Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
Re: Regters [boodskap #97028 is 'n antwoord op boodskap #97018] Vr, 20 Augustus 2004 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" .skryf

> Soos gewoonlik praat jy tog kak. Ek ekn nie 'n enkele Engelse blanke wat
> vrywillig tussen swartes gaan bly het nie

Soos gewoonlik praat jy strooi daar agter jou
duin. ( Let wel, ons gebruik die woord strooi,
want ons is opgevoede mense.)

Trevor Huddleston
Dr. Philip
Dr. Adams
Daniel Lindley
Re: Regters [boodskap #97029 is 'n antwoord op boodskap #97019] Vr, 20 Augustus 2004 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Nou is alles vir my duidelik ... Gloudina is 'n kleurling

Natuurlik is ek 'n persoon van kleur. Ek sou
absoluut sidder as ek "wit" moes gewees het.
Watter aaklige gesig. 'n Heeltemal wit persoon.
Soos wurms onder 'n klip.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97031 is 'n antwoord op boodskap #97027] Vr, 20 Augustus 2004 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina wat bedoel jy die staatsdiens op dreef te kry. As 'n voorbeeld weet
ek dat die Departement van Justisie gegaan het en streeks kantore in al die
provinsies daar gestel het. Dit het die belasting betaler miljoene gekos, en
vandag is die kantore met die uitsondering van die een in Johannesburg almal
gesluit.

Ek dink eerder dit was 'n ANC truuk gewees om vir 'n jaar of drie die ouens
werk te gee, en dan soos wat gebeur het aan te kondig die staatsdiens is te
groot

"@rogers.com" wrote in message
news:UxlVc.1826194$Ar.920593@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...

> Onthou, ek bly in Noord-Amerika, waar regstellende
> aksie gebore is. In die VSA en in Kanada. Die wette
> vir SA regstellende aksie is juis geskool op dié van
> Kanada.( Jy sal jou verbaas hoe baie dinge wat nou
> in SA gepraktiseer word, hulle eers in Kanada kom
> bestudeer het. Die man wat met die oorgang in 1994
> gebruik is om die staatsdiens in SA op dreef te kry
> in die nuwe bedeling, was 'n Kanadese
> staatsamptenaar.)
>
> Gloudina
>
Re: Regters [boodskap #97032 is 'n antwoord op boodskap #97018] Vr, 20 Augustus 2004 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "@rogers.com"
> . Die Engelse Suid-Afrikaners
>> het ook deurgeloop. Alleen Afrikaners en hulle lakeie
>> is bevoorreg.

> "Suidwester" skryf:

> Soos gewoonlik praat jy tog kak. Ek ekn nie 'n enkele Engelse blanke wat
> vrywillig tussen swartes gaan bly het nie en 'for that matter' ook nie jou
> ieie groep, die Kleurlinge nie! Hulle het ook apart gebly van die swartes
> en het enigeen van julle dit geweier? Nee! Moenie skynheilig wees nie.

Nee, Suidwester. Ek glo nie dit is wat sy bedoel het nie.
Die Engelse was ook benadeel in SA. Jy kon nie maklik aanstellings
kry in sekere poste as jy Engels was nie. Dit was alleenlik beskore
vir Afikaners.
En dit was so.
Re: Regters [boodskap #97033 is 'n antwoord op boodskap #97019] Vr, 20 Augustus 2004 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf:

> Nou is alles vir my duidelik ... Gloudina is 'n kleurling .... Geen wonder
> die vrou is so anit wit nie

Giegiegie....not likely.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97034 is 'n antwoord op boodskap #97021] Vr, 20 Augustus 2004 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> y verstaan duidelik nie Suidwester. Toe ek in Namibie gewerk het moes
> die onderneming waarvoor ek gewerk het ook 'n sekere aantal swart mense
> hê (mense met politieke kontakte) om die wiele aan die rol te kry. Dit
> is maar die kultuur jong. Hulle dwing die entrepreneurs om hulle saam te
> vat of anders word die besigheid polities gesink. Maar Gloudina kan dit
> nie begryp nie.

Dit kultuur, n`e? ;-)
Hier by die Universiteit van Georgia (UGA) kry mens meer geld vir
navorsing van die staat af as jy swart mense aanstel. Feit.
Verder word mens ook maar "gedwing" om 'n sekere persentasie swart
mense wat die teenwoordigheid van die populasie verteenwoordig, aan te
stel. In ons geval is dit sowat 15% (as ek nou reg onthou)
By julle is dit mos net die omgekeerde? So, dit sou normaal wees om
dan sowat 12% blank te wil sien in enige staatsbedryfde besigheid.
Maar ek stem gladnie saam dat die staat moet inmeng by privaat
besighede nie. Alhoewel dit hier in Amerika ook gebeur.
So, dit lyk my die kultuur van Afrika is baie naby aan die van Amerika
as ek so na jou boodskappe kyk, Plato. ;-)
Re: Regters [boodskap #97036 is 'n antwoord op boodskap #97001] Vr, 20 Augustus 2004 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 15:41:10 -0400, Katryn wrote:
Interessant ook merk ek op dat
> ongelooflik baie Suid Afrikaners, en ook die wat tans in Amerika of
> ander lande woonagtig is, 'n duidelike sosialistiese beeld het van die
> rol wat die regering speel of dan behoort te speel.

Hoe verwag jy anders? HUlle het onder die NP regering voor 1994
grootgeword (daai party het van 1948 tot 1994 regeer en enigiemand wat
in daardie tyde grootgeword het, het geen ervaring van
regeringsverandering en alternatiewe beleidstoepasing nie) en die
NP-regering was is wese 'n sosialistiese een.
Alles was gereguleer en die staat het oral ingegryp en besluite vir
die mense geneem.
Hul ervaring van 'n staat was 'n sosialistiese een.

> Dit gesê en buite die regstelsel gesien, verstaan ek tog ook die
> frustrasie van die gemiddelde blanke man in Suid Afrika. Soms lees ek
> op ander groepe van jong blanke mans veral wat sukkel om werk te kry,
> en ek kan nie help om hartseer te raak as ek hulle stories lees nie.
> Ek praat nie van arrogante regse haatdraende AWB tipes nie. Maar van
> gewone, gemiddelde, opregte en goeie blanke seuns. Mense wat trots op
> hulle land is, en graag sal wil bou aan n beter toekoms vir almal.
> Ek verstaan die situasie, en verstaan AA, maar dit maak dit nie minder
> hartseer nie. Elkgeval, die wiel sal draai het my ouma altyd gesê.

Die mense wat pissed off raak is die wit jeug. Die onder 21. Hulle het
na apartheid grootgeword. Hul swart maats ook, met ander woorde hul
swart maats het dieselfde skole en onderwysers gehad en die swart
ouers is baie kere ryker (ek praat hier van eertydse wit suburbs),
maar die swart kinders word bevoordeel omdat hulle "agtergeblewe" is.

Die stelsel werk natuurlik vir swart kinders in arm townships wat in
effek nog steeds benadeel word, maar dit werk nie vir die swart
kinders wat deesdae in die suburbs woon nie.

Die verstelling wat aan die stelsel gedoen moet word, is om dit te
laat kyk ne behoefte SONDER om kleur raak te sien.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97037 is 'n antwoord op boodskap #96984] Vr, 20 Augustus 2004 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy eers wat die genetiese mengsel is waaruit jy bestaan?

On Thu, 19 Aug 2004 16:33:54 +0100, "Suidwester" wrote:

> Kan jy nie lees nie? Seker daai rooi oë vsan jou en dis al laat in die
> middag?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:2qg9i0plqua52qia9nace609gv7ceh0adi@4ax.com...
>> On Thu, 19 Aug 2004 15:43:08 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>> >> voorgee dat ek beter as enigiemand anders is net omdat ek 'n blanke vel
> het
>>> nie. Ek hou ongelukkig van my eie soort

>> Wie IS jou soort?

>> Watter spesifieke mengsel?

>> Weet jy eers wat die genetiese mengsel is waaruit jy bestaan?


>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97038 is 'n antwoord op boodskap #96981] Vr, 20 Augustus 2004 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy bedoel jy reken apartheid was nie 'n stel wette nie??
Vreemd...

On Thu, 19 Aug 2004 16:18:32 +0100, "Suidwester" wrote:

> Behalwe dat jy nou stront praat, het my jare op die grond en tussen die
> mense my laat besef daar is twee groepe mense wat ons vir een moerse 'ride'
> vat. Ten eerstens natuurlik die politici wat vir eie gewin die mense wol
> oor die oë trek en die Gloudina's en haar gediggiegang val daarvoor en dan
> natuurlik die joernaliste. Daai lae vorm ['n amoeba is intelligent in
> vergelyking!] van lewe vat dit wat die politici verkondig en sprei die kak
> nog breër sodat hulle net meer koerante kan verkoop.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3nc9i0dqekue19q7q8klmnmpbls9nhhg4e@4ax.com...
>> On Thu, 19 Aug 2004 14:27:41 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>> >> het dit gebring? Natuurlike apartheid. Steeds wil die volkere nie
>>> ondermekaar bly nie en hou soort by soort. Kom kyk wat gaan aan in ons
>>> land. Steeds koek die blankes bymekaar, die Owambo hou by hulself en so
>>> die ander volkere ook.


>> So in al daai jare by die veiligheidspolisie het jy self nooit besef
>> dat apartheid eintlik 'n netwerk van wette was nie?
Re: Regters [boodskap #97039 is 'n antwoord op boodskap #97018] Vr, 20 Augustus 2004 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Aug 2004 08:06:53 +0100, "Suidwester" wrote:

> Soos gewoonlik praat jy tog kak. Ek ekn nie 'n enkele Engelse blanke wat
> vrywillig tussen swartes gaan bly het nie

So, hoeveel Engelse ken jy?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97040 is 'n antwoord op boodskap #97026] Vr, 20 Augustus 2004 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Aug 2004 11:41:55 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Hou nou maar op met die gekekkel dat die ANC
> net uit een rassegroep kom. Daar is meer en meer
> Afrikaners wat ANC lede is. Daar is baie lede
> wat afstam van vorige slawe uit die Ooste. Daar
> is die nageslagte van die San en die Khoi.

Om vandag in SA 'n politieke party sonder uitsondelrng met 'n rasgroep
te vereenselwig is 'n denkfout wat uit die ou bedeling kom toe partye
inderdaad ras-groepe was.

Die mense het die NNP waarskynlik ook as n wit party beskou, terwyl
seker goed die helfte van die partye bruin was voor Kortbroek sy
career move gemaak het.

By the way, ek wonder hoeveel mense weet dat die Libiers van Ghadaffi
wit is. Hulle is die enigste wit Afrika-groep wat van antieke tye
reeds in Afrika woon.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97042 is 'n antwoord op boodskap #97025] Vr, 20 Augustus 2004 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit is waar my kultuur teorie jou kan help Gloudina. Die meeste wit
mense is suksesvol want? Die meeste nie-blankes is nie, want?

@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
> ....
> Soos ek hierbo gesê het, as ek
>
>> wel gemengde bloed in my familie het, so what? Die vermengery was dan
>
> nog
>
>> nie so erg dat dit begin wys nie.....dus bly ek en my familie steeds
>> blankes.
>
>
> Maar was dit nou nodig om 'n hele wetstelsel
> daarop te gaan bou of jou hare nou genoeg van
> 'n kreukel het om as nie-blank beskou te word?
> Om mense wat fyn opgevoed, met grade uit
> die buiteland, te verdoem tot derde klas trein
> ry, terwyl enige wit uitvaagsel tweede-klas
> kon ry? Jy het, jy kan maar seker wees,
> bloed van ander rasse in jou are. Hoekom
> wil jy so graag "wit" genoem word?
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97044 is 'n antwoord op boodskap #97027] Vr, 20 Augustus 2004 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In 'n 3de wêreld land moet alles eerste wêrelds gemaak word behalwe die
strafstelsel. Die strafstelsel mag wel met tyd eerste wêrelds word maar
dit moet 'n gelydelike aanpassing wees wat misdaadvlakke dophou.

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Sy verstaan duidelik nie Suidwester. Toe ek in Namibie gewerk het moes
>> die onderneming waarvoor ek gewerk het ook 'n sekere aantal swart mense
>> hê
>
>
> Onthou, ek bly in Noord-Amerika, waar regstellende
> aksie gebore is. In die VSA en in Kanada. Die wette
> vir SA regstellende aksie is juis geskool op dié van
> Kanada.( Jy sal jou verbaas hoe baie dinge wat nou
> in SA gepraktiseer word, hulle eers in Kanada kom
> bestudeer het. Die man wat met die oorgang in 1994
> gebruik is om die staatsdiens in SA op dreef te kry
> in die nuwe bedeling, was 'n Kanadese
> staatsamptenaar.)
>
> Gloudina
>
Re: Regters [boodskap #97045 is 'n antwoord op boodskap #97029] Vr, 20 Augustus 2004 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Huh? Haat?

@rogers.com wrote:

> "Riaan" skryf
>
>> Nou is alles vir my duidelik ... Gloudina is 'n kleurling
>
> Natuurlik is ek 'n persoon van kleur. Ek sou
> absoluut sidder as ek "wit" moes gewees het.
> Watter aaklige gesig. 'n Heeltemal wit persoon.
> Soos wurms onder 'n klip.
>
> Gloudina
>
Re: Regters [boodskap #97046 is 'n antwoord op boodskap #97032] Vr, 20 Augustus 2004 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom staan die Engelse dan so sterk vandag? En as hulle benadeel
is, hoekom staan die ander benadeeldes nie ook so sterk ten spyte van
die benadeling nie? Ek dink jy en Gloudina moet ligloop vir die gesprek
Katryn want julle mag julleself dalk net in 'n hoek in praat.

Katryn wrote:

>> "@rogers.com"
>> . Die Engelse Suid-Afrikaners

>>> het ook deurgeloop. Alleen Afrikaners en hulle lakeie
>>> is bevoorreg.
>
>
>> "Suidwester" skryf:
>
>
>> Soos gewoonlik praat jy tog kak. Ek ekn nie 'n enkele Engelse blanke wat
>> vrywillig tussen swartes gaan bly het nie en 'for that matter' ook nie jou
>> ieie groep, die Kleurlinge nie! Hulle het ook apart gebly van die swartes
>> en het enigeen van julle dit geweier? Nee! Moenie skynheilig wees nie.
>
>
> Nee, Suidwester. Ek glo nie dit is wat sy bedoel het nie.
> Die Engelse was ook benadeel in SA. Jy kon nie maklik aanstellings
> kry in sekere poste as jy Engels was nie. Dit was alleenlik beskore
> vir Afikaners.
> En dit was so.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97047 is 'n antwoord op boodskap #97034] Vr, 20 Augustus 2004 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die snaakse ding is dat dit altyd die nie-blankes is wat opgehef moet
word. Maak nie saak of hulle die meerderheid of minderheid is nie.
Afrika staan maar soos 'n bakhand straatkind en bedel dag in en dag uit.
Niks verander nie. En dit is altyd ander mense se skuld. Plaas die ouens
bietjie hulle eie swak kulture bekyk...

Ai tog.

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> y verstaan duidelik nie Suidwester. Toe ek in Namibie gewerk het moes
>> die onderneming waarvoor ek gewerk het ook 'n sekere aantal swart mense
>> hê (mense met politieke kontakte) om die wiele aan die rol te kry. Dit
>> is maar die kultuur jong. Hulle dwing die entrepreneurs om hulle saam te
>> vat of anders word die besigheid polities gesink. Maar Gloudina kan dit
>> nie begryp nie.
>
>
> Dit kultuur, n`e? ;-)
> Hier by die Universiteit van Georgia (UGA) kry mens meer geld vir
> navorsing van die staat af as jy swart mense aanstel. Feit.
> Verder word mens ook maar "gedwing" om 'n sekere persentasie swart
> mense wat die teenwoordigheid van die populasie verteenwoordig, aan te
> stel. In ons geval is dit sowat 15% (as ek nou reg onthou)
> By julle is dit mos net die omgekeerde? So, dit sou normaal wees om
> dan sowat 12% blank te wil sien in enige staatsbedryfde besigheid.
> Maar ek stem gladnie saam dat die staat moet inmeng by privaat
> besighede nie. Alhoewel dit hier in Amerika ook gebeur.
> So, dit lyk my die kultuur van Afrika is baie naby aan die van Amerika
> as ek so na jou boodskappe kyk, Plato. ;-)
>
Re: Regters [boodskap #97049 is 'n antwoord op boodskap #97036] Vr, 20 Augustus 2004 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou van wat jy heel laaste sê Ferdi. Ek het egter 'n vraag op dit wat
jy heel eerste sê. DInk jy dit is vandag anders? Dink jy die ons gaan
binnekort 'n magsverandering sien? Ek twyfel sterk. En of die regering
die land gaan opbou instede van net name verander is ook 'n ope vraag...

Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 19 Aug 2004 15:41:10 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> ongelooflik baie Suid Afrikaners, en ook die wat tans in Amerika of
>> ander lande woonagtig is, 'n duidelike sosialistiese beeld het van die
>> rol wat die regering speel of dan behoort te speel.
>
>
> Hoe verwag jy anders? HUlle het onder die NP regering voor 1994
> grootgeword (daai party het van 1948 tot 1994 regeer en enigiemand wat
> in daardie tyde grootgeword het, het geen ervaring van
> regeringsverandering en alternatiewe beleidstoepasing nie) en die
> NP-regering was is wese 'n sosialistiese een.
> Alles was gereguleer en die staat het oral ingegryp en besluite vir
> die mense geneem.
> Hul ervaring van 'n staat was 'n sosialistiese een.
>
>
>> frustrasie van die gemiddelde blanke man in Suid Afrika. Soms lees ek
>> op ander groepe van jong blanke mans veral wat sukkel om werk te kry,
>> en ek kan nie help om hartseer te raak as ek hulle stories lees nie.
>> Ek praat nie van arrogante regse haatdraende AWB tipes nie. Maar van
>> gewone, gemiddelde, opregte en goeie blanke seuns. Mense wat trots op
>> hulle land is, en graag sal wil bou aan n beter toekoms vir almal.
>> Ek verstaan die situasie, en verstaan AA, maar dit maak dit nie minder
>> hartseer nie. Elkgeval, die wiel sal draai het my ouma altyd gesê.
>
>
> Die mense wat pissed off raak is die wit jeug. Die onder 21. Hulle het
> na apartheid grootgeword. Hul swart maats ook, met ander woorde hul
> swart maats het dieselfde skole en onderwysers gehad en die swart
> ouers is baie kere ryker (ek praat hier van eertydse wit suburbs),
> maar die swart kinders word bevoordeel omdat hulle "agtergeblewe" is.
>
> Die stelsel werk natuurlik vir swart kinders in arm townships wat in
> effek nog steeds benadeel word, maar dit werk nie vir die swart
> kinders wat deesdae in die suburbs woon nie.
>
> Die verstelling wat aan die stelsel gedoen moet word, is om dit te
> laat kyk ne behoefte SONDER om kleur raak te sien.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97050 is 'n antwoord op boodskap #97037] Vr, 20 Augustus 2004 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan vir myself praat en sê dat ek nie verbaas sal wees as ek gemengde
bloed het nie. Ek het wel 'n stamboom vandat my familie hier aangekom
het in 1755 maar mens kan nie met die aangetroudes sê nie, kan mens? Wat
ek wel weet is dat my kultuur beter is.

Ferdi Greyling wrote:

> Weet jy eers wat die genetiese mengsel is waaruit jy bestaan?
>
> On Thu, 19 Aug 2004 16:33:54 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
>> Kan jy nie lees nie? Seker daai rooi oë vsan jou en dis al laat in die
>> middag?
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:2qg9i0plqua52qia9nace609gv7ceh0adi@4ax.com...

>>> On Thu, 19 Aug 2004 15:43:08 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> >>> voorgee dat ek beter as enigiemand anders is net omdat ek 'n blanke vel

>> het

>>>> nie. Ek hou ongelukkig van my eie soort
>
>>> Wie IS jou soort?
>
>>> Watter spesifieke mengsel?
>
>>> Weet jy eers wat die genetiese mengsel is waaruit jy bestaan?
>
>

>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97051 is 'n antwoord op boodskap #97038] Vr, 20 Augustus 2004 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O wette was dit beslis. En slegte wette was dit ook. Mense moet
natuurlik met mekaar interaksie hê. Die wat wil meng moet meng en die
wat nie wil nie moet nie gedwing word om dit te doen nie. Almal moet
onder dieselfde wette se skoot kom. As jy moor (al is dit weens
rassistiese oortuigings) hang jy.

Ferdi Greyling wrote:

> Jy bedoel jy reken apartheid was nie 'n stel wette nie??
> Vreemd...
>
>
> On Thu, 19 Aug 2004 16:18:32 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> die
>
>> mense my laat besef daar is twee groepe mense wat ons vir een moerse 'ride'
>> vat. Ten eerstens natuurlik die politici wat vir eie gewin die mense wol
>> oor die oë trek en die Gloudina's en haar gediggiegang val daarvoor en dan
>> natuurlik die joernaliste. Daai lae vorm ['n amoeba is intelligent in
>> vergelyking!] van lewe vat dit wat die politici verkondig en sprei die kak
>> nog breër sodat hulle net meer koerante kan verkoop.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3nc9i0dqekue19q7q8klmnmpbls9nhhg4e@4ax.com...

>>> On Thu, 19 Aug 2004 14:27:41 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>>
>>>> het dit gebring? Natuurlike apartheid. Steeds wil die volkere nie
>>>> ondermekaar bly nie en hou soort by soort. Kom kyk wat gaan aan in ons
>>>> land. Steeds koek die blankes bymekaar, die Owambo hou by hulself en so
>>>> die ander volkere ook.
>
>
>>> So in al daai jare by die veiligheidspolisie het jy self nooit besef
>>> dat apartheid eintlik 'n netwerk van wette was nie?
>
Re: Regters [boodskap #97052 is 'n antwoord op boodskap #97046] Vr, 20 Augustus 2004 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Nou hoekom staan die Engelse dan so sterk vandag? En as hulle benadeel
> is, hoekom staan die ander benadeeldes nie ook so sterk ten spyte van
> die benadeling nie? Ek dink jy en Gloudina moet ligloop vir die gesprek
> Katryn want julle mag julleself dalk net in 'n hoek in praat.

Konteks, Plato. Konteks.
Nou praat jy alweer van iets heel anders. Ek het spesifiek verwys na
die konteks van die woorde van 'n vorige gesprek.
Sal later vandag verder kom gesels.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97053 is 'n antwoord op boodskap #97050] Vr, 20 Augustus 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Wat
> ek wel weet is dat my kultuur beter is.

Wat is jou kultuur? Ek weet dat jou en my
kultuur nie dieselfde is nie. Jy het eenvoudig
ander beginsels as ek. Ek byvoorbeeld, hang
Christelike beginsels aan, selfs al noem ek my
nie 'n praktiserende Christen nie. Jy, daarteenoor,
hang blykbaar nie-Christelike beginsels aan.
'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as
ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie.
Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n
praktiserende Christen is, en Mandela, wat
ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie,
maar dieselfde beginsels nastreef wat daar
in die Nuwe Testament gepredik word. Ek
ken talle diep gelowige swartmense, wat
hulle Christenskap baie dieper uitleef as
wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou
maar ophou om oor "my kultuur" te
praat. Ons is nie onder 'n kalkoen uit-
gebroei nie. Ons weet dat jy "kultuur"
net gebruik as 'n politieke glyplank, om
anti-swart te wees. Ongelukkig, Plato,
is daar baie meer opgevoede, belese
en eerwaardige swart mense in SA as wat
daar ooit kan hoop om blanke Afrikaners
te wees. Bloot omdat daar soveel meer
swart mense as wit mense in SA is.

Gloudina
Kultuur [boodskap #97054 is 'n antwoord op boodskap #97050] Vr, 20 Augustus 2004 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Wat ek wel weet is dat my kultuur beter is.

Net voor ek hardloop. Ek is werklik nuuskurig oor hoe jy jou kultuur
sien. Wat jy beskou as kultuur en so aan. Waar jy dink daardie
kultuur vandaan kom en of jy dink Afrika het enige rol gespeel om jou
kultuur verder te kultiveer of verander as sulks.
As jy nie omgee nie?

(En ek belowe ek sal geen joghurt grappies maak nie)
;-)
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97055 is 'n antwoord op boodskap #97040] Vr, 20 Augustus 2004 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:

> Om vandag in SA 'n politieke party sonder uitsondelrng met 'n rasgroep
> te vereenselwig is 'n denkfout wat uit die ou bedeling kom toe partye
> inderdaad ras-groepe was.

Jy praat van 'n ideaal Ferdi. Dit is nie realiteit nie.

> Die mense het die NNP waarskynlik ook as n wit party beskou, terwyl
> seker goed die helfte van die partye bruin was voor Kortbroek sy
> career move gemaak het.

Dit was wel realiteit.

> By the way, ek wonder hoeveel mense weet dat die Libiers van Ghadaffi
> wit is. Hulle is die enigste wit Afrika-groep wat van antieke tye
> reeds in Afrika woon.

Niemand op die aarde kan sê hulle was eerste op 'n plek nie. Die ouens
ook nie.
Re: Regters [boodskap #97056 is 'n antwoord op boodskap #97039] Vr, 20 Augustus 2004 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, jy kan eerlik nie sê dat daar baie blankes is wat vrywillig
Soweto toe trek nie. Jy pik nou vir 'n stry wat kon gebly het.

Ferdi Greyling wrote:

> On Fri, 20 Aug 2004 08:06:53 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Regters [boodskap #97058 is 'n antwoord op boodskap #97052] Vr, 20 Augustus 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Watse konteks? Dit was direk geplaas binne die konteks van jou plasing.

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Nou hoekom staan die Engelse dan so sterk vandag? En as hulle benadeel
>> is, hoekom staan die ander benadeeldes nie ook so sterk ten spyte van
>> die benadeling nie? Ek dink jy en Gloudina moet ligloop vir die gesprek
>> Katryn want julle mag julleself dalk net in 'n hoek in praat.
>
>
> Konteks, Plato. Konteks.
> Nou praat jy alweer van iets heel anders. Ek het spesifiek verwys na
> die konteks van die woorde van 'n vorige gesprek.
> Sal later vandag verder kom gesels.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97059 is 'n antwoord op boodskap #97053] Vr, 20 Augustus 2004 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Wat
>
>> ek wel weet is dat my kultuur beter is.
>
>
> Wat is jou kultuur? Ek weet dat jou en my
> kultuur nie dieselfde is nie. Jy het eenvoudig
> ander beginsels as ek. Ek byvoorbeeld, hang
> Christelike beginsels aan, selfs al noem ek my
> nie 'n praktiserende Christen nie. Jy, daarteenoor,
> hang blykbaar nie-Christelike beginsels aan.

My idee van Christelike beginsels verskil van joune. Ek sê nie ek is reg
nie, maar ek glo ek is. Ek gee jou egter al die ruimte wat jy nodig het
om jou weergawe uit te lewe en ek reken jy kan dieselfde vir my doen.

> 'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as
> ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie.

Dit is nie waar nie. Ek ag myself nie as beter nie. Ek kyk egter op 'n
groter vlak na die samelewingskragte as wat ek dink jy kyk. Hoe sê die
Ingelse nou weer, "one Swallow maketh not a summer"

> Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n
> praktiserende Christen is, en Mandela, wat
> ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie,
> maar dieselfde beginsels nastreef wat daar
> in die Nuwe Testament gepredik word.

Ek het nie vertroue in die ouens se oortuigings nie omdat hulle
persona's realiteit omvêr gewerp het. As Mandela vandag agterkom hy was
verkeerd oor iets kan hy nie sy opinie verander nie. Die ouens se
inkomste en aansien hang af van die heuning wat hulle die wêreld
instuur. Hulle kan nie meer die waarheid vertel wat die wêreld nodig het
nie. "Public Opinion" is 'n moerse belangrike ding en dit is hoekom ek
George Bush in 'n mate bewonder want geen ou wil regtig so onpopulêr
wees nie.

Ek
> ken talle diep gelowige swartmense, wat
> hulle Christenskap baie dieper uitleef as
> wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou
> maar ophou om oor "my kultuur" te
> praat. Ons is nie onder 'n kalkoen uit-
> gebroei nie. Ons weet dat jy "kultuur"
> net gebruik as 'n politieke glyplank, om
> anti-swart te wees. Ongelukkig, Plato,
> is daar baie meer opgevoede, belese
> en eerwaardige swart mense in SA as wat
> daar ooit kan hoop om blanke Afrikaners
> te wees.

Ek hoop jy is reg. Die realiteit in Afrika wys die teendeel. En getalle
het niks te doen met eerwaardigheid nie. Dit is blote onsin. Net omdat
die Sjinese die meeste mense op aarde het wil jy vir my staan en sê
hulle het meer eerbare mense. Twak! Wat van die Vatikaan?

Bloot omdat daar soveel meer
> swart mense as wit mense in SA is.
>
> Gloudina
>
Re: Kultuur [boodskap #97060 is 'n antwoord op boodskap #97054] Vr, 20 Augustus 2004 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
LOL

Ek sal moeite doen op die een Katryn. Ek sal mooi gaan formuleer hoe ek
dit aan jou kan oordra. As ek teen Maandag nog nie het nie, herinner my.

Groete
Plato

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Wat ek wel weet is dat my kultuur beter is.
>
>
> Net voor ek hardloop. Ek is werklik nuuskurig oor hoe jy jou kultuur
> sien. Wat jy beskou as kultuur en so aan. Waar jy dink daardie
> kultuur vandaan kom en of jy dink Afrika het enige rol gespeel om jou
> kultuur verder te kultiveer of verander as sulks.
> As jy nie omgee nie?
>
> (En ek belowe ek sal geen joghurt grappies maak nie)
> ;-)
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97061 is 'n antwoord op boodskap #97042] Vr, 20 Augustus 2004 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Dit is waar my kultuur teorie jou kan help Gloudina. Die meeste wit
> mense is suksesvol want? Die meeste nie-blankes is nie, want?

Ag, my dierbaarheid. Wie was suksesvol in
die struggle. Kom ons begin nou weer héél
voor.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97062 is 'n antwoord op boodskap #97061] Vr, 20 Augustus 2004 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy mis nogsteeds die punt Gloudina! Ek verstaan dit nie. Hoe kan jy dit
nie sien nie? Jy het 'n hele kontinent wat my punt bewys voor jou om na
te kyk. Gaan bietjie na www.nationmaster.com en loer bietjie daar. Tik
bietjie willekeurig Afrika lande daar in en sien vir jouself wat hier
aan die gang is. Jy bly in 'n land wat weer my westerse kultuur teorie
staaf. Wat is jou probleem?

@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Dit is waar my kultuur teorie jou kan help Gloudina. Die meeste wit
>> mense is suksesvol want? Die meeste nie-blankes is nie, want?
>
>
> Ag, my dierbaarheid. Wie was suksesvol in
> die struggle. Kom ons begin nou weer héél
> voor.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97063 is 'n antwoord op boodskap #97062] Vr, 20 Augustus 2004 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato"skryf

Jy bly in 'n land wat weer my westerse kultuur teorie
> staaf.

Kan jy nou asseblief vir my verduidelik hoe
Kanada jou "westerse kultuur-teorie" staaf?

Gloudina
Re: Regters [boodskap #97070 is 'n antwoord op boodskap #97036] Vr, 20 Augustus 2004 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf:

> Hoe verwag jy anders? Hulle het onder die NP regering voor 1994
> grootgeword (daai party het van 1948 tot 1994 regeer en enigiemand wat
> in daardie tyde grootgeword het, het geen ervaring van
> regeringsverandering en alternatiewe beleidstoepasing nie) en die
> NP-regering was is wese 'n sosialistiese een.

Ek verstaan dit. ;-)
Terloops, nou die dag lees ek op 'n ander kol dat die VP van Jannie
Smuts het ook meer stemme gekry as die NP van wie nou weer? Elkgeval
- die persoon het 'n vergelyking getref met Gore en Bush. Dit was vir
my ongelooflik interessant. Mens kan nie help om te wonder hoe anders
Suid Afrika dalk vandag sou gewees het as die NP nie daardie tyd
oorgeneem het nie?

> Die mense wat pissed off raak is die wit jeug. Die onder 21. Hulle het
> na apartheid grootgeword. Hul swart maats ook, met ander woorde hul
> swart maats het dieselfde skole en onderwysers gehad en die swart
> ouers is baie kere ryker (ek praat hier van eertydse wit suburbs),
> maar die swart kinders word bevoordeel omdat hulle "agtergeblewe" is.

Ek wonder of dit sal werk as mens dalk "race-based" AA vervang met
iets meer in lyn met 'n "class-based" struktuur?
Ek persoonlik sou dink dat 'n klas stelsel sal beter werk, want dan
sal mense dalk eventueel weg beweeg van die algemeen aanvaarde
verkeerde denke dat swart mense is dommer en dus armer en minder
bevoeg ens. En dit sal dalk vinniger lei tot 'n sterker en groter
middelklas oor kleurgrense heen?
Aan die ander kant - ek weet nie wie het die fliek "City of God" al
gesien nie? Om mense se "mindset" te probeer verander is die
eintlike probleem imo.
Dit bly 'n moeilike saak, en daar is baie te sê vir en teen AA. Mens
het 'n verantwoordelikheid teenoor minder bevoorregtes, maar daar sal
altyd groepe wees wat deur regstelling, van watter aard ookal,
benadeel word. En dit bly hartseer en tragies (vir my altans).

> Die verstelling wat aan die stelsel gedoen moet word, is om dit te
> laat kyk ne behoefte SONDER om kleur raak te sien.

Ja, Kennedy se doel was natuurlik ook om kleurblindheid te
bewerkstellig toe hy in 1964 die Civil Rights Acts geformuleer en
bewerkstellig het. Maar binne 'n dekade het dit "reverse
discrimination" geword, waar mense nie aangestel was op grond van
hulle kwalifikasies ens., nie
maar suiwer op ras, etnisiteit of geslag. Net soos dit op die oomblik
by julle blyk te wees. Die grootste probleem hier in Amerika soos ek
dit sien (en dit is werklik net my opinie, vir wat dit werd is), is
dat AA werklik niks of bittermin doen vir die werklike armes van ons
samelewing, nie.
So, ek weet werklik nie of AA deel van die oplossing of deel van die
probleem is of gaan wees nie. Maar ek hou dop wat in SA gebeur met
intense belangstelling.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97072 is 'n antwoord op boodskap #97061] Sa, 21 Augustus 2004 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Dit is waar my kultuur teorie jou kan help Gloudina. Die meeste wit
>> mense is suksesvol want? Die meeste nie-blankes is nie, want?
>
>
> Ag, my dierbaarheid. Wie was suksesvol in
> die struggle. Kom ons begin nou weer héél
> voor.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
>

Ok Gloudina, glo wat jy wil. Jy weet wat ek al voorheen op die stelling
van jou te sê gehad het.

Cheers
Plato
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97073 is 'n antwoord op boodskap #97063] Sa, 21 Augustus 2004 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato"skryf
>
> Jy bly in 'n land wat weer my westerse kultuur teorie
>
>> staaf.
>
>
> Kan jy nou asseblief vir my verduidelik hoe
> Kanada jou "westerse kultuur-teorie" staaf?
>
> Gloudina
>
>

Wil jy vir my sê Kanada is nie 'n Westerse land nie Gloudina? Moet nou
nie kom en snert verkondig nie.
Re: Regters [boodskap #97077 is 'n antwoord op boodskap #97070] Sa, 21 Augustus 2004 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> Ferdi Greyling skryf:
>
>
>> Hoe verwag jy anders? HUlle het onder die NP regering voor 1994
>> grootgeword (daai party het van 1948 tot 1994 regeer en enigiemand wat
>> in daardie tyde grootgeword het, het geen ervaring van
>> regeringsverandering en alternatiewe beleidstoepasing nie) en die
>> NP-regering was is wese 'n sosialistiese een.
>
>
> Ek verstaan dit. ;-)
> Terloops, nou die dag lees ek op 'n ander kol dat die VP van Jannie
> Smuts het ook meer stemme gekry as die NP van wie nou weer? Elkgeval
> - die persoon het 'n vergelyking getref met Gore en Bush. Dit was vir
> my ongelooflik interessant. Mens kan nie help om te wonder hoe anders
> Suid Afrika dalk vandag sou gewees het as die NP nie daardie tyd
> oorgeneem het nie?
>
>
>> Die mense wat pissed off raak is die wit jeug. Die onder 21. Hulle het
>> na apartheid grootgeword. Hul swart maats ook, met ander woorde hul
>> swart maats het dieselfde skole en onderwysers gehad en die swart
>> ouers is baie kere ryker (ek praat hier van eertydse wit suburbs),
>> maar die swart kinders word bevoordeel omdat hulle "agtergeblewe" is.
>
>
> Ek wonder of dit sal werk as mens dalk "race-based" AA vervang met
> iets meer in lyn met 'n "class-based" struktuur?
> Ek persoonlik sou dink dat 'n klas stelsel sal beter werk, want dan
> sal mense dalk eventueel weg beweeg van die algemeen aanvaarde
> verkeerde denke dat swart mense is dommer en dus armer en minder
> bevoeg ens. En dit sal dalk vinniger lei tot 'n sterker en groter
> middelklas oor kleurgrense heen?
> Aan die ander kant - ek weet nie wie het die fliek "City of God" al
> gesien nie? Om mense se "mindset" te probeer verander is die
> eintlike probleem imo.
> Dit bly 'n moeilike saak, en daar is baie te sê vir en teen AA. Mens
> het 'n verantwoordelikheid teenoor minder bevoorregdes, maar daar sal
> altyd groepe wees wat deur regstelling, van watter aard ookal,
> benadeel word. En dit bly hartseer en tragies (vir my altans).
>
>
>> Die verstelling wat aan die stelsel gedoen moet word, is om dit te
>> laat kyk ne behoefte SONDER om kleur raak te sien.
>
>
> Ja, Kennedy se doel was natuurlik ook om kleurblindheid te
> bewerkstellig toe hy in 1964 die Civil Rights Acts geformuleer en
> bewerkstellig het. Maar binne 'n dekade het dit "reverse
> discrimination" geword, waar mense nie aangestel was op grond van
> hulle kwalifikasies ens., nie
> maar suiwer op ras, etnisitiet of geslag. Net soos dit op die oomblik
> by julle blyk te wees. Die grootste probleem hier in Amerika soos ek
> dit sien (en dit is werklik net my opinie, vir wat dit werd is), is
> dat AA werklik niks of bittermin doen vir die werklike armes van ons
> samelewing, nie.
> So, ek weet werklik nie of AA deel van die opossing of deel van die
> probleem is of gaan wees nie. Maar ek hou dop wat in SA gebeur met
> intense belangstelling.
>
>

En so tas almal maar in die donker rond. Hoekom is die swart mense in
Amerika altyd die ontvanger van steun. Hier in SA waar hulle die
MEERDERHEID is, is hulle die ontvanger van hulp. Die hele damn Afrika is
'n bleddie BASKET CASE man. Hel, hoe opgekloek moet jy wees om nie die
probleem raak te sien nie.

Al was daar nie slawerny nie, al het ons nie in 1652 hier in SA kom land
nie, was hier nie 'n wit voet op die hele Afrika nie, sou die ouens
nogsteeds SIX LOVE afgekak het. Of dalk nie. 'n Swart man in
tradisionele omgewing, met vel om die heup en gras hut is seker
gelukkiger as een wat hunker na Westerse leefstyl en nie weet hoe de hel
hy dit kan kry nie.

Groete
Plato
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97078 is 'n antwoord op boodskap #97025] Sa, 21 Augustus 2004 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, ken jy van karakoele? Die skape. Wel, jy kan hom teel dat hy 'n
sterk kroesie-krul het of tot hy 'n vlak watersy-krul het, maar karakoel bly
'n karakoel. Al gee jy vir daai karakoel 10 doktersgrade en sit hom in die
VVO, karakoel gaan hy bly.

ers.com" wrote in message
news:YnlVc.1826192$Ar.24243@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Suidwester" skryf
> ...
> Soos ek hierbo gesê het, as ek
>> wel gemengde bloed in my familie het, so what? Die vermengery was dan
> nog
>> nie so erg dat dit begin wys nie.....dus bly ek en my familie steeds
>> blankes.
>
> Maar was dit nou nodig om 'n hele wetstelsel
> daarop te gaan bou of jou hare nou genoeg van
> 'n kreukel het om as nie-blank beskou te word?
> Om mense wat fyn opgevoed, met grade uit
> die buiteland, te verdoem tot derde klas trein
> ry, terwyl enige wit uitvaagsel tweede-klas
> kon ry? Jy het, jy kan maar seker wees,
> bloed van ander rasse in jou are. Hoekom
> wil jy so graag "wit" genoem word?
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97079 is 'n antwoord op boodskap #97061] Sa, 21 Augustus 2004 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis waar jou sinne jou verlaat. Die struggle vir die gewone mense is nog
lank nie verby nie. Met jou breë, pap fondament op jou sagte stoel, dink
jy 'n politieke oorwinning in Afrika is die einde van die struggle? Dis
hoekom Afrika so gefok is. Julle het hom in sy moer gestuur! Wat beteken
geen werk, geen toekoms,ens. vir jou?
"@rogers.com" wrote in message
news:FqpVc.452735$rCA1.34942@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Plato" skryf
>
>> Dit is waar my kultuur teorie jou kan help Gloudina. Die meeste wit
>> mense is suksesvol want? Die meeste nie-blankes is nie, want?
>
> Ag, my dierbaarheid. Wie was suksesvol in
> die struggle. Kom ons begin nou weer héél
> voor.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97080 is 'n antwoord op boodskap #97038] Sa, 21 Augustus 2004 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weereens die ou brandewynoë wat jou pla? Ek het gesê die politici maak die
reëls en julle joernalistieke poepolle verkondig dit vir hulle. Jou eie
Beeld was 'n NP koerant, of het jy vergeet?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:dk0ci0tuspec3pqsi0darq9jg7o49vdelb@4ax.com...
>
> Jy bedoel jy reken apartheid was nie 'n stel wette nie??
> Vreemd...
>
>
> On Thu, 19 Aug 2004 16:18:32 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> die
>> mense my laat besef daar is twee groepe mense wat ons vir een moerse 'ride'
>> vat. Ten eerstens natuurlik die politici wat vir eie gewin die mense wol
>> oor die oë trek en die Gloudina's en haar gediggiegang val daarvoor en dan
>> natuurlik die joernaliste. Daai lae vorm ['n amoeba is intelligent in
>> vergelyking!] van lewe vat dit wat die politici verkondig en sprei die kak
>> nog breër sodat hulle net meer koerante kan verkoop.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3nc9i0dqekue19q7q8klmnmpbls9nhhg4e@4ax.com...
>>> On Thu, 19 Aug 2004 14:27:41 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> >>> het dit gebring? Natuurlike apartheid. Steeds wil die volkere nie
>>>> ondermekaar bly nie en hou soort by soort. Kom kyk wat gaan aan in ons
>>>> land. Steeds koek die blankes bymekaar, die Owambo hou by hulself en so
>>>> die ander volkere ook.
>
>
>>> So in al daai jare by die veiligheidspolisie het jy self nooit besef
>>> dat apartheid eintlik 'n netwerk van wette was nie?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97081 is 'n antwoord op boodskap #97026] Sa, 21 Augustus 2004 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy dit glo, dan is daar nie raad vir jou nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:7slVc.1826193$Ar.1094589@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> dat net een groep die sentrale regering beheer,
>> -----Wie anders nou as net die ANC?
>>
>> dat net een groep wette maak wat almal se lewens beheer.
>> ------Wie anders as die ANC?
>
> Hou nou maar op met die gekekkel dat die ANC
> net uit een rassegroep kom. Daar is meer en meer
> Afrikaners wat ANC lede is. Daar is baie lede
> wat afstam van vorige slawe uit die Ooste. Daar
> is die nageslagte van die San en die Khoi.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97082 is 'n antwoord op boodskap #97026] Sa, 21 Augustus 2004 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:7slVc.1826193$Ar.1094589@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> Hou nou maar op met die gekekkel dat die ANC
> net uit een rassegroep kom.
------en jy probeer redeneer rondom die punt. Die ANC, net soos Swapo by
ons, kleur hul party in met ander rasse, maar as dit by werklike politieke
mag kom, dan is dit soos die Broederbond van ouds. By Swapo is dit die
Owambo wat altyd baas sal wees. Hulle verdra die Herero's en die ander
swart mense, maar as jy op die been gaan krap, is die belangrike punte
Owambo.

> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97084 is 'n antwoord op boodskap #97027] Sa, 21 Augustus 2004 08:20 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So dit was julle bliksems wat Afrika in sy moer in gestuur het? Het julle
niks anders om te doen as om te sit en kak uitbroei daar onder die sneeu
nie? As jy trots is op regstellende aksie, dan sing jy seker ook elke
oggend 'n ode vir dit wat in die toilet lê as jy opstaan .......dis in
dieselfde klas. Net 'n swaksinnige kan meriete sien in iets soos die
volgende wat in die een of ander vorm aan't gebeure is en dan haar
goedkeuring daaraan verleen:

Maatskappy X ontgin metaal Y in Namibië al vir die afgelope 70 jaar, belê by
die R300miljoen en dra by tot die staatskas miljoene dollars in belasting.
Om nie eers van die 600 mywerkers en hul families en hul behuising te praat
nie! Dan kom die prospekteerlisensie weer op die tafel [ek is nie seker
die termyn nie, maar sê elke 10 jaar hernubaar]. Waar dit al die jare net
'n formaliteit was, vind die mynbestuur skielik uit dat hulle die lisensie
verloor het. Die lisiensie behoort nou aan sê 8 mense wat in 'n konsortium
daarvoor aansoek gedoen het en moet tog net nie iets snaaks lees in die feit
dat al 8 stamlede is van Sam Nujoma nie en almal ook Swapo partylede is nie.
Maar hulle wil nie myn nie! Nie een van hulle ken eers die verskil tussen
'n vaal klip en 'n rooskwarts nie. Hulle het in elk geval niks geld nie.
Al wat hulle soek is sê 10% van die jaarlikse omset van die myn en hulle is
gelukkig. Dra dit jou goedkeuring weg, ou antie?

OF: Wat van die boer wat al jare melk lewer aan die dorp se hospitale en
ander staatsinstansies. Kom die jaartender op vir melklewering, vertel die
tenderraad vir hom sy tender is nie betyds ontvang nie en Sipho & Co het nou
die kontrak teen dubbel die prys per liter melk! En waar kom Sipho aan die
melk? Hy kom na boer toe en koop dit teen die ou tenderprys en vra die
boer om dit sommer direk te lewer! Sipho skoroef die gemeenskap dus uit 'n
klomp geld uit. DIS hoekom Afrika nie kan vorentoe nie. Bedrog en
oneerlikheid. Die swart politici en hul agterryers se fort�.....
"@rogers.com" wrote in message
news:UxlVc.1826194$Ar.920593@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Plato" skryf
>
>> Sy verstaan duidelik nie Suidwester. Toe ek in Namibie gewerk het moes
>> die onderneming waarvoor ek gewerk het ook 'n sekere aantal swart mense
>> hê
>
> Onthou, ek bly in Noord-Amerika, waar regstellende
> aksie gebore is. In die VSA en in Kanada. Die wette
> vir SA regstellende aksie is juis geskool op dié van
> Kanada.( Jy sal jou verbaas hoe baie dinge wat nou
> in SA gepraktiseer word, hulle eers in Kanada kom
> bestudeer het. Die man wat met die oorgang in 1994
> gebruik is om die staatsdiens in SA op dreef te kry
> in die nuwe bedeling, was 'n Kanadese
> staatsamptenaar.)
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Dis lekker in Souf Efrika
Volgende onderwerp: Nou het kortbroek broekloos geword...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:10:32 MGT 2024