Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: White slaughter
Re: White slaughter [boodskap #96699] So, 15 Augustus 2004 19:41 na volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 21:12:53 +0200, Just-me wrote:

> White slaughter
> in South Africa?
> Plans made to conduct campaign
> of genocide after Mandela's death
>
> ------------------------------------------------------------ --------------------

ag Just-you, soos ons hulle ken
sal hulle dalk dan weer op 'n staking wees

Didi
Re: White slaughter [boodskap #96701 is 'n antwoord op boodskap #96699] So, 15 Augustus 2004 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel keer gaan ons nog dié snert hier kry? Maar laat hulle maar
probeer - ons sal sien wie gaan op die ou end die seerste kry.

Hulle gaan in elk geval omtrent net swart mense in die middestad kry.
Miskien as hulle Sandton of so probeer?

Hierdie soort ding het al by Nonqawuse begin...

Dee Dee wrote:
> On Sun, 15 Aug 2004 21:12:53 +0200, Just-me Africa.com> wrote:
>
>
>> White slaughter
>> in South Africa?
>> Plans made to conduct campaign
>> of genocide after Mandela's death

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: White slaughter [boodskap #96702 is 'n antwoord op boodskap #96701] So, 15 Augustus 2004 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus" skryf
>
> Hierdie soort ding het al by Nonqawuse begin...

Ja, insluitende die feit dat baie swartmense glo
dat dit 'n skema van die Britse owerhede was
om die lokale stamme te ontbodem deur hulle
van hulle troppe beeste ontslae te laat raak.

Gloudina
Re: White slaughter [boodskap #96862 is 'n antwoord op boodskap #96702] Wo, 18 Augustus 2004 13:31 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja Gloudina, Afrika is in die toestand waarin hy is a.g.v die Britte... Yeah
Right!

Groete
Plato

"@rogers.com" wrote in message
news:qSQTc.143$FZs1.52@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "knersus" skryf

>> Hierdie soort ding het al by Nonqawuse begin...
>
> Ja, insluitende die feit dat baie swartmense glo
> dat dit 'n skema van die Britse owerhede was
> om die lokale stamme te ontbodem deur hulle
> van hulle troppe beeste ontslae te laat raak.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Ons eerste Goud
Volgende onderwerp: " Al - chemis " deur KOOT PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:46:48 MGT 2024