Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 5 September 2004
5 September 2004 [boodskap #97511] Wo, 01 September 2004 09:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om 3nm is daar 'n Halelujakoorfees aan die gang in Kaapstad se stadsaal. Die
Tygerbergse Kinderkoor en die Walliese mannekoor gaan ook deelneem.

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
Re: 5 September 2004 [boodskap #97513 is 'n antwoord op boodskap #97511] Wo, 01 September 2004 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Om 3nm is daar 'n Halelujakoorfees aan die gang in Kaapstad se stadsaal. Die
> Tygerbergse Kinderkoor en die Walliese mannekoor gaan ook deelneem.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
>
>

Op 'n weeksdag? Maak nie sin nie...
Re: 5 September 2004 [boodskap #97514 is 'n antwoord op boodskap #97511] Wo, 01 September 2004 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:

> Om 3nm is daar 'n Halelujakoorfees aan die gang in Kaapstad se stadsaal. Die
> Tygerbergse Kinderkoor en die Walliese mannekoor gaan ook deelneem.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
>
>

oops... My fout. 5 September Sondag. Ek het nie die datum geregistreer
in jou onderwerp nie.

Groete
Plato
Re: 5 September 2004 [boodskap #97515 is 'n antwoord op boodskap #97514] Wo, 01 September 2004 11:09 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Ek wou net vir jou sê wat laat jou dink die spul Visvoete daar
onder in die Kaap werk in elk geval?

"Plato" skryf in boodskap news:ch46bd$ejc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette wrote:
>
>> Om 3nm is daar 'n Halelujakoorfees aan die gang in Kaapstad se stadsaal. Die
>> Tygerbergse Kinderkoor en die Walliese mannekoor gaan ook deelneem.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
> oops... My fout. 5 September Sondag. Ek het nie die datum geregistreer
> in jou onderwerp nie.
>
> Groete
> Plato
Vorige onderwerp: Heilbron se Fentimfees
Volgende onderwerp: Dis lekker in Souf Efrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 15:30:45 MGT 2024