Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Worshond in die Namib
Worshond in die Namib [boodskap #97768] Di, 07 September 2004 10:22 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het die worshond enigiets te doen met die sirkels in die sand? (Carte
Blanche 05/09/2004).

:-)

TJ
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97774 is 'n antwoord op boodskap #97768] Di, 07 September 2004 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
TJ wrote:
> Het die worshond enigiets te doen met die sirkels in die sand? (Carte
> Blanche 05/09/2004).
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>

Ek dink daai termiet teorie is die mees akuraat van die lot.
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97785 is 'n antwoord op boodskap #97774] Di, 07 September 2004 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kan waar wees, maar my (wyfie) hond los ook sulke geel (dooie) kolle in die
gras.

:-)

TJ

"Plato" skryf in boodskap news:chk737$qat$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ wrote:
>> Het die worshond enigiets te doen met die sirkels in die sand? (Carte
>> Blanche 05/09/2004).
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
> Ek dink daai termiet teorie is die mees akuraat van die lot.
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97807 is 'n antwoord op boodskap #97785] Di, 07 September 2004 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy moet bietjie kyk of daai teef van jou nie dalk 'n "alien" is
nie. Sy piepie suur!

:o)

Groete
Plato

TJ wrote:
> Kan waar wees, maar my (wyfie) hond los ook sulke geel (dooie) kolle in die
> gras.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Plato" wrote in message
> news:chk737$qat$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> TJ wrote:

>>> Het die worshond enigiets te doen met die sirkels in die sand? (Carte
>>> Blanche 05/09/2004).
>
>>> :-)
>
>>> TJ
>
>
>

>> Ek dink daai termiet teorie is die mees akuraat van die lot.
>
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97838 is 'n antwoord op boodskap #97774] Di, 07 September 2004 15:19 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens die veldkenners hier rond, reken die manne ook dit moet termiete
wees. Daai ander twee lunsrieme het net gesoek van op TV kom.....

"Plato" skryf in boodskap news:chk737$qat$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ wrote:
>> Het die worshond enigiets te doen met die sirkels in die sand? (Carte
>> Blanche 05/09/2004).
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
> Ek dink daai termiet teorie is die mees akuraat van die lot.
Vorige onderwerp: In the cut
Volgende onderwerp: Amptelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:12:08 MGT 2024