Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Drie Nasies
Drie Nasies [boodskap #97129] So, 22 Augustus 2004 19:57 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Laas jaar het iemand hier met trots aangekondig dat ons hierdie jaar die
Drie-nasie beker sal wen - teen Zimbabwe en Namibië.

Hoekom is hy vandag so stil????

Soois wat geskree het toe almal gekla het.
Re: Drie Nasies [boodskap #97130 is 'n antwoord op boodskap #97129] Ma, 23 Augustus 2004 03:34 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie dit sou moontlik gewees het met Strauelli nog steeds aan die
stuur van sake nie.
--
Groetnis
Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:cgats3$de0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Laas jaar het iemand hier met trots aangekondig dat ons hierdie jaar die
> Drie-nasie beker sal wen - teen Zimbabwe en Namibië.
>
> Hoekom is hy vandag so stil????
>
>
> Soois wat geskree het toe almal gekla het.
>
Vorige onderwerp: Bokke bo!
Volgende onderwerp: Spele Afsluiting.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 19:55:22 MGT 2024