Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NUUSGROEP ONDERWERPE
NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97098] Sa, 21 Augustus 2004 17:34 na volgende boodskap
Homer  is tans af-lyn  Homer
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Uit verveeldheid het ek toe nou maar vandag by hierdie nuusgroep ingeloer.
Ek het gereken dat daar dalk iets interessant sal wees om te lees.
Wragtag vind ek toe presies dieselfde snert wat op enige ander plek waar
Afrikaans aangetref word bespreek word. 'n Ewige gestry, beledig, nyd,
venyn om maar enkeles te noem.
Waar bring haat en nydigheid ons? Put ons regtig genot daaruit?
Almal praat van die toestand waarin ons land is ( ek vir een, besef dat die
land nie meer is wat ek/ons 'n paar jaar gelede geken het nie) en uiter die
een stuk kritiek op die ander verwyt. Beledigings word wild rondgeslinger en
raai wat; elke keer die selfde tipe aanmerking: ons is mense en hulle nie.
Is dit ons bydrae om die land te verbeter? Sal hierdie tipe aanmerkings 'n
plek vir almal verseker?

Neewat, ek sien maar swarigheid vir ons afrikanervolkie en ek dink ons
verdien dit elke dag meer.

Homer
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97099 is 'n antwoord op boodskap #97098] Sa, 21 Augustus 2004 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Homer" skryf:

> Uit verveeldheid het ek toe nou maar vandag by hierdie nuusgroep ingeloer.
> Ek het gereken dat daar dalk iets interessant sal wees om te lees.
> Wragtag vind ek toe presies dieselfde snert wat op enige ander plek waar
> Afrikaans aangetref word bespreek word. 'n Ewige gestry, beledig, nyd,
> venyn om maar enkeles te noem.

Nog 'n klakous
Kla kla kla kla....

Virgil

;-)
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97100 is 'n antwoord op boodskap #97098] Sa, 21 Augustus 2004 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Homer" skryf

elke keer die selfde tipe aanmerking: ons is mense en hulle nie.

Nouja wat neef,. Ons het ook maar dieselfde probleem
hier op Sirius. En ons hoor die Derde Klip van die Son
af sê dieselfde oor die marsmannetjies.

Tant Hessie ben Genubi
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97101 is 'n antwoord op boodskap #97098] So, 22 Augustus 2004 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wragtag vind ek toe presies dieselfde snert wat op enige ander plek waar
afrikaans aangetref word bespreek word.
............................................................ ................
...

Dis nie net by Afrikaners nie - jy kry dit oral. Gaan lees bietjie die
Franse nuusgroep.
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97107 is 'n antwoord op boodskap #97098] So, 22 Augustus 2004 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Homer wrote:

> Uit verveeldheid het ek toe nou maar vandag by hierdie nuusgroep ingeloer.
> Ek het gereken dat daar dalk iets interessant sal wees om te lees.
> Wragtag vind ek toe presies dieselfde snert wat op enige ander plek waar
> Afrikaans aangetref word bespreek word. 'n Ewige gestry, beledig, nyd,
> venyn om maar enkeles te noem.
> Waar bring haat en nydigheid ons? Put ons regtig genot daaruit?
> Almal praat van die toestand waarin ons land is ( ek vir een, besef dat die
> land nie meer is wat ek/ons 'n paar jaar gelede geken het nie) en uiter die
> een stuk kritiek op die ander verwyt. Beledigings word wild rondgeslinger en
> raai wat; elke keer die selfde tipe aanmerking: ons is mense en hulle nie.
> Is dit ons bydrae om die land te verbeter? Sal hierdie tipe aanmerkings 'n
> plek vir almal verseker?
>
> Neewat, ek sien maar swarigheid vir ons afrikanervolkie en ek dink ons
> verdien dit elke dag meer.
>
> Homer
>
>
>
Watse snert raak jy kwyt Homer? Die is nie 'n Microsoft ondersteunings
forum nie hoor. So as jy "tech support" en mooi praatjies soek doen dit
elders. Nou kom staan en preek jy werklik vir ons op die groep. Daar is
die wat jou sal ondersteun, maar ek reken jy kan maklik vir jou 'n spul
ja broers by 'n NNP raadsvergadering gaan soek. Bel vir Marthinus, hy
het meer as genoeg tyd vir jou. Wie de hel dink jy is jy om vir ander
mense te kom staan en vertel hoe hulle 'n forum moet gebruik aldan nie.
As jy praat van "ons Afrikanervolkie" sluit jy jouself in. Watse lae
mens moet jy nie wees om jouself en ander om jou te wil sien ly nie.
Nogal met die sin "ek dink ons verdien dit elke dag meer" snert in jou
skrewe. Gaan kak man! As jy wil wegkwyn en ly gaan soek mense om dit
saam met jou te doen op 'n ander plek. Ek is trots op wat ek is. Ek weet
dat my mense voor my foute gemaak het. Ek weier egter om meer
verantwoordelikheid te neem as wat nodig is. Die swart mense in die
grense van SA is nie arm en sukkelend a.g.v Apartheid nie. Die swart
mense buite SA se grense is bewyse daarvoor. Dat hulle onregverdig
behandel is, is waar. Dat dit 'n verskil gemaak het is wat ek un twyfel
trek. So as jy Afrikaners soek wat soos jy "verdien" om te ly, gaan soek
hulle iewers anders. Solank as wat ek leef sal jy nie die naby my kan
kry om dit saam met jou te doen nie.

Hel, ek het in my lewe nog nie so iets beleef nie.

Groete
Plato
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97108 is 'n antwoord op boodskap #97107] So, 22 Augustus 2004 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die blanke afrikaner is nie beter of slegter as enige ander bevolkingsgroep
nie. Maar a.g.v die "apartheid blapsie" lei baie afrikaners vandag aan
allerlei skuldgevoelens en begin hulle glo dat die ou volkie werklik sleg
is. Bittereinder, is so 'n knaap en dan skeer hy nog al die Afrikaners oor
dieselfde kam. Ek is geneig om te glo dat meeste buitelanders nie 'n saak
met SA het nie. Baie is wel bewus van die geskiedenis, maar aan die ou einde
hou mense hulle besig met hulle eie lewens, en ervaar ek dat "apartheid" nie
so veel aandag in die buiteland geniet soos baie dink nie. My ervaring is
dat daar wereldwyd meer gediskrimineer word ten opsigte van ras as wat daar
gediskrimineer word ten opsigte van kultuurgroep.

"Plato" skryf in boodskap news:cg9pvc$796$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Homer wrote:
>
>> Uit verveeldheid het ek toe nou maar vandag by hierdie nuusgroep ingeloer.
>> Ek het gereken dat daar dalk iets interessant sal wees om te lees.
>> Wragtag vind ek toe presies dieselfde snert wat op enige ander plek waar
>> Afrikaans aangetref word bespreek word. 'n Ewige gestry, beledig, nyd,
>> venyn om maar enkeles te noem.
>> Waar bring haat en nydigheid ons? Put ons regtig genot daaruit?
>> Almal praat van die toestand waarin ons land is ( ek vir een, besef dat die
>> land nie meer is wat ek/ons 'n paar jaar gelede geken het nie) en uiter die
>> een stuk kritiek op die ander verwyt. Beledigings word wild rondgeslinger en
>> raai wat; elke keer die selfde tipe aanmerking: ons is mense en hulle nie.
>> Is dit ons bydrae om die land te verbeter? Sal hierdie tipe aanmerkings 'n
>> plek vir almal verseker?
>>
>> Neewat, ek sien maar swarigheid vir ons afrikanervolkie en ek dink ons
>> verdien dit elke dag meer.
>>
>> Homer
>>
>>
>>
> Watse snert raak jy kwyt Homer? Die is nie 'n Microsoft ondersteunings
> forum nie hoor. So as jy "tech support" en mooi praatjies soek doen dit
> elders. Nou kom staan en preek jy werklik vir ons op die groep. Daar is
> die wat jou sal ondersteun, maar ek reken jy kan maklik vir jou 'n spul
> ja broers by 'n NNP raadsvergadering gaan soek. Bel vir Marthinus, hy
> het meer as genoeg tyd vir jou. Wie de hel dink jy is jy om vir ander
> mense te kom staan en vertel hoe hulle 'n forum moet gebruik aldan nie.
> As jy praat van "ons Afrikanervolkie" sluit jy jouself in. Watse lae
> mens moet jy nie wees om jouself en ander om jou te wil sien ly nie.
> Nogal met die sin "ek dink ons verdien dit elke dag meer" snert in jou
> skrewe. Gaan kak man! As jy wil wegkwyn en ly gaan soek mense om dit
> saam met jou te doen op 'n ander plek. Ek is trots op wat ek is. Ek weet
> dat my mense voor my foute gemaak het. Ek weier egter om meer
> verantwoordelikheid te neem as wat nodig is. Die swart mense in die
> grense van SA is nie arm en sukkelend a.g.v Apartheid nie. Die swart
> mense buite SA se grense is bewyse daarvoor. Dat hulle onregverdig
> behandel is, is waar. Dat dit 'n verskil gemaak het is wat ek un twyfel
> trek. So as jy Afrikaners soek wat soos jy "verdien" om te ly, gaan soek
> hulle iewers anders. Solank as wat ek leef sal jy nie die naby my kan
> kry om dit saam met jou te doen nie.
>
> Hel, ek het in my lewe nog nie so iets beleef nie.
>
> Groete
> Plato
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97116 is 'n antwoord op boodskap #97108] So, 22 Augustus 2004 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf in boodskap news:N2%Vc.16401$N77.659617@news.xtra.co.nz...
Die blanke afrikaner is nie beter of slegter as enige ander bevolkingsgroep
nie. Maar a.g.v die "apartheid blapsie" lei baie afrikaners vandag aan
allerlei skuldgevoelens en begin hulle glo dat die ou volkie werklik sleg
is. Bittereinder, is so 'n knaap en dan skeer hy nog al die Afrikaners oor
dieselfde kam. Ek is geneig om te glo dat meeste buitelanders nie 'n saak
met SA het nie. Baie is wel bewus van die geskiedenis, maar aan die ou einde
hou mense hulle besig met hulle eie lewens, en ervaar ek dat "apartheid" nie
so veel aandag in die buiteland geniet soos baie dink nie. My ervaring is
dat daar wereldwyd meer gediskrimineer word ten opsigte van ras as wat daar
gediskrimineer word ten opsigte van kultuurgroep.

En hier kan ek nie meer met jou saamstem nie Spencer, jy waarneming is spot
on! (Behawel jou laast sin, dink ek, hier by ons speel ras nie n rol nie,
altans nie soos ek dit vind nie, ek het vriende van verskeie rasse, maar ek
dink dit het meer te doen met sosio ekonomiese faktore. Baie mense hier in
Amerika weet nie eens wat apartheid is nie, en is omtrent almal
gefassineer(d) met die feit dat ek van Afrika kom, en dink my ou Kaapse
aksent is baie cool (wie sou nou ooit so kon dink ;-)

Ellie
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97118 is 'n antwoord op boodskap #97107] So, 22 Augustus 2004 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Ek is trots op wat ek is. Ek weet
> dat my mense voor my foute gemaak het. Ek weier egter om meer
> verantwoordelikheid te neem as wat nodig is.

Nog 'n liedjie wat ek nou aan dink van Ani Difranco (ander het dit
voor haar ook gesing - heel waarskynlik Pete Seeger)

Song Lyrics: My Name Is Lisa Kalvelage

My name is Lisa Kalvelage, I was born in Nuremberg
And when the trials were held there nineteen years ago
It seemed to me ridiculous to hold a nation all to blame
For the horrors that the world did undergo
A short while later when I applied to be a G. I. bride
An American consular official questioned me
He refused my exit permit, said my answers did not show
I'd learned my lesson about responsibility.

Thus suddenly I was forced to start thinking on this theme
And when later I was permitted to emigrate
I must have been asked a hundred times where I was and what I did
In those years when Hitler ruled our state
I said I was a child or at most a teen-ager
But that only extended the questioning
They'd ask, where were my parents, my father, my mother
And to this I could answer not a thing.

The seed planted there at Nuremberg in 1947
Started to sprout and to grow
Gradually I understood what that verdict meant to me
When there are crimes that I can see and I can know
And now I also know what it is to be charged with mass guilt
Once in a lifetime is enough for me
No, I could not take it for a second time
And that is why I am here today.

The events of May 25th, the day of our protest,
Put a small balance weight on the other side
Hopefully, someday my contribution to peace
Will help just a bit to turn the tide
And perhaps I can tell my children six
And later on their own children
That at least in the future they need not be silent
When they are asked, "Where was your mother, when?"
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97120 is 'n antwoord op boodskap #97118] So, 22 Augustus 2004 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Ek is trots op wat ek is. Ek weet
>> dat my mense voor my foute gemaak het. Ek weier egter om meer
>> verantwoordelikheid te neem as wat nodig is.
>
>
> Nog 'n liedjie wat ek nou aan dink van Ani Difranco (ander het dit
> voor haar ook gesing - heel waarskynlik Pete Seeger)
>
> Song Lyrics: My Name Is Lisa Kalvelage
>
> My name is Lisa Kalvelage, I was born in Nuremberg
> And when the trials were held there nineteen years ago
> It seemed to me ridiculous to hold a nation all to blame
> For the horrors that the world did undergo
> A short while later when I applied to be a G. I. bride
> An American consular official questioned me
> He refused my exit permit, said my answers did not show
> I'd learned my lesson about responsibility.
>
> Thus suddenly I was forced to start thinking on this theme
> And when later I was permitted to emigrate
> I must have been asked a hundred times where I was and what I did
> In those years when Hitler ruled our state
> I said I was a child or at most a teen-ager
> But that only extended the questioning
> They'd ask, where were my parents, my father, my mother
> And to this I could answer not a thing.
>
> The seed planted there at Nuremberg in 1947
> Started to sprout and to grow
> Gradually I understood what that verdict meant to me
> When there are crimes that I can see and I can know
> And now I also know what it is to be charged with mass guilt
> Once in a lifetime is enough for me
> No, I could not take it for a second time
> And that is why I am here today.
>
> The events of May 25th, the day of our protest,
> Put a small balance weight on the other side
> Hopefully, someday my contribution to peace
> Will help just a bit to turn the tide
> And perhaps I can tell my children six
> And later on their own children
> That at least in the future they need not be silent
> When they are asked, "Where was your mother, when?"

Pragtig. En so kalmeer almal maar hulle siele op hulle eie manier. My
siel het nie kalmte nodig nie Katryn. Dit irriteer my net grensloos as
mense my konstant vertel hoe skuldig ek moet voel. Vir wie? Vir wat? En
vir hoe lank? Was Apartheid verkeerd? Ja dit was! Kan ek iets daaraan
doen? Nee. Het dit die lot van die swart mense as 'n massa in SA
vererger? Nee. Ek glo werklik nie dit het nie. Ek dink wel dit het een
of twee gekeer om hulle potensiaal te bereik, maar oor die groter
meerderheid het ek geen twyfel daaraan dat hulle kultureel nie daartoe
instaat is om SA te regeer en instand te hou soos die Westerlinge nie.
Wat maak die swart mense die kant van die grensdraad so anders as die
res aan die anderkant Katryn? Beantwoord daardie vraag en dan sal ek
miskien meer waarde aan jou lirieke gee. Ek is net so wensdenker soos jy
wat hunker na 'n "perfekte" wêreld van vrede en hoop vir almal, maar hoe
meer ek na die wêreld kyk hoe meer kom ek agter die "checks and
balances" is reeds daar. Mens noem dit geboorte en die dood. Oorlog,
siekte ensovoorts is alles maar deel van die dood gedeelte. Jy sal nie
'n wêreld sonder oorlog kry nie Katryn. Dit is TE natuurlik om weg te
laat of praat.

Die beste wat jy kan doen is om te sien dat dit nie onnodig gebeur nie.
En as dit nie vermy kan word nie, maak seker jy oorleef. Ek kyk na my
eie, en jy na joune. Jou teorië neem nie in ag dat ander mense nie soos
jy dink nie. Bob Dylan het ook nie daaraan gedink dat daar mense elders
op hierdie aarde is wat nie 'n snars omgee vir watter god hy in glo of
nie. Daar is mense vir wie dit nie saak maak of hy "god on his side" het
of nie. Sy liedjie sonder wat ek aanneem die Christelike God uit. Hy
vergeet van die ander...

Groete en ek droom saam met jou.

Plato
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97165 is 'n antwoord op boodskap #97108] Ma, 23 Augustus 2004 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Bittereinder, is so 'n knaap en dan skeer hy nog al die Afrikaners oor
> dieselfde kam.

Ek bieg. Ek is skuldig daaraan om die slegste van Afrikaners altyd
eertse te verwag. Maar darem gee ek hulle die kans om hulleself te
bewys as vooruitstrewende, moderne Afrikaners, wat die foute van die
verlede erken en daarna strewe om daai slegheid uit te teel.

Ek is ook intilligent (spelling) genoeg om nie my standaarde toe te
pas op alle Afrikaners nie, bv. die wat nog nooit in die buiteland
GEWOON het nie (ek bedoel nou nie toeriste wat vir 'n paar maande in
London gaan uithang nie). Want daai mense is die nie in die posisie om
te VERGELYK nie. En jy sien, King Carlos, dat die vermoee om the
VERGELYK sekerlik die mees waardevolle voorreg is. Vergelyk Duitsland
se infrastruktuur met die van Griekeland, byvoorbeeld. Vergelyk die
hospitale in Frankryk met hospitale in Ierland. Vergelyk vroue regte
in Afganistan met vroue regte in Noorwiee. Vergelyk die Klimaat in NZ
met die klimaat in Kanada. Om te kan vergelyk en dan 'n "informed"
besluit te neem is 'n helse voorreg.

Die punt wat ek probeer maak is dat jy, Spencer, in die buiteland
woon. 'n Mens sou verwag dat hierdie ondervinding jou denkwyse sou
verbreed, jou "tolerance" en "moderation" leer. Maar nee. Jy verwys na
Apartheid as 'n "Blapsie"....

Brain drain, my voet.
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97180 is 'n antwoord op boodskap #97098] Ma, 23 Augustus 2004 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, maar 'n mens kan so lekker in Afrikaans beledig!!

"Homer" wrote:
> Uit verveeldheid het ek toe nou maar vandag by hierdie nuusgroep ingeloer.
> Ek het gereken dat daar dalk iets interessant sal wees om te lees.
> Wragtag vind ek toe presies dieselfde snert wat op enige ander plek waar
> Afrikaans aangetref word bespreek word. 'n Ewige gestry, beledig, nyd,
> venyn om maar enkeles te noem.
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97181 is 'n antwoord op boodskap #97165] Ma, 23 Augustus 2004 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ok, kom ons vergelyk dan. As ons Apartheid met die menseslagting in
Duitsland in die jare 40 vergelyk was Apartheid mos maar 'n blapsie. As
ons Apartheid met die gaos in Rwanda vergelyk was dit mos maar 'n blapsie.

Ek wil graag die regstellende aksie sien wat die Hutus en die Tutsis
gaan gelyk maak...

Cheers
Plato

BitterEinder wrote:

>> Bittereinder, is so 'n knaap en dan skeer hy nog al die Afrikaners
>
> oor
>
>> dieselfde kam.
>
>
> Ek bieg. Ek is skuldig daaraan om die slegste van Afrikaners altyd
> eertse te verwag. Maar darem gee ek hulle die kans om hulleself te
> bewys as vooruitstrewende, moderne Afrikaners, wat die foute van die
> verlede erken en daarna strewe om daai slegheid uit te teel.
>
> Ek is ook intilligent (spelling) genoeg om nie my standaarde toe te
> pas op alle Afrikaners nie, bv. die wat nog nooit in die buiteland
> GEWOON het nie (ek bedoel nou nie toeriste wat vir 'n paar maande in
> London gaan uithang nie). Want daai mense is die nie in die posisie om
> te VERGELYK nie. En jy sien, King Carlos, dat die vermoee om the
> VERGELYK sekerlik die mees waardevolle voorreg is. Vergelyk Duitsland
> se infrastruktuur met die van Griekeland, byvoorbeeld. Vergelyk die
> hospitale in Frankryk met hospitale in Ierland. Vergelyk vroue regte
> in Afganistan met vroue regte in Noorwiee. Vergelyk die Klimaat in NZ
> met die klimaat in Kanada. Om te kan vergelyk en dan 'n "informed"
> besluit te neem is 'n helse voorreg.
>
> Die punt wat ek probeer maak is dat jy, Spencer, in die buiteland
> woon. 'n Mens sou verwag dat hierdie ondervinding jou denkwyse sou
> verbreed, jou "tolerance" en "moderation" leer. Maar nee. Jy verwys na
> Apartheid as 'n "Blapsie"....
>
> Brain drain, my voet.
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97259 is 'n antwoord op boodskap #97181] Wo, 25 Augustus 2004 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato wrote:

> Ok, kom ons vergelyk dan. As ons Apartheid met die menseslagting in
> Duitsland in die jare 40 vergelyk was Apartheid mos maar 'n blapsie. As
> ons Apartheid met die gaos in Rwanda vergelyk was dit mos maar 'n blapsie.

Je vergelijkt appels met peren

grt emmy

>
> Ek wil graag die regstellende aksie sien wat die Hutus en die Tutsis
> gaan gelyk maak...
>
> Cheers
> Plato
>
> BitterEinder wrote:
>
>>> Bittereinder, is so 'n knaap en dan skeer hy nog al die Afrikaners


>> oor

>>> dieselfde kam.



>> Ek bieg. Ek is skuldig daaraan om die slegste van Afrikaners altyd
>> eertse te verwag. Maar darem gee ek hulle die kans om hulleself te
>> bewys as vooruitstrewende, moderne Afrikaners, wat die foute van die
>> verlede erken en daarna strewe om daai slegheid uit te teel.

>> Ek is ook intilligent (spelling) genoeg om nie my standaarde toe te
>> pas op alle Afrikaners nie, bv. die wat nog nooit in die buiteland
>> GEWOON het nie (ek bedoel nou nie toeriste wat vir 'n paar maande in
>> London gaan uithang nie). Want daai mense is die nie in die posisie om
>> te VERGELYK nie. En jy sien, King Carlos, dat die vermoee om the
>> VERGELYK sekerlik die mees waardevolle voorreg is. Vergelyk Duitsland
>> se infrastruktuur met die van Griekeland, byvoorbeeld. Vergelyk die
>> hospitale in Frankryk met hospitale in Ierland. Vergelyk vroue regte
>> in Afganistan met vroue regte in Noorwiee. Vergelyk die Klimaat in NZ
>> met die klimaat in Kanada. Om te kan vergelyk en dan 'n "informed"
>> besluit te neem is 'n helse voorreg.

>> Die punt wat ek probeer maak is dat jy, Spencer, in die buiteland
>> woon. 'n Mens sou verwag dat hierdie ondervinding jou denkwyse sou
>> verbreed, jou "tolerance" en "moderation" leer. Maar nee. Jy verwys na
>> Apartheid as 'n "Blapsie"....

>> Brain drain, my voet.
>
Re: NUUSGROEP ONDERWERPE [boodskap #97262 is 'n antwoord op boodskap #97259] Do, 26 Augustus 2004 04:14 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou waarmee sal jy dit dan vergelyk? Ons word erger gekruisig en ek sal
my hoed opvreet as dit die helfte soveel mense doodgelaat het. Ek is
bevrees dit is nie appels en pere nie.

Groete
Plato

Emmy wrote:
> Plato wrote:
>
>> Ok, kom ons vergelyk dan. As ons Apartheid met die menseslagting in
>> Duitsland in die jare 40 vergelyk was Apartheid mos maar 'n blapsie.
>> As ons Apartheid met die gaos in Rwanda vergelyk was dit mos maar 'n
>> blapsie.
>
>
> Je vergelijkt appels met peren
>
> grt emmy
>

>> Ek wil graag die regstellende aksie sien wat die Hutus en die Tutsis
>> gaan gelyk maak...

>> Cheers
>> Plato

>> BitterEinder wrote:

>>>> Bittereinder, is so 'n knaap en dan skeer hy nog al die Afrikaners
>
>
>
>>> oor
>
>>>> dieselfde kam.
>
>
>
>
>>> Ek bieg. Ek is skuldig daaraan om die slegste van Afrikaners altyd
>>> eertse te verwag. Maar darem gee ek hulle die kans om hulleself te
>>> bewys as vooruitstrewende, moderne Afrikaners, wat die foute van die
>>> verlede erken en daarna strewe om daai slegheid uit te teel.
>
>>> Ek is ook intilligent (spelling) genoeg om nie my standaarde toe te
>>> pas op alle Afrikaners nie, bv. die wat nog nooit in die buiteland
>>> GEWOON het nie (ek bedoel nou nie toeriste wat vir 'n paar maande in
>>> London gaan uithang nie). Want daai mense is die nie in die posisie om
>>> te VERGELYK nie. En jy sien, King Carlos, dat die vermoee om the
>>> VERGELYK sekerlik die mees waardevolle voorreg is. Vergelyk Duitsland
>>> se infrastruktuur met die van Griekeland, byvoorbeeld. Vergelyk die
>>> hospitale in Frankryk met hospitale in Ierland. Vergelyk vroue regte
>>> in Afganistan met vroue regte in Noorwiee. Vergelyk die Klimaat in NZ
>>> met die klimaat in Kanada. Om te kan vergelyk en dan 'n "informed"
>>> besluit te neem is 'n helse voorreg.
>
>>> Die punt wat ek probeer maak is dat jy, Spencer, in die buiteland
>>> woon. 'n Mens sou verwag dat hierdie ondervinding jou denkwyse sou
>>> verbreed, jou "tolerance" en "moderation" leer. Maar nee. Jy verwys na
>>> Apartheid as 'n "Blapsie"....
>
>>> Brain drain, my voet.
Vorige onderwerp: Springbokplesier.
Volgende onderwerp: Pablo Neruda and Distant Memories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:45:55 MGT 2024