Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaans en die ANC
Re: Afrikaans en die ANC [boodskap #9786] Di, 17 Junie 1997 00:00
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Koos wrote in article
...
>
> Die berig het vanoggend in Beeld verskyn
>
> ----------------------------------------
>
> Kaapstad. - Die kabinet het pas besluit dat Afrikaans in geen
> omstandighede verbied sal word as onderrigmedium aan tersiêre
> inrigtings nie ��omdat die land nie plek het vir taalimperialisme
> nie��, het adj.-pres. Thabo Mbeki gister op Jeugdag bekend gemaak.



Koos, ek het ook die berig gelees. As dit die waarheid
sou wees, sal ek baie bly wees.

Maar ons lamal weet dat veral politici en koerante ewe
ywerig liegstories opdis. Hoe sal ons seker kan maak dat
die berig die waarheid is. Wie kan raad gee?

Beste wense
At de Lange
Vorige onderwerp: Re: >> Do Afrikaan Catholics approve of Pope John marrying Whit
Volgende onderwerp: Johannesburg in juli
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 26 17:44:33 MGT 2024