Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julle wit Afrikaners
Julle wit Afrikaners [boodskap #96975] Do, 19 Augustus 2004 15:06 na volgende boodskap
Jacob Booi  is tans af-lyn  Jacob Booi
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Lyk my julle het nie vrede al gemaak met die feit dat julle Afrikane is nie.
Julle stotter ammekaar terug verlede toe.
Dis nou as ek die nuusgroep lees.
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #96983 is 'n antwoord op boodskap #96975] Do, 19 Augustus 2004 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, as ek Afrika so kyk, lyk dit my eerder dit is Afrika wat hunker
na die steentydperk....

Jacob Booi wrote:

> Lyk my julle het nie vrede al gemaak met die feit dat julle Afrikane is nie.
> Julle stotter ammekaar terug verlede toe.
> Dis nou as ek die nuusgroep lees.
>
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97011 is 'n antwoord op boodskap #96975] Vr, 20 Augustus 2004 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Jacob Booi" skryf in boodskap news:cg2fo0$o4n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my julle het nie vrede al gemaak met die feit dat julle Afrikane is nie.
> Julle stotter ammekaar terug verlede toe.
> Dis nou as ek die nuusgroep lees.
>

Ja, maar as jy nie die nuusgroep lees nie, is ons baie oulik!
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97030 is 'n antwoord op boodskap #96975] Vr, 20 Augustus 2004 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jacob Booi" skryf

> Lyk my julle het nie vrede al gemaak met die feit dat julle Afrikane is nie.
> Julle stotter ammekaar terug verlede toe.
> Dis nou as ek die nuusgroep lees.

Vanwaar. Die helder ster in
Libra?

Tant Hessie van Venus
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97067 is 'n antwoord op boodskap #96983] Vr, 20 Augustus 2004 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Plato skryf in boodskap news:...
> Nee wat, as ek Afrika so kyk, lyk dit my eerder dit is Afrika wat hunker
> na die steentydperk....

Soos sie Zimbabwe Ruines?

>
>
>
> Jacob Booi wrote:
>
>> Lyk my julle het nie vrede al gemaak met die feit dat julle Afrikane is nie.
>> Julle stotter ammekaar terug verlede toe.
>> Dis nou as ek die nuusgroep lees.
>>
>>
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97075 is 'n antwoord op boodskap #97067] Sa, 21 Augustus 2004 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
G. Bartels wrote:

> Plato skryf in boodskap news:...
>
>> Nee wat, as ek Afrika so kyk, lyk dit my eerder dit is Afrika wat hunker
>> na die steentydperk....
>
>
> Soos sie Zimbabwe Ruines?

Snaaks nê, as mens die Egiptenare se beskawing bevraagteken wys almal
van hulle soos een man in die rigting van die Piramides. Die goed is
duisende jare oud en vandag is daar niks wat voortbou op daardie
uitnemendheid nie. As jy dit met Zimbabwe doen, dan draai die kop al
knikkende na die Zimbabwe Ruines toe. Waar is daardie uitnemendheid
vandag? Waar is Zimbabwe se Empire State gebou? Waar is Egipte se
Petronas Torings? Waar is Zimbabwe se Suez kanaal?

Nee wat mens kan maar pik soos jy wil. Hier is bitter min om oor
opgewonde te raak in Afrika behalwe die natuurskoon. En dit wat daar is
is deur die EVIL COLONIALISTS gebou.

Groete
Plato
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97089 is 'n antwoord op boodskap #97075] Sa, 21 Augustus 2004 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Plato heeft uiteengezet op 21/08/2004 :
> G. Bartels wrote:
>
>> Plato wrote in message
>> news:...

>>> Nee wat, as ek Afrika so kyk, lyk dit my eerder dit is Afrika wat hunker na
>>> die steentydperk....

>> Soos sie Zimbabwe Ruines?
>
> Snaaks nê, as mens die Egiptenare se beskawing bevraagteken wys almal van
> hulle soos een man in die rigting van die Piramides. Die goed is duisende
> jare oud en vandag is daar niks wat voortbou op daardie uitnemendheid nie. As
> jy dit met Zimbabwe doen, dan draai die kop al knikkende na die Zimbabwe
> Ruines toe. Waar is daardie uitnemendheid vandag? Waar is Zimbabwe se Empire
> State gebou? Waar is Egipte se Petronas Torings? Waar is Zimbabwe se Suez
> kanaal?
>
> Nee wat mens kan maar pik soos jy wil. Hier is bitter min om oor opgewonde te
> raak in Afrika behalwe die natuurskoon. En dit wat daar is is deur die EVIL
> COLONIALISTS gebou.
>
> Groete
> Plato

Die beskawing in Egypte is gestop met die komst van daardie Islam.Hulle
wil nou ook die westerse beskawing terugdrai met hulle agterlike
godsdienst

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97090 is 'n antwoord op boodskap #96975] Sa, 21 Augustus 2004 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie net die Afrikane nie. Gaan lees die Franse nuusgroep - en gaan
luister na die Australiaanse en Amerikaanse chatrooms. Die hele internet is
vol sulke arseholes soos .........(sal nie name noem nie)

"Jacob Booi" skryf in boodskap news:cg2fo0$o4n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my julle het nie vrede al gemaak met die feit dat julle Afrikane is nie.
> Julle stotter ammekaar terug verlede toe.
> Dis nou as ek die nuusgroep lees.
>
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97092 is 'n antwoord op boodskap #97089] Sa, 21 Augustus 2004 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 wrote:
> Plato heeft uiteengezet op 21/08/2004 :
>
>> G. Bartels wrote:

>>> Plato wrote in message
>>> news:...
>
>>>> Nee wat, as ek Afrika so kyk, lyk dit my eerder dit is Afrika wat
>>>> hunker na die steentydperk....
>
>
>>> Soos sie Zimbabwe Ruines?


>> Snaaks nê, as mens die Egiptenare se beskawing bevraagteken wys almal
>> van hulle soos een man in die rigting van die Piramides. Die goed is
>> duisende jare oud en vandag is daar niks wat voortbou op daardie
>> uitnemendheid nie. As jy dit met Zimbabwe doen, dan draai die kop al
>> knikkende na die Zimbabwe Ruines toe. Waar is daardie uitnemendheid
>> vandag? Waar is Zimbabwe se Empire State gebou? Waar is Egipte se
>> Petronas Torings? Waar is Zimbabwe se Suez kanaal?

>> Nee wat mens kan maar pik soos jy wil. Hier is bitter min om oor
>> opgewonde te raak in Afrika behalwe die natuurskoon. En dit wat daar
>> is is deur die EVIL COLONIALISTS gebou.

>> Groete
>> Plato
>
>
> Die beskawing in Egypte is gestop met die komst van daardie Islam.Hulle
> wil nou ook die westerse beskawing terugdrai met hulle agterlike godsdienst
>
Is jy werklik 'n Europeer wat die lig gesien het???? Ek is verbaas!
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97097 is 'n antwoord op boodskap #97092] Sa, 21 Augustus 2004 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

>> Die beskawing in Egypte is gestop met die komst van daardie Islam.Hulle
>> wil nou ook die westerse beskawing terugdrai met hulle agterlike godsdienst

> Is jy werklik 'n Europeer wat die lig gesien het???? Ek is verbaas!

Ek is net so verbaas. Het julle nou uiteindelik tot die beself gekom
dat die grootste probleem in die wereld godsdiens is?
WOW!!
Wat n deurbraak!!
"Believe, obey, fight!"
Onwards Christian/Islam/Buddhist/whatever soldiers....

En ja Virginia, Buddhism is 'n geloof.
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97106 is 'n antwoord op boodskap #97097] So, 22 Augustus 2004 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>>> Die beskawing in Egypte is gestop met die komst van daardie Islam.Hulle
>>> wil nou ook die westerse beskawing terugdrai met hulle agterlike godsdienst
>

>> Is jy werklik 'n Europeer wat die lig gesien het???? Ek is verbaas!
>
>
> Ek is net so verbaas. Het julle nou uiteindelik tot die beself gekom
> dat die grootste probleem in die wereld godsdiens is?
> WOW!!
> Wat n deurbraak!!
> "Believe, obey, fight!"
> Onwards Christian/Islam/Buddhist/whatever soldiers....
>
> En ja Virginia, Buddhism is 'n geloof.
>

Jy kan nie waarlik Islam as geloof hê sonder om jou kultuur in te boet
nie Katryn. So moet nie probeer om vermakerig te wees nie. Dit pas jou
nie. Jy is soos 'n klein dogtertjie wat kort kort deur haar boetie
gewaarsku word om nie hom en sy maatjies te irriteer nie. Na die
hoeveelste waarkuwing kry jy 'n kluit teen die kop en hardloop dan na
jou pappie toe wat dan die boetie bliksem. Soos ek gesê het, dit pas jou
nie.

As jy die vermoë het om daardie punt te beredeneer, doen dit dan. Moet
nie vir 'n oomlik dink die skrif is teen die muur nie. Jy is vreeslik
lui (en arrogant) om te dink dat ander mense klaar die kwessie rondom
Islam en die se impak op die Weste bespreek het en tot die wonderbaarlik
"verligte" slotsom gekom het dat ons dit met ope arms kan aanvaar want
ons is mos "verlig". Wat jy nie besef nie is dat die Weste se kwasie
verligtheid sy ondergang bewerkstellig. Jy en diesulkes soos Gloudina
eien julleself die reg toe om te mag praat as die enigste ware kenners
van die Weste se kultuur en geskiedenis. Indien nie dit nie trek julle
julleself die reg aan om dit te mag beswadder asof dit niks beteken nie
en maar tot die geskiedenis verban mag word. Ek wil jou en Gloudina net
inlig dat daar wel baie mense is wat van julle verskil. Dit mag dalk in
vandag se wêreld lyk of ons die minderheid is en asof jy 'n morele
hoëgrond betree het. Maar die ou gesegde "looks can be deceiving" is
meer waar as wat jy dink dolla. Daar sal bloed in die strate van die
Weste vloei voor jou en Gloudina se drome bewaarheid word.

Groete met sproete klein sussie
Plato
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97109 is 'n antwoord op boodskap #97106] So, 22 Augustus 2004 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Groete met sproete klein sussie

Ag, alweer die ou meisietjie. Of die ou meisie-
seuntjie. Hoe op aarde kan 'n volwasse man
homself kry om so 'n uitdrukking te gebruik?

Gloudina
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97110 is 'n antwoord op boodskap #97106] So, 22 Augustus 2004 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

. Dit mag dalk in
> vandag se wêreld lyk of ons die minderheid is en asof jy 'n morele
> hoëgrond betree het. Maar die ou gesegde "looks can be deceiving" is
> meer waar as wat jy dink dolla. Daar sal bloed in die strate van die
> Weste vloei voor jou en Gloudina se drome bewaarheid word.

Waar het ek hierdie uitdrukking vantevore
gehoor "daar sal nog bloed in die strate vloei."
By hierdie ouens wat nou in die tronk sit en
wat so die hele SA wou oorneem met hulle
"gewapende geweld." By ou Eugene Terre-
blanche voordat hy van sy perd afgeval het?
Toe ou Eddie van Maltitz die deure van
die Trade Centre met 'n tenk probeer
stukkend ry het?
Julle klomp ouens moet nou grootword.
Kortbroek van Schalkwyk is myle voor julle
wat intelligensie en strategie betref. Eers neem
hy met sy Nasionale Party genoeg bruines in
om aanneemlik te word vir die res van die land.
Toe vorder hy tot binne die ANC. As dit nou
nie Machiavelliaans is nie, weet ek nie.

Penkop op sy Trojaanse perd
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97111 is 'n antwoord op boodskap #97109] So, 22 Augustus 2004 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Groete met sproete klein sussie
>
>
> Ag, alweer die ou meisietjie. Of die ou meisie-
> seuntjie. Hoe op aarde kan 'n volwasse man
> homself kry om so 'n uitdrukking te gebruik?
>
> Gloudina
>
>

As jy dit lees binne konteks van die oorspronklike repliek op Katryn,
dan sal dit sin maak. Maar nou ja, jy is een vir wanindrukke skep. Nie
net skep nie, maar uitleef ook.
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97112 is 'n antwoord op boodskap #97110] So, 22 Augustus 2004 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> . Dit mag dalk in
>
>> vandag se wêreld lyk of ons die minderheid is en asof jy 'n morele
>> hoëgrond betree het. Maar die ou gesegde "looks can be deceiving" is
>> meer waar as wat jy dink dolla. Daar sal bloed in die strate van die
>> Weste vloei voor jou en Gloudina se drome bewaarheid word.
>
>
> Waar het ek hierdie uitdrukking vantevore
> gehoor "daar sal nog bloed in die strate vloei."
> By hierdie ouens wat nou in die tronk sit en
> wat so die hele SA wou oorneem met hulle
> "gewapende geweld." By ou Eugene Terre-
> blanche voordat hy van sy perd afgeval het?
> Toe ou Eddie van Maltitz die deure van
> die Trade Centre met 'n tenk probeer
> stukkend ry het?
> Julle klomp ouens moet nou grootword.
> Kortbroek van Schalkwyk is myle voor julle
> wat intelligensie en strategie betref. Eers neem
> hy met sy Nasionale Party genoeg bruines in
> om aanneemlik te word vir die res van die land.
> Toe vorder hy tot binne die ANC. As dit nou
> nie Machiavelliaans is nie, weet ek nie.
>
> Penkop op sy Trojaanse perd
>
>

Nee wat Gloudina, as jy vir Marthinus kan beskou as 'n voorbeeld van hoe
dinge gedoen moet word is jy die pad vêr byster. Ek is jammer maar ek
kan jou nie ernstig opneem solank jy sulke snert verkondig nie. Jou
vermoë om die realiteit mis te kyk is verbysterend om die minste te sê.
Jy het nie 'n idee hoe vermoeiend dit is om met jou te redeneer nie.
Mens gooi die waarheid voor jou oop en spel alles vir jou mooi duidelik
uit. Jy sien dit, jy neem dit in en dan spoeg jy soos 'n bakvis met 'n 2
sekonde geheue 'n paar minute later dieselfde ou strooi uit wat jy nog
altyd uitspoeg.

Ek weet nie, maar ek vind jou nie meer interessant nie en gaan nou maar
jou gekrabbel vermy.

Groete
Plato
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97113 is 'n antwoord op boodskap #97112] So, 22 Augustus 2004 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato"

> Jy het nie 'n idee hoe vermoeiend dit is om met jou te redeneer nie.

Nou hoekom sit en redeneer jy dan so knaend met
my? Ek het nog skaars hier iets in Kanada gepos, en
jy antwoord dit, of dit nou weeksdag of naweek is.
Jy kan dit natuurlik nie weet nie, maar ek het hierdie
afgelope tydjie vir jou 'n lokval gestel, net om te sien
hoe knaend jy antwoord. Ek dink nie jy het 'n lewe
nie. Hoekom sit jy so knaend voor die rekenaar, selfs
op naweke? Ek gaan vir 'n paar uur weg ( van ons
tweede rekenaar wat ek vir my eie gebruik het) en as
ek terugkom, sit jy maar net met iemand anders en
redeneer. Soos die Engelsman sê, get a life. Jy kan
natuurlik dieselfde vir my sê, want ek sit ook bietjie
knaend voor die rekenaar. Maar ek doen dit met
'n doel.

Gloudina
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97114 is 'n antwoord op boodskap #97112] So, 22 Augustus 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Ek weet nie, maar ek vind jou nie meer interessant nie en gaan nou maar
> jou gekrabbel vermy.

Dis natuurlik die klassieke manier om te wys
dat jy gefaal het, die aftog blaas, papbroekerig
probeer weghardloop. Selfs meisietjies het
meer gumption as dit.

Gloudina
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97115 is 'n antwoord op boodskap #97113] So, 22 Augustus 2004 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Plato"
>
>
>> Jy het nie 'n idee hoe vermoeiend dit is om met jou te redeneer nie.
>
>
> Nou hoekom sit en redeneer jy dan so knaend met
> my? Ek het nog skaars hier iets in Kanada gepos, en
> jy antwoord dit, of dit nou weeksdag of naweek is.
> Jy kan dit natuurlik nie weet nie, maar ek het hierdie
> afgelope tydjie vir jou 'n lokval gestel, net om te sien
> hoe knaend jy antwoord. Ek dink nie jy het 'n lewe
> nie. Hoekom sit jy so knaend voor die rekenaar, selfs
> op naweke? Ek gaan vir 'n paar uur weg ( van ons
> tweede rekenaar wat ek vir my eie gebruik het) en as
> ek terugkom, sit jy maar net met iemand anders en
> redeneer. Soos die Engelsman sê, get a life. Jy kan
> natuurlik dieselfde vir my sê, want ek sit ook bietjie
> knaend voor die rekenaar. Maar ek doen dit met
> 'n doel.
>
> Gloudina
>
>
>

My lewe wentel rondom rekenaars. Dis wat ek doen. Ek het 2 skerms hier
waar ek sit. Een wat my stelsels monitor en waarop ek werk en die ander
een vir kommunikasie. Dit is waarop jou en ander mense se boodskappe
deurkom, emails, SMSe ensovoorts. En ek is maar 'n student van die lewe
en mense interesseer my. Die situasie is dieselfde of ek op kantoor is
of by die huis. Ek is wel die naweek siek gewees met griep en dit is
hoekom ek nie bietjie weg van die rekenaar af was nie. Ek was wel weg
van die rekenaar af toe ek rugby gekyk het! YEAH BOKKE!!!!

En wie gee jou nou eintlik die reg om vir mense te staan en vertel wat
hulle met hulle tyd moet doen aldan nie? Het jy nie beter dinge om met
JOU tyd te doen as om vir mense lokvalle te stel nie?

Cheers
Plato
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97117 is 'n antwoord op boodskap #97106] So, 22 Augustus 2004 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Jy kan nie waarlik Islam as geloof hê sonder om jou kultuur in te boet
> nie Katryn.

Kan mens dan volgens jou "kultuur-teorie" ander gelowe as geloof h^e
sonder om jou "kultuur" in te boet?

> So moet nie probeer om vermakerig te wees nie.

When in Rome....
;-)

Ken jy hierdie liedjie van Bob Dylan?

WITH GOD ON OUR SIDE
by Bob Dylan

Oh my name it is nothin' My age it means less
The country I come from Is called the Midwest
I's taught and brought up there The laws to abide
And that land that I live in Has God on its side.

Oh the history books tell it They tell it so well
The cavalries charged The Indians fell
The cavalries charged The Indians died
Oh the country was young With God on its side.

Oh the Spanish-American War had its day
And the Civil War too Was soon laid away
And the names of the heroes I's made to memorize
With guns in their hands And God on their side.

Oh the First World War, boys It closed out its fate
The reason for fighting I never got straight
But I learned to accept it Accept it with pride
For you don't count the dead When God's on your side.

When the Second World War Came to an end
We forgave the Germans And we were friends
Though they murdered six million In the ovens they fried
The Germans now too Have God on their side.

I've learned to hate Russians All through my whole life
If another war starts It's them we must fight
To hate them and fear them To run and to hide
And accept it all bravely With God on my side.

But now we got weapons Of the chemical dust
If fire them we're forced to Then fire them we must
One push of the button And a shot the world wide
And you never ask questions When God's on your side.

In a many dark hour I've been thinkin' about this
That Jesus Christ Was betrayed by a kiss
But I can't think for you You'll have to decide
Whether Judas Iscariot Had God on his side.

So now as I'm leavin' I'm weary as Hell
The confusion I'm feelin' Ain't no tongue can tell
The words fill my head And fall to the floor
If God's on our side He'll stop the next war.
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97119 is 'n antwoord op boodskap #97117] So, 22 Augustus 2004 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

>
> Kan mens dan volgens jou "kultuur-teorie" ander gelowe as geloof h^e
> sonder om jou "kultuur" in te boet?

Nie regtig nie, op sy beste 'n morele ateis sou ek sê.

>> So moet nie probeer om vermakerig te wees nie.
>
>
> When in Rome....

Jy is nie nou in Rome nie.

> Ken jy hierdie liedjie van Bob Dylan?
>
> WITH GOD ON OUR SIDE
> by Bob Dylan
>

Nee ek ken nie die liedjie nie, maar dit sê baie van jou. Dit is naief
om te dink die wêreld sal ooit sonder oorlog wees. Dit is egter 'n edele
strewe. Maar die waarheid is dat daar altyd iemand is wat die wapen sal
wil opneem. As hy dit doen en jy nie, maak dit jou nie eerbaar nie, maar
dood en onnodig onnosel.

Groete
Plato
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97127 is 'n antwoord op boodskap #97075] So, 22 Augustus 2004 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
soos hulle sal se , al wat jy sien is die WIT MASJIEN

"Plato" skryf in boodskap news:cg6rb9$4r0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> G. Bartels wrote:
>
>> Plato wrote in message
>> news:...

>>> Nee wat, as ek Afrika so kyk, lyk dit my eerder dit is Afrika wat hunker
>>> na die steentydperk....


>> Soos sie Zimbabwe Ruines?
>
> Snaaks nê, as mens die Egiptenare se beskawing bevraagteken wys almal van
> hulle soos een man in die rigting van die Piramides. Die goed is duisende
> jare oud en vandag is daar niks wat voortbou op daardie uitnemendheid nie.
> As jy dit met Zimbabwe doen, dan draai die kop al knikkende na die
> Zimbabwe Ruines toe. Waar is daardie uitnemendheid vandag? Waar is
> Zimbabwe se Empire State gebou? Waar is Egipte se Petronas Torings? Waar
> is Zimbabwe se Suez kanaal?
>
> Nee wat mens kan maar pik soos jy wil. Hier is bitter min om oor opgewonde
> te raak in Afrika behalwe die natuurskoon. En dit wat daar is is deur die
> EVIL COLONIALISTS gebou.
>
> Groete
> Plato
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97128 is 'n antwoord op boodskap #97109] So, 22 Augustus 2004 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
sal jy gelike het as hy gese het sty f in die onderlyf

"@rogers.com" wrote in message
news:1S%Vc.24322$UYx.1195@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Plato" skryf
>
>> Groete met sproete klein sussie
>
> Ag, alweer die ou meisietjie. Of die ou meisie-
> seuntjie. Hoe op aarde kan 'n volwasse man
> homself kry om so 'n uitdrukking te gebruik?
>
> Gloudina
>
Re: Julle wit Afrikaners [boodskap #97133 is 'n antwoord op boodskap #97030] Ma, 23 Augustus 2004 06:24 Na vorige boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
?
??

>
> Vanwaar. Die helder ster in
> Libra?
>
> Tant Hessie van Venus
>
Vorige onderwerp: ANC huil omdat "wittes" medaljes wen!
Volgende onderwerp: Suid Afrika (AFRIKA) in prentjies... Vir mense soos Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:10:58 MGT 2024