Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boer en Broer
Boer en Broer [boodskap #96895] Wo, 18 Augustus 2004 17:32 na volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het SA in '93 verlaat. Agt van daai 11 jare in Ierland. En laat ek
uit ondervinding vir julle se dat, veral –wit- -Afrikaans sprekende-,
Suid Afrikaners sekerlik die mees onpopulere mense in Europa is....

Jy sien, eerstens, is ons daarvan oortuig dat die vermoee om 'n opinie
te vorm gelyk is aan intillegensie. Die gevolg is dat elke boer en
broer rondloop met 'n opinie oor bladdie alles. Gewoonlik as jy
luister na hierdie opinies en teoriee vind jy dat dit altyd dieselfe,
vervelige gebler is oor politiek en geloof. Mense smaak nie van
politiek en geloof praat nie. Hulle verkies seks en sokker.

Die Springbok, Ollie Le Roux, het onlangs vir die Barbarians in Wales
gespeel. Na die tyd het hy 'n onderhoud gevoer met keo.co.za waarinn
hy vertel van 'n gesprek wat hy met een van sy Kiwi spanmaats gehad
het. Die Kiwi het 'n opmerking gemaak dat NZ spelers "passionate" is
terwyl SA spelers "KWAAD" is. Dat SA spelers dink woede = passion.
Ollie maak dan die punt dat hy vir die eerste keer besef dat dit 'n
feit is: Suid Afrikaners is kwaad. Vol woede....

Hoekom is ons so kwaad? Vir wie?

So ruk terug besoek ek my beste maatjie en sy meisie in SA. Sy het 'n
agt jarige dogtertjie. Die kind was bietjie knorrig, en Ram se vir
haar: "Hou op!! Voordat die oom kwaad word!!" Gewoonlik sou ek nie
twee keer daaroor dink nie, maar toe besef ek dat my ouers my ook
(altyd, eerstens) met woede gedreig het. "Maak so, anders word ek
kwaad." "Doen dat, voordat ek kwaad word." "Jy gaan my kwaad maak."
"Nou's ek kwaad."

Wat dink julle is die gevolg van hierdie strategie?

Soos ek vroeer se, is ons boertjies nie gewild nie. My ma het altyd
gese: "Sarcasm is the lowest form of wit." Ek kan onthou hoe my onnies
ook altyd opgewen kon raak as jy met hulle sarkasties raak. Veral voor
'n klaskamer. Ironie is die ander ding wat ons Suid Afrikaners
ontglip. Ek vind dat "Sarkasme" en "Ironie" die twee brue is wat
oud-wereld mense (pommies en paddys) en nuwe-wereld mense
(Amerikaners, Saffers) skei. As jy stadig is met die tong en alles
persoonlik opneem, dan gaan jy nooit rerig daardie brug kruis nie....

Ek het voorheen in hierdie forum die punt gemaak dat ons boertjies se
eerste reaksie gewoonlik of geweld of woede is.

Wat is fout met ons? Vertel my hoekom is ons so 'n ‘insecure'
mense.......

(ek vra verskoning vir spelfoute, woordeskat ens. Ek ken geen
Afrikaans sprekendes hier nie, met die gevolg dat my moedertaal lei)
Re: Boer en Broer [boodskap #96916 is 'n antwoord op boodskap #96895] Do, 19 Augustus 2004 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek vind nou weer dat die Afrikaans sprekende Suid Afrikaner verwelkom word
in NZ. Jy sit die pot baie ver mis. Hier's oor die 400 000 Suid Afrikaners
in NZ. My ervaring is dat hulle baie goed integreer met die ander kulture.
Anders as die Chinese, bondel die Suid Afrikaners nie in hulle eie groepies
saam nie. In die werksituasie sal die meeste Afrikaners nie Afrikaans met
mekaar praat voor anderstalige mense nie. Ons is 14 Suid Afrikaners by my
werk, waarvan 9 afrikaners is. Nog nooit het iemand openlik hoor sê dat ons
afrikaners so sleg is soos jy beweer nie. Ek ondervind die Suid Afrikaner
nederig, behulpsaam, goed gemanierd en hardwerkend. (En die kiwis sê dit ook
vir ons)
Ek dink regtig jy's 'n negatiewe persoon. Moet my nie insluit by die "ons
boertjies" waarvan jy praat nie. Ek dink jy gedra jou sleg daar waar jy
woon, en wanneer jy 'n teenreaksie ontvang, dink jy dat alle Afrikaners so
kak is soos jy. Jy verwerp self jou Christelike opvoeding en jy het feitlik
niks trots in jou Afrikanerskap nie - sies man. Dis duidelik dat jy al van
skooldae gesag verwerp het. Nou die dag het jy gekerm oor jou skool se
gedragskode, en vandag kla jy oor jou onderwysers.

Jy's 'n puisieboud man.

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0408180932.b434ab7@posting.google.com...
> Ek het SA in '93 verlaat. Agt van daai 11 jare in Ierland. En laat ek
> uit ondervinding vir julle se dat, veral -wit- -Afrikaans sprekende-,
> Suid Afrikaners sekerlik die mees onpopulere mense in Europa is....
>
> Jy sien, eerstens, is ons daarvan oortuig dat die vermoee om 'n opinie
> te vorm gelyk is aan intillegensie. Die gevolg is dat elke boer en
> broer rondloop met 'n opinie oor bladdie alles. Gewoonlik as jy
> luister na hierdie opinies en teoriee vind jy dat dit altyd dieselfe,
> vervelige gebler is oor politiek en geloof. Mense smaak nie van
> politiek en geloof praat nie. Hulle verkies seks en sokker.
>
> Die Springbok, Ollie Le Roux, het onlangs vir die Barbarians in Wales
> gespeel. Na die tyd het hy 'n onderhoud gevoer met keo.co.za waarinn
> hy vertel van 'n gesprek wat hy met een van sy Kiwi spanmaats gehad
> het. Die Kiwi het 'n opmerking gemaak dat NZ spelers "passionate" is
> terwyl SA spelers "KWAAD" is. Dat SA spelers dink woede = passion.
> Ollie maak dan die punt dat hy vir die eerste keer besef dat dit 'n
> feit is: Suid Afrikaners is kwaad. Vol woede....
>
> Hoekom is ons so kwaad? Vir wie?
>
> So ruk terug besoek ek my beste maatjie en sy meisie in SA. Sy het 'n
> agt jarige dogtertjie. Die kind was bietjie knorrig, en Ram se vir
> haar: "Hou op!! Voordat die oom kwaad word!!" Gewoonlik sou ek nie
> twee keer daaroor dink nie, maar toe besef ek dat my ouers my ook
> (altyd, eerstens) met woede gedreig het. "Maak so, anders word ek
> kwaad." "Doen dat, voordat ek kwaad word." "Jy gaan my kwaad maak."
> "Nou's ek kwaad."
>
> Wat dink julle is die gevolg van hierdie strategie?
>
> Soos ek vroeer se, is ons boertjies nie gewild nie. My ma het altyd
> gese: "Sarcasm is the lowest form of wit." Ek kan onthou hoe my onnies
> ook altyd opgewen kon raak as jy met hulle sarkasties raak. Veral voor
> 'n klaskamer. Ironie is die ander ding wat ons Suid Afrikaners
> ontglip. Ek vind dat "Sarkasme" en "Ironie" die twee brue is wat
> oud-wereld mense (pommies en paddys) en nuwe-wereld mense
> (Amerikaners, Saffers) skei. As jy stadig is met die tong en alles
> persoonlik opneem, dan gaan jy nooit rerig daardie brug kruis nie....
>
> Ek het voorheen in hierdie forum die punt gemaak dat ons boertjies se
> eerste reaksie gewoonlik of geweld of woede is.
>
> Wat is fout met ons? Vertel my hoekom is ons so 'n 'insecure'
> mense.......
>
> (ek vra verskoning vir spelfoute, woordeskat ens. Ek ken geen
> Afrikaans sprekendes hier nie, met die gevolg dat my moedertaal lei)
Re: Boer en Broer [boodskap #96920 is 'n antwoord op boodskap #96895] Do, 19 Augustus 2004 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"BitterEinder"
> Ek het SA in '93 verlaat. Agt van daai 11 jare in Ierland. En laat ek
> uit ondervinding vir julle se dat, veral -wit- -Afrikaans sprekende-,
> Suid Afrikaners sekerlik die mees onpopulere mense in Europa is....
>

Speak for yourself, broer! Nie alle afrikaners is so ongewild nie, hoor.
Re: Boer en Broer [boodskap #96921 is 'n antwoord op boodskap #96916] Do, 19 Augustus 2004 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hy praat van Europa, van wanneer af is NZ in Europa?

"Spencer" skryf in boodskap news:mA%Uc.15172$N77.622362@news.xtra.co.nz...
> Ek vind nou weer dat die Afrikaans sprekende Suid Afrikaner verwelkom word
> in NZ. Jy sit die pot baie ver mis. Hier's oor die 400 000 Suid Afrikaners
> in NZ. My ervaring is dat hulle baie goed integreer met die ander kulture.
> Anders as die Chinese, bondel die Suid Afrikaners nie in hulle eie groepies
> saam nie. In die werksituasie sal die meeste Afrikaners nie Afrikaans met
> mekaar praat voor anderstalige mense nie. Ons is 14 Suid Afrikaners by my
> werk, waarvan 9 afrikaners is. Nog nooit het iemand openlik hoor sê dat ons
> afrikaners so sleg is soos jy beweer nie. Ek ondervind die Suid Afrikaner
> nederig, behulpsaam, goed gemanierd en hardwerkend. (En die kiwis sê dit ook
> vir ons)
> Ek dink regtig jy's 'n negatiewe persoon. Moet my nie insluit by die "ons
> boertjies" waarvan jy praat nie. Ek dink jy gedra jou sleg daar waar jy
> woon, en wanneer jy 'n teenreaksie ontvang, dink jy dat alle Afrikaners so
> kak is soos jy. Jy verwerp self jou Christelike opvoeding en jy het feitlik
> niks trots in jou Afrikanerskap nie - sies man. Dis duidelik dat jy al van
> skooldae gesag verwerp het. Nou die dag het jy gekerm oor jou skool se
> gedragskode, en vandag kla jy oor jou onderwysers.
>
> Jy's 'n puisieboud man.
>
>
> "BitterEinder" wrote in message
> news:dc6ce655.0408180932.b434ab7@posting.google.com...
>> Ek het SA in '93 verlaat. Agt van daai 11 jare in Ierland. En laat ek
>> uit ondervinding vir julle se dat, veral -wit- -Afrikaans sprekende-,
>> Suid Afrikaners sekerlik die mees onpopulere mense in Europa is....
>>
>> Jy sien, eerstens, is ons daarvan oortuig dat die vermoee om 'n opinie
>> te vorm gelyk is aan intillegensie. Die gevolg is dat elke boer en
>> broer rondloop met 'n opinie oor bladdie alles. Gewoonlik as jy
>> luister na hierdie opinies en teoriee vind jy dat dit altyd dieselfe,
>> vervelige gebler is oor politiek en geloof. Mense smaak nie van
>> politiek en geloof praat nie. Hulle verkies seks en sokker.
>>
>> Die Springbok, Ollie Le Roux, het onlangs vir die Barbarians in Wales
>> gespeel. Na die tyd het hy 'n onderhoud gevoer met keo.co.za waarinn
>> hy vertel van 'n gesprek wat hy met een van sy Kiwi spanmaats gehad
>> het. Die Kiwi het 'n opmerking gemaak dat NZ spelers "passionate" is
>> terwyl SA spelers "KWAAD" is. Dat SA spelers dink woede = passion.
>> Ollie maak dan die punt dat hy vir die eerste keer besef dat dit 'n
>> feit is: Suid Afrikaners is kwaad. Vol woede....
>>
>> Hoekom is ons so kwaad? Vir wie?
>>
>> So ruk terug besoek ek my beste maatjie en sy meisie in SA. Sy het 'n
>> agt jarige dogtertjie. Die kind was bietjie knorrig, en Ram se vir
>> haar: "Hou op!! Voordat die oom kwaad word!!" Gewoonlik sou ek nie
>> twee keer daaroor dink nie, maar toe besef ek dat my ouers my ook
>> (altyd, eerstens) met woede gedreig het. "Maak so, anders word ek
>> kwaad." "Doen dat, voordat ek kwaad word." "Jy gaan my kwaad maak."
>> "Nou's ek kwaad."
>>
>> Wat dink julle is die gevolg van hierdie strategie?
>>
>> Soos ek vroeer se, is ons boertjies nie gewild nie. My ma het altyd
>> gese: "Sarcasm is the lowest form of wit." Ek kan onthou hoe my onnies
>> ook altyd opgewen kon raak as jy met hulle sarkasties raak. Veral voor
>> 'n klaskamer. Ironie is die ander ding wat ons Suid Afrikaners
>> ontglip. Ek vind dat "Sarkasme" en "Ironie" die twee brue is wat
>> oud-wereld mense (pommies en paddys) en nuwe-wereld mense
>> (Amerikaners, Saffers) skei. As jy stadig is met die tong en alles
>> persoonlik opneem, dan gaan jy nooit rerig daardie brug kruis nie....
>>
>> Ek het voorheen in hierdie forum die punt gemaak dat ons boertjies se
>> eerste reaksie gewoonlik of geweld of woede is.
>>
>> Wat is fout met ons? Vertel my hoekom is ons so 'n 'insecure'
>> mense.......
>>
>> (ek vra verskoning vir spelfoute, woordeskat ens. Ek ken geen
>> Afrikaans sprekendes hier nie, met die gevolg dat my moedertaal lei)
>
Re: Boer en Broer [boodskap #96927 is 'n antwoord op boodskap #96895] Do, 19 Augustus 2004 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, die skapies is ook in NZ! Ek sit in Europa...

"Spencer" skryf in boodskap news:jv0Vc.15215$N77.623236@news.xtra.co.nz...
> Ag my skapie, ek het 'n foutjie gemaak - jammer hoor.
>
> Love Spencer XXXXX
>
> "Max" wrote in message
> news:41248e3d$0$78749$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Hy praat van Europa, van wanneer af is NZ in Europa?
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:mA%Uc.15172$N77.622362@news.xtra.co.nz...
>>> Ek vind nou weer dat die Afrikaans sprekende Suid Afrikaner verwelkom
> word
>>> in NZ. Jy sit die pot baie ver mis. Hier's oor die 400 000 Suid
> Afrikaners
>>> in NZ. My ervaring is dat hulle baie goed integreer met die ander
> kulture.
>>> Anders as die Chinese, bondel die Suid Afrikaners nie in hulle eie
>> groepies
>>> saam nie. In die werksituasie sal die meeste Afrikaners nie Afrikaans
> met
>>> mekaar praat voor anderstalige mense nie. Ons is 14 Suid Afrikaners by
> my
>>> werk, waarvan 9 afrikaners is. Nog nooit het iemand openlik hoor sê
dat
>> ons
>>> afrikaners so sleg is soos jy beweer nie. Ek ondervind die Suid
> Afrikaner
>>> nederig, behulpsaam, goed gemanierd en hardwerkend. (En die kiwis sê
dit
>> ook
>>> vir ons)
>>> Ek dink regtig jy's 'n negatiewe persoon. Moet my nie insluit by die
> "ons
>>> boertjies" waarvan jy praat nie. Ek dink jy gedra jou sleg daar waar jy
>>> woon, en wanneer jy 'n teenreaksie ontvang, dink jy dat alle
Afrikaners
> so
>>> kak is soos jy. Jy verwerp self jou Christelike opvoeding en jy het
>> feitlik
>>> niks trots in jou Afrikanerskap nie - sies man. Dis duidelik dat jy al
> van
>>> skooldae gesag verwerp het. Nou die dag het jy gekerm oor jou skool se
>>> gedragskode, en vandag kla jy oor jou onderwysers.
>>>
>>> Jy's 'n puisieboud man.
>>>
>>>
>>> "BitterEinder" wrote in message
>>> news:dc6ce655.0408180932.b434ab7@posting.google.com...
>>>> Ek het SA in '93 verlaat. Agt van daai 11 jare in Ierland. En laat ek
>>>> uit ondervinding vir julle se dat, veral -wit- -Afrikaans sprekende-,
>>>> Suid Afrikaners sekerlik die mees onpopulere mense in Europa is....
>>>>
>>>> Jy sien, eerstens, is ons daarvan oortuig dat die vermoee om 'n opinie
>>>> te vorm gelyk is aan intillegensie. Die gevolg is dat elke boer en
>>>> broer rondloop met 'n opinie oor bladdie alles. Gewoonlik as jy
>>>> luister na hierdie opinies en teoriee vind jy dat dit altyd dieselfe,
>>>> vervelige gebler is oor politiek en geloof. Mense smaak nie van
>>>> politiek en geloof praat nie. Hulle verkies seks en sokker.
>>>>
>>>> Die Springbok, Ollie Le Roux, het onlangs vir die Barbarians in Wales
>>>> gespeel. Na die tyd het hy 'n onderhoud gevoer met keo.co.za waarinn
>>>> hy vertel van 'n gesprek wat hy met een van sy Kiwi spanmaats gehad
>>>> het. Die Kiwi het 'n opmerking gemaak dat NZ spelers "passionate" is
>>>> terwyl SA spelers "KWAAD" is. Dat SA spelers dink woede = passion.
>>>> Ollie maak dan die punt dat hy vir die eerste keer besef dat dit 'n
>>>> feit is: Suid Afrikaners is kwaad. Vol woede....
>>>>
>>>> Hoekom is ons so kwaad? Vir wie?
>>>>
>>>> So ruk terug besoek ek my beste maatjie en sy meisie in SA. Sy het 'n
>>>> agt jarige dogtertjie. Die kind was bietjie knorrig, en Ram se vir
>>>> haar: "Hou op!! Voordat die oom kwaad word!!" Gewoonlik sou ek nie
>>>> twee keer daaroor dink nie, maar toe besef ek dat my ouers my ook
>>>> (altyd, eerstens) met woede gedreig het. "Maak so, anders word ek
>>>> kwaad." "Doen dat, voordat ek kwaad word." "Jy gaan my kwaad maak."
>>>> "Nou's ek kwaad."
>>>>
>>>> Wat dink julle is die gevolg van hierdie strategie?
>>>>
>>>> Soos ek vroeer se, is ons boertjies nie gewild nie. My ma het altyd
>>>> gese: "Sarcasm is the lowest form of wit." Ek kan onthou hoe my onnies
>>>> ook altyd opgewen kon raak as jy met hulle sarkasties raak. Veral voor
>>>> 'n klaskamer. Ironie is die ander ding wat ons Suid Afrikaners
>>>> ontglip. Ek vind dat "Sarkasme" en "Ironie" die twee brue is wat
>>>> oud-wereld mense (pommies en paddys) en nuwe-wereld mense
>>>> (Amerikaners, Saffers) skei. As jy stadig is met die tong en alles
>>>> persoonlik opneem, dan gaan jy nooit rerig daardie brug kruis nie....
>>>>
>>>> Ek het voorheen in hierdie forum die punt gemaak dat ons boertjies se
>>>> eerste reaksie gewoonlik of geweld of woede is.
>>>>
>>>> Wat is fout met ons? Vertel my hoekom is ons so 'n 'insecure'
>>>> mense.......
>>>>
>>>> (ek vra verskoning vir spelfoute, woordeskat ens. Ek ken geen
>>>> Afrikaans sprekendes hier nie, met die gevolg dat my moedertaal lei)
>>>
>>
>
Re: Boer en Broer [boodskap #96928 is 'n antwoord op boodskap #96921] Do, 19 Augustus 2004 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag my skapie, ek het 'n foutjie gemaak - jammer hoor.

Love Spencer XXXXX

"Max" skryf in boodskap news:41248e3d$0$78749$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Hy praat van Europa, van wanneer af is NZ in Europa?
>
> "Spencer" wrote in message
> news:mA%Uc.15172$N77.622362@news.xtra.co.nz...
>> Ek vind nou weer dat die Afrikaans sprekende Suid Afrikaner verwelkom word
>> in NZ. Jy sit die pot baie ver mis. Hier's oor die 400 000 Suid Afrikaners
>> in NZ. My ervaring is dat hulle baie goed integreer met die ander kulture.
>> Anders as die Chinese, bondel die Suid Afrikaners nie in hulle eie
> groepies
>> saam nie. In die werksituasie sal die meeste Afrikaners nie Afrikaans met
>> mekaar praat voor anderstalige mense nie. Ons is 14 Suid Afrikaners by my
>> werk, waarvan 9 afrikaners is. Nog nooit het iemand openlik hoor sê dat
> ons
>> afrikaners so sleg is soos jy beweer nie. Ek ondervind die Suid Afrikaner
>> nederig, behulpsaam, goed gemanierd en hardwerkend. (En die kiwis sê dit
> ook
>> vir ons)
>> Ek dink regtig jy's 'n negatiewe persoon. Moet my nie insluit by die "ons
>> boertjies" waarvan jy praat nie. Ek dink jy gedra jou sleg daar waar jy
>> woon, en wanneer jy 'n teenreaksie ontvang, dink jy dat alle Afrikaners so
>> kak is soos jy. Jy verwerp self jou Christelike opvoeding en jy het
> feitlik
>> niks trots in jou Afrikanerskap nie - sies man. Dis duidelik dat jy al van
>> skooldae gesag verwerp het. Nou die dag het jy gekerm oor jou skool se
>> gedragskode, en vandag kla jy oor jou onderwysers.
>>
>> Jy's 'n puisieboud man.
>>
>>
>> "BitterEinder" wrote in message
>> news:dc6ce655.0408180932.b434ab7@posting.google.com...
>>> Ek het SA in '93 verlaat. Agt van daai 11 jare in Ierland. En laat ek
>>> uit ondervinding vir julle se dat, veral -wit- -Afrikaans sprekende-,
>>> Suid Afrikaners sekerlik die mees onpopulere mense in Europa is....
>>>
>>> Jy sien, eerstens, is ons daarvan oortuig dat die vermoee om 'n opinie
>>> te vorm gelyk is aan intillegensie. Die gevolg is dat elke boer en
>>> broer rondloop met 'n opinie oor bladdie alles. Gewoonlik as jy
>>> luister na hierdie opinies en teoriee vind jy dat dit altyd dieselfe,
>>> vervelige gebler is oor politiek en geloof. Mense smaak nie van
>>> politiek en geloof praat nie. Hulle verkies seks en sokker.
>>>
>>> Die Springbok, Ollie Le Roux, het onlangs vir die Barbarians in Wales
>>> gespeel. Na die tyd het hy 'n onderhoud gevoer met keo.co.za waarinn
>>> hy vertel van 'n gesprek wat hy met een van sy Kiwi spanmaats gehad
>>> het. Die Kiwi het 'n opmerking gemaak dat NZ spelers "passionate" is
>>> terwyl SA spelers "KWAAD" is. Dat SA spelers dink woede = passion.
>>> Ollie maak dan die punt dat hy vir die eerste keer besef dat dit 'n
>>> feit is: Suid Afrikaners is kwaad. Vol woede....
>>>
>>> Hoekom is ons so kwaad? Vir wie?
>>>
>>> So ruk terug besoek ek my beste maatjie en sy meisie in SA. Sy het 'n
>>> agt jarige dogtertjie. Die kind was bietjie knorrig, en Ram se vir
>>> haar: "Hou op!! Voordat die oom kwaad word!!" Gewoonlik sou ek nie
>>> twee keer daaroor dink nie, maar toe besef ek dat my ouers my ook
>>> (altyd, eerstens) met woede gedreig het. "Maak so, anders word ek
>>> kwaad." "Doen dat, voordat ek kwaad word." "Jy gaan my kwaad maak."
>>> "Nou's ek kwaad."
>>>
>>> Wat dink julle is die gevolg van hierdie strategie?
>>>
>>> Soos ek vroeer se, is ons boertjies nie gewild nie. My ma het altyd
>>> gese: "Sarcasm is the lowest form of wit." Ek kan onthou hoe my onnies
>>> ook altyd opgewen kon raak as jy met hulle sarkasties raak. Veral voor
>>> 'n klaskamer. Ironie is die ander ding wat ons Suid Afrikaners
>>> ontglip. Ek vind dat "Sarkasme" en "Ironie" die twee brue is wat
>>> oud-wereld mense (pommies en paddys) en nuwe-wereld mense
>>> (Amerikaners, Saffers) skei. As jy stadig is met die tong en alles
>>> persoonlik opneem, dan gaan jy nooit rerig daardie brug kruis nie....
>>>
>>> Ek het voorheen in hierdie forum die punt gemaak dat ons boertjies se
>>> eerste reaksie gewoonlik of geweld of woede is.
>>>
>>> Wat is fout met ons? Vertel my hoekom is ons so 'n 'insecure'
>>> mense.......
>>>
>>> (ek vra verskoning vir spelfoute, woordeskat ens. Ek ken geen
>>> Afrikaans sprekendes hier nie, met die gevolg dat my moedertaal lei)
>>
>
Re: Boer en Broer [boodskap #96934 is 'n antwoord op boodskap #96895] Do, 19 Augustus 2004 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Aug 2004 10:32:04 -0700, tak_...@yahoo.co.uk (BitterEinder) wrote:

> Wat dink julle is die gevolg van hierdie strategie?

Verstaan wat jy se, maar ek moet jou net daarop wys dat redevoering
fokken vinnig by die venster kan uitvlieg as jy met tieners tussen 15
en 17 werk.

'n Tantrum werk natuurlik ook nie, maar dan voel jy ten minste jy het
ook saam lawaai. Nie net hulle nie.
Re: Boer en Broer [boodskap #96935 is 'n antwoord op boodskap #96921] Do, 19 Augustus 2004 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 13:17:56 +0200, "Max" wrote:

> Hy praat van Europa, van wanneer af is NZ in Europa?

Maar dink nie NZ'ers nie dat Europa in NZ is nie?
Re: Boer en Broer [boodskap #96939 is 'n antwoord op boodskap #96928] Do, 19 Augustus 2004 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf

> Ag my skapie, ek het 'n foutjie gemaak - jammer hoor.
>
> Love Spencer XXXXX

Nog 'n ou meisietjie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Boer en Broer [boodskap #97035 is 'n antwoord op boodskap #96916] Vr, 20 Augustus 2004 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Ek ondervind die Suid Afrikaner
> nederig, behulpsaam, goed gemanierd en hardwerkend. (En die kiwis sê dit ook
> vir ons)

Ek moet nog 'n CEO of enige entrepreneur ontmoet wat nederig en
behulpsaam is. Geen wonder ons is 'n nasie mynwerkers nie.

> Ek dink jy gedra jou sleg daar waar jy
> woon, en wanneer jy 'n teenreaksie ontvang, dink jy dat alle Afrikaners so
> kak is soos jy. Jy verwerp self jou Christelike opvoeding en jy het feitlik
> niks trots in jou Afrikanerskap nie - sies man.
>
Pragtige voorbeeld van opinies vorm in die afwesigheid van feite, met
'n knippie geloof vir ekstra onsmaaklikheid. Jeez.

> en vandag kla jy oor jou onderwysers.
>
Ek het nie oor my onderwysers gekla nie, King Carlos, slegs gese dat
ek onthou dat my onnies nie sarkasme waardeer het nie. Groot verskil.

> Jy's 'n puisieboud man.
>

Presies wat ek bedoel: neem alles persoonlik op en reageer dan
aggressief...
Re: Boer en Broer [boodskap #97048 is 'n antwoord op boodskap #97035] Vr, 20 Augustus 2004 14:39 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Nasie mynwerkers?

BitterEinder wrote:

>> Ek ondervind die Suid Afrikaner
>> nederig, behulpsaam, goed gemanierd en hardwerkend. (En die kiwis sê dit ook
>> vir ons)
>
>
> Ek moet nog 'n CEO of enige entrepreneur ontmoet wat nederig en
> behulpsaam is. Geen wonder ons is 'n nasie mynwerkers nie.
>
>
>
>> Ek dink jy gedra jou sleg daar waar jy
>> woon, en wanneer jy 'n teenreaksie ontvang, dink jy dat alle Afrikaners so
>> kak is soos jy. Jy verwerp self jou Christelike opvoeding en jy het feitlik
>> niks trots in jou Afrikanerskap nie - sies man.

>
> Pragtige voorbeeld van opinies vorm in die afwesigheid van feite, met
> 'n knippie geloof vir ekstra onsmaaklikheid. Jeez.
>
>
>
>> en vandag kla jy oor jou onderwysers.

>
> Ek het nie oor my onderwysers gekla nie, King Carlos, slegs gese dat
> ek onthou dat my onnies nie sarkasme waardeer het nie. Groot verskil.
>
>
>
>> Jy's 'n puisieboud man.

>
>
> Presies wat ek bedoel: neem alles persoonlik op en reageer dan
> aggressief...
Vorige onderwerp: " Die Gewigopteller " deur ERNST VAN HEERDEN
Volgende onderwerp: Herero's se Duitse verskoning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 15:25:03 MGT 2024