Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » die hippie en die non
die hippie en die non [boodskap #96923] Do, 19 Augustus 2004 11:37 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Hippie klim op 'n bus en sien 'n mooi jong non. Hy gaan sit langs haar en
vra: "Is jy lus om te pomp?"
"Nee", antwoord sy, "ek is getroud met die skepper."

Die busdrywer wat alles gehoor het draai om en sê vir die hippie: "Wil jy
weet hoe om met daai chick te score?"
"Natuurlik!", sê die hippie. "Sê my asseblief!"
"Wel", sê die busdrywer, "sy gaan elke Dinsdag om middernag begrafplaas toe
om te bid. Al wat jy moet doen is om 'n moerse oversized jas met 'n groot
mantel en 'n hoed aan te trek. Dan vat jy van daai glow-in-the-dark poeier
en smeer dit aan jou baard. Dan kom jy te voorskyn agter 'n boom of 'n
grafsteen en maak of jy die skepper is. Ek belowe jou dit sal werk!"

Die hippie besluit toe om dit 'n bash te gee en is die volgende aand in die
begrafplaas met die hele outfit en wag vir die non.
Toe sy aankom, spring hy agter 'n boom uit met die hoed laag oor sy oë en
sê: "Ek is die skepper. Jy moet seks hê met my!"
Die non stem toe in, maar vra die hippie om asseblief net by anale seks te
bly aangesien sy nie haar maagdelikheid wil verloor nie. Die hippie sien
niks daarmee verkeerd nie en spring sommer onmiddellik weg.

Toe hy klaarmaak spring hy op, gooi die mantel en die hoed selfvoldaan
eenkant toe en skree: "Ha-ha! Ek is die hippie op die bus wat jy nie wou
spyker nie!"
"Ha-ha!" skree die non, "ek is die busdrywer!"
Re: die hippie en die non [boodskap #97091 is 'n antwoord op boodskap #96923] Sa, 21 Augustus 2004 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet erken - hierdie een is snaaks.

"Max" skryf in boodskap news:412492eb$0$34762$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> 'n Hippie klim op 'n bus en sien 'n mooi jong non. Hy gaan sit langs haar en
> vra: "Is jy lus om te pomp?"
> "Nee", antwoord sy, "ek is getroud met die skepper."
>
> Die busdrywer wat alles gehoor het draai om en sê vir die hippie: "Wil jy
> weet hoe om met daai chick te score?"
> "Natuurlik!", sê die hippie. "Sê my asseblief!"
> "Wel", sê die busdrywer, "sy gaan elke Dinsdag om middernag begrafplaas toe
> om te bid. Al wat jy moet doen is om 'n moerse oversized jas met 'n groot
> mantel en 'n hoed aan te trek. Dan vat jy van daai glow-in-the-dark poeier
> en smeer dit aan jou baard. Dan kom jy te voorskyn agter 'n boom of 'n
> grafsteen en maak of jy die skepper is. Ek belowe jou dit sal werk!"
>
> Die hippie besluit toe om dit 'n bash te gee en is die volgende aand in die
> begrafplaas met die hele outfit en wag vir die non.
> Toe sy aankom, spring hy agter 'n boom uit met die hoed laag oor sy oë en
> sê: "Ek is die skepper. Jy moet seks hê met my!"
> Die non stem toe in, maar vra die hippie om asseblief net by anale seks te
> bly aangesien sy nie haar maagdelikheid wil verloor nie. Die hippie sien
> niks daarmee verkeerd nie en spring sommer onmiddellik weg.
>
> Toe hy klaarmaak spring hy op, gooi die mantel en die hoed selfvoldaan
> eenkant toe en skree: "Ha-ha! Ek is die hippie op die bus wat jy nie wou
> spyker nie!"
> "Ha-ha!" skree die non, "ek is die busdrywer!"
>
Re: die hippie en die non [boodskap #97152 is 'n antwoord op boodskap #97091] Ma, 23 Augustus 2004 11:33 Na vorige boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Spencer bracht volgend idée uit :
>  Ek moet erken - hierdie een is snaaks.
>
>  "Max"  wrote in message
>  news:412492eb$0$34762$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>  'n Hippie klim op 'n bus en sien 'n mooi jong non. Hy gaan sit langs haar en
>>  vra: "Is jy lus om te pomp?"
>>  "Nee", antwoord sy, "ek is getroud met die skepper."

>>  Die busdrywer wat alles gehoor het draai om en sê vir die hippie: "Wil jy
>>  weet hoe om met daai chick te score?"
>>  "Natuurlik!", sê die hippie. "Sê my asseblief!"
>>  "Wel", sê die busdrywer, "sy gaan elke Dinsdag om middernag begrafplaas toe
>>  om te bid. Al wat jy moet doen is om 'n moerse oversized jas met 'n groot
>>  mantel en 'n hoed aan te trek. Dan vat jy van daai glow-in-the-dark poeier
>>  en smeer dit aan jou baard. Dan kom jy te voorskyn agter 'n boom of 'n
>>  grafsteen en maak of jy die skepper is. Ek belowe jou dit sal werk!"

>>  Die hippie besluit toe om dit 'n bash te gee en is die volgende aand in die
>>  begrafplaas met die hele outfit en wag vir die non.
>>  Toe sy aankom, spring hy agter 'n boom uit met die hoed laag oor sy oë en
>>  sê: "Ek is die skepper. Jy moet seks hê met my!"
>>  Die non stem toe in, maar vra die hippie om asseblief net by anale seks te
>>  bly aangesien sy nie haar maagdelikheid wil verloor nie. Die hippie sien
>>  niks daarmee verkeerd nie en spring sommer onmiddellik weg.

>>  Toe hy klaarmaak spring hy op, gooi die mantel en die hoed selfvoldaan
>>  eenkant toe en skree: "Ha-ha! Ek is die hippie op die bus wat jy nie wou
>>  spyker nie!"
>>  "Ha-ha!" skree die non, "ek is die busdrywer!"

Gloudina sal dit vuil praat vind
Vorige onderwerp: Goed, erg, erger
Volgende onderwerp: Meel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:06:06 MGT 2024