Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toets
Toets [boodskap #123] Do, 24 Januarie 2002 10:27 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my hier gaan niks aan nie
Re: Toets [boodskap #124 is 'n antwoord op boodskap #123] Do, 24 Januarie 2002 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Koot Pieterse" schreef...
> Lyk my hier gaan niks aan nie

Dis my gunstelings-nuusgroep. Hier is niemand wat baklei nie ;-)

Groete,
Arthur
Re: Toets [boodskap #125 is 'n antwoord op boodskap #124] Vr, 25 Januarie 2002 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor wat jy sê. Ek sal sorg dat ek gereeld hier pos en lees.

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a2pnp6$2mmk$1@news.kabelfoon.nl...
> "Koot Pieterse" schreef...
>> Lyk my hier gaan niks aan nie
>
> Dis my gunstelings-nuusgroep. Hier is niemand wat baklei nie ;-)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Toets [boodskap #126 is 'n antwoord op boodskap #125] Vr, 25 Januarie 2002 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Koot Pieterse" schreef...
> Ek hoor wat jy sê. Ek sal sorg dat ek gereeld hier pos en lees.

Ek lees hier ook gereeld. Dit gaan altyd baie vinnig omdat hier net mense
kom wat wonner waarom daar niemand is wat hier pos nie :) Ongeveer 2 mense
per maand .....

Vir 'n groter publiek kan jy beter op soc.culture.south-africa.afrikaans
pos.

Groete,
Arthur

> "Arthur Hagen" wrote...
>> "Koot Pieterse" schreef...
>>> Lyk my hier gaan niks aan nie
>>
>> Dis my gunstelings-nuusgroep. Hier is niemand wat baklei nie ;-)
Re: Toets [boodskap #127 is 'n antwoord op boodskap #123] Vr, 25 Januarie 2002 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Giskart  is tans af-lyn  Giskart
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Koot Pieterse wrote:

> Lyk my hier gaan niks aan nie

Als niemand iets serieus post dan trekt dat geen publiek aan.

Kunnen jullie dit verstaan ? Ik ken eigenlijk geen Afrikaans kan wel bijna
volledig begrijpen wat men schrijft in het Afrikaans.
--
contact: giska...@Mlinux.be
Re: Toets [boodskap #128 is 'n antwoord op boodskap #127] Sa, 26 Januarie 2002 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Giskart" schreef...
> Koot Pieterse wrote:
>> Lyk my hier gaan niks aan nie
> Als niemand iets serieus post dan trekt dat geen publiek aan.

Gaan dan asseblief nie begin met enig iets serieus hier te pos nie! Ek
geniet die rus ;-)

> Kunnen jullie dit verstaan ? Ik ken eigenlijk geen Afrikaans kan wel bijna
> volledig begrijpen wat men schrijft in het Afrikaans.

Ek neem aan die meeste Afrikaners kan jou plasing volledig verstaan. Vir
my -as Hollander- is dit sowieso geen probleem nie :)

Groete,
Arthur
Re: Toets [boodskap #129 is 'n antwoord op boodskap #128] Ma, 28 Januarie 2002 06:50 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan heel goed wat julle skryf. Terloops, Arthur, dankie dat jy vir
my geskerm het in die "sammeln" nuusgroep. Kwaai haaie swem daar rond en ek
sal dit in die toekoms sorgvuldig vermy.

Van my Afrikaanse kant af is ek weer geïnteresseerd hoeveel van my
Afrikaanse woorde eie aan die taal is en nie deur julle verstaan kan word
nie. Ons het ruim toegang tot Hollandse lektuur en ook 'n paar Hollandse
kennise.

Arthur, waar het jy Afrikaans so goed leer praat?

Koot

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a2umjh$1nac$1@news.kabelfoon.nl...
> "Giskart" schreef...
>> Koot Pieterse wrote:
>>> Lyk my hier gaan niks aan nie
>> Als niemand iets serieus post dan trekt dat geen publiek aan.
>
> Gaan dan asseblief nie begin met enig iets serieus hier te pos nie! Ek
> geniet die rus ;-)
>
>> Kunnen jullie dit verstaan ? Ik ken eigenlijk geen Afrikaans kan wel bijna
>> volledig begrijpen wat men schrijft in het Afrikaans.
>
> Ek neem aan die meeste Afrikaners kan jou plasing volledig verstaan. Vir
> my -as Hollander- is dit sowieso geen probleem nie :)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: toets [boodskap #6348 is 'n antwoord op boodskap #123] Sa, 27 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
Nico Kock  is tans af-lyn  Nico Kock
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Toets, wanneer !!

Is daar so iets by PUKKE!
Re: Toets [boodskap #9688 is 'n antwoord op boodskap #123] Di, 03 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Jonnie  is tans af-lyn  Jonnie
Boodskappe: 31
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article , wrote:
>
> ê ë è ï û
>
> dis 'n toets
>

Veels geluk Gloudina, jy het hulle uiteindelik ook gekry!
Re: Toets [boodskap #9712 is 'n antwoord op boodskap #123] Wo, 04 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jon...@anon.ac.za (Jonnie) writes: > In article , wrote:
>>
>> ê ë è ï û
>>
>> dis 'n toets
>>
>
> Veels geluk Gloudina, jy het hulle uiteindelik ook gekry!

Moenie met siekte spot nie.
Ek hoop egter dat almal wat veral die gedigte
lees, wel die tekens reg op hulle sagteware kry.
Ek sou dit haat as daar allerhande kodes in die
gedigte voorkom. In daardie geval sou ek liewer
teruggaan na die ander manier van die kappies en
umlauts skryf.
Gloudina
Vorige onderwerp: Tinkerbell
Volgende onderwerp: Maak gebruik van die geleentheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 22:45:18 MGT 2024