Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
Artikel in die Rapport [boodskap #96725] Ma, 16 Augustus 2004 09:25 na volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
Vandag se Rapport dra die volgende voorblad artikel:

"Werkloosheid onder wit Suid-Afrikaners het die afgelope dekade met
197% toegeneem. Tussen 10% en 12% wittes leef volgens amptelike syfers
nou onder die bestaansminimum."

Ek werk in die IT industry in Ierland met die gevolg dat my 9-5 lewe
vol geskoolde mense is. En ek vind bittermin mense wat Affirmative
Action sien as goeie, gebalanseerde strategie.

My hart gaan uit na my mense...
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96727 is 'n antwoord op boodskap #96725] Ma, 16 Augustus 2004 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kón enigiemand regstellende aksie sien as 'n logiese en goeie strategie?
Daar is twee kante. Die politieke een van die politici en die fanatici wat
ten alle koste die 'voorheen benadeeldes' na vore druk en die realiteit van
die gevolge van hierdie fout wat gemaak word. Dit werk eintlik so: Aan
die begin is politieke aanstellings deur die nuwe regerings in bestaande
departemente gemaak en met die regte modus operandi.....hulle't sê 'n swart
departementshoof aangestel wat parallel loop met sê die bestaande blanke
departementshoof. Die doel is dat hierdie nuwe aanstelling die werk moet
leer van die bestaande hoof om uiteindelik dan die werk oor te vat. Wat in
realiteit gebeur het, was dat die groot gros van hierdie politieke
aanstellings nie die kennis of die ondervinding gehad het vir die taak op
hand nie. Die bestaande mense in die staatsdiens het ook grootgeword in 'n
konserwatiewe staasdiens. Die nuwe mense het nie die geduld gehad nie en
moes van hierdie remskoene ontslae raak. Omdat hyself nie op standaard was
met die werk by die departement nie, het hy dan nog aanstellings gemaak wat
net so min, of minder, as wat hyself weet. Eenvoudig het dienslewering van
die staatsdiens begin ly. Onderhoud op staatsinstellings en staatsbates is
in sy moer en stlery binne-in die staatsdiens is algemeen. Daar is
staatsgeboue wat jy nie kan waag om jou kantoordeur oop te los as jy gaan
piepie nie, want as jy terugkom is jou goed gesteel! Ek, vir een, het nie
'n probleem met regstellende aksie nie, MAAR dit moet gebeur met een doel
onder oë en dit is om die dienslewering op dieselfde standaard te behou of
selfs te verbeter. Dit gebeur nie en daarom werk regstellende aksie nie.
Punt.

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0408160125.5e61d8bb@posting.google.com...
> Vandag se Rapport dra die volgende voorblad artikel:
>
> "Werkloosheid onder wit Suid-Afrikaners het die afgelope dekade met
> 197% toegeneem. Tussen 10% en 12% wittes leef volgens amptelike syfers
> nou onder die bestaansminimum."
>
> Ek werk in die IT industry in Ierland met die gevolg dat my 9-5 lewe
> vol geskoolde mense is. En ek vind bittermin mense wat Affirmative
> Action sien as goeie, gebalanseerde strategie.
>
> My hart gaan uit na my mense...
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96728 is 'n antwoord op boodskap #96725] Ma, 16 Augustus 2004 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En watter % swartes leef onder die broodlyn?
--
Groetnis
Annette

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0408160125.5e61d8bb@posting.google.com...
> Vandag se Rapport dra die volgende voorblad artikel:
>
> "Werkloosheid onder wit Suid-Afrikaners het die afgelope dekade met
> 197% toegeneem. Tussen 10% en 12% wittes leef volgens amptelike syfers
> nou onder die bestaansminimum."
>
> Ek werk in die IT industry in Ierland met die gevolg dat my 9-5 lewe
> vol geskoolde mense is. En ek vind bittermin mense wat Affirmative
> Action sien as goeie, gebalanseerde strategie.
>
> My hart gaan uit na my mense...
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96736 is 'n antwoord op boodskap #96727] Ma, 16 Augustus 2004 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Aug 2004 11:03:19 +0100, "Suidwester" wrote:

> Hoe kán enigiemand regstellende aksie sien as 'n logiese en goeie
strategie?

As 'n produk van Afrikaners regstellende aksie, kan ek sien dat dit my
en my familie goed gedoen het.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96739 is 'n antwoord op boodskap #96736] Ma, 16 Augustus 2004 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, moet nou nie jou gebruiklike enkel woorde vat en daarmee weghol nie.
Ek het nooit gesê ek het enigiets téén regstellende aksie nie, behalwe dat
dit reg gedoen moet word......altyd met die doel van die werk of
dienslewering as die primôre doel. Ek neem aan met jou bydrae dar jy
tevrede sou wees om 'n regstellende redakteur by julle koerant bo julle
aangestel sou kry en die man het geen ondervinding van die koerantwese nie,
ook nie besigheid nie, net 'n doktagraad van die een of ander obskure
universiteit?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:h0d1i0dvtrmea5qfng898f0chgtud9f703@4ax.com...
> On Mon, 16 Aug 2004 11:03:19 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> en my familie goed gedoen het.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96743 is 'n antwoord op boodskap #96725] Ma, 16 Augustus 2004 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Bly in Ierland broer. Hier is 'n skroef los in Suid Afrika. Ek bly omdat
ek kan en omdat ek kan waai wanneer ek wil sonder veel hassles. Maar die
wat nie kan wag nie moet waai. Ek sal wel een of ander tyd die skip
verlaat op my eie rubber roei bootjie maar intussen moet ons mense help
om te waai as hulle kan.

Hoe meer Afrikaners oorsee is, hoe makliker word dit vir die res om te
kan waai. Ondersteuning, kerke, burgerlike hulp ensovoorts. Ek soek elke
dag vir daardie nuus item wat my sal maak sê "donner, hier is goeie
dinge aan die kom"...

Groete
Plato

BitterEinder wrote:

> Vandag se Rapport dra die volgende voorblad artikel:
>
> "Werkloosheid onder wit Suid-Afrikaners het die afgelope dekade met
> 197% toegeneem. Tussen 10% en 12% wittes leef volgens amptelike syfers
> nou onder die bestaansminimum."
>
> Ek werk in die IT industry in Ierland met die gevolg dat my 9-5 lewe
> vol geskoolde mense is. En ek vind bittermin mense wat Affirmative
> Action sien as goeie, gebalanseerde strategie.
>
> My hart gaan uit na my mense...
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96744 is 'n antwoord op boodskap #96739] Ma, 16 Augustus 2004 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Aug 2004 14:59:57 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ferdi, moet nou nie jou gebruiklike enkel woorde vat en daarmee weghol nie.
> Ek het nooit gesê ek het enigiets téén regstellende aksie nie, behalwe dat
> dit reg gedoen moet word......altyd met die doel van die werk of
> dienslewering as die primêre doel. Ek neem aan met jou bydrae dar jy
> tevrede sou wees om 'n regstellende redakteur by julle koerant bo julle
> aangestel sou kry en die man het geen ondervinding van die koerantwese nie,
> ook nie besigheid nie, net 'n doktagraad van die een of ander obskure
> universiteit?

Wie se ek het nie al onder wit Afrikaanse mans gewerk wat nie eintlik
geweet het wat hulle doen nie, die een of ander obskure graad gehad
het, maar die regte broeders geken het nie?

Miskien weet ek hoe dit voel waarna jy verwys?

Maar ek stem eintlik saam met jou siening.
Die trick le in hoe dit gedoen word en - NB - dat dit 'n afsnypunt
het.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96745 is 'n antwoord op boodskap #96743] Ma, 16 Augustus 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kom terug. Suid-Afrika is besig om 'n OK plek te word.
Ek bly hier en sal nie enige plek heen waai nie.

On Mon, 16 Aug 2004 16:27:16 +0200, Plato wrote:

> Bly in Ierland broer. Hier is 'n skroef los in Suid Afrika. Ek bly omdat
> ek kan en omdat ek kan waai wanneer ek wil sonder veel hassles. Maar die
> wat nie kan wag nie moet waai. Ek sal wel een of ander tyd die skip
> verlaat op my eie rubber roei bootjie maar intussen moet ons mense help
> om te waai as hulle kan.
>
> Hoe meer Afrikaners oorsee is, hoe makliker word dit vir die res om te
> kan waai. Ondersteuning, kerke, burgerlike hulp ensovoorts. Ek soek elke
> dag vir daardie nuus item wat my sal maak sê "donner, hier is goeie
> dinge aan die kom"...
>
> Groete
> Plato
>
> BitterEinder wrote:
>
>> Vandag se Rapport dra die volgende voorblad artikel:

>> "Werkloosheid onder wit Suid-Afrikaners het die afgelope dekade met
>> 197% toegeneem. Tussen 10% en 12% wittes leef volgens amptelike syfers
>> nou onder die bestaansminimum."

>> Ek werk in die IT industry in Ierland met die gevolg dat my 9-5 lewe
>> vol geskoolde mense is. En ek vind bittermin mense wat Affirmative
>> Action sien as goeie, gebalanseerde strategie.

>> My hart gaan uit na my mense...
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96748 is 'n antwoord op boodskap #96744] Ma, 16 Augustus 2004 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3gh1i0dbsh85s0v5psnboe6d1tb7ragblk@4ax.com...
> On Mon, 16 Aug 2004 14:59:57 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Wie se ek het nie al onder wit Afrikaanse mans gewerk wat nie eintlik
> geweet het wat hulle doen nie, die een of ander obskure graad gehad
> het, maar die regte broeders geken het nie?

-----Dit is sekerlik ook waar, maar ten minste het meeste van hulle darem 'n
soort van 'n etiek gehad. Vandag kry ons landdroste, prokureurs en
advokate, ens. ens. wat die wet oortree en dis eintlik nie mense waarvan jy
dit verwag nie.
>
> Miskien weet ek hoe dit voel waarna jy verwys?
----Ag, enigiemand wat al ooit vir 'n baas gewerk het dink altyd sy baas is
slegter as hyself.....dis wat kompetisie genoem word, maar as jou baas nie
eers behoorlik kan lees en skryf en praat nie en ooglopend niks weet van jou
bedryf nie, dan is dit moeilikheid. Ek meen, ek gaan sit nou die dag en
onderhandel met 'n staatsamptenaar hier by ons wat 'n departementshoof is.
Hierdie man weet nie eers 'n vaie benul van wat in sy eie departement aan
die gang is nie en die ergste is, is dat hy weet dat jy weet en hy voel
fokol daarvoor! Solank hy sy blink kar ry en in 'n groot huis bly, dan het
hy nie 'n saak nie. Die algemene geloof wás mos al die jare dat die
blankes alles gesteel het van die staat ......maar niemand het vir hulle
vertel dat geld eers gemaak moet word voor jy dit kan bestee nie!
>
> Maar ek stem eintlik saam met jou siening.
> Die trick le in hoe dit gedoen word en - NB - dat dit 'n afsnypunt
> het.
--------Presies. Die groot vraag wat deur die maptenary gevra moet word by
enige aanstelling [swart of wit] is of die taak wat gedoen moet word net so
goed of beter as in die verlede verrig gaan word. Is dit nie so nie, dan
boer jy agteruit en benadeel jy jou land en doen jou eie mense skade aan.
Kak in jou eie nes, anders gesê.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96753 is 'n antwoord op boodskap #96739] Ma, 16 Augustus 2004 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> ook nie besigheid nie, net 'n doktagraad van die een of ander obskure
> universiteit?

Ag, dis darem so lekker, Suidwester, om daar agter
jou sandduin te sit en neer te sien op die London
School of Economics.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96754 is 'n antwoord op boodskap #96744] Ma, 16 Augustus 2004 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling"skryf

> Wie se ek het nie al onder wit Afrikaanse mans gewerk wat nie eintlik
> geweet het wat hulle doen nie, die een of ander obskure graad gehad
> het, maar die regte broeders geken het nie?

Enigiemand wat in die rerige wêreld gedurende die
apartheidsvark-regime gelewe het, het ondervinding
van die onkundige Afrikaners wat in posisies van
belang beland het alleen omdat hulle broeders of
kinders van broeders was.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96755 is 'n antwoord op boodskap #96753] Ma, 16 Augustus 2004 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, as ek jou kan vertel van mense wat ons daagliks meer toe doene kry
sal jou karige haartjies regop staan. Jy weet en ek weet, dat as 'n
persoon gestudeer het vir 'n paar jaar dan haal sy taalgebruik 'n sekere
vlak. Maar as 'n man 'n MBA 'het' en hy kan nie eers 'n eenvoudige
berekeing maak nie of die beginsel begryp nie, dan weet jy daai MBA is
minder werk as 'n maandoue Huisgenoot.
"@rogers.com" wrote in message
news:wt4Uc.404698$rCA1.290416@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> ook nie besigheid nie, net 'n doktagraad van die een of ander obskure
>> universiteit?
>
> Ag, dis darem so lekker, Suidwester, om daar agter
> jou sandduin te sit en neer te sien op die London
> School of Economics.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96760 is 'n antwoord op boodskap #96748] Ma, 16 Augustus 2004 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"

> -----Dit is sekerlik ook waar, maar ten minste het meeste van hulle darem 'n
> soort van 'n etiek gehad.

Ja, die soort etiek wat apartheid in die kerk
kon regverdig, en mense verbrand langs
braaivleisvure.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96762 is 'n antwoord op boodskap #96744] Ma, 16 Augustus 2004 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
soos die mense wat onder jou nou werk voel ne prop

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3gh1i0dbsh85s0v5psnboe6d1tb7ragblk@4ax.com...
> On Mon, 16 Aug 2004 14:59:57 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> weghol nie.
>> Ek het nooit gesê ek het enigiets téén regstellende aksie nie, behalwe dat
>> dit reg gedoen moet word......altyd met die doel van die werk of
>> dienslewering as die primôre doel. Ek neem aan met jou bydrae dar jy
>> tevrede sou wees om 'n regstellende redakteur by julle koerant bo julle
>> aangestel sou kry en die man het geen ondervinding van die koerantwese
>> nie,
>> ook nie besigheid nie, net 'n doktagraad van die een of ander obskure
>> universiteit?
>
>
> Wie se ek het nie al onder wit Afrikaanse mans gewerk wat nie eintlik
> geweet het wat hulle doen nie, die een of ander obskure graad gehad
> het, maar die regte broeders geken het nie?
>
> Miskien weet ek hoe dit voel waarna jy verwys?
>
> Maar ek stem eintlik saam met jou siening.
> Die trick le in hoe dit gedoen word en - NB - dat dit 'n afsnypunt
> het.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96763 is 'n antwoord op boodskap #96760] Ma, 16 Augustus 2004 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
die houtkoppe het meer van hulle eie mense polities vermoor as wat die goeie
mense van daai tyd in 'n duisend jaar kon

"@rogers.com" wrote in message
news:WB7Uc.202$D6M1.193@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Suidwester"
>
>> -----Dit is sekerlik ook waar, maar ten minste het meeste van hulle darem
> 'n
>> soort van 'n etiek gehad.
>
> Ja, die soort etiek wat apartheid in die kerk
> kon regverdig, en mense verbrand langs
> braaivleisvure.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96770 is 'n antwoord op boodskap #96760] Di, 17 Augustus 2004 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina besef duidelik nie dat alle mense maar wrede goed is nie.

@rogers.com wrote:

> "Suidwester"
>
>
>> -----Dit is sekerlik ook waar, maar ten minste het meeste van hulle darem
>
> 'n
>
>> soort van 'n etiek gehad.
>
>
> Ja, die soort etiek wat apartheid in die kerk
> kon regverdig, en mense verbrand langs
> braaivleisvure.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96771 is 'n antwoord op boodskap #96760] Di, 17 Augustus 2004 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, jy het die vermoë om die punt van 'n argument mis te sien, of
doelbewus mis te kyk? Ek praat nie van enkelinge nie....nie aan die
destydse kant of aan vandag se kant nie. Ek praat van dat jy voor die
oorgang van mag, in enige hospitaal [blank en swart] in die land kon
ingestap het en jy sou 100% higiëniese toestande daar gekry het, met
opgeleide verpleegsers, dokters....almal netjies en skoon. Die bed wat op
jou gewag het was veel skoner as wat jy ooit by die huis kan hê. Beide
verpleegster en dokter is doeltreffend opgelei vir die taak op hand. Die
hospitaal het alles gehad want sy administrasie word doeltreffend bestuur.
Dis soos dit was.
Nou, na 15 jaar van meerderheidsregering, nou het die hospitale nie meer
beddegoed of breek goed nie. Die lugversorgings werk merendeels nie meer
nie en as jy soontoe moet gaan moet jy sorg vir jou eie beddegoed en kos.
Die res is gesteel deur eie personeel. En die verpleegsters? Sulke vet
meme's [ja van vreet want 'n mens word nie vet van kinders kry nie....te
veel eet en te min kak] wat geensins belangstel in hul eie higiëne of die
van die hospitaal nie. Die geboue is verwaarloos, die gronde is
verwaarloos.
Wil jy regtig, en in jou volle verstand, vir my vertel dat sake vir die
gewone man op straat verbeter het na magsoordrag? Sê jy wel dan kan ek nie
anders as om jou as 'n idioot te klassifiseer nie.....iemand wat net
hanna-hanna om haar eie stem te hoor.
"@rogers.com" wrote in message
news:WB7Uc.202$D6M1.193@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Suidwester"
>
>> -----Dit is sekerlik ook waar, maar ten minste het meeste van hulle
darem
> 'n
>> soort van 'n etiek gehad.
>
> Ja, die soort etiek wat apartheid in die kerk
> kon regverdig, en mense verbrand langs
> braaivleisvure.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96774 is 'n antwoord op boodskap #96760] Di, 17 Augustus 2004 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:WB7Uc.202$D6M1.193@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> Ja, die soort etiek wat apartheid in die kerk kon regverdig,
------Net 'n vragie vir jou. Jy sal nie weet nie want jy sit in Kanada,
maar wat het gebeur in Suider-Afrika na die bevryding? Dis nou vry om na
enige kerk toe te gaan vir enigiemand. Dink jy dis wat gebeur? Die
oorgrote meerderheid doen dit nie! En hoekom nie? Omdat mense hou van
hulle eie soort, maak nie saak van watter hoek jy dit af kyk nie. 'n Kerk
is vir die gelowige 'n gemakszone en daar wil hy dinge doen soos dit hom
aanstaan. Die swart mense hou eenvoudig nie van die wit mense se kerk nie!
Net so hou die wit mense ook nie daarvan om met spesifieke klere aan te gaan
kerk hou en mense te doop in die see nie [soos party hier by ons doen].
Wat eintlik sê is dat jy moan om in 'n ander man se kerk in te kom, maar as
jy mag, dan wil jy nie?

en mense verbrand langs braaivleisvure.
-----Hier vertoon jy werklik hoe min weet jy eintlik van enigiets. Het jy
enige idee hoe lank dit vat om 'n mens se lyk te verbrand? Hoe lank dit
vat in 'n krematorium met die regte hittegraad en toerusting. Dat 'n vet
mens baie langer brand? Om 'n mens op 'n gewone vuur uit te brand om die
lyk weg te steek is net 'n saak van moontlikheid nie, tensy jy fokken baie
hout tot jou beskikking het. Wee'jy, jy is soos 'n voëltjie wat teen 'n
ruit sit en pik. Hy weet nie waaroor hy pik nie, maar is donners
irriterend!
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96777 is 'n antwoord op boodskap #96748] Di, 17 Augustus 2004 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Aug 2004 16:05:03 +0100, "Suidwester" wrote:

-----Dit is sekerlik ook waar, maar ten minste het meeste van hulle
darem 'n
> soort van 'n etiek gehad.

Isit?
Ek kan jou dalk stories vertel...

Vandag kry ons landdroste, prokureurs en
> advokate, ens. ens. wat die wet oortree en dis eintlik nie mense waarvan jy
> dit verwag nie.

Miskien kan ek jou daaroor ook stories vertel..... Wit landdroste.....
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96779 is 'n antwoord op boodskap #96777] Di, 17 Augustus 2004 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, ek praat oor die breë....jy sal altyd die uitsondering op die reël
kry, maar as jy darem by een kantoor instap en niemand weet wat eintlik
aangaan nie, dan begin jy worry!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:2qk3i0h9k7986cd4skglc1tbd5d4pqvjnv@4ax.com...
> On Mon, 16 Aug 2004 16:05:03 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Isit?
> Ek kan jou dalk stories vertel...
>
> > advokate, ens. ens. wat die wet oortree en dis eintlik nie mense waarvan
jy
>> dit verwag nie.
>
> Miskien kan ek jou daaroor ook stories vertel..... Wit landdroste.....
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96783 is 'n antwoord op boodskap #96779] Di, 17 Augustus 2004 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Aug 2004 11:40:51 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ferdi, ek praat oor die breë....jy sal altyd die uitsondering op
die reël

Wat ek se is dat die (baie rasionele en ware) "verskoning" hierbo
natuurlik ook deur swartmense gebruik word as hulle vrot appels ter
sprake kom.

Wat ek vir jou wel kan se, is dat daar toenemend uit wit geledere prys
vir swart aanstellings as regters in SA kom.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96784 is 'n antwoord op boodskap #96783] Di, 17 Augustus 2004 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En ek het ook nie 'n probleem met enige aanstelling in enige pos vir iemand
wat 'n swart, bruin of wit vel het nie.........MITS hy die werk kan doen en
dienslewering aan die publiek as sy eerste prioriteit.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:6it3i0hv0rq0ebt7ug4e4ng0c0l8sjcv6i@4ax.com...
> On Tue, 17 Aug 2004 11:40:51 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> die reël
>
> Wat ek se is dat die (baie rasionele en ware) "verskoning" hierbo
> natuurlik ook deur swartmense gebruik word as hulle vrot appels ter
> sprake kom.
>
> Wat ek vir jou wel kan se, is dat daar toenemend uit wit geledere prys
> vir swart aanstellings as regters in SA kom.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96788 is 'n antwoord op boodskap #96777] Di, 17 Augustus 2004 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, voor jy op jou wit perd spring en in die sonsondergang inry, kyk
bietjie van waar die land gekom het onder wit "korrupsie" en gee dan
maar dieselfde tyd om te sien wat gebeur onder nie-blanke "korrupsie"...

Ek kan jou so paar stories daaroor vertel. Maar jy slaap duidelik lekker
in die ANC boesem. Slaap soet kleine Ferdi...

Groete
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 16 Aug 2004 16:05:03 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
>
> Isit?
> Ek kan jou dalk stories vertel...
>
>
>> advokate, ens. ens. wat die wet oortree en dis eintlik nie mense waarvan jy
>> dit verwag nie.
>
>
> Miskien kan ek jou daaroor ook stories vertel..... Wit landdroste.....
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96790 is 'n antwoord op boodskap #96783] Di, 17 Augustus 2004 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja Ferdi, want uit daardie prys kom werk. Arme wit regters moet hulle
siele verkoop om behoue te bly want aanstellings in daardie gebied is
maar 'n regerings ding, is dit nie?

Groete met sproete
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 17 Aug 2004 11:40:51 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> die reël
>
> Wat ek se is dat die (baie rasionele en ware) "verskoning" hierbo
> natuurlik ook deur swartmense gebruik word as hulle vrot appels ter
> sprake kom.
>
> Wat ek vir jou wel kan se, is dat daar toenemend uit wit geledere prys
> vir swart aanstellings as regters in SA kom.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96791 is 'n antwoord op boodskap #96783] Di, 17 Augustus 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O terloops, Ferdi, besef jy dat jy 'n hele kontinent (waarvan dele soms
letterlik in vlamme is) agter jou het wat die teendeel bewys? Lyk my jy
het maar lekker tonnelvisie...

Cheers
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 17 Aug 2004 11:40:51 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> die reël
>
> Wat ek se is dat die (baie rasionele en ware) "verskoning" hierbo
> natuurlik ook deur swartmense gebruik word as hulle vrot appels ter
> sprake kom.
>
> Wat ek vir jou wel kan se, is dat daar toenemend uit wit geledere prys
> vir swart aanstellings as regters in SA kom.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96793 is 'n antwoord op boodskap #96790] Di, 17 Augustus 2004 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Ja Ferdi, want uit daardie prys kom werk. Arme wit regters moet hulle
> siele verkoop om behoue te bly want aanstellings in daardie gebied is
> maar 'n regerings ding, is dit nie?

Dink jy dit is verkeerd wanneer die regering van die dag die regters
van 'n land aanstel? Kan jy verduidelik waarom jy dink dit is
verkeerd (as jy so dink), en andersom?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96797 is 'n antwoord op boodskap #96790] Di, 17 Augustus 2004 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Aug 2004 16:29:18 +0200, Plato wrote:

> Ja Ferdi, want uit daardie prys kom werk. Arme wit regters moet hulle
> siele verkoop om behoue te bly want aanstellings in daardie gebied is
> maar 'n regerings ding, is dit nie?

Nee.
Jy is hier verkeerd op twee vlakke.
Die eerste is dat die prys nie kom van mense wat werk van die staat of
die regters kry nie. Dis onafhanklike prys. Mense kyk na die
uitsprake.

In die tweede plek hoef geen regter - wit of andersins - enigiets te
verkoop om n werk te behou nie. Regters word lewenslank aangestel met
alle en volle voordele. Volle betaling en voordele tot die dood ens.

'n Regter kan slegs met 'n moeilike proses afgedank word. Op grond van
bewese kranksinnigheid of totale onbevoegdheid of korrupsie of so
iets.

Die afdanking kan die president ook net doen as die regterlike
dienskommissie dit aanbeveel. Die kommissie bestaan uit 'n kakhuis vol
mense van parlementslede tot akademici.

Check art 99 van die grondwet.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96798 is 'n antwoord op boodskap #96791] Di, 17 Augustus 2004 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Aug 2004 16:37:10 +0200, Plato wrote:

> O terloops, Ferdi, besef jy dat jy 'n hele kontinent (waarvan dele soms
> letterlik in vlamme is) agter jou het wat die teendeel bewys? Lyk my jy
> het maar lekker tonnelvisie...

Bedoel jy Europa? 1WW, 2WW, doodskampe en so meer?

Ek neem so aan. Maar dan moet jy se of jy die oordeel oor Europa net
beperk tot die vorige eeu want daar was baie meer doodslag in die eeue
voor die 20ste eeu.

Ek neem aan jy bedoel Europa want dis waar ons regstelsel vandaan kom.

Dan kan jy natuurlik die bree christelike beskawing ook bedoel. Daar
sal jy ook reg wees wabt die meeste oorloe op die planeet is deur
christelike lande gevoer.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96799 is 'n antwoord op boodskap #96788] Di, 17 Augustus 2004 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Aug 2004 16:22:49 +0200, Plato wrote:

erdi, voor jy op jou wit perd spring en in die sonsondergang inry,
kyk
> bietjie van waar die land gekom het onder wit "korrupsie" en gee dan
> maar dieselfde tyd om te sien wat gebeur onder nie-blanke "korrupsie"...
>
> Ek kan jou so paar stories daaroor vertel. Maar jy slaap duidelik lekker
> in die ANC boesem. Slaap soet kleine Ferdi...
>
> Groete

Hoekom is mense soos jy so toegeknyp?

As 'n mens die ou NP durf kritiseer - en fok weet daar is baie om te
kritiseer - dan word jy sumier geettiketeer as 'n "ANC" en daarmee
saam s word die ore toegedruk vir alles wat nou gese word.

Hoekom nie PAC nie?

Hoekom nie DA nie?

Hoeom nie IVP nie?

Hoekom bespreek jy nie wat ek se nie? MIskien weet ek actually van 'n
paar dinge.

Wil jy se omdat iemand 'n wit vel het, KAN hy of sy NOOIT korrup of
onbevoeg wees nie???

Kom ons begin by daardie vraag.
Dink jy dis moontlik dat iemand met 'n wit vel korrup of misdadig kan
wees?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96802 is 'n antwoord op boodskap #96793] Di, 17 Augustus 2004 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As die regering (en dit was so in Apartheid) die regters se aanstelling
beinvloed, beinvloed jy reg en geregtigheid. Maklik.

Groete
Plato

Katryn wrote:
> Plato skryf:
>
>
>> Ja Ferdi, want uit daardie prys kom werk. Arme wit regters moet hulle
>> siele verkoop om behoue te bly want aanstellings in daardie gebied is
>> maar 'n regerings ding, is dit nie?
>
>
> Dink jy dit is verkeerd wanneer die regering van die dag die regters
> van 'n land aanstel? Kan jy verduidelik waarom jy dink dit is
> verkeerd (as jy so dink), en andersom?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96804 is 'n antwoord op boodskap #96802] Di, 17 Augustus 2004 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> As die regering (en dit was so in Apartheid) die regters se aanstelling
> beinvloed, beinvloed jy reg en geregtigheid. Maklik.

So, jy sou dus sê dit is nie 'n goeie beginsel nie?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96807 is 'n antwoord op boodskap #96797] Di, 17 Augustus 2004 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Heeltemal reg Ferdi...

Lekker in feetjieland is dit nie?

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 17 Aug 2004 16:29:18 +0200, Plato
> wrote:
>
> hulle
>
>> siele verkoop om behoue te bly want aanstellings in daardie gebied is
>> maar 'n regerings ding, is dit nie?
>
>
> Nee.
> Jy is hier verkeerd op twee vlakke.
> Die eerste is dat die prys nie kom van mense wat werk van die staat of
> die regters kry nie. Dis onafhanklike prys. Mense kyk na die
> uitsprake.
>
> In die tweede plek hoef geen regter - wit of andersins - enigiets te
> verkoop om n werk te behou nie. Regters word lewenslank aangestel met
> alle en volle voordele. Volle betaling en voordele tot die dood ens.
>
> 'n Regter kan slegs met 'n moeilike proses afgedank word. Op grond van
> bewese kranksinnigheid of totale onbevoegdheid of korrupsie of so
> iets.
>
> Die afdanking kan die president ook net doen as die regterlike
> dienskommissie dit aanbeveel. Die kommissie bestaan uit 'n kakhuis vol
> mense van parlementslede tot akademici.
>
> Check art 99 van die grondwet.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96808 is 'n antwoord op boodskap #96798] Di, 17 Augustus 2004 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee Ferdi, ek praat nie van Europa nie en ek dink ook nie jy is so dom
as om dit te glo nie. Ek bedoel Afrika natuurlik, maar jou sarkasme word
genoteer. Jy is 'n komiese ou.

Sjoe maar Londen is 'n aaklige plek vandag is dit nie? Duitsland is
vandag 'n aaklige plek is dit nie? Daardie land het nou nog nie herstel
na WOII nie, het hy? Sjoe maar Zimbabwe is nou die in plek om te gaan
bly is dit nie? Ek sien die mense stroom soontoe!

Moet jouself nie deur die kak hou nie Ferdi!

Cheers
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 17 Aug 2004 16:37:10 +0200, Plato
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96809 is 'n antwoord op boodskap #96774] Di, 17 Augustus 2004 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf:

> Die swart mense hou eenvoudig nie van die wit mense se kerk nie!
> Net so hou die wit mense ook nie daarvan om met spesifieke klere aan te gaan
> kerk hou en mense te doop in die see nie [soos party hier by ons doen].

Die verskillende gebruike en maniere van doop is denominasioneel,
jong. Dit het bittermin te doen met swart of wit kerke. Daar is baie
"wit kerke" wat hulle ledemate in riviere of die see doop.
Hoe dink jy het die vroe"e Christene hulle mense gedoop? Ek dog
Johannes het dan juis in 'n rivier gestaan?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96810 is 'n antwoord op boodskap #96799] Di, 17 Augustus 2004 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja Ferdi, dit is moontlik. Dit gebeur baie. Maar ek sien nie die lande
waar dit gebeur ten gronde gaan nie. Dit gebeur wel hier in Afrika...

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 17 Aug 2004 16:22:49 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> bietjie van waar die land gekom het onder wit "korrupsie" en gee dan
>> maar dieselfde tyd om te sien wat gebeur onder nie-blanke "korrupsie"...

>> Ek kan jou so paar stories daaroor vertel. Maar jy slaap duidelik lekker
>> in die ANC boesem. Slaap soet kleine Ferdi...

>> Groete
>
>
> Hoekom is mense soos jy so toegeknyp?
>
> As 'n mens die ou NP durf kritiseer - en fok weet daar is baie om te
> kritiseer - dan word jy sumier geettiketeer as 'n "ANC" en daarmee
> saam s word die ore toegedruk vir alles wat nou gese word.
>
> Hoekom nie PAC nie?
>
> Hoekom nie DA nie?
>
> Hoeom nie IVP nie?
>
> Hoekom bespreek jy nie wat ek se nie? MIskien weet ek actually van 'n
> paar dinge.
>
> Wil jy se omdat iemand 'n wit vel het, KAN hy of sy NOOIT korrup of
> onbevoeg wees nie???
>
> Kom ons begin by daardie vraag.
> Dink jy dis moontlik dat iemand met 'n wit vel korrup of misdadig kan
> wees?
>
Re: Artikel in die Rapport - DSCF2496a.jpg (0/1) [boodskap #96813 is 'n antwoord op boodskap #96774] Di, 17 Augustus 2004 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 17 Aug 2004 08:20:12 +0100, "Suidwester" wrote:

> . Dink jy dis wat gebeur? Die
> oorgrote meerderheid doen dit nie! En hoekom nie? Omdat mense hou van
> hulle eie soort, maak nie saak van watter hoek jy dit af kyk nie.

Vrydag was ek in die dolfenarium (wat sowat 200 treë van my woonplek
af is) en daar het ek dit weer gesien. Op 'n pawiljoen opgerig vir
etlike duisende mense, en my naby die middel omdat ek foto's neem, was
daar aan die linkerkant van die pawiljoen 'n massa wit mense, en regs
'n gitswart kol. Steeds seëvier onbeplande apartheid.

DD
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96814 is 'n antwoord op boodskap #96810] Di, 17 Augustus 2004 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
>
>> On Tue, 17 Aug 2004 16:22:49 +0200, Plato
>> wrote:

>> kyk


Wit perd, Plato? WIT!!! Ben je bedonnerd:-)))

DD
Re: Artikel in die Rapport - DSCF2496a.jpg (0/1) [boodskap #96816 is 'n antwoord op boodskap #96813] Di, 17 Augustus 2004 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:
>
> Op 'n pawiljoen opgerig vir etlike duisende mense, ,
> en regs n gitswart kol.

Oor daai gitswart kol, DD. Het jy mooi gekyk of daar dalk iets kon
ontsnap daaruit?

Katryn Wittgenstein
;-)
Re: Artikel in die Rapport - DSCF2496a.jpg (0/1) [boodskap #96818 is 'n antwoord op boodskap #96816] Di, 17 Augustus 2004 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 17 Aug 2004 15:54:05 -0400, Katryn wrote:

> Dee Dee skryf:

>> Op 'n pawiljoen opgerig vir etlike duisende mense, ,
>> en regs n gitswart kol.
>
> Oor daai gitswart kol, DD. Het jy mooi gekyk of daar dalk iets kon
> ontsnap daaruit?
>
> Katryn Wittgenstein
> ;-)

Heelwaarskynlik, Katryn, is baie van hulle reeds ontsnaptes.

Dave Witgatstein
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96832 is 'n antwoord op boodskap #96804] Wo, 18 Augustus 2004 04:10 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, dit is nie. Die regering mag dalk eerbaar wees en regters ogrond
van juridiese vermoë ensovoorts aanstel, maar ek vertrou nie regerings nie.

Katryn wrote:
> Plato skryf:
>
>
>> As die regering (en dit was so in Apartheid) die regters se aanstelling
>> beinvloed, beinvloed jy reg en geregtigheid. Maklik.
>
>
> So, jy sou dus sê dit is nie 'n goeie beginsel nie?
>
Vorige onderwerp: Dis lekker in Souf Efrika
Volgende onderwerp: Nou het kortbroek broekloos geword...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:53:29 MGT 2024