Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
Re: Vloekery [boodskap #97225 is 'n antwoord op boodskap #97204] Di, 24 Augustus 2004 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf:

> Ek het nie op jou gesinspeel nie...

Phew - ek was nogal regtig bekommerd vir 'n oomblik. Nie oor die
vloekery per se nie, maar omdat ek nie geweet het dat ek vloek nie.
Ander mense sien mens mos baie anders as jyself, en dit is net so op
die nuusgroep ook. Dêm....
;-)

> Hier het 'n tyd gelede iemand op Annette gevloek. Ek was só ontsteld. Dis
> die enigste keer wat iemand hier gevloek het, fok die res...

Is dit nie interessant hoe sekere dinge ons almal dieselfde beïnvloed
al ken ons mekaar gladnie? Dit is seker die groep-dinamika of groep
karma? ;-)
Elkgeval, ek onthou ook van een spesifieke geval wat baie erg was, en
ek onthou ook dat ek seker omtrent 20 boodskappe probeer formuleer het
aan die persoon, maar het elke keer besluit om nie te pos nie.
Dit is nou maar een van die nadele van Internet groepe soos die. Mens
moet seker maar leer om die goeie saam met die slegte te neem.

Een van die eerste dinge wat ek op dié groep geleer het, is dat baie
mense wat hier deelneem ongelooflik agteraf is, en sal baie mooi
woorde hier op die nuusgroep uiter, maar agetraf sal hulle privaat
briewe skryf aan mekaar en te lekker skinder en valse aannames toedig
aan die wat hulle nie van hou nie, of mense wat 'n ander lewensuitkyk
of filosofie het as hulleself.
Hulle hou van woorde soos "ek sal haar/hom uitrook" en die ander
algemene gebruikte sin is iets in die lyn van "gooi 'n klip in die bos
en sien wat uitspring". Dit is die 2 wat hoofsaaklik gebruik word,
maar die res van die "tjie tjie" is gewoonlik een of ander variasie
van dieselfde tema. Na so geskinder en privaat opvryf sessie, sal
hulle dan hulle eiers hier kom lê en dan terugsit om te sien wat
gebeur. Tragies, nè?
Hulle doen dit op ander Afrikaanse groepe ook, so dit moet seker iets
met die Afrikaanse kultuur te doen hê?

Gelukkig weet ek dat alle Afrikaners nie so is nie, en dat daar baie
mense in die forum deelneem wat ook nie so is nie.

Nou ja, ek beter my seepkissie gaan wegpak vir eers. Ek moet bietjie
gaan werk vir 'n verandering. Somer vakansie is verby. Te vinnig...
;-)
Re: Vloekery [boodskap #97229 is 'n antwoord op boodskap #97218] Di, 24 Augustus 2004 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
ANGLISISME!!!!!! MY HEL HIER KOM DIE ENGELS SOOS 'n WOLF IN SKAAPSKLERE
DIE NUUSGROEP SE KRAAL HEK INGEDRAF!!!! OOOOO WWWEEEEEE!!!!!!

HARDLOOP!!!!!

@rogers.com wrote:

> "Max"
>
>
>> Wie is die baas, wie besluit? Bitterbek? Die taalvaders, uit hul grafte?
>
>
> Niemand is baas nie. Behalwe miskien Afrikaans
> self. Dus stel ek voor, bitterbek wat ek is, dat
> as ons wil vloek op hierdie nuusgroep, ons in
> Afrikaans vloek. Daar is genoeg lekker Afrikaanse
> vloeke. Laat ons hulle hoor.
> Daar sal natuurlik ook die gewone stryery wees.
> Is dêm nou 'n Engelse vloekwoord of 'n Afrikaanse
> vloekwoord?
>
> Tant Hessie van Bitterbessiefontein
>
Re: Regters [boodskap #97230 is 'n antwoord op boodskap #97220] Di, 24 Augustus 2004 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
My fok Ferdi, jy is geniaal! Ek en Suidwester stry al lank dat Gloudina
en kie moet terug Afrika toe kom. Ons het hulle "kennis" bitter nodig.
Ja nee, die verligtes is beslis nie hier nie jong. Ons is almal net 'n
klomp idiote in SA.

Ferdi vir president.

Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 23 Aug 2004 08:12:06 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> > buiteland sit nie?
>
>
> Of dat die grootste kenners van SUID-Afrika buite die land sit nie,
> hmmm?
>
Re: Regters [boodskap #97252 is 'n antwoord op boodskap #97163] Wo, 25 Augustus 2004 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Komende van die resultaat daarvan?
"@rogers.com" wrote in message
news:LdmWc.5284$izj1.4445@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Suidwester"skryf
>
> Na onafhanklikheid 15 jaar gelede, het grootskaalse vermenging nog
>> nie plaasgevind nie.....want die mense wil nie. Teorie is een ding, die
>> praktiese werklikheid 'n ander....
>
> En dit kon enige dommerd voorspel het. Die vrees wat
> dat apartheidsvarke gehad het dat daar grootskaalse
> verbastering sou plaasvind, het gespruit uit hulle eie
> verwronge seksuele aannames. En dit het hulle gedryf
> om wette te maak teen mense wat oor die kleurlyn
> lewe. Maar wat kon jy nou verwag van mense wat
> niks daarin gesien het om die kat in die donker te knyp
> nie, maar voor die dominee met 'n sedige gesig wou
> sit.
>
> Gloudina
>
Re: Regters [boodskap #97254 is 'n antwoord op boodskap #97164] Wo, 25 Augustus 2004 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Luister, Drawwertjie van die Wegholbrigade, ek hou dan sê van strooi praat
en oor strooi te praat. Dis nou jy en die kwasi-joernalis hieronder.....
"@rogers.com" wrote in message
news:FhmWc.5285$izj1.4343@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Plato" skryf
>
>> Dit is seker moontlik, maar dit maak nie saak nie. Ek is moeg vir haar
>> strooi. Klaar.
>
> Nou sit en praat jy maar met Suidwester daar
> agter sy duin oor "haar."
>
> Penkop van die Groot Liga
>
Re: Regters [boodskap #97273 is 'n antwoord op boodskap #97220] Do, 26 Augustus 2004 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sarkasties, sarkasties. Ek sou dink ek het my deel gedoen vir JOU land
SUID-Afika om te kan praat. Wat het jy vir JOU land gedoen?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:emhmi0dnqi8patolt6hqa2uhs8lclktlbg@4ax.com...
> On Mon, 23 Aug 2004 08:12:06 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> buiteland sit nie?
>
> Of dat die grootste kenners van SUID-Afrika buite die land sit nie,
> hmmm?
>
Re: Vloekery [boodskap #97279 is 'n antwoord op boodskap #97225] Do, 26 Augustus 2004 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
> Nou ja, ek beter my seepkissie gaan wegpak vir eers. Ek moet bietjie
> gaan werk vir 'n verandering. Somer vakansie is verby. Te vinnig...
> ;-)

Nie net die somervakansie nie, hier is die somer ook ineens verby! Ons is
nou so rond 20°C maksimum. Hulle sê dat ons dalk nog 'n paar lekker dae in
september sal kry, maar dan sit ek in SA...
Re: Regters [boodskap #97329 is 'n antwoord op boodskap #97273] Vr, 27 Augustus 2004 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Aug 2004 09:52:31 +0100, "Suidwester" wrote:

> Sarkasties, sarkasties. Ek sou dink ek het my deel gedoen vir JOU land
> SUID-Afika om te kan praat. Wat het jy vir JOU land gedoen?

Huursoldaat gewees?
Re: Regters [boodskap #97344 is 'n antwoord op boodskap #97329] Vr, 27 Augustus 2004 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 26 Aug 2004 09:52:31 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> land
>
>> SUID-Afika om te kan praat. Wat het jy vir JOU land gedoen?
>
>
> Huursoldaat gewees?
>
>

Dames en here, ons het die voorreg om nog 'n kunstenaar aan u voor te
stel. Die een lewe egter in Suid Afrika, maar het na bewindsoorname sy
kop verloor. Onse Ferdi is egter nogsteed 'n kundige kunstenaar maar sy
prentjies maak nog minder sin as Gloudina s'n.

Hy is meesterlik sarkasties maar so siniel soos tien! Hy sien homself
(en het homself so geskilder in sy selfportret) as 'n blomme meisie vir
die ANC se troue met verval... Soos Thabo na die kansel loop, strooi
Ferdi (boude in die lug) blommetjies uit eerbetoon voor sy voetspore
uit... In die bepaalde werk kan mens 'n Ferdi sien wat paranoies rondkyk
en iets prewel wat menige gas al na verwys het as 'n gesmeek vir 'n plek
in die son!
Re: Regters [boodskap #97346 is 'n antwoord op boodskap #97344] Vr, 27 Augustus 2004 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Dames en here, ons het die voorreg om nog 'n kunstenaar aan u voor te
> stel. Die een lewe egter in Suid Afrika

Ai toggie, dis darem jammer hy woon in SA. Nou
kan jy hom nie daarvan beskuldig dat hy nie weet
wat om hom aangaan nie. Jammer die man het die
kluts skoon kwytgeraak. Dis seker omdat hy by
Bisho was, gerapporteer het gedurende die
Codesa besprekings, begrafnisse bygewoon het
na Chris Hani doodgeskiet is, dat hy die kluts
skoon kwytgeraak het. Miskien het hy teveel
gesien.

Gloudina
Re: Regters [boodskap #97364 is 'n antwoord op boodskap #97346] Sa, 28 Augustus 2004 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Dames en here, ons het die voorreg om nog 'n kunstenaar aan u voor te
>> stel. Die een lewe egter in Suid Afrika
>
>
> Ai toggie, dis darem jammer hy woon in SA. Nou
> kan jy hom nie daarvan beskuldig dat hy nie weet
> wat om hom aangaan nie. Jammer die man het die
> kluts skoon kwytgeraak. Dis seker omdat hy by
> Bisho was, gerapporteer het gedurende die
> Codesa besprekings, begrafnisse bygewoon het
> na Chris Hani doodgeskiet is, dat hy die kluts
> skoon kwytgeraak het. Miskien het hy teveel
> gesien.
>
> Gloudina
>
>

Miskien. Miskien nie. Ek dink jy sal baat by 'n masjien soos die waarin
Zaphod in HITCHHIKER'S GUIDE hom bevind het. Daardie masjien wat mens
jou belangrikheid in die heelal wys. Hoewel die masjien vir Zaphod
gelieg het, dink ek jy sal by die ware een kan baat...

Dinge is nie soos jy dit sien nie Gloudina. Jy leef in 'n wêreld waar jy
'n beeld in jou kop het van perfeksie. Een wat ek self nie mee ontevrede
sou wees nie. Die realiteit is egter nie so nie Gloudina. Jy sien sekere
mense optree teenoor ander op 'n manier wat jy nie kan begryp nie.
Afrika is soos hy is weens heeltemal ander faktore as vir die voor wie
se deur jy die skuld neerlê. Jy is ook nie alleen in jou denke nie wat
dit nog meer frustrerend maak. Die probleem is dat die wie kort-kort die
blaam dra met tyd dik word vir die speletjie. Sekere dinge wat jy as
vanselfsprekend aanvaar is net eenvoudig nie so nie. Onthou jy die
gesprek oor holisme? Net omdat Ferdi jou steun is ook nie iets om aan
vas te hou nie Gloudina. Baie mense hou net op met stry. Die vloed van
leuens is soms so groot dat dit makliker word om maar net die leuen te
propageer. Dit beteken ook nie dat sommige mense nie die leuens glo nie.
Baie doen! Ferdi val in laasgenoemde kategorie. Hy is verby die punt van
waarheid. Hy glo die leuens en leef daarmee. Dit is maklik vir hom om
daarmee te lewe want dit maak sin. Alles kliek dan so mooi. Hy sal die
teendeel stry Gloudina. Ek verwag niks anders nie. Ek kan nie mooi
redeneer waar jy in die prentjie val nie. Ek weet jy het die kat by die
stert beet, maar hoekom sal ek nie weet nie. Eendag sal ek wel.

Ek het gesê ek gaan nie weer op jou goed reageer nie. Ek het die keer
teenstrydig opgetree maar ek dink nie ek sal weer nie. Sterkte met wat
jy glo. Ek dink dit maak jou lewe ook maklik, nie waar nie?

Groete
Plato
Re: Regters [boodskap #97373 is 'n antwoord op boodskap #97364] Sa, 28 Augustus 2004 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Jy is ook nie alleen in jou denke nie wat
> dit nog meer frustrerend maak. Net omdat Ferdi jou steun is ook nie iets om aan
> vas te hou nie Gloudina. . Hy is verby die punt van
> waarheid. Hy glo die leuens en leef daarmee. Dit is maklik vir hom om
> daarmee te lewe want dit maak sin.

Ja, dis darem jammer dat daar nou 'n persoon soos
"Ferdi" op die nuusgroep is, nê? Iemand wat in SA
woon, sodat jy nou nie kan sê "ek weet nie wat in SA
aangaan nie. " Nou moet jy hom maar beswadder,
anders tuimel jou ou huisie van kaarte op jou in. Ek
dink egter jy moet jou hand in eie boesem slaan en
begin grootword. As jy meer volwasse opinies
begin openbaar, sal mense op hierdie nuusgroep
jou ernstiger opneem. Tot tyd en wyl jy dit doen,
is jy maar net nog een liggewig wat dieselfde ou
rasse-deuntjie sanik, en wat selfs volwasse
Afrikaners nie eens ernstig opneem nie.

Gloudina
Re: Regters [boodskap #97375 is 'n antwoord op boodskap #97373] So, 29 Augustus 2004 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Jy is ook nie alleen in jou denke nie wat
>
>> dit nog meer frustrerend maak.
>
> Net omdat Ferdi jou steun is ook nie iets om aan
>
>> vas te hou nie Gloudina.
>
> . Hy is verby die punt van
>
>> waarheid. Hy glo die leuens en leef daarmee. Dit is maklik vir hom om
>> daarmee te lewe want dit maak sin.
>
>
> Ja, dis darem jammer dat daar nou 'n persoon soos
> "Ferdi" op die nuusgroep is, nè? Iemand wat in SA
> woon, sodat jy nou nie kan sê "ek weet nie wat in SA
> aangaan nie. " Nou moet jy hom maar beswadder,
> anders tuimel jou ou huisie van kaarte op jou in. Ek
> dink egter jy moet jou hand in eie boesem slaan en
> begin grootword. As jy meer volwasse opinies
> begin openbaar, sal mense op hierdie nuusgroep
> jou ernstiger opneem. Tot tyd en wyl jy dit doen,
> is jy maar net nog een liggewig wat dieselfde ou
> rasse-deuntjie sanik, en wat selfs volwasse
> Afrikaners nie eens ernstig opneem nie.
>
> Gloudina
>
>

Ek het dit gedoen Gloudina en ek staan by my opinies. As ek as liggewig,
onkundig of wat ook al beskou word is dit maar so. Ek staan vas by my
teoriee en terloops is Ferdi selfs hier ook nie alleen nie. Ek het al
geleer, net omdat die "meerderheid" mense dink iets is reg, maak dit nie
noodwendig reg nie.

Groete
Plato
Re: Regters [boodskap #97444 is 'n antwoord op boodskap #97373] Ma, 30 Augustus 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
ag vader , se die ou ding nou iets so asof haar swart gebraak nou iets werd
is

"@rogers.com" wrote in message
news:jR8Yc.268$C4b1.15@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Plato" skryf
>
> Jy is ook nie alleen in jou denke nie wat
>> dit nog meer frustrerend maak.
> Net omdat Ferdi jou steun is ook nie iets om aan
>> vas te hou nie Gloudina.
> . Hy is verby die punt van
>> waarheid. Hy glo die leuens en leef daarmee. Dit is maklik vir hom om
>> daarmee te lewe want dit maak sin.
>
> Ja, dis darem jammer dat daar nou 'n persoon soos
> "Ferdi" op die nuusgroep is, nê? Iemand wat in SA
> woon, sodat jy nou nie kan sê "ek weet nie wat in SA
> aangaan nie. " Nou moet jy hom maar beswadder,
> anders tuimel jou ou huisie van kaarte op jou in. Ek
> dink egter jy moet jou hand in eie boesem slaan en
> begin grootword. As jy meer volwasse opinies
> begin openbaar, sal mense op hierdie nuusgroep
> jou ernstiger opneem. Tot tyd en wyl jy dit doen,
> is jy maar net nog een liggewig wat dieselfde ou
> rasse-deuntjie sanik, en wat selfs volwasse
> Afrikaners nie eens ernstig opneem nie.
>
> Gloudina
>
Re: Regters [boodskap #97490 is 'n antwoord op boodskap #97220] Di, 31 Augustus 2004 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
MY GENUGTIG...FERDIE?
Kom jy nou eers agter dat die land se inwoners het koers gekies?
Ek het mos meer as 'n jaartoe ek laas op die ng geskryf het die beeld se
joernaliste se wonderbaarlike ondersoekende talent besing:)))

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:emhmi0dnqi8patolt6hqa2uhs8lclktlbg@4ax.com...
> On Mon, 23 Aug 2004 08:12:06 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> buiteland sit nie?
>
> Of dat die grootste kenners van SUID-Afrika buite die land sit nie,
> hmmm?
>
Re: Regters [boodskap #97584 is 'n antwoord op boodskap #97490] Do, 02 September 2004 14:05 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy het nie 'n clue waarvan hier gepraat word nie.
Maar dis seker nie 'n posisie vreemd aan jou nie, hmmmm?

On Tue, 31 Aug 2004 21:32:06 +0200, "Paul" wrote:

> MY GENUGTIG...FERDIE?
> Kom jy nou eers agter dat die land se inwoners het koers gekies?
> Ek het mos meer as 'n jaartoe ek laas op die ng geskryf het die beeld se
> joernaliste se wonderbaarlike ondersoekende talent besing:)))
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:emhmi0dnqi8patolt6hqa2uhs8lclktlbg@4ax.com...
>> On Mon, 23 Aug 2004 08:12:06 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>> > buiteland sit nie?

>> Of dat die grootste kenners van SUID-Afrika buite die land sit nie,
>> hmmm?



>
Vorige onderwerp: Dis lekker in Souf Efrika
Volgende onderwerp: Nou het kortbroek broekloos geword...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:37:11 MGT 2024