Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96912 is 'n antwoord op boodskap #96851] Do, 19 Augustus 2004 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is baie soorte kerke in ons land, ou antie, maar soos gewoonlik mis jy
die punt. My punt is dat 'n mens 'n vryheid van keuse het en in daardie
keuse kies die meerderheid van die mense, hul eie tipe mense in hul eie taal
en met hul eie gewoontetjies en dinge. Die odd-lot is natuurlik julle
bruines....pas nou nie eintlik êrens spesifiek in nie? Hie by ons noem ons
hulle halfnaaitjies...........
"@rogers.com" wrote in message
news:InHUc.1789476$Ar.383650@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Snaaks genoeg,
>> hou die die Damaras nie van die Hereros se kerk nie en sal nie naby die
>> Owambo se kerk gesien wil word nie.
>
> Behalwe dat jou stelling hierbo 'n algehele veralgemening is,
> is dit ook waar dat verskillende groepe in Namibië deur
> verskillende sendelinge uit Europa bearbei is en dus
> verskillende soort "kerkgaan" aangeleer het. Daar was
> 'n sterk teenwoordigheid van Finne wat in die ou Duitswes
> gewerk het. Is daar nog tekens van hulle teenwoordigheid?
> Ek het een op Stellenbosch in my studentejare ontmoet wat
> sy onderwyssertifikaat daar kom kry het.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96917 is 'n antwoord op boodskap #96912] Do, 19 Augustus 2004 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Die odd-lot is natuurlik julle
> bruines....pas nou nie eintlik êrens spesifiek in nie? Hie by ons noem ons
> hulle halfnaaitjies...........

Ja-nee, jong. Dis ons bruines wat maak dat jy en jou
agteraf geroggel oor alles en nog wat daar agter jou
duin gesien word vir wat dit is: suiwer rassistiese
onsin. Onthou, dis ons halfnaaitjies wat die aarde
gaan be-erwe. En die koninkryk ook.

Tant Hessie van die Basters
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96918 is 'n antwoord op boodskap #96908] Do, 19 Augustus 2004 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Die woord boek was dalk nie genoeg nie. Ek moes gesê het gedrukte boek.

Nouja, dit maak seker so 'n tweeduisend jaar verskil.
Ek dink jy moes gepraat het van die uitvindsel van Johan
Gutenberg se drukpers miskien. Ek dink ook jy moet
dink voordat jy pontifikeer.

Tant Hessie van Ur
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96919 is 'n antwoord op boodskap #96910] Do, 19 Augustus 2004 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Ek dink die Psalms was in rolle of "scrolls" Gloudina. Het jy dalk beter
> inligting?

Ek weet nie. Heelwaarskynlik op perkament.
Weet jy in watter taal die Psalms geskryf is?

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96929 is 'n antwoord op boodskap #96917] Do, 19 Augustus 2004 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
?

@rogers.com wrote:
> "Suidwester" skryf
>
> Die odd-lot is natuurlik julle
>
>> bruines....pas nou nie eintlik êrens spesifiek in nie? Hie by ons noem
>
> ons
>
>> hulle halfnaaitjies...........
>
>
> Ja-nee, jong. Dis ons bruines wat maak dat jy en jou
> agteraf geroggel oor alles en nog wat daar agter jou
> duin gesien word vir wat dit is: suiwer rassistiese
> onsin. Onthou, dis ons halfnaaitjies wat die aarde
> gaan be-erwe. En die koninkryk ook.
>
> Tant Hessie van die Basters
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96930 is 'n antwoord op boodskap #96919] Do, 19 Augustus 2004 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Maak nie saak vir dit waaroor ons praat nie vrou.

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Ek dink die Psalms was in rolle of "scrolls" Gloudina. Het jy dalk beter
>> inligting?
>
>
> Ek weet nie. Heelwaarskynlik op perkament.
> Weet jy in watter taal die Psalms geskryf is?
>
> Gloudina
>
Re: Regters [boodskap #96933 is 'n antwoord op boodskap #96880] Do, 19 Augustus 2004 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Aug 2004 11:46:11 -0400, Katryn wrote:

> Dankie vir die regstelling, Ferdi. Ek het dus verkeerde afleidings uit
> Plato se boodskappe gemaak.
> Tegnies gesproke het ek ons stelsel ook baie vereenvoudig, maar aan
> die einde van die dag bly dit tog maar politieke aanstellings hier by
> ons ten minste.
> Ek sal dit nou eers deurlees voor ek iets verder sê. Maar so op die
> oog af lyk julle stelsel baie meer sound as die van ons. So, dan
> verstaan ek nie die klagtes oor julle regters nie.

Enige stelsel is natuurlik politiek.
As die president dit aanstel het hy keuse, 'n beperkte een, maar een.
En hy is die politieke leier van die land.
As die pres. die NIE sou aanstel nie, maar se nou maar die posman, is
dit ook polities gekleur - dan is die politiek dat die regering van
die dag geen inspraak het nie!
Die belangrike faktor is watter checks and balances is daar en in
terme van rule of law watter onafhanklikheid is daar vir die regters.

In die VSA vermoed ek ten minste op laer vlak is daar 'n soort
demokratiese stemmery?
Indien wel is dit natuurlik 'n check and balance wat werk in 'n
gevestigde demokrasie.

Die belangrikste beskerming in SA (en waarskynlik op hoe"r vlak in die
VSA ook?) is dat regters lewenslank aangestel word. Hulle gaan die
politici van die dag oorleef en hulle hoef nie bang te wees om enige
uitspraak te maak nie want hulle kan nie gefire word nie - behalwe as
hulle mal word of totaal onbevoeg optree en dan moet dit ook bewys
word voor 'n jury of their peers - ander regsgeleerdes.

Daar is in die algemeen nie klagtes in SA oor regters nie. Indien
enigiets, is daar waardering elke keer as die grondwetlike hof die
regering van die dag teregwys en in lyn bring in terme van die
grondwet..

Onder sommige regsgesindes is daar egter soms 'n algemene irritasie
dat swartmense en vroue nou regters word. Dit maar wat jy raaksien.

Daar is 'n bewustelike program om die hoofsaaklik wit en manlike
wereld van regters te balanseer met donker velle en vroue. Die
aanstellings kom natuurlik ook uit dieselfde poel as waaruit die wit
manlike regters alyud gekom het - regspraktisyns.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96936 is 'n antwoord op boodskap #96917] Do, 19 Augustus 2004 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 11:03:50 GMT, "@rogers.com" wrote:

Onthou, dis ons halfnaaitjies wat die aarde
> gaan be-erwe. En die koninkryk ook.

Het reeds. Almal is halfnaitjies

Dis nou almal behalwe daai eerste amoeba, veronderstel ek.

Miskien is Suidwester 'n amoeba?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96937 is 'n antwoord op boodskap #96936] Do, 19 Augustus 2004 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Miskien is Suidwester 'n amoeba?

Ag, asseblief, moenie ons met daardie
lae lewe verwar nie.

Die amoebas van die Nossob
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96940 is 'n antwoord op boodskap #96917] Do, 19 Augustus 2004 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog steeds mis jy die punt. Wat ek sê is dat soorte mense onder mekaar
gelukkig is. Sê jy vir ons antie, hoekom mag 'n Damara nie in vrede na sy
eie kerk toe nie? Of 'n Baster, of 'n Duitser, of 'n wit man, of wat ookal
nie? Hoekom wil jy hulle almal bymekaargooi?
"@rogers.com" wrote in message
news:qO%Uc.1808844$Ar.1777267@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Die odd-lot is natuurlik julle
>> bruines....pas nou nie eintlik êrens spesifiek in nie? Hie by ons noem
> ons
>> hulle halfnaaitjies...........
>
> Ja-nee, jong. Dis ons bruines wat maak dat jy en jou
> agteraf geroggel oor alles en nog wat daar agter jou
> duin gesien word vir wat dit is: suiwer rassistiese
> onsin. Onthou, dis ons halfnaaitjies wat die aarde
> gaan be-erwe. En die koninkryk ook.
>
> Tant Hessie van die Basters
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96941 is 'n antwoord op boodskap #96936] Do, 19 Augustus 2004 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nix. Sekerlik is jy voor my daar waar jy in die fondamente van jou
geliefdes boer?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:pe79i0t32idgp1sv05qrcbcg32rfueekbk@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 11:03:50 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
> gaan be-erwe. En die koninkryk ook.
>
> Het reeds. Almal is halfnaitjies
>
> Dis nou almal behalwe daai eerste amoeba, veronderstel ek.
>
> Miskien is Suidwester 'n amoeba?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96942 is 'n antwoord op boodskap #96940] Do, 19 Augustus 2004 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Hoekom wil jy hulle almal bymekaargooi?

Jy blaf gedurig teen die verkeerde
boom op. Niemand wil enigiemand
"bymekaargooi" nie. Maar dit is
fascisties om wetgewing in te bring
om mense te skei of bymekaar te
gooi. Dit behoort die keuse van die
individu te wees. Hou nou op om
oor "apartheid" te praat, asof die
betekenis van die woord is dat
"soort soort soek." Jy weet goed
genoeg wat onder apartheid verstaan
word. Die geforseerde skeiding van
groepe volgens ras in SA deur 'n
stalinistiese sosialistiese regering.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96943 is 'n antwoord op boodskap #96941] Do, 19 Augustus 2004 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 14:07:51 +0100, "Suidwester" wrote:

> Nix. Sekerlik is jy voor my daar waar jy in die fondamente van
jou geliefdes boer?

Se my goue iets anders - Wat het jy destyds met jou AWB-uniform
gemaak?
Iemand vertel my jy was n groot saluutgooier vir ET, maar dit lyk nie
of jy nog een is nie.
Het jy nog die uniform?
Dis nogal vir my interressant watter wyse die AWB's gebruik het om uit
die uniform te klim en sosiale distansie tussen hulle en die khaki se
sit.
Het jy dit ook gedoen?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96944 is 'n antwoord op boodskap #96942] Do, 19 Augustus 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 13:13:00 GMT, "@rogers.com" wrote:

Maar dit is
> fascisties om wetgewing in te bring
> om mense te skei of bymekaar te
> gooi.

En as mens na Heese se studie oor die Afrikaner se herkoms aan die
hand van ondertrouery aan die Kaap kyk, lyk dit asof die bymekaar-neig
van "soort" oor die kleurgrense heen gebeur het.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96946 is 'n antwoord op boodskap #96942] Do, 19 Augustus 2004 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
My antie, ek sê mos jy gorrel net om jou eie stem te hoor en dan koor ou
Ferdi ook nog agterna! Dubbele dosis kak as ek al een beleef het. Jy
weet fokol van die alledaagse lewe in Afrika vandag. Jy sit steeds in die
'Sestigs' en swaai plakkaat. Apartheid as wet is lankal moer toe en wat
het dit gebring? Natuurlike apartheid. Steeds wil die volkere nie
ondermekaar bly nie en hou soort by soort. Kom kyk wat gaan aan in ons
land. Steeds koek die blankes bymekaar, die Owambo hou by hulself en so
die ander volkere ook. Ja daar is die tussenmengers in alle groepe en
niemand gee om nie. Ek ook nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:wH1Vc.41$NRf.36@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Hoekom wil jy hulle almal bymekaargooi?
>
> Jy blaf gedurig teen die verkeerde
> boom op. Niemand wil enigiemand
> "bymekaargooi" nie. Maar dit is
> fascisties om wetgewing in te bring
> om mense te skei of bymekaar te
> gooi. Dit behoort die keuse van die
> individu te wees. Hou nou op om
> oor "apartheid" te praat, asof die
> betekenis van die woord is dat
> "soort soort soek." Jy weet goed
> genoeg wat onder apartheid verstaan
> word. Die geforseerde skeiding van
> groepe volgens ras in SA deur 'n
> stalinistiese sosialistiese regering.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96947 is 'n antwoord op boodskap #96943] Do, 19 Augustus 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As dit jou gelukkig maak om my 'n AWB te noem, jy's welkom skattie. Dit is
mos die regte term vir jou soort of hoe? Aangesien ons die mense was wat
ET in die tronk gesit het, kan ek seker nie een van sy manne wees nie, maar
dit sê nie dat ek hom nie respekteer nie. Ek mag nie hou van sy maniere
nie, maar die man staan en val by sy siening. Dis beter as wat ek van jou
en Gloudina kan sê. Jy sit al die jare daar by die koerant en wat het jy
nou eintlik al bereik? 'n Sertifikaatjie of twee? As jy nog dieselfde ou
is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:fu99i0ta87ah9tem5fbhlc0ilba6kdhauv@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 14:07:51 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> jou geliefdes boer?
>
> Se my goue iets anders - Wat het jy destyds met jou AWB-uniform
> gemaak?
> Iemand vertel my jy was n groot saluutgooier vir ET, maar dit lyk nie
> of jy nog een is nie.
> Het jy nog die uniform?
> Dis nogal vir my interressant watter wyse die AWB's gebruik het om uit
> die uniform te klim en sosiale distansie tussen hulle en die khaki se
> sit.
> Het jy dit ook gedoen?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96948 is 'n antwoord op boodskap #96943] Do, 19 Augustus 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As dit jou gelukkig maak om my 'n AWB te noem, jy's welkom skattie. Dit is
mos die regte term vir jou soort of hoe? Aangesien ons die mense was wat
ET in die tronk gesit het, kan ek seker nie een van sy manne wees nie, maar
dit sê nie dat ek hom nie respekteer nie. Ek mag nie hou van sy maniere
nie, maar die man staan en val by sy siening. Dis beter as wat ek van jou
en Gloudina kan sê. Jy sit al die jare daar by die koerant en wat het jy
nou eintlik al bereik? 'n Sertifikaatjie of twee? As jy nog dieselfde ou
is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:fu99i0ta87ah9tem5fbhlc0ilba6kdhauv@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 14:07:51 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> jou geliefdes boer?
>
> Se my goue iets anders - Wat het jy destyds met jou AWB-uniform
> gemaak?
> Iemand vertel my jy was n groot saluutgooier vir ET, maar dit lyk nie
> of jy nog een is nie.
> Het jy nog die uniform?
> Dis nogal vir my interressant watter wyse die AWB's gebruik het om uit
> die uniform te klim en sosiale distansie tussen hulle en die khaki se
> sit.
> Het jy dit ook gedoen?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96949 is 'n antwoord op boodskap #96947] Do, 19 Augustus 2004 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

As jy nog dieselfde ou
> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.

Ag, hoe het die grotes geval. Een dag sit en monitor
hy die joernaliste by Beeld, tien jaar later sit hy agter
'n duin en hardeware verkoop. Mens kan wonder oor
wat "julle" gemonitor het. Sekerlik nie die spelling
van die joernaliste nie. Seker hulle gewoontes, wanneer
hulle huistoe gaan en so aan, sodat julle vir hulle deur
die venster kan skiet voor hulle kinders, as hulle nie
die partylyn volg nie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96950 is 'n antwoord op boodskap #96947] Do, 19 Augustus 2004 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

jy's welkom skattie

Nog 'n ou meisietjie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96951 is 'n antwoord op boodskap #96947] Do, 19 Augustus 2004 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester" wrote:

> As dit jou gelukkig maak om my 'n AWB te noem, jy's welkom skattie. Dit is
> mos die regte term vir jou soort of hoe?

Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.

Aangesien ons die mense was wat
> ET in die tronk gesit het, kan ek seker nie een van sy manne wees nie, maar
> dit sê nie dat ek hom nie respekteer nie. Ek mag nie hou van sy maniere
> nie, maar die man staan en val by sy siening. Dis beter as wat ek van jou
> en Gloudina kan sê. Jy sit al die jare daar by die koerant en wat het jy
> nou eintlik al bereik? 'n Sertifikaatjie of twee? As jy nog dieselfde ou
> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.

Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
ook!

Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
iemand. Is dit jy?

Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
Was jy by die WVK?
Moes jy dalk by die WVK gewees het?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96952 is 'n antwoord op boodskap #96946] Do, 19 Augustus 2004 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 14:27:41 +0100, "Suidwester" wrote:

Apartheid as wet is lankal moer toe en wat
> het dit gebring? Natuurlike apartheid. Steeds wil die volkere nie
> ondermekaar bly nie en hou soort by soort. Kom kyk wat gaan aan in ons
> land. Steeds koek die blankes bymekaar, die Owambo hou by hulself en so
> die ander volkere ook.

So in al daai jare by die veiligheidspolisie het jy self nooit besef
dat apartheid eintlik 'n netwerk van wette was nie?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96953 is 'n antwoord op boodskap #96947] Do, 19 Augustus 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester" wrote:

As jy nog dieselfde ou
> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.

Dink nou net - waar het jy dan die tyd gekry om te oefen vir die
springbokspan waarin jy se jy gespeel het?

So tussen die spioen-werk deur.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96954 is 'n antwoord op boodskap #96917] Do, 19 Augustus 2004 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit al gesê, en ek sê dit weer hierdie persoon is nie Gloudina nie,
so dit moet ou Sakkie wees wat hier antwoord

Tensy ek natuurlik verkeerd is en die antie deesdae 'n vuil bek gekry
het.Sook ek kan afly is sy skielik ook "bruin"

Hallo ou dikgat ... Skuil jou vrou nou agter jou, of druk jy voor haar in.

"@rogers.com" wrote in message
news:qO%Uc.1808844$Ar.1777267@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
> Ja-nee, jong. Dis ons bruines wat maak dat jy en jou
> agteraf geroggel oor alles en nog wat daar agter jou
> duin gesien word vir wat dit is: suiwer rassistiese
> onsin. Onthou, dis ons halfnaaitjies wat die aarde
> gaan be-erwe. En die koninkryk ook.
>
> Tant Hessie van die Basters
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96955 is 'n antwoord op boodskap #96949] Do, 19 Augustus 2004 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, as jy belangrik genoeg was, sou ons jou en jou ou agterryer ook
geweet het. Sorry, nie belangrik genoeg nie. Jy moet oppas dat jy nie
jouself natmaak van nuuskierigheid nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:lg2Vc.62$NRf.57@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...

. Seker hulle gewoontes, wanneer
> hulle huistoe gaan en so aan, sodat julle vir hulle deur
> die venster kan skiet voor hulle kinders, as hulle nie
> die partylyn volg nie.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96956 is 'n antwoord op boodskap #96951] Do, 19 Augustus 2004 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:dbc9i0pn91m9knac0uqjfksq2dq5ovl289@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
> Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
> gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.
----ek dag ek spreek jou maar net reg aan! Dog jy sal waardering daarvoor
hê!
>
> Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
> ook! ----nooit gesê ek was by die polisie nie. Jy vis.
>
> Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
> tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
> iemand. Is dit jy? ----Ongelukkig nie [vir jou!]
>
> Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
> Was jy by die WVK?
> Moes jy dalk by die WVK gewees het? -----Sjit, maar nou is jy nuuskierig, is jy nie?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96957 is 'n antwoord op boodskap #96953] Do, 19 Augustus 2004 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:nqc9i01m19i0s64tqldfav1ec2hfvbahvo@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Dink nou net - waar het jy dan die tyd gekry om te oefen vir die
> springbokspan waarin jy se jy gespeel het?
>
> So tussen die spioen-werk deur.
-----Die proffesionele era het ons later eers getref. Ons het eers gewerk
en dan gespeel.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96958 is 'n antwoord op boodskap #96936] Do, 19 Augustus 2004 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nie volgens die varosing wat vir diep National Geographic program (ek
dink die program se naam is) IN SEARCH OF EVE nie. Daar sê hulle
duidelik dat die mense met donker pegmente is ouer weergawes van die
moderne mens. Maar ek neem aan sulke feite (sou dit feite wees) mag nie
genoem word nie. Mens wil tog niemand se gevoelens seer maak nie. Ons is
mos almal maar dieselfde, of hoe?

Ferdi Greyling wrote:
> On Thu, 19 Aug 2004 11:03:50 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
> > gaan be-erwe. En die koninkryk ook.
>
>
> Het reeds. Almal is halfnaitjies
>
> Dis nou almal behalwe daai eerste amoeba, veronderstel ek.
>
> Miskien is Suidwester 'n amoeba?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96959 is 'n antwoord op boodskap #96942] Do, 19 Augustus 2004 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne en jy reken jy's die een met die gediggiegraad! Die woord apartheid
is 'n modewoord wat deur julle gekerm 'n vloekwoord gemaak word. Jy kan
enige term gebruik wat jy wil, maar mense sal nooit dieselfde wees nie.
Geen ordentlike swart man sal ooit 'n wit man of 'n kleurling wil wees nie
en vice versa. Enige mens met identiteit is presies dit wat hy is, niks
meer of niks minder nie. Jy lees duidelik nie wat ek skryf nie en vlieg
in 'n rooi gloed weg en tik, maar jy redeneer van die punt af. Ek sê
steeds: Dit wat met apartheid VERKEERDELIK onder die wet gedoen is, is
eintlik wat die verskillende volkere in Suider-Afrika eintlik wil hê. Die
bewyse is volop. Het die Xhosa na die nuwe bedeling hul tuisland teruggegee
vir almal om in te gaan bly? Wat van die Zoeloes? Definitief nie die
Owambos nie en ook nie die Herero's nie! Jy maak sulke simpleton-aannames
dat alle blankes ryk is en hierdie magdom voordele geniet. Baie, baie
blankes het g'n voordeel uit apartheid getrek nie en sal ook nooit nie want
daar is nie 'n tuisland of goedkoop behuising wat vir hulle opgerig word
nie.....was ook nie en sal ook nooit wees nie, want apartheid het omgedraai.
Waar dit wit op swart is, is dit nou swart op wit. Maar dit sal mos vir
jou reg wees, hmm?
"@rogers.com" wrote in message
news:wH1Vc.41$NRf.36@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Hoekom wil jy hulle almal bymekaargooi?
>
> Jy blaf gedurig teen die verkeerde
> boom op. Niemand wil enigiemand
> "bymekaargooi" nie. Maar dit is
> fascisties om wetgewing in te bring
> om mense te skei of bymekaar te
> gooi. Dit behoort die keuse van die
> individu te wees. Hou nou op om
> oor "apartheid" te praat, asof die
> betekenis van die woord is dat
> "soort soort soek." Jy weet goed
> genoeg wat onder apartheid verstaan
> word. Die geforseerde skeiding van
> groepe volgens ras in SA deur 'n
> stalinistiese sosialistiese regering.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96960 is 'n antwoord op boodskap #96942] Do, 19 Augustus 2004 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In SA is daar vandag wetgewing wat vermenging afdwing Gloudina, wat dink
jy daarvan?

@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
> Hoekom wil jy hulle almal bymekaargooi?
>
> Jy blaf gedurig teen die verkeerde
> boom op. Niemand wil enigiemand
> "bymekaargooi" nie. Maar dit is
> fascisties om wetgewing in te bring
> om mense te skei of bymekaar te
> gooi. Dit behoort die keuse van die
> individu te wees. Hou nou op om
> oor "apartheid" te praat, asof die
> betekenis van die woord is dat
> "soort soort soek." Jy weet goed
> genoeg wat onder apartheid verstaan
> word. Die geforseerde skeiding van
> groepe volgens ras in SA deur 'n
> stalinistiese sosialistiese regering.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96962 is 'n antwoord op boodskap #96944] Do, 19 Augustus 2004 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een ding onthou ek van jou koerant....dit was so ongeveer 1984/5 toe julle
'n berig op die voorblad geplaas het van 'n volkekundige wat gereken het
minder as 3% van alle blankes in SA se bloed is suiwer blank. As ek reg
onhou was daar nie veel van 'n reaksie nie en in die gange van die regering
was daar doodste stilte. In die Weermag was 'n kleurling gereken 'n
herspoorbare vermenging tussen blank en Asiaat te wees en 'n Baster 'n
kruising tussen blank en swart.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:e5a9i0d2fn00f2hgqho81ppbmjm0emjjbi@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 13:13:00 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
> En as mens na Heese se studie oor die Afrikaner se herkoms aan die
> hand van ondertrouery aan die Kaap kyk, lyk dit asof die bymekaar-neig
> van "soort" oor die kleurgrense heen gebeur het.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96963 is 'n antwoord op boodskap #96954] Do, 19 Augustus 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So die twee is een? Vertel meer!

"Riaan" skryf in boodskap news:1092924682.655833@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek het dit al gesê, en ek sê dit weer hierdie persoon is nie Gloudina nie,
> so dit moet ou Sakkie wees wat hier antwoord
>
> Tensy ek natuurlik verkeerd is en die antie deesdae 'n vuil bek gekry
> het.Sook ek kan afly is sy skielik ook "bruin"
>
> Hallo ou dikgat ... Skuil jou vrou nou agter jou, of druk jy voor haar in.
>
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:qO%Uc.1808844$Ar.1777267@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>> Ja-nee, jong. Dis ons bruines wat maak dat jy en jou
>> agteraf geroggel oor alles en nog wat daar agter jou
>> duin gesien word vir wat dit is: suiwer rassistiese
>> onsin. Onthou, dis ons halfnaaitjies wat die aarde
>> gaan be-erwe. En die koninkryk ook.
>>
>> Tant Hessie van die Basters
>>
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96964 is 'n antwoord op boodskap #96963] Do, 19 Augustus 2004 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 15:37:40 +0100, "Suidwester" wrote:

> So die twee is een? Vertel meer!

Jy en Riaan is een, ja.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96965 is 'n antwoord op boodskap #96944] Do, 19 Augustus 2004 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Geen twyfel aan nie, maar Ferdi, jy kan maar selfs vanuit die ruimte
sien waar en watter mense die meeste ontwikkeling toon... Die liggies
skyn te pragtig as mens na die nag gedeelte van die aarde kyk. Jou en
Gloudina se argumente is ook te pragtig, maar verdorwe in realiteit.

Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 19 Aug 2004 13:13:00 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>> fascisties om wetgewing in te bring
>> om mense te skei of bymekaar te
>> gooi.
>
>
> En as mens na Heese se studie oor die Afrikaner se herkoms aan die
> hand van ondertrouery aan die Kaap kyk, lyk dit asof die bymekaar-neig
> van "soort" oor die kleurgrense heen gebeur het.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96966 is 'n antwoord op boodskap #96958] Do, 19 Augustus 2004 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis hier waar ek nie saamstem nie. Ek weier om 'n kleurling, Xhosa,
Zoeloe, Herero, of wat ook al genoem te word. Ek is blank en ek is trots
daarop. Net so verwag ek van enige van die vorige, en andere om trots te
wees op hulleself en dit wat hulle is. Nie vir 'n oomblik probeer ek
voorgee dat ek beter as enigiemand anders is net omdat ek 'n blanke vel het
nie. Ek hou ongelukkig van my eie soort en daar is geen manier waarop ek
'n persoon van 'n ander groep of ras voor my eie soort sal stel nie. Wat
is verkeerd daarmee?

"Plato" skryf in boodskap news:dt2dnccOd_4xJbncRVn-hA@is.co.za...
> Nie volgens die varosing wat vir diep National Geographic program (ek
> dink die program se naam is) IN SEARCH OF EVE nie. Daar sê hulle
> duidelik dat die mense met donker pegmente is ouer weergawes van die
> moderne mens. Maar ek neem aan sulke feite (sou dit feite wees) mag nie
> genoem word nie. Mens wil tog niemand se gevoelens seer maak nie. Ons is
> mos almal maar dieselfde, of hoe?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96967 is 'n antwoord op boodskap #96956] Do, 19 Augustus 2004 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 15:18:35 +0100, "Suidwester" wrote:

>> Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
>> Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
>> gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.
> ----ek dag ek spreek jou maar net reg aan! Dog jy sal waardering daarvoor
> hê!

Julle is mos maar so. Try altyd die aanspreek-ding.

>> Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
>> ook!
> ----nooit gesê ek was by die polisie nie. Jy vis.

>> Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
>> tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
>> iemand. Is dit jy?
> ----Ongelukkig nie [vir jou!]

>> Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
>> Was jy by die WVK?
>> Moes jy dalk by die WVK gewees het?
> -----Sjit, maar nou is jy nuuskierig, is jy nie?

So jy was een van daai militere intelligensie-tipes wat joernaliste
binnelands dopgehou het. Hulle het mos moorde ook gepleeg.

Jy het mos gese "julle" het die korante "gemonitor" - spesifiek vir my
- en jy onthou dit nog.

Of was dit dalk 'n ander groep mans - in pienk karre?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96968 is 'n antwoord op boodskap #96957] Do, 19 Augustus 2004 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 15:20:01 +0100, "Suidwester" wrote:

----Die proffesionele era het ons later eers getref. Ons het eers
gewerk
> en dan gespeel.

OK. So jy se jy was 'n spioen wat Springbok gespeel het.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96969 is 'n antwoord op boodskap #96949] Do, 19 Augustus 2004 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sjoe maar jy is dramaties. Ek is seker ons word maar vandag op selfs die
ou nuusgroepie goed dopgehou deur BIG BROTHER.

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
> As jy nog dieselfde ou
>
>> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.
>
>
> Ag, hoe het die grotes geval. Een dag sit en monitor
> hy die joernaliste by Beeld, tien jaar later sit hy agter
> 'n duin en hardeware verkoop. Mens kan wonder oor
> wat "julle" gemonitor het. Sekerlik nie die spelling
> van die joernaliste nie. Seker hulle gewoontes, wanneer
> hulle huistoe gaan en so aan, sodat julle vir hulle deur
> die venster kan skiet voor hulle kinders, as hulle nie
> die partylyn volg nie.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96970 is 'n antwoord op boodskap #96951] Do, 19 Augustus 2004 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
LOL

En so tree die PARANOIA in...

Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Dit is
>
>> mos die regte term vir jou soort of hoe?
>
>
> Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
> Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
> gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.
>
>
>> ET in die tronk gesit het, kan ek seker nie een van sy manne wees nie, maar
>> dit sê nie dat ek hom nie respekteer nie. Ek mag nie hou van sy maniere
>> nie, maar die man staan en val by sy siening. Dis beter as wat ek van jou
>> en Gloudina kan sê. Jy sit al die jare daar by die koerant en wat het jy
>> nou eintlik al bereik? 'n Sertifikaatjie of twee? As jy nog dieselfde ou
>> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.
>
>
>
> Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
> ook!
>
> Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
> tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
> iemand. Is dit jy?
>
> Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
> Was jy by die WVK?
> Moes jy dalk by die WVK gewees het?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96971 is 'n antwoord op boodskap #96967] Do, 19 Augustus 2004 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mve9i09o8qvmrseshrh6enmkusailmb1rh@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 15:18:35 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> So jy was een van daai militere intelligensie-tipes wat joernaliste
> binnelands dopgehou het. Hulle het mos moorde ook gepleeg. ---------Sjit maar jy IS nou nuuskierig!!
>
> Jy het mos gese "julle" het die korante "gemonitor" - spesifiek vir my
> - en jy onthou dit nog.
--------Og, die lêers het maar so verbygeloop. Al gehoor van
karakterklarings? As 'n persoon verdag optree dan krap jy rond in sy
geskiedenis en sy familie en vriende en vind uit of daar nie dalk iets
dieper lê nie. Almal doen dit. Soort van vooruitbeplanning sou iets dalk
gebeur.
>
> Of was dit dalk 'n ander groep mans - in pienk karre?
------huh-uh. Dit was jou vriende wat jy self nie moes gemis het nie!
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96972 is 'n antwoord op boodskap #96967] Do, 19 Augustus 2004 14:53 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mve9i09o8qvmrseshrh6enmkusailmb1rh@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 15:18:35 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> So jy was een van daai militere intelligensie-tipes wat joernaliste
> binnelands dopgehou het. Hulle het mos moorde ook gepleeg. ---------Sjit maar jy IS nou nuuskierig!!
>
> Jy het mos gese "julle" het die korante "gemonitor" - spesifiek vir my
> - en jy onthou dit nog.
--------Og, die lêers het maar so verbygeloop. Al gehoor van
karakterklarings? As 'n persoon verdag optree dan krap jy rond in sy
geskiedenis en sy familie en vriende en vind uit of daar nie dalk iets
dieper lê nie. Almal doen dit. Soort van vooruitbeplanning sou iets dalk
gebeur.
>
> Of was dit dalk 'n ander groep mans - in pienk karre?
------huh-uh. Dit was jou vriende wat jy self nie moes gemis het nie!
Vorige onderwerp: Dis lekker in Souf Efrika
Volgende onderwerp: Nou het kortbroek broekloos geword...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:42:55 MGT 2024