. Soos die hospitaalwese gereguleer
word... soos die taxibedryf gereguleer word... soos die plakkery
gereguleeer word...
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97989 is 'n antwoord op boodskap #97985] Do, 09 September 2004 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 2004 18:38:05 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
> want toordokters
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))
>
> Weer word bewys dat die onkundige witnerwe met
> hulle bekke vol, die probleem in SA is. Ek het lank
> gelede, in die tagtigerjare, 'n program gesien waar
> mediese kundiges en sangomas beraad pleeg oor
> dinge wat hulle albei interesseer. Soos byvoorbeeld
> die medisinale gebruik van sekere plante en kruies.
> En as sommige mense sangomas raadpleeg, dan is
> dit beste dat daar kontrole oor hulle uitgevoer word.
>
> Tant Hessie van Umkomaas
>

en julle het beslis ook 'n toordokter besoek en sy dolosse geraadpleeg
oor waarheen julle moet emigreer. Die dolosse gevra watter regering
het plek vir parrasiete. Waar julle kan gaan plak en op wie se
belastingbetalers julle kan gaan teer. En toe die beeld van die vet
mannetjie onder in die tas gepak, en op die boedhiste gaan teer.
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97990 is 'n antwoord op boodskap #97984] Do, 09 September 2004 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 2004 19:51:41 +0200, Plato wrote:

> DD wrote:


>> Weer het die ANC bewys dat hulle die minder gegoede klas
>> ophef. Dit moet waardeer word. Vir 'n werker sal dit ook nie
>> meer moeilik wees om siekverlof te kry nie, want toordokters
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))

>> Frikkie, die mense is besig met opheffingswerk! Waaroor kla
>> jy? As die toordokter se dolosse sê dat jy 'n week verlof kan
>> kry, gaan jy met vakansie, my maat:-)))


Plato

> Ja nee, dit is nie goed nie. Hulle sal egter seker die "dokters"
> reguleer, nie waar nie?

wat ek heel interessant gevind het, was dat die Afrikaanse nuus
uitsending om sewe uur, by herhaling (2 keer) 'n dolosgooier gewys
het, besig om sy dolosse te gooi en te raadpleeg, terwyl dit uitgesaai
is. Dìt, tussen die lyne gelees, het my laat wonder of die
verslaggewer nie ook sy lag moes onderdruk terwyl hy die
kamera hanteer het nie. 'n Suur lag:-(
Onthou dat hulle sertifikate as kundig aanvaar word, en dat
daar selfs van 'n mediese fonds geeis mag word. En toe het
die minister van gesondheid van hul kundigheid gepraat.
Dit het my toe laat dink aan 'n berig wat ek heelwat jare gelede in 'n
koerant gelees het, (die koerantnaam sowel as land of ministersnaam
het my ontgaan) van 'n minister van landbou in een van die buurstate
wat gearresteer is vir moord, na hy die kop van sy slagoffer in sy
mielieland begrawe het, om 'n goeie oes te kry.

Baie waarskynlik gaan die opvolg hierop, wees dat mediesefondse
'n skuiwergat sal kry om slegs geakkrediteerde dokters se dienste
te gebruik. Dan sal die toordokters geakkrediteer word. En die taxi's
ook meer word. Soos die plakkerskampe.
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97991 is 'n antwoord op boodskap #97985] Do, 09 September 2004 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 2004 18:38:05 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
> want toordokters
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))
>
> Weer word bewys dat die onkundige witnerwe met
> hulle bekke vol, die probleem in SA is. Ek het lank
> gelede, in die tagtigerjare, 'n program gesien waar
> mediese kundiges en sangomas beraad pleeg oor
> dinge wat hulle albei interesseer. Soos byvoorbeeld
> die medisinale gebruik van sekere plante en kruies.
> En as sommige mense sangomas raadpleeg, dan is
> dit beste dat daar kontrole oor hulle uitgevoer word.
>
> Tant Hessie van Umkomaas
>

Daar word nou van sieners se dienste gebruik gemaak om die
moordenaar(s) van die Leigh meisie te probeer opspoor. En, dit
klink asof daar inligting van hulle afkom wat uit 'n ander dimensie
verkry word. Die geskiedenis vertel ook van meer sulke gevalle.
Is dìt nou rede genoeg om toordokters (want wat is 'n sangoma anders?
en moet nie maak asof jy meer weet van iets wat jy nou net by my
gehoor het, as die beriggewer wat tydens die beriguitsending die
dolosgooiers wys nie) in te span as kundige medici?
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97993 is 'n antwoord op boodskap #97990] Do, 09 September 2004 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Baie waarskynlik gaan die opvolg hierop, wees dat mediesefondse
> 'n skuiwergat sal kry om slegs geakkrediteerde dokters se dienste
> te gebruik. Dan sal die toordokters geakkrediteer word. En die taxi's
> ook meer word. Soos die plakkerskampe.

En soos jou migraine. Het jy al daaraan gedink
om al hierdie haat en nyd uit jou liggaam te
probeer verwyder deur in die strate in te gaan
en die swartes se voete te begin was. Gaan
na die plakkerskampe en gaan sien hoe die
skape van God se weiding daar lewe, en was
hulle voete. Ek belowe jou, jou migraine sal
weggaan voordat jy tien voete gewas het.

Gloudina
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97994 is 'n antwoord op boodskap #97993] Do, 09 September 2004 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 2004 21:16:28 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Baie waarskynlik gaan die opvolg hierop, wees dat mediesefondse
>> 'n skuiwergat sal kry om slegs geakkrediteerde dokters se dienste
>> te gebruik. Dan sal die toordokters geakkrediteer word. En die taxi's
>> ook meer word. Soos die plakkerskampe.
>
> En soos jou migraine. Het jy al daaraan gedink
> om al hierdie haat en nyd uit jou liggaam te
> probeer verwyder deur in die strate in te gaan
> en die swartes se voete te begin was. Gaan
> na die plakkerskampe en gaan sien hoe die
> skape van God se weiding daar lewe, en was
> hulle voete. Ek belowe jou, jou migraine sal
> weggaan voordat jy tien voete gewas het.
>
> Gloudina
>
>
>

Antikie, jy dryf my na 'n hoofpyn pil
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97997 is 'n antwoord op boodskap #97983] Vr, 10 September 2004 03:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien moet die polisie die toordokters wat die muti verkoop wat skakers
"onsigbaar" maak in hegtenis neem, of dwing om bekend te maak aan wie hulle
sulke muti erkoop het.
--
Groetnis
Annette

"DD" skryf in boodskap news:rg51k0p85e0hmn8jndpajfl48lfj8ribje@4ax.com...
>
>
> Weer het die ANC bewys dat hulle die minder gegoede klas
> ophef. Dit moet waardeer word. Vir 'n werker sal dit ook nie
> meer moeilik wees om siekverlof te kry nie, want toordokters
> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
> fonds eis:-)))
>
> Frikkie, die mense is besig met opheffingswerk! Waaroor kla
> jy? As die toordokter se dolosse sê dat jy 'n week verlof kan
> kry, gaan jy met vakansie, my maat:-)))
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97998 is 'n antwoord op boodskap #97993] Vr, 10 September 2004 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou praat jy opperste snert!

Ek kan dit nie glo nie!

@rogers.com wrote:
> "DD" skryf
>
>
>> Baie waarskynlik gaan die opvolg hierop, wees dat mediesefondse
>> 'n skuiwergat sal kry om slegs geakkrediteerde dokters se dienste
>> te gebruik. Dan sal die toordokters geakkrediteer word. En die taxi's
>> ook meer word. Soos die plakkerskampe.
>
>
> En soos jou migraine. Het jy al daaraan gedink
> om al hierdie haat en nyd uit jou liggaam te
> probeer verwyder deur in die strate in te gaan
> en die swartes se voete te begin was. Gaan
> na die plakkerskampe en gaan sien hoe die
> skape van God se weiding daar lewe, en was
> hulle voete. Ek belowe jou, jou migraine sal
> weggaan voordat jy tien voete gewas het.
>
> Gloudina
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98000 is 'n antwoord op boodskap #97985] Vr, 10 September 2004 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina ek is baie teleurgesteld in jou verstokte denke hier. Eerstens
is dit 'n woeste veralgemening en 'n onregverdige een op die koop toe.
Dit is nie uit onkundigheid dat ons sê die stelsel gaan nie werk nie
maar juis uit die feit dat ons hier leef en dit sien. Jy moet onthou
Gloudina dat ons "witnerwe" hier Suid Afrika die ekonomiese mag gegee
het om vandag deur Mbeki gebruik te kan word om die Pan Afrika Parlement
hier te kan huisves, die Wêreld Beraad op Volhoubare Ontwikkeling te kon
aanbied, die AU se basis hier te huisves en vele meer. Dit is tyd vir
jou en die wat soos jy dink om mooi te verstaan dat Suid Afrika is wat
hy is grootendeels as gevolg van die reuse Westerse invloed hier. So hou
op om jou lippe in desperaatheid te vlap vir aandag want net die mense
so onkundig soos jy kan die snert glo wat jy verkondig.

Ek persoonlik dink so 6 maanda van blanke "vakansie" uit die daaglikse
gang van Suid Afrika sal die punt baie duidelik stel. Mbeki sal sy broek
bevuil en jy sal op jou neus kry.

Dis 'n idee. Ek dink ons moet 'n halfjaar vakansie vir alle blankes in
Suid Afrika afkondig...

Groete jou arme arme mens
Plato

@rogers.com wrote:

> "DD" skryf
>
> want toordokters
>
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))
>
>
> Weer word bewys dat die onkundige witnerwe met
> hulle bekke vol, die probleem in SA is. Ek het lank
> gelede, in die tagtigerjare, 'n program gesien waar
> mediese kundiges en sangomas beraad pleeg oor
> dinge wat hulle albei interesseer. Soos byvoorbeeld
> die medisinale gebruik van sekere plante en kruies.
> En as sommige mense sangomas raadpleeg, dan is
> dit beste dat daar kontrole oor hulle uitgevoer word.
>
> Tant Hessie van Umkomaas
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98003 is 'n antwoord op boodskap #97985] Vr, 10 September 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja my antie en jy is so uit voeling met realiteit dat jy nie eers meer die
verskil kan agterkom nie. Hierdie is nie 'n teorie nie. Dis die
realiteit. As 'n mens by die werk opdaag en hy sê hy kan nie werk nie want
hy is siek, dan sê die wet, as hy langer as 3 dae weg gaan wees van die
werkplek, dan moet hy 'n dokterssertifikaat hê as bewys van sy siekte. Dis
al klaar erg dat sulke vet meme's wat by klinieke werk en duidelik nie veel
weet van die mediese wetenskap nie, die sertifikate verskaf......meestal met
'n handpalm en 'n noot op geklap....dan wil die toordokters ook nog sy pond
vleis kom maak uit sy kennis wat al beter raak hoe meer geld gegee word.
Dis eintlik eenvoudig. As 'n werker met die soort van kak kom, dan laai ek
hom met die werk tot hy gatvol is en self loop....
"@rogers.com" wrote in message
news:hq10d.206965$pTn.78378@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "DD" skryf
>
> want toordokters
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))
>
> Weer word bewys dat die onkundige witnerwe met
> hulle bekke vol, die probleem in SA is. Ek het lank
> gelede, in die tagtigerjare, 'n program gesien waar
> mediese kundiges en sangomas beraad pleeg oor
> dinge wat hulle albei interesseer. Soos byvoorbeeld
> die medisinale gebruik van sekere plante en kruies.
> En as sommige mense sangomas raadpleeg, dan is
> dit beste dat daar kontrole oor hulle uitgevoer word.
>
> Tant Hessie van Umkomaas
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98005 is 'n antwoord op boodskap #98003] Vr, 10 September 2004 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
LOL

Goeie idee.

Groete
Plato

Suidwester wrote:
> Ja my antie en jy is so uit voeling met realiteit dat jy nie eers meer die
> verskil kan agterkom nie. Hierdie is nie 'n teorie nie. Dis die
> realiteit. As 'n mens by die werk opdaag en hy sê hy kan nie werk nie want
> hy is siek, dan sê die wet, as hy langer as 3 dae weg gaan wees van die
> werkplek, dan moet hy 'n dokterssertifikaat hê as bewys van sy siekte. Dis
> al klaar erg dat sulke vet meme's wat by klinieke werk en duidelik nie veel
> weet van die mediese wetenskap nie, die sertifikate verskaf......meestal met
> 'n handpalm en 'n noot op geklap....dan wil die toordokters ook nog sy pond
> vleis kom maak uit sy kennis wat al beter raak hoe meer geld gegee word.
> Dis eintlik eenvoudig. As 'n werker met die soort van kak kom, dan laai ek
> hom met die werk tot hy gatvol is en self loop....
> "@rogers.com" wrote in message
> news:hq10d.206965$pTn.78378@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
>> "DD" skryf

>> want toordokters

>>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>>> fonds eis:-)))

>> Weer word bewys dat die onkundige witnerwe met
>> hulle bekke vol, die probleem in SA is. Ek het lank
>> gelede, in die tagtigerjare, 'n program gesien waar
>> mediese kundiges en sangomas beraad pleeg oor
>> dinge wat hulle albei interesseer. Soos byvoorbeeld
>> die medisinale gebruik van sekere plante en kruies.
>> En as sommige mense sangomas raadpleeg, dan is
>> dit beste dat daar kontrole oor hulle uitgevoer word.

>> Tant Hessie van Umkomaas


>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98020 is 'n antwoord op boodskap #98000] Vr, 10 September 2004 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Jy moet onthou
> Gloudina dat ons "witnerwe" hier Suid Afrika die ekonomiese mag gegee
> het om vandag deur Mbeki gebruik te kan word

Jy lieg dat jy blou word in die gesig. As SA ekonomiese
mag het, het dit op die rue van die swart
mense se arbeid en die minerale rykdom van suidelike
Afrika gekom. Jy en witnerwe soos jy het gedink
dat die rykdom deur julle geskep is, maar wie het
die goud en die diamante uit die grond gehaal, wie
het op die plase gewerk. Hou op, witnerf, met jou
hooghartige gesanik.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98026 is 'n antwoord op boodskap #98020] Vr, 10 September 2004 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elke keer dieselfde reaksie! Raak jy nie gatvol met jouself nie? Wie het
bepaal waar is daardie minerale? Wie het die plase geskep waarop jou swart
boeties kon kom op werk? En dan is hulle nog betaal daarvoor ook!
"@rogers.com" wrote in message
news:LAf0d.293075$UTP.62931@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Plato" skryf
>
> Jy moet onthou
>> Gloudina dat ons "witnerwe" hier Suid Afrika die ekonomiese mag gegee
>> het om vandag deur Mbeki gebruik te kan word
>
> Jy lieg dat jy blou word in die gesig. As SA ekonomiese
> mag het, het dit op die rue van die swart
> mense se arbeid en die minerale rykdom van suidelike
> Afrika gekom. Jy en witnerwe soos jy het gedink
> dat die rykdom deur julle geskep is, maar wie het
> die goud en die diamante uit die grond gehaal, wie
> het op die plase gewerk. Hou op, witnerf, met jou
> hooghartige gesanik.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98035 is 'n antwoord op boodskap #98026] Vr, 10 September 2004 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Wie het
> bepaal waar is daardie minerale?

Lank, toe jou voorsate in Europa ook nog
maar primitief was, het die Koningin van
Skeba goud verkoop aan die mense van
Noord-Afrika en die Midde-Ooste.

She
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98038 is 'n antwoord op boodskap #98026] Vr, 10 September 2004 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Wie het die plase geskep waarop jou swart
> boeties kon kom op werk?

Die witnerwe natuurlik, met geweer en patrone.
Of in die geval van Kakamas, die witnerf NG
Kerk. Daar is 'n spesiale plek in die hel vir
mense wat sulke opmerkings maak soos jy
hierbo maak. Miskien moes witnerwe soos
jy in die see ingestoot gewees het. Maar
die swartmense het teveel ubuntu gehad om
dit te laat gebeur.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98039 is 'n antwoord op boodskap #98020] Vr, 10 September 2004 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Arbeid was beskikbaar en gewillig en dit is gebruik. Ons kon en kan dit
self gedoen het Gloudina...

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Jy moet onthou
>
>> Gloudina dat ons "witnerwe" hier Suid Afrika die ekonomiese mag gegee
>> het om vandag deur Mbeki gebruik te kan word
>
>
> Jy lieg dat jy blou word in die gesig. As SA ekonomiese
> mag het, het dit op die rue van die swart
> mense se arbeid en die minerale rykdom van suidelike
> Afrika gekom. Jy en witnerwe soos jy het gedink
> dat die rykdom deur julle geskep is, maar wie het
> die goud en die diamante uit die grond gehaal, wie
> het op die plase gewerk. Hou op, witnerf, met jou
> hooghartige gesanik.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98044 is 'n antwoord op boodskap #98038] Vr, 10 September 2004 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sjoe. Regtig? 'n Spesiale plek meen jy? En jy het "inside info"?

Groete
P

@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
> Wie het die plase geskep waarop jou swart
>
>> boeties kon kom op werk?
>
>
> Die witnerwe natuurlik, met geweer en patrone.
> Of in die geval van Kakamas, die witnerf NG
> Kerk. Daar is 'n spesiale plek in die hel vir
> mense wat sulke opmerkings maak soos jy
> hierbo maak. Miskien moes witnerwe soos
> jy in die see ingestoot gewees het. Maar
> die swartmense het teveel ubuntu gehad om
> dit te laat gebeur.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98050 is 'n antwoord op boodskap #98044] Vr, 10 September 2004 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Sjoe. Regtig? 'n Spesiale plek meen jy? En jy het "inside info"?

Ja, gaan lees in Dante.

Tant Hessie in Paradiso
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98060 is 'n antwoord op boodskap #97998] Vr, 10 September 2004 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 2004 06:51:14 +0200, Plato wrote:

> Nou praat jy opperste snert!
>
> Ek kan dit nie glo nie!
>
> @rogers.com wrote:
>> "DD" skryf


>>> Baie waarskynlik gaan die opvolg hierop, wees dat mediesefondse
>>> 'n skuiwergat sal kry om slegs geakkrediteerde dokters se dienste
>>> te gebruik. Dan sal die toordokters geakkrediteer word. En die taxi's
>>> ook meer word. Soos die plakkerskampe.


>> En soos jou migraine. Het jy al daaraan gedink
>> om al hierdie haat en nyd uit jou liggaam te
>> probeer verwyder deur in die strate in te gaan
>> en die swartes se voete te begin was. Gaan
>> na die plakkerskampe en gaan sien hoe die
>> skape van God se weiding daar lewe, en was
>> hulle voete. Ek belowe jou, jou migraine sal
>> weggaan voordat jy tien voete gewas het.

>> Gloudina



bietjie onduidelik hier, Plato. Want jy kwoteer sowel
Gloudina se brief as my eie.
Wie praat opperste snert?

DD
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98064 is 'n antwoord op boodskap #97997] Vr, 10 September 2004 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 2004 05:36:41 +0200, "Annette" wrote:

> Miskien moet die polisie die toordokters wat die muti verkoop wat skakers
> "onsigbaar" maak in hegtenis neem, of dwing om bekend te maak aan wie hulle
> sulke muti erkoop het.

Ja, en as van julle nie weet waarvan Annette hier praat nie, dit gaan
oor rowers wat gister vasgetrek is op die N12 toe hulle 'n geldwa wou
rob. (dit klink ôrraait né... wou rob... of praat ek robbish?)

Annyway, een wat geskiet is, het net voor hy dood is, gesê dat die
polisie nie veronderstel was om hom te sien nie. Want die muti wat die
toordokter vir hom gegee het, was veronderstel om hom onsigbaar te
maak.

DD
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98078 is 'n antwoord op boodskap #98035] Sa, 11 September 2004 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, jy het die vermoë om jou onkunde pragtig te demonstreer. Net soos
ou Sam Nujoma vir die gehore in Owambo graag vertel van al die minerale wat
in die berge van Namibië is en nog net ontgin moet word. Koper waarmee hy
helikopters wil bou en joghurtbome wat hy in die Namib wil plant. Almal
met 'n halwe brein wat sulke stront hoor is hoogs geamuseerd en het sy
toesprake 'n redelik vermaaklikheidswaarde. Hoe simpel jy is, laat ek vir
jou vertel: Hier in die Namib se noordekant probeer die mense al vir jare
om dieselfde diamante te kry wat in die suide van die woestyn gekry is.
Baie, baie mense het al geprobeer en selfs ou Onassis het 'n vinger in die
'pie' gehad. Miljoene is in die drein af deur die jare. Nou het 'n
Australiese maatskappy ernstig begin werk vir diamante en weet jy hoeveel
geld ingesteek is voor 'n enkele diamant op die tafel geland het? Iets
soos N$150 miljoen. Nou vra ek jou met trane in my oë noem vir my 'n
enkele swart mynentrepeneur wat al 'n myn begin het....of makliker nog 'n
mineraalneerslag ontdek het.
Jy moet in die eerste plek die inisiatief hê om iets te wil ontdek!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:O3j0d.43$p1f.6@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Wie het
>> bepaal waar is daardie minerale?
>
> Lank, toe jou voorsate in Europa ook nog
> maar primitief was, het die Koningin van
> Skeba goud verkoop aan die mense van
> Noord-Afrika en die Midde-Ooste.
>
> She
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98079 is 'n antwoord op boodskap #98038] Sa, 11 September 2004 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:g7j0d.48$p1f.31@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Wie het die plase geskep waarop jou swart
>> boeties kon kom op werk?
>
> Die witnerwe natuurlik, met geweer en patrone.
----Behalwe dat dit nie help om met jou tipe van argument te redeneer nie,
moet jy bietjie in die geskiedenis gaan kyk waarom het die pionierboere
nodig gehad om gewere te hê? Eerstens om te jag, natuurlik om te kan eet
en tweedens om hulleself te kan beskerm teen stropers en diewe wat hulle
probeer uitmoor het. Lees in die geskiedenis en jy sal sien dat meeste
trekke en boere wat in gebiede gaan vestig het, die moeite gedoen het om
toestemming te kry by die swart stamme in die omgewing. Meestal het dit
nie lank gehou nie, dan word die boere aangeval en hul goed gesteel en van
hul mense doodgemaak. As jy moontlik begrip vir so iets kan hê, Afrika
was groot en wyd en met min mense. Niemand het kaart of transport gehad
nie....

> Of in die geval van Kakamas, die witnerf NG
> Kerk.
----Jinne maar jy haat hulle steeds uit jou kinderdae uit omdat hulle jou en
jou familie nie wou akkommodeer nie? Vir wat wil jy na 'n wit kerk toe
gaan, of in hulle goed deel? Hoekom het julle nie julle eie kerk gestig en
bedryf nie? Kerke se geld kom van hul lede en skenkings. Hoekom kon
julle gemeenskap nie julle eie fondse genereer nie? As jy mooi daarooor
dink, watter reg het jy om aan te dring dat 'n spesifieke kerk met jou, of
enigiemand anders, te moet deel?

Daar is 'n spesiale plek in die hel vir
> mense wat sulke opmerkings maak soos jy
> hierbo maak.
-----Omdat ek sê dat 'n persoon [LW nie swart of wit of pienk spesifiek
nie!] het geen reg tot 'n aandeel in 'n bedryf na hy 'n aantal jare vir die
bedryf gewerk het nie EN betaling daarvoor gekry het nie? Jou kop haak
uit!

Miskien moes witnerwe soos
> jy in die see ingestoot gewees het.
-----Of miskien moes die blankes hul vermoë gebruik het toe hulle die kans
gehad het en die swart kieserstalle drasties verminder het?
Maar
> die swartmense het teveel ubuntu gehad om
> dit te laat gebeur.
-----Ai tog, dié modewoord spook darem lekker by jou? Hoeveel keer per dag
gebruik jy dit? 100 keer?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98084 is 'n antwoord op boodskap #98060] Sa, 11 September 2004 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dave Du Plessis wrote:

> On Fri, 10 Sep 2004 06:51:14 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> Nou praat jy opperste snert!

>> Ek kan dit nie glo nie!

>> @rogers.com wrote:

>>> "DD" skryf
>
>
>
>>>> Baie waarskynlik gaan die opvolg hierop, wees dat mediesefondse
>>>> 'n skuiwergat sal kry om slegs geakkrediteerde dokters se dienste
>>>> te gebruik. Dan sal die toordokters geakkrediteer word. En die taxi's
>>>> ook meer word. Soos die plakkerskampe.
>
>
>>> En soos jou migraine. Het jy al daaraan gedink
>>> om al hierdie haat en nyd uit jou liggaam te
>>> probeer verwyder deur in die strate in te gaan
>>> en die swartes se voete te begin was. Gaan
>>> na die plakkerskampe en gaan sien hoe die
>>> skape van God se weiding daar lewe, en was
>>> hulle voete. Ek belowe jou, jou migraine sal
>>> weggaan voordat jy tien voete gewas het.
>
>>> Gloudina
>
>
>
>
> bietjie onduidelik hier, Plato. Want jy kwoteer sowel
> Gloudina se brief as my eie.
> Wie praat opperste snert?
>
> DD

Gloudina....
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98087 is 'n antwoord op boodskap #98064] Sa, 11 September 2004 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dave Du Plessis wrote:

> On Fri, 10 Sep 2004 05:36:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Miskien moet die polisie die toordokters wat die muti verkoop wat skakers
>> "onsigbaar" maak in hegtenis neem, of dwing om bekend te maak aan wie hulle
>> sulke muti erkoop het.
>
>
>
> Ja, en as van julle nie weet waarvan Annette hier praat nie, dit gaan
> oor rowers wat gister vasgetrek is op die N12 toe hulle 'n geldwa wou
> rob. (dit klink ôrraait né... wou rob... of praat ek robbish?)
>
> Annyway, een wat geskiet is, het net voor hy dood is, gesê dat die
> polisie nie veronderstel was om hom te sien nie. Want die muti wat die
> toordokter vir hom gegee het, was veronderstel om hom onsigbaar te
> maak.
>
> DD
>
>

Hy het nie greken met die toordokters by polisie HK wat die muti
teenwerk nie...

;o)
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98093 is 'n antwoord op boodskap #98079] Sa, 11 September 2004 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> "@rogers.com" wrote in message
> news:g7j0d.48$p1f.31@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
>> "Suidwester" skryf

>> Wie het die plase geskep waarop jou swart

>>> boeties kon kom op werk?

>> Die witnerwe natuurlik, met geweer en patrone.
>
> ----Behalwe dat dit nie help om met jou tipe van argument te redeneer nie,
> moet jy bietjie in die geskiedenis gaan kyk waarom het die pionierboere
> nodig gehad om gewere te hê? Eerstens om te jag, natuurlik om te kan eet
> en tweedens om hulleself te kan beskerm teen stropers en diewe wat hulle
> probeer uitmoor het. Lees in die geskiedenis en jy sal sien dat meeste
> trekke en boere wat in gebiede gaan vestig het, die moeite gedoen het om
> toestemming te kry by die swart stamme in die omgewing. Meestal het dit
> nie lank gehou nie, dan word die boere aangeval en hul goed gesteel en van
> hul mense doodgemaak. As jy moontlik begrip vir so iets kan hê, Afrika
> was groot en wyd en met min mense. Niemand het kaart of transport gehad
> nie....
>
>
>> Of in die geval van Kakamas, die witnerf NG
>> Kerk.
>
> ----Jinne maar jy haat hulle steeds uit jou kinderdae uit omdat hulle jou en
> jou familie nie wou akkommodeer nie? Vir wat wil jy na 'n wit kerk toe
> gaan, of in hulle goed deel? Hoekom het julle nie julle eie kerk gestig en
> bedryf nie? Kerke se geld kom van hul lede en skenkings. Hoekom kon
> julle gemeenskap nie julle eie fondse genereer nie? As jy mooi daarooor
> dink, watter reg het jy om aan te dring dat 'n spesifieke kerk met jou, of
> enigiemand anders, te moet deel?
>
> Daar is 'n spesiale plek in die hel vir
>
>> mense wat sulke opmerkings maak soos jy
>> hierbo maak.
>
> -----Omdat ek sê dat 'n persoon [LW nie swart of wit of pienk spesifiek
> nie!] het geen reg tot 'n aandeel in 'n bedryf na hy 'n aantal jare vir die
> bedryf gewerk het nie EN betaling daarvoor gekry het nie? Jou kop haak
> uit!
>
> Miskien moes witnerwe soos
>
>> jy in die see ingestoot gewees het.
>
> -----Of miskien moes die blankes hul vermoë gebruik het toe hulle die kans
> gehad het en die swart kieserstalle drasties verminder het?
> Maar
>
>> die swartmense het teveel ubuntu gehad om
>> dit te laat gebeur.
>
> -----Ai tog, dié modewoord spook darem lekker by jou? Hoeveel keer per dag
> gebruik jy dit? 100 keer?
>
>> Penkop van die Derde Republiek


>
>
>

Dit is die ding. As daar van ons verwag word om grond en wie weet wat
nog op te gee moet die donnerse Amerikaners en die Aussies dieselfde
doen. Fok hulle!
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98106 is 'n antwoord op boodskap #98093] Sa, 11 September 2004 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

As daar van ons verwag word om grond en wie weet wat
> nog op te gee moet die donnerse Amerikaners en die Aussies dieselfde
> doen. Fok hulle!

Die hele Queensland ongeveer is alreeds onder die
gemeenskaplike besit van die oorspronklike stamme
wat daar gebly het en die federale regering van
Australië. Dus meeste boere in Queensland is
alreeds nie volledig baas van hulle plase nie.

Gloudina
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98371 is 'n antwoord op boodskap #97993] Vr, 17 September 2004 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ten einde laaste erken die antie darem al dat daar swartes is in die swart
land! Geen wonder sy is Kanada toe nie. Sy het in haar kinderlike onskuld
swart voete wou was toe sien sy Apartheid se hospitale het klaar die
voete gewas...toe raak sy moeg want sy moes deel van die mense wat
die voete in Apartheid's hospitale gewas het uit haar wit belasting
geld betaal en daarvoor het sy wragtig nie kans gesien nie. Nadat sy toe in
Kanada in "exile" op geland het vertel sy toe hoe dit Apartheid se skuld was
dat sy gevlug het... lyk my die voete het te erg gestink!

"@rogers.com" wrote in message
news:MK30d.178$Ph.110@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>
> "DD" skryf
>
>> Baie waarskynlik gaan die opvolg hierop, wees dat mediesefondse
>> 'n skuiwergat sal kry om slegs geakkrediteerde dokters se dienste
>> te gebruik. Dan sal die toordokters geakkrediteer word. En die taxi's
>> ook meer word. Soos die plakkerskampe.
>
> En soos jou migraine. Het jy al daaraan gedink
> om al hierdie haat en nyd uit jou liggaam te
> probeer verwyder deur in die strate in te gaan
> en die swartes se voete te begin was. Gaan
> na die plakkerskampe en gaan sien hoe die
> skape van God se weiding daar lewe, en was
> hulle voete. Ek belowe jou, jou migraine sal
> weggaan voordat jy tien voete gewas het.
>
> Gloudina
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98372 is 'n antwoord op boodskap #98038] Vr, 17 September 2004 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Haai antie, lyk my jy weet niks van Ubuntu af nie.Jy praat sommer nou 'n
groot klomp kak!
"@rogers.com" wrote in message
news:g7j0d.48$p1f.31@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Wie het die plase geskep waarop jou swart
>> boeties kon kom op werk?
>
> Die witnerwe natuurlik, met geweer en patrone.
> Of in die geval van Kakamas, die witnerf NG
> Kerk. Daar is 'n spesiale plek in die hel vir
> mense wat sulke opmerkings maak soos jy
> hierbo maak. Miskien moes witnerwe soos
> jy in die see ingestoot gewees het. Maar
> die swartmense het teveel ubuntu gehad om
> dit te laat gebeur.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98373 is 'n antwoord op boodskap #98079] Vr, 17 September 2004 21:38 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Die ou siel sou nie inpas nie, aangesien sy steeds swart voete sou was en
dan nog moes betaal om hulle te red van al wat 'n pes en vuilsiekte is.

"Suidwester" skryf in boodskap news:41429ee2.0@news1.mweb.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:g7j0d.48$p1f.31@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>> Wie het die plase geskep waarop jou swart
>>> boeties kon kom op werk?
>>
>> Die witnerwe natuurlik, met geweer en patrone.
> ----Behalwe dat dit nie help om met jou tipe van argument te redeneer nie,
> moet jy bietjie in die geskiedenis gaan kyk waarom het die pionierboere
> nodig gehad om gewere te hê? Eerstens om te jag, natuurlik om te kan eet
> en tweedens om hulleself te kan beskerm teen stropers en diewe wat hulle
> probeer uitmoor het. Lees in die geskiedenis en jy sal sien dat meeste
> trekke en boere wat in gebiede gaan vestig het, die moeite gedoen het om
> toestemming te kry by die swart stamme in die omgewing. Meestal het dit
> nie lank gehou nie, dan word die boere aangeval en hul goed gesteel en van
> hul mense doodgemaak. As jy moontlik begrip vir so iets kan hê, Afrika
> was groot en wyd en met min mense. Niemand het kaart of transport gehad
> nie....
>
>> Of in die geval van Kakamas, die witnerf NG
>> Kerk.
> ----Jinne maar jy haat hulle steeds uit jou kinderdae uit omdat hulle jou en
> jou familie nie wou akkommodeer nie? Vir wat wil jy na 'n wit kerk toe
> gaan, of in hulle goed deel? Hoekom het julle nie julle eie kerk gestig en
> bedryf nie? Kerke se geld kom van hul lede en skenkings. Hoekom kon
> julle gemeenskap nie julle eie fondse genereer nie? As jy mooi daarooor
> dink, watter reg het jy om aan te dring dat 'n spesifieke kerk met jou, of
> enigiemand anders, te moet deel?
>
> Daar is 'n spesiale plek in die hel vir
>> mense wat sulke opmerkings maak soos jy
>> hierbo maak.
> -----Omdat ek sê dat 'n persoon [LW nie swart of wit of pienk spesifiek
> nie!] het geen reg tot 'n aandeel in 'n bedryf na hy 'n aantal jare vir die
> bedryf gewerk het nie EN betaling daarvoor gekry het nie? Jou kop haak
> uit!
>
> Miskien moes witnerwe soos
>> jy in die see ingestoot gewees het.
> -----Of miskien moes die blankes hul vermoë gebruik het toe hulle die kans
> gehad het en die swart kieserstalle drasties verminder het?
> Maar
>> die swartmense het teveel ubuntu gehad om
>> dit te laat gebeur.
> -----Ai tog, dié modewoord spook darem lekker by jou? Hoeveel keer per dag
> gebruik jy dit? 100 keer?
>>
>> Penkop van die Derde Republiek
>>
>
Vorige onderwerp: Vragie
Volgende onderwerp: Gatiep en Meraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:58:32 MGT 2024