Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96843 is 'n antwoord op boodskap #96809] Wo, 18 Augustus 2004 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat ek eintlik bedoel het, is dat mense wat kerk toe gaan [of bioskoop toe
gaan] 'n vryheid van keuse het. Die een hou van handeklap, die ander hou
van 'n gewyde atmosfeer. So is daar Afrikaanse kerk en so is daar Engelse
kerk. Ook Damara, Herero, Owambo en andere hier by ons. Snaaks genoeg, sê
alle kerke predik die Christendom, dan sal jy vind dat die verskillende
volkere het hul eie unieke aanslag en benadering. Die Basters hou van 'n
preek met baie vuur en hulle rev hul gehoor in die rooi in, die Damaras hou
van spesifieke uniforms en 'n eenheidsgevoel, ensovoorts. Snaaks genoeg,
hou die die Damaras nie van die Hereros se kerk nie en sal nie naby die
Owambo se kerk gesien wil word nie. Dit het alles te doen met
godsdienstelike voorkeure en tradisies en ja, ras. Ongelukkig is dit so
dat as 'n blanke sê hy wil nie saam met 'n swarte, bruine, maak nie saak
nie, wil kerk nie, dan is hy 'n rassis. Wil die swarte nie saam met die
wittes kerk nie, dan het hy mos die reg om self te kies?

"Katryn" skryf in boodskap news:dic4i0dlh0dmh510nq65t8vh3rf9ooodg6@4ax.com...
> "Suidwester" skryf:
>
>> Die swart mense hou eenvoudig nie van die wit mense se kerk nie!
>> Net so hou die wit mense ook nie daarvan om met spesifieke klere aan te gaan
>> kerk hou en mense te doop in die see nie [soos party hier by ons doen].
>
> Die verskillende gebruike en maniere van doop is denominasioneel,
> jong. Dit het bittermin te doen met swart of wit kerke. Daar is baie
> "wit kerke" wat hulle ledemate in riviere of die see doop.
> Hoe dink jy het die vroe"e Christene hulle mense gedoop? Ek dog
> Johannes het dan juis in 'n rivier gestaan?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96844 is 'n antwoord op boodskap #96807] Wo, 18 Augustus 2004 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag for fuck sake.
Die soort antwoord op feite...

Wat van jy gee enige soort aanduiding dat jy actually VERSTAAN hoe
regters aangestel word en dat jou opmerking getuig van totale onbegrip
daarvan.

In stede sit jy en skreeu en poep en dink dis 'n argument. DIt is nie.
Jy onderstreep net dat jy nie weet hoe regters aangestel word nie en
jy illustreer voorts dat jy weier om vas te stel hoe dit gebeur.

Maar dat jy krampagtig gaan bly vasklou aan jou vooroordeel gebou op
jou onbegrip.

Hoekom emigreer jy nie? Gaan vinnig asseblief dat iemand anders se
-probleem kan raak.

On Tue, 17 Aug 2004 18:29:09 +0200, Plato wrote:

> Heeltemal reg Ferdi...
>
> Lekker in feetjieland is dit nie?
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Tue, 17 Aug 2004 16:29:18 +0200, Plato
>> wrote:

>> > hulle

>>> siele verkoop om behoue te bly want aanstellings in daardie gebied is
>>> maar 'n regerings ding, is dit nie?


>> Nee.
>> Jy is hier verkeerd op twee vlakke.
>> Die eerste is dat die prys nie kom van mense wat werk van die staat of
>> die regters kry nie. Dis onafhanklike prys. Mense kyk na die
>> uitsprake.

>> In die tweede plek hoef geen regter - wit of andersins - enigiets te
>> verkoop om n werk te behou nie. Regters word lewenslank aangestel met
>> alle en volle voordele. Volle betaling en voordele tot die dood ens.

>> 'n Regter kan slegs met 'n moeilike proses afgedank word. Op grond van
>> bewese kranksinnigheid of totale onbevoegdheid of korrupsie of so
>> iets.

>> Die afdanking kan die president ook net doen as die regterlike
>> dienskommissie dit aanbeveel. Die kommissie bestaan uit 'n kakhuis vol
>> mense van parlementslede tot akademici.

>> Check art 99 van die grondwet.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96845 is 'n antwoord op boodskap #96808] Wo, 18 Augustus 2004 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jou antwoorde verdien nie 'n ernstige reaksie nie.
Ek sien jou hoes en poep woede het nou 'n klankie van selfbejammering
bygekry.

Soos ek gese het, kan jy nie maar vroeer eerder as later emigreer nie?

On Tue, 17 Aug 2004 18:32:30 +0200, Plato wrote:

> Nee Ferdi, ek praat nie van Europa nie en ek dink ook nie jy is so dom
> as om dit te glo nie. Ek bedoel Afrika natuurlik, maar jou sarkasme word
> genoteer. Jy is 'n komiese ou.
>
> Sjoe maar Londen is 'n aaklige plek vandag is dit nie? Duitsland is
> vandag 'n aaklige plek is dit nie? Daardie land het nou nog nie herstel
> na WOII nie, het hy? Sjoe maar Zimbabwe is nou die in plek om te gaan
> bly is dit nie? Ek sien die mense stroom soontoe!
>
> Moet jouself nie deur die kak hou nie Ferdi!
>
> Cheers
> Plato
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Tue, 17 Aug 2004 16:37:10 +0200, Plato
>> wrote:

[color=teal]>>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96846 is 'n antwoord op boodskap #96810] Wo, 18 Augustus 2004 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Aug 2004 18:35:35 +0200, Plato wrote:

> Ja Ferdi, dit is moontlik. Dit gebeur baie. Maar ek sien nie die lande
> waar dit gebeur ten gronde gaan nie. Dit gebeur wel hier in Afrika...

So, wanneer jy nou emigreer, is jy seker op pad na wit lande soos
Romenie toe?
Nie? Eerder Serajewo vir jou?
Moskou?
Of is jou smaak eerder Suid-Amerika? Colombia dalk?
Of het jy 'n paar jaar gelede peso's in Argentinie weggesteek?

Geniet dit daar. Taal sal nie 'n probleem wees nie. Jy praat anyway
sulke kak dat jy maar net so wel in 'n vreemde taal kan brabbel.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96849 is 'n antwoord op boodskap #96832] Wo, 18 Augustus 2004 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

maar ek vertrou nie regerings nie

Nou daag ek jou uit om vir ons te vertel wat
jy gedoen het gedurende die vorige regime
om jou misnoeë uit te spreek. En moenie
my vertel "jy was te jonk om te weet wat
aangaan nie" Selfs klein kinders kon merk
"wat aangaan." Die kere wat ek SA besoek
het toe my kinders tussen vier en tien jaar
was, het hullle vrae gevra oor die snaakse
manier waarop mense in SA lewe.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96850 is 'n antwoord op boodskap #96849] Wo, 18 Augustus 2004 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wed jou sy antwoord is bloot om jou te beledig.

On Wed, 18 Aug 2004 11:41:43 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Plato" skryf
>
> maar ek vertrou nie regerings nie
>
> Nou daag ek jou uit om vir ons te vertel wat
> jy gedoen het gedurende die vorige regime
> om jou misnoeë uit te spreek. En moenie
> my vertel "jy was te jonk om te weet wat
> aangaan nie" Selfs klein kinders kon merk
> "wat aangaan." Die kere wat ek SA besoek
> het toe my kinders tussen vier en tien jaar
> was, het hullle vrae gevra oor die snaakse
> manier waarop mense in SA lewe.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96851 is 'n antwoord op boodskap #96843] Wo, 18 Augustus 2004 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Snaaks genoeg,
> hou die die Damaras nie van die Hereros se kerk nie en sal nie naby die
> Owambo se kerk gesien wil word nie.

Behalwe dat jou stelling hierbo 'n algehele veralgemening is,
is dit ook waar dat verskillende groepe in Namibië deur
verskillende sendelinge uit Europa bearbei is en dus
verskillende soort "kerkgaan" aangeleer het. Daar was
'n sterk teenwoordigheid van Finne wat in die ou Duitswes
gewerk het. Is daar nog tekens van hulle teenwoordigheid?
Ek het een op Stellenbosch in my studentejare ontmoet wat
sy onderwyssertifikaat daar kom kry het.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96858 is 'n antwoord op boodskap #96736] Wo, 18 Augustus 2004 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - as ek na die gehalte van jou artikels kyk, sal jy die eerste
witman wees wat sy werk kwyt sal wees ten gunste van 'n gekleurde persoon.
En jy weet - dit kan slegs 'n verbetering wees.
Jou bek is vol want jy het nog nie jou werkie verloor nie. Wag maar - dinge
kan nog gebeur ....
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96860 is 'n antwoord op boodskap #96846] Wo, 18 Augustus 2004 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Snert Ferdi! Jy weet wat ek bedoel en jy weet dit is waar. So hou maar gerus
op met jou geprewel en begin helder dink. Neem in ag dat daar beter IT
skrywers as jy is en jy maar moet aanhou gatlek by Beeld anders is jy sonder
werk...

Cheers
Plato

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:2sc6i01ev8jjfsoecm8sgjb2k8gthu01jr@4ax.com...
> On Tue, 17 Aug 2004 18:35:35 +0200, Plato
> wrote:
>
> lande
>> waar dit gebeur ten gronde gaan nie. Dit gebeur wel hier in Afrika...
>
> So, wanneer jy nou emigreer, is jy seker op pad na wit lande soos
> Romenie toe?
> Nie? Eerder Serajewo vir jou?
> Moskou?
> Of is jou smaak eerder Suid-Amerika? Colombia dalk?
> Of het jy 'n paar jaar gelede peso's in Argentinie weggesteek?
>
> Geniet dit daar. Taal sal nie 'n probleem wees nie. Jy praat anyway
> sulke kak dat jy maar net so wel in 'n vreemde taal kan brabbel.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96861 is 'n antwoord op boodskap #96745] Wo, 18 Augustus 2004 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mooi Ferdi, hoe patrioties van jou.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:9kh1i052j9fifsemeo063qt8sgtkmlp73c@4ax.com...
>
> Kom terug. Suid-Afrika is besig om 'n OK plek te word.
> Ek bly hier en sal nie enige plek heen waai nie.
>
>
>
>
> On Mon, 16 Aug 2004 16:27:16 +0200, Plato
> wrote:
>
>> Bly in Ierland broer. Hier is 'n skroef los in Suid Afrika. Ek bly omdat
>> ek kan en omdat ek kan waai wanneer ek wil sonder veel hassles. Maar die
>> wat nie kan wag nie moet waai. Ek sal wel een of ander tyd die skip
>> verlaat op my eie rubber roei bootjie maar intussen moet ons mense help
>> om te waai as hulle kan.

>> Hoe meer Afrikaners oorsee is, hoe makliker word dit vir die res om te
>> kan waai. Ondersteuning, kerke, burgerlike hulp ensovoorts. Ek soek elke
>> dag vir daardie nuus item wat my sal maak sê "donner, hier is goeie
>> dinge aan die kom"...

>> Groete
>> Plato

>> BitterEinder wrote:

>>> Vandag se Rapport dra die volgende voorblad artikel:
>
>>> "Werkloosheid onder wit Suid-Afrikaners het die afgelope dekade met
>>> 197% toegeneem. Tussen 10% en 12% wittes leef volgens amptelike syfers
>>> nou onder die bestaansminimum."
>
>>> Ek werk in die IT industry in Ierland met die gevolg dat my 9-5 lewe
>>> vol geskoolde mense is. En ek vind bittermin mense wat Affirmative
>>> Action sien as goeie, gebalanseerde strategie.
>
>>> My hart gaan uit na my mense...
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96865 is 'n antwoord op boodskap #96844] Wo, 18 Augustus 2004 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sjoe maar daai aar op jou voorkop klop erg Ferdi. Regtig, jy moet nie so
opgewerk raak nie, dit kan sleg wees vir jou gesondheid. Jy is mal as jy
dink die regering beinvloed nie die aanstel van regters nie. Jy hoef
maar net na die konsitusionele hof te kyk om dit te sien. Ek weet, ek
het met van die ouens gesêls.

Ons weet byvoorbeeld daar korrupsie hoort nie in die regering nie. Maar
dat dit bestaan sal niemand stry nie. So hou maar jou feite in die geval
dit maak nie saak nie.

Cheers Ferdi
Plato

NS. O ja, kalmeer man.

Ferdi Greyling wrote:
> Ag for fuck sake.
> Die soort antwoord op feite...
>
> Wat van jy gee enige soort aanduiding dat jy actually VERSTAAN hoe
> regters aangestel word en dat jou opmerking getuig van totale onbegrip
> daarvan.
>
> In stede sit jy en skreeu en poep en dink dis 'n argument. DIt is nie.
> Jy onderstreep net dat jy nie weet hoe regters aangestel word nie en
> jy illustreer voorts dat jy weier om vas te stel hoe dit gebeur.
>
> Maar dat jy krampagtig gaan bly vasklou aan jou vooroordeel gebou op
> jou onbegrip.
>
> Hoekom emigreer jy nie? Gaan vinnig asseblief dat iemand anders se
> -probleem kan raak.
>
>
>
> On Tue, 17 Aug 2004 18:29:09 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> Heeltemal reg Ferdi...

>> Lekker in feetjieland is dit nie?

>> Ferdi Greyling wrote:


>>> On Tue, 17 Aug 2004 16:29:18 +0200, Plato
>>> wrote:
>
>>> >> hulle
>
>
>>>> siele verkoop om behoue te bly want aanstellings in daardie gebied is
>>>> maar 'n regerings ding, is dit nie?
>
>
>>> Nee.
>>> Jy is hier verkeerd op twee vlakke.
>>> Die eerste is dat die prys nie kom van mense wat werk van die staat of
>>> die regters kry nie. Dis onafhanklike prys. Mense kyk na die
>>> uitsprake.
>
>>> In die tweede plek hoef geen regter - wit of andersins - enigiets te
>>> verkoop om n werk te behou nie. Regters word lewenslank aangestel met
>>> alle en volle voordele. Volle betaling en voordele tot die dood ens.
>
>>> 'n Regter kan slegs met 'n moeilike proses afgedank word. Op grond van
>>> bewese kranksinnigheid of totale onbevoegdheid of korrupsie of so
>>> iets.
>
>>> Die afdanking kan die president ook net doen as die regterlike
>>> dienskommissie dit aanbeveel. Die kommissie bestaan uit 'n kakhuis vol
>>> mense van parlementslede tot akademici.
>
>>> Check art 99 van die grondwet.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96866 is 'n antwoord op boodskap #96845] Wo, 18 Augustus 2004 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suid Amerika tel nie as deel van die Weste nie, of hoe?

Ferdi Greyling wrote:

> Jou antwoorde verdien nie 'n ernstige reaksie nie.
> Ek sien jou hoes en poep woede het nou 'n klankie van selfbejammering
> bygekry.
>
> Soos ek gese het, kan jy nie maar vroeer eerder as later emigreer nie?
>
>
> On Tue, 17 Aug 2004 18:32:30 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> Nee Ferdi, ek praat nie van Europa nie en ek dink ook nie jy is so dom
>> as om dit te glo nie. Ek bedoel Afrika natuurlik, maar jou sarkasme word
>> genoteer. Jy is 'n komiese ou.

>> Sjoe maar Londen is 'n aaklige plek vandag is dit nie? Duitsland is
>> vandag 'n aaklige plek is dit nie? Daardie land het nou nog nie herstel
>> na WOII nie, het hy? Sjoe maar Zimbabwe is nou die in plek om te gaan
>> bly is dit nie? Ek sien die mense stroom soontoe!

>> Moet jouself nie deur die kak hou nie Ferdi!

>> Cheers
>> Plato

>> Ferdi Greyling wrote:


>>> On Tue, 17 Aug 2004 16:37:10 +0200, Plato
>>> wrote:
>
[color=royalblue]>>>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96868 is 'n antwoord op boodskap #96849] Wo, 18 Augustus 2004 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Huh? Waar val jy nou uit? Ek was te jonk. Jy is duidelik te dom.

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> maar ek vertrou nie regerings nie
>
> Nou daag ek jou uit om vir ons te vertel wat
> jy gedoen het gedurende die vorige regime
> om jou misnoeë uit te spreek. En moenie
> my vertel "jy was te jonk om te weet wat
> aangaan nie" Selfs klein kinders kon merk
> "wat aangaan." Die kere wat ek SA besoek
> het toe my kinders tussen vier en tien jaar
> was, het hullle vrae gevra oor die snaakse
> manier waarop mense in SA lewe.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96869 is 'n antwoord op boodskap #96850] Wo, 18 Augustus 2004 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit was 'n eerlike antwoord Ferdi, maar as dit haar beledig is dit haar
probleem. Die waarheid is maar nou net nie vir almal nie.

Hoe voel daai aar op jou kop "Mr. ANC Universe"?

Groete
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> Wed jou sy antwoord is bloot om jou te beledig.
>
>
>
> On Wed, 18 Aug 2004 11:41:43 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>> "Plato" skryf

>> maar ek vertrou nie regerings nie

>> Nou daag ek jou uit om vir ons te vertel wat
>> jy gedoen het gedurende die vorige regime
>> om jou misnoeë uit te spreek. En moenie
>> my vertel "jy was te jonk om te weet wat
>> aangaan nie" Selfs klein kinders kon merk
>> "wat aangaan." Die kere wat ek SA besoek
>> het toe my kinders tussen vier en tien jaar
>> was, het hullle vrae gevra oor die snaakse
>> manier waarop mense in SA lewe.

>> Gloudina

>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96870 is 'n antwoord op boodskap #96851] Wo, 18 Augustus 2004 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja Gloudina, feetjieland, o feetjieland!

@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
> Snaaks genoeg,
>
>> hou die die Damaras nie van die Hereros se kerk nie en sal nie naby die
>> Owambo se kerk gesien wil word nie.
>
>
> Behalwe dat jou stelling hierbo 'n algehele veralgemening is,
> is dit ook waar dat verskillende groepe in Namibië deur
> verskillende sendelinge uit Europa bearbei is en dus
> verskillende soort "kerkgaan" aangeleer het. Daar was
> 'n sterk teenwoordigheid van Finne wat in die ou Duitswes
> gewerk het. Is daar nog tekens van hulle teenwoordigheid?
> Ek het een op Stellenbosch in my studentejare ontmoet wat
> sy onderwyssertifikaat daar kom kry het.
>
> Gloudina
>
Regters [boodskap #96874 is 'n antwoord op boodskap #96832] Wo, 18 Augustus 2004 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>>> Plato skryf:
>>> As die regering (en dit was so in Apartheid) die regters se aanstelling
>>> beinvloed, beinvloed jy reg en geregtigheid. Maklik.

>> Katryn wrote:
>> So, jy sou dus sê dit is nie 'n goeie beginsel nie?

> Plato skryf:
> Nee, dit is nie. Die regering mag dalk eerbaar wees en regters ogrond
> van juridiese vermoë ensovoorts aanstel, maar ek vertrou nie regerings nie.

Hier in Amerika word die regters ook deur die regering van die dag
aangestel. Elke 4 jaar word daar aanstellings gemaak wat deur die
heersende party aangestel word, en wat natuurlik daardie party se
beginsels en "waardes" reflekteer in hulle persoonlike lewens. Dit
is net soos daar by julle lewenslange aanstellings.
Veral in die laaste 50 jaar het hierdie tak van ons regeringstelsel
sterker en magtiger geword.
Thomas Jefferson het Amerikaners al destyds gewaarsku om versigtig te
wees vir die despotisme(?tirannie) van 'n oligarchy, en veral teen
regters "who seek to become the ultimate arbiters of all
constitutional questions."
Helaas, die politieke landskap is sowat 50+ jaar gelede gekaap deur
die regse fundamentalist Christene in hierdie land van ons, en
Jefferson se waarskuwing val op dowe ore.
En so het ons 'n onverkose leier gekry wat deur regters aangestel is,
en nie deur ons Amerikaners verkies is nie. As jy maar net kon weet
hoe verslae (om DD se goeie woord te gebruik) ons Demokrate was toe
die uitslag teen Bush vs Gore was dat die stembriewe se tellery in
Florida gestaak moet word. Hoe die regse media die hele ding in 'n
sirkus verander het, en ons nou nog grappe oor "chads" in alle
formate het. Maar soos Gore Vidal, die oom van Al Gore ook gesê het,
Gore moes teruggeveg het, en hy het nie. So...aan die einde van die
dag wen die boelies met die regters wat in hulle sakke was/is.

En dit Plato, is dit hoe dit hier in jou "Westerse" Utopia werk. ;-)
Re: Regters [boodskap #96875 is 'n antwoord op boodskap #96874] Wo, 18 Augustus 2004 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Aug 2004 11:16:00 -0400, Katryn wrote:

> Hier in Amerika word die regters ook deur die regering van die dag
> aangestel.

In SA stel die regering natuurlik NIE die regters aan nie.
Die president doen dit van 'n lys wat aan hom gegee word deur die
regterlike dienskommissie.

Ek pos hieronder die toepaslike artikels van die grondwet en die een
wat bepaal wie op die regterlike dienskommissie is.

Art 174 -
3) The President as head of the national executive, after consulting
the Judicial Service Commission and the leaders of parties represented
in the National Assembly, appoints the President and Deputy President
of the Constitutional Court and, after consulting the Judicial Service
Commission, appoints the Chief Justice and Deputy Chief Justice.

(4) The other judges of the Constitutional Court are appointed by the
President, as head of the national executive, after consulting the
President of the Constitutional Court and the leaders of parties
represented in the National Assembly, in accordance with the following
procedure:

1. The Judicial Service Commission must prepare a list of nominees
with three names more than the number of appointments to be made, and
submit the list to the President.
2. The President may make appointments from the list, and must
advise the Judicial Service Commission, with reasons, if any of the
nominees are unacceptable and any appointment remains to be made.
3. The Judicial Service Commission must supplement the list with
further nominees and the President must make the remaining
appointments from the supplemented list.

(5) At all times, at least four members of the Constitutional Court
must be persons who were judges at the time they were appointed to the
Constitutional Court.

(6) The President must appoint the judges of all other courts on the
advice of the Judicial Service Commission.

Judicial Service Commission

178. (1) There is a Judicial Service Commission consisting of ­

1. the Chief Justice, who presides at meetings of the Commission;
2. the President of the Constitutional Court;
3. one Judge President designated by the Judges President;
4. the Cabinet member responsible for the administration of
justice, or an alternate designated by that Cabinet member;
5. two practising advocates nominated from within the advocates'
profession to represent the profession as a whole, and appointed by
the President;
6. two practising attorneys nominated from within the attorneys'
profession to represent the profession as a whole, and appointed by
the President;
7. one teacher of law designated by teachers of law at South
African universities;
8. six persons designated by the National Assembly from among its
members, at least three of whom must be members of opposition parties
represented in the Assembly;
9. four permanent delegates to the National Council of Provinces
designated together by the Council with a supporting vote of at least
six provinces;
10. four persons designated by the President as head of the national
executive, after consulting the leaders of all the parties in the
National Assembly; and
11. when considering matters specifically relating to a provincial
or local division of the High Court, the Judge President of that
division and the Premier, or an alternate designated by the Premier,
of the province concerned.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96876 is 'n antwoord op boodskap #96869] Wo, 18 Augustus 2004 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Aug 2004 16:10:41 +0200, Plato wrote:

> Dit was 'n eerlike antwoord Ferdi, maar as dit haar beledig is dit haar
> probleem. Die waarheid is maar nou net nie vir almal nie.
>
> Hoe voel daai aar op jou kop "Mr. ANC Universe"?

Is jy amptelik 'n lid van die Boeremag?

Of net 'n AWB?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96877 is 'n antwoord op boodskap #96860] Wo, 18 Augustus 2004 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Aug 2004 15:29:48 +0200, "Plato" wrote:

> Snert Ferdi! Jy weet wat ek bedoel en jy weet dit is waar. So hou maar gerus
> op met jou geprewel en begin helder dink. Neem in ag dat daar beter IT
> skrywers as jy is en jy maar moet aanhou gatlek by Beeld anders is jy sonder
> werk...

So, hoe gaan dit met die Boy Band daar in Pretoria?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96878 is 'n antwoord op boodskap #96866] Wo, 18 Augustus 2004 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Aug 2004 16:00:38 +0200, Plato wrote:

> Suid Amerika tel nie as deel van die Weste nie, of hoe?

Wel geoordeel aan jou histeriese gepoep as jy daarop gewys word dat
jy nie kennis dra van goed waaroor jy hetige uitsprake maak nie, dink
jy obviously die weste is die weste van Pretoria, of hoe Leendert?.
Re: Regters [boodskap #96880 is 'n antwoord op boodskap #96875] Wo, 18 Augustus 2004 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf:

> On Wed, 18 Aug 2004 11:16:00 -0400, Katryn
> wrote:
>
> > aangestel.
>
>
> In SA stel die regering natuurlik NIE die regters aan nie.
> Die president doen dit van 'n lys wat aan hom gegee word deur die
> regterlike dienskommissie.

Dankie vir die regstelling, Ferdi. Ek het dus verkeerde afleidings uit
Plato se boodskappe gemaak.
Tegnies gesproke het ek ons stelsel ook baie vereenvoudig, maar aan
die einde van die dag bly dit tog maar politieke aanstellings hier by
ons ten minste.
Ek sal dit nou eers deurlees voor ek iets verder sê. Maar so op die
oog af lyk julle stelsel baie meer sound as die van ons. So, dan
verstaan ek nie die klagtes oor julle regters nie.
Re: Regters [boodskap #96881 is 'n antwoord op boodskap #96874] Wo, 18 Augustus 2004 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Katryn. Dit is miskien die realiteit en ek het dit nooit ontken
nie. Ek het genoem dat dit in Apartheid so was. Ek stem nie saam met dit
nie.

Katryn wrote:

>>>> Plato skryf:
>>>> As die regering (en dit was so in Apartheid) die regters se aanstelling
>>>> beinvloed, beinvloed jy reg en geregtigheid. Maklik.
>
>
>>> Katryn wrote:
>>> So, jy sou dus sê dit is nie 'n goeie beginsel nie?
>
>
>> Plato skryf:
>> Nee, dit is nie. Die regering mag dalk eerbaar wees en regters ogrond
>> van juridiese vermoë ensovoorts aanstel, maar ek vertrou nie regerings nie.
>
>
> Hier in Amerika word die regters ook deur die regering van die dag
> aangestel. Elke 4 jaar word daar aanstellings gemaak wat deur die
> heersende party aangestel word, en wat natuurlik daardie party se
> beginsels en "waardes" reflekteer in hulle persoonlike lewens. Dit
> is net soos daar by julle lewenslange aanstellings.
> Veral in die laaste 50 jaar het hierdie tak van ons regeringstelsel
> sterker en magtiger geword.
> Thomas Jefferson het Amerikaners al destyds gewaarsku om versigtig te
> wees vir die despotisme(?tirannie) van 'n oligarchy, en veral teen
> regters "who seek to become the ultimate arbiters of all
> constitutional questions."
> Helaas, die politieke landskap is sowat 50+ jaar gelede gekaap deur
> die regse fundamentalist Christene in hierdie land van ons, en
> Jefferson se waarskuwing val op dowe ore.
> En so het ons 'n onverkose leier gekry wat deur regters aangestel is,
> en nie deur ons Amerikaners verkies is nie. As jy maar net kon weet
> hoe verslae (om DD se goeie woord te gebruik) ons Demokrate was toe
> die uitslag teen Bush vs Gore was dat die stembriewe se tellery in
> Florida gestaak moet word. Hoe die regse media die hele ding in 'n
> sirkus verander het, en ons nou nog grappe oor "chads" in alle
> formate het. Maar soos Gore Vidal, die oom van Al Gore ook gesê het,
> Gore moes teruggeveg het, en hy het nie. So...aan die einde van die
> dag wen die boelies met die regters wat in hulle sakke was/is.
>
> En dit Plato, is dit hoe dit hier in jou "Westerse" Utopia werk. ;-)
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96882 is 'n antwoord op boodskap #96878] Wo, 18 Augustus 2004 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf:

> jy obviously die weste is die weste van Pretoria, of hoe Leendert?.

Snaaks, ek het ook hieroor begin wonder.
Maar Plato is te jonk om Leendert te kan wees.
;-)
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96883 is 'n antwoord op boodskap #96876] Wo, 18 Augustus 2004 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nie een nie. Ek stem nie saam met enige party nie. Ek het natuurlik 'n
relatiewe gunsteling, maar dis my besigheid nie joune nie. Wat gee jou
die idee ek is Boeremag of AWB? Dis nou vir jou 'n goeie voorbeeld van
stereotipering.

Sies man.

Ferdi Greyling wrote:

> On Wed, 18 Aug 2004 16:10:41 +0200, Plato
> wrote:
>
>
> Of net 'n AWB?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96884 is 'n antwoord op boodskap #96877] Wo, 18 Augustus 2004 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
?

Ferdi Greyling wrote:

> On Wed, 18 Aug 2004 15:29:48 +0200, "Plato"
> wrote:
>
> maar gerus
>
>> op met jou geprewel en begin helder dink. Neem in ag dat daar beter IT
>> skrywers as jy is en jy maar moet aanhou gatlek by Beeld anders is jy sonder
>> werk...
>
>
> So, hoe gaan dit met die Boy Band daar in Pretoria?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96885 is 'n antwoord op boodskap #96878] Wo, 18 Augustus 2004 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Weereens. ?

Ferdi Greyling wrote:

> On Wed, 18 Aug 2004 16:00:38 +0200, Plato
> wrote:
>
>
> Wel geoordeel aan jou histeriese gepoep as jy daarop gewys word dat
> jy nie kennis dra van goed waaroor jy hetige uitsprake maak nie, dink
> jy obviously die weste is die weste van Pretoria, of hoe Leendert?.
>
Re: Regters [boodskap #96886 is 'n antwoord op boodskap #96881] Wo, 18 Augustus 2004 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Nee, Katryn. Dit is miskien die realiteit en ek het dit nooit ontken
> nie. Ek het genoem dat dit in Apartheid so was. Ek stem nie saam met dit
> nie.

Maar jy het geskryf: "
"Ja Ferdi, want uit daardie prys kom werk. Arme wit regters moet hulle
siele verkoop om behoue te bly want aanstellings in daardie gebied is
maar 'n regerings ding, is dit nie?"

Toe dog ek sommer dit werk daar by julle nes dit hier by ons in
Amerika werk. En toe is dit nie so nie. Skaam jou om my so te mislei!
Dit is toe nie 'n regerings ding nie. Dit is toe heeltyd 'n heel
ander ding. Eintlik 'n baie gesonde en goeie ding as jy my vra.
;-)
Re: Regters [boodskap #96888 is 'n antwoord op boodskap #96886] Wo, 18 Augustus 2004 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou is ek ook gekonfoes!

Wag, ek herlaai gou my "batteries"...

Hierdie ENERGIZER BATTERIES is toe nie so kookwater nie.

Cheers
Plato

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Nee, Katryn. Dit is miskien die realiteit en ek het dit nooit ontken
>> nie. Ek het genoem dat dit in Apartheid so was. Ek stem nie saam met dit
>> nie.
>
>
> Maar jy het geskryf: "
> "Ja Ferdi, want uit daardie prys kom werk. Arme wit regters moet hulle
> siele verkoop om behoue te bly want aanstellings in daardie gebied is
> maar 'n regerings ding, is dit nie?"
>
> Toe dog ek sommer dit werk daar by julle nes dit hier by ons in
> Amerika werk. En toe is dit nie so nie. Skaam jou om my so te mislei!
> Dit is toe nie 'n regerings ding nie. Dit is toe heeltyd 'n heel
> ander ding. Eintlik 'n baie gesonde en goeie ding as jy my vra.
> ;-)
>
Re: Regters [boodskap #96889 is 'n antwoord op boodskap #96880] Wo, 18 Augustus 2004 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Tegnies gesproke het ek ons stelsel ook baie vereenvoudig, maar aan
> die einde van die dag bly dit tog maar politieke aanstellings hier by
> ons ten minste.

Ja, ek dink jy is nie heeltemal reg oor die feit dat julle regters
direk deur die President aangestel word nie. Hulle word, dink
ek, deur hom genomineer, maar moet deur die Senaat ten minste,
( en miskien selfs die House of Congress) goedgekeur word.
Daarom dat die Republikeine so kla dat so baie regters se
aanstelling deur die Demokrate in die Senaat opgehou word.

Gloudina
Re: Regters [boodskap #96890 is 'n antwoord op boodskap #96888] Wo, 18 Augustus 2004 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Nou is ek ook gekonfoes!

;-)
Ek moet ook aangaan met ander dinge, hier.
Lekker dag!
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96891 is 'n antwoord op boodskap #96882] Wo, 18 Augustus 2004 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" <skryf
> Snaaks, ek het ook hieroor begin wonder.
> Maar Plato is te jonk om Leendert te kan wees.

Nee, Plato se Afrikaans is te bedroef, en so ook
sy Engels. En jy praat soms soos 'n ou meisietjie.
Gee Leendert wat hom toekom. Hy is nie 'n ou
meisietjie nie.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96892 is 'n antwoord op boodskap #96891] Wo, 18 Augustus 2004 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf

En jy praat soms soos 'n ou meisietjie.
> Gee Leendert wat hom toekom. Hy is nie 'n ou
> meisietjie nie.

Dit moet wees "En HY (Plato) praat soms
soos 'n ou meisietjie.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96893 is 'n antwoord op boodskap #96891] Wo, 18 Augustus 2004 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eina! Ek gaan maak of die een nie seermaak nie. Terloops, weet julle dat
gestandaardiseerde spelling eers na die uitvinding van die boek gekom
het? Denkers het voor dan maar net soos ek gespel al aan die eie wil se
kant.

Groete
En spelling se moer!

Daar gooi ek sopas my bra weg!

YEAH!!!!

@rogers.com wrote:

> "Katryn"
>
>> Snaaks, ek het ook hieroor begin wonder.
>> Maar Plato is te jonk om Leendert te kan wees.
>
>
> Nee, Plato se Afrikaans is te bedroef, en so ook
> sy Engels. En jy praat soms soos 'n ou meisietjie.
> Gee Leendert wat hom toekom. Hy is nie 'n ou
> meisietjie nie.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96894 is 'n antwoord op boodskap #96892] Wo, 18 Augustus 2004 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eina! Reg deur my hart!

@rogers.com wrote:

> "@rogers.com" skryf
>
> En jy praat soms soos 'n ou meisietjie.
>
>> Gee Leendert wat hom toekom. Hy is nie 'n ou
>> meisietjie nie.
>
>
> Dit moet wees "En HY (Plato) praat soms
> soos 'n ou meisietjie.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96897 is 'n antwoord op boodskap #96893] Wo, 18 Augustus 2004 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Terloops, weet julle dat
> gestandaardiseerde spelling eers na die uitvinding van die boek gekom
> het?

En, vra ek jou met trane in my blou oë, het die
"uitvinding van die boek" plaasgevind. Voor of
na die Psalms van Dawid?

Penkop, wat weet waar Dawid die
wortels gegrawe het
Re: Regters [boodskap #96898 is 'n antwoord op boodskap #96889] Wo, 18 Augustus 2004 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:
> "Katryn" skryf
>
>> Tegnies gesproke het ek ons stelsel ook baie vereenvoudig, maar aan
>> die einde van die dag bly dit tog maar politieke aanstellings hier by
>> ons ten minste.
>
> Ja, ek dink jy is nie heeltemal reg oor die feit dat julle regters
> direk deur die President aangestel word nie. Hulle word, dink
> ek, deur hom genomineer, maar moet deur die Senaat ten minste,
> ( en miskien selfs die House of Congress) goedgekeur word.
> Daarom dat die Republikeine so kla dat so baie regters se
> aanstelling deur die Demokrate in die Senaat opgehou word.

Heeltemal reg, Gloudina. Dit is soos ek dit ook verstaan. Ons
Hoogeregshof regters word deur die president genomineer, en dan
bevestig deur die Senaat.
En dit is daar waar die goeie ou "filibustering" tegniek dan o.a
gebruik word deur die oposisie om te probeer verhoed dat sekere
nominasies aanvaar word. Maar aan die einde van die dag kan die
president van sy konstitusionele reg gebruik maak om die aanstelling
te maak sonder die goedkeuring van die Senaat.

Hier is nogal 'n interessante skakel as iemand dalk belangstel:
http://www.historylearningsite.co.uk/supreme_court.htm

(En ek het regtig hard gesoek om 'n Repug skakel te vind, en nie een
wat duidelike Demokratiese vooroordele het nie) Die beste wat ek toe
kon kry van die spul, was hierdie skakel van iemand wat in Engeland
is) ;-)

Maar gaan lees gerus ook:
http://www.americanprogress.org/site/pp.asp?c=biJRJ8OVF& b=34169

- President Bush is abusing the judicial confirmation process for
ideological gain.

Conservative Assault on America's Courts

February 23, 2004

For the second time in less than five weeks, President Bush has proven
that conservatives cannot be trusted to protect America's courts and
ensure a fair and impartial judiciary. Coming on the heels of Judge
Charles Pickering's appointment to the appellate bench in January – a
man who believes minorities "spontaneously react" to adverse
conditions by claiming discrimination – President Bush again used a
recess appointment to install right-wing Alabama Attorney General
William Pryor to the 11th Circuit Court of Appeals. The president's
plan for loading the courts is now fully exposed: nominate extremist
judges who lack the legal merit and judicial temperament to pass
confirmation on their own; cry "obstructionism"; and then sidestep all
rules and the constitutional role of the Senate to install right-wing
judges
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96906 is 'n antwoord op boodskap #96897] Do, 19 Augustus 2004 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit is 'n goeie vraag Gloudina. Is die Psalms in boekvorm of in rolle?

@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
> Terloops, weet julle dat
>
>> gestandaardiseerde spelling eers na die uitvinding van die boek gekom
>> het?
>
>
> En, vra ek jou met trane in my blou oë, het die
> "uitvinding van die boek" plaasgevind. Voor of
> na die Psalms van Dawid?
>
> Penkop, wat weet waar Dawid die
> wortels gegrawe het
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96907 is 'n antwoord op boodskap #96897] Do, 19 Augustus 2004 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96908 is 'n antwoord op boodskap #96906] Do, 19 Augustus 2004 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die woord boek was dalk nie genoeg nie. Ek moes gesê het gedrukte boek.

Plato wrote:

> Dit is 'n goeie vraag Gloudina. Is die Psalms in boekvorm of in rolle?
>
> @rogers.com wrote:
>
>> "Plato" skryf

>> Terloops, weet julle dat

>>> gestandaardiseerde spelling eers na die uitvinding van die boek gekom
>>> het?



>> En, vra ek jou met trane in my blou oë, het die
>> "uitvinding van die boek" plaasgevind. Voor of
>> na die Psalms van Dawid?

>> Penkop, wat weet waar Dawid die
>> wortels gegrawe het


>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96910 is 'n antwoord op boodskap #96897] Do, 19 Augustus 2004 05:41 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die Psalms was in rolle of "scrolls" Gloudina. Het jy dalk beter
inligting?

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Terloops, weet julle dat
>
>> gestandaardiseerde spelling eers na die uitvinding van die boek gekom
>> het?
>
>
> En, vra ek jou met trane in my blou oë, het die
> "uitvinding van die boek" plaasgevind. Voor of
> na die Psalms van Dawid?
>
> Penkop, wat weet waar Dawid die
> wortels gegrawe het
>
Vorige onderwerp: Dis lekker in Souf Efrika
Volgende onderwerp: Nou het kortbroek broekloos geword...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:51:50 MGT 2024