Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons eerste Goud
Ons eerste Goud [boodskap #96704] So, 15 Augustus 2004 22:21 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goud vir 4 x 100m aflos (swem) en 'n nuwe wêreldrekord daarby :) Ek glo ons
swemmers sal 'n paar individuele medaljes ook kan losslaan. Ek sit my
geldjie op Ryk Neethling en Terence Parkin...

Ek sien die Amerikaners sukkel bietjie hierdie jaar met die medaljes.
Gisteraand het ek gesit en kyk hoe sien hulle, hul gat met die
gesinkroniseerde (?) duik en vandag het Peurto Rico hulle lieflik geklop in
die Basketbal. Tot die kommentators het gekraai van plesier vandag oor die
Basketbal. Mens kan maar net sê, welkom terug op planeet aarde...

E
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96705 is 'n antwoord op boodskap #96704] So, 15 Augustus 2004 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf:

> Goud vir 4 x 100m aflos (swem) en 'n nuwe wêreldrekord daarby :) Ek glo ons
> swemmers sal 'n paar individuele medaljes ook kan losslaan. Ek sit my
> geldjie op Ryk Neethling en Terence Parkin...
>
> Ek sien die Amerikaners sukkel bietjie hierdie jaar met die medaljes.
> Gisteraand het ek gesit en kyk hoe sien hulle, hul gat met die
> gesinkroniseerde (?) duik en vandag het Peurto Rico hulle lieflik geklop in
> die Basketbal. Tot die kommentators het gekraai van plesier vandag oor die
> Basketbal. Mens kan maar net sê, welkom terug op planeet aarde...

;-) Ons is natuurlik baie agter wat die uitsending vanaf Athens
betref, want NBC het die uitsaairegte, en hulle begin eers baie later
as die werklike tye uitsaai. Um...dit is nou om te probeer sê ons kry
nie 'n "live feed" direk van Athens nie. ;-) Dit is ten minste die
situasie hier in Georgia vir kabel gebruikers. Dalk is dit anders in
die ander state, of mense wat satelliet gebruik.
Maar BAIE BAIE geluk Suid Afrika!! Dit is voorwaar iets om op trots
te wees.
Ek gaan dit beslis kyk. ;-)
Ek het gesien hoe ons in Basketbal geklop was, en dit was duidelik dat
die Puerto Ricans met meer hart gespeel het, en graag wou wen.
Maar Elaine, moet asseblief nie ons politiek (en veral ons FP, wat
sucketh), verwar met die mens nie. Alle Amerikaners is nie arrogante
SOB's nie. ;-) En hulle het net so hard gewerk om daar te wees as
enige ander atleet.
Maar ek kan heeltemal verstaan waarom julle voel soos julle voel.
Nogsteeds...
Aan die ander kant is 'n bietjie humble pie goed vir enigeen soos jy
sê. ;-)
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96706 is 'n antwoord op boodskap #96705] So, 15 Augustus 2004 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"

Alle Amerikaners is nie arrogante
> SOB's nie. ;-) En hulle het net so hard gewerk om daar te wees as
> enige ander atleet.

Ja, maar mens word darem moeg vir hoe daar vertel
word hoe die een atleet (vergeet nou sy naam) gaan
probeer om ag medaljes te kry, sodat hy vir Mark
Spitzer kan verbeter, en dan verloor hulle sommer
so aan die begin. Dis dieselfde mentaliteit wat George
Bush laat verklaar "die oorlog is oor" wanneer dit toe
eintlik eers begin. Dieselfde mentaliteit wat altyds
eerste die vinger na Kanada wys as iets gebeur:
die eerste ding wat hulle met 9/11 sê is die ouens
het oor die Kanadese grens gekom. Toe die
groot blackout verlede jaar gebeur, toe sê hulle
dit het in Ottawa begin.

Gloudina
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96707 is 'n antwoord op boodskap #96706] Ma, 16 Augustus 2004 01:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
Ja, maar mens word darem moeg vir hoe daar vertel
word hoe die een atleet (vergeet nou sy naam) gaan
probeer om ag medaljes te kry, sodat hy vir Mark
Spitzer kan verbeter, en dan verloor hulle sommer
so aan die begin. Dis dieselfde mentaliteit wat George
Bush laat verklaar "die oorlog is oor" wanneer dit toe
eintlik eers begin. Dieselfde mentaliteit wat altyds
eerste die vinger na Kanada wys as iets gebeur:
die eerste ding wat hulle met 9/11 sê is die ouens
het oor die Kanadese grens gekom. Toe die
groot blackout verlede jaar gebeur, toe sê hulle
dit het in Ottawa begin.

Gloudina

Maar Ottawa HET dit begin, het jy deel gehad daarin Gloudina ?? :-))

En daar is niks hype oor Michael Thorpe nie, hy is n baie goeie swemmer wat
gaan probeer om Mark Spitz se rekord te probeer oortref (met Mark se
goedkeuring en bystand), wat is tog verkeerd daarmee om kompeterend te
wees.

Ons TV uitsending is vertraag, dis altyd n dag laat en n dollar kort. Ek
het die swem aflos gesien waar S.A. gewen het, maar ek dog dis net die
uitdunne. Verder het beide die mans en vroue roeisspanne gewen, asook beach
volleyball. Ek het nie gesien dat veel Am. swemmers verloor nie, dalk
gebeur dit later. Maar elke jaar kry hulle kritiek (die Amerikaanse atlete)
omdat hulle glo arrogant is, maar ek dink nie dit is so nie, ek dink in elk
geval Australie het meer goues gewen laas keer.
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96708 is 'n antwoord op boodskap #96707] Ma, 16 Augustus 2004 01:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" >

Maar elke jaar kry hulle kritiek (die Amerikaanse atlete)
> omdat hulle glo arrogant is, maar ek dink nie dit is so nie, ek dink in elk
> geval Australie het meer goues gewen laas keer.

So wanneer leer hulle bietjie
nederigheid?

Gloudina
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96709 is 'n antwoord op boodskap #96706] Ma, 16 Augustus 2004 01:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Dieselfde mentaliteit wat altyds
> eerste die vinger na Kanada wys as iets gebeur:

Giegiegie....
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96710 is 'n antwoord op boodskap #96706] Ma, 16 Augustus 2004 01:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
So staan dit tans vir lande wat al medaljes gewen het, ek wonder watse
medaljes die Sjinese gewen het, dis goed om te sien dat hulle so goed doen.
Amerika tjop maar af, maar die Spele het nog net begin, ek dink altyd daar
is die meeste wedywering tussen die Australiers en die Amerikaners.

Goud, Silver, brons, totaal

China 5 2 1 8
Australia 4 1 3 8
United States 1 4 3 8
Russia 1 3 2 6
Japan 4 1 0 5
France 1 2 2 5
Italy 2 1 0 3
Turkey 2 0 1 3
Ukraine 2 0 1 3
Hungary 1 1 1 3
Netherlands 0 1 2 3
Thailand 1 0 1 2
Poland 0 2 0 2
Germany 0 1 1 2
Belgium 0 0 2 2
Bulgaria 0 0 2 2
Cuba 0 0 2 2
South Africa 1 0 0 1
United Kingdom 0 1 0 1
Georgia 0 1 0 1
Indonesia 0 1 0 1
Portugal 0 1 0 1
Serbia and Montenegro 0 1 0 1
Slovakia 0 1 0 1
Argentina 0 0 1 1
Colombia 0 0 1 1
Czech Republic 0 0 1 1
South Korea 0 0 1 1
Mongolia 0 0 1 1
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96711 is 'n antwoord op boodskap #96705] Ma, 16 Augustus 2004 01:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie bedoel alle Amerikaners nie :) Ek het gepraat van een van die
spanlede (kan nou nie sy naam onthou nie) van die basketbal wat net so voor
die spele vir almal wat wou luister vertel dat hulle klaar die Goue Medalje
gewen het. Hy's ongelukkig ook nie die enigste een wat sy woorde vinnig
moes sluk nie, baie van die Amerikaanse sportsterre het met daai arrogante
houding Athene toe gegaan.

E

"Katryn" wrote:

> Ek het gesien hoe ons in Basketbal geklop was, en dit was duidelik dat
> die Puerto Ricans met meer hart gespeel het, en graag wou wen.
> Maar Elaine, moet asseblief nie ons politiek (en veral ons FP, wat
> sucketh), verwar met die mens nie. Alle Amerikaners is nie arrogante
> SOB's nie. ;-) En hulle het net so hard gewerk om daar te wees as
> enige ander atleet.
> Maar ek kan heeltemal verstaan waarom julle voel soos julle voel.
> Nogsteeds...
> Aan die ander kant is 'n bietjie humble pie goed vir enigeen soos jy
> sê. ;-)
>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96712 is 'n antwoord op boodskap #96707] Ma, 16 Augustus 2004 02:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie"

> Maar Ottawa HET dit begin, het jy deel gehad daarin Gloudina ?? :-))

Wel, ek dink die plek in Ohio wat dit begin het, se naam
is glo ook Ottawa. Maar hulle kon darem eers seker van
hulle feite gemaak het. Ek kyk nou die dag na 'n program
oor die herdenking van die black out, nou net omtrent 'n
jaar gelede, en iemand beskryf hoe dol dit gegaan het
by die televisie-stasie, waar mense van oor die hele
wêreld gebel het om te hoor hoe dit gebeur het dat
Ottawa die black out begin het.
Ek sal nie maklik dié dag of twee vergeet nie.
Net toe ons in die ondergrondse garage inry, toe
gaan die ligte af. Maar ons hysers werk darem op
hulpgenerators. Maar na 'n paar uur breek dié
ook, en toe het ons geen ligte nie. Na 'n nag en
'n oggend, toe besluit ons om oor te gaan na
Quebec, wat ons oorkant die Ottawa-rivier kan
sien, met hulle ligte aan. ( Quebec was nie op
dieselfde power grid as Ontario nie, wat met
Ohio en 'n klomp ander state ingeskakel is.)
Ons moes toe die sewentien stelle trappe
afloop, met net 'n flitslig in die stikdonker, om
by ons kar te kom. Toe ons net by die deur
van die garage wou uitry, toe kom die ligte
weer aan.
Die verklaring vir die black out. Een
kragstasie in Ohio, wat telkens reëls gebreek
en gewaarsku is, het foutief begin funksioneer.
Toe begin daar 'n sirkulêre kragophoping
plaasvind op die "loop" van kragdrade, en
as veiligheidsmaatreël teen oorverhitting, sluit
alle kragstasies en atoomkragstasies hulself
af.

Gloudina
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96713 is 'n antwoord op boodskap #96710] Ma, 16 Augustus 2004 03:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Twee van die Sjinese goues was vir die mans en vroue gesinchroniseerde duik.
--
Groetnis
Annette
"Ellie" wrote in message
news:i2UTc.23265$nx2.3576@newsread2.news.atl.earthlink.net.. .
> So staan dit tans vir lande wat al medaljes gewen het, ek wonder watse
> medaljes die Sjinese gewen het, dis goed om te sien dat hulle so goed doen.
> Amerika tjop maar af, maar die Spele het nog net begin, ek dink altyd daar
> is die meeste wedywering tussen die Australiers en die Amerikaners.
>
>
> Goud, Silver, brons, totaal
>
>
> China 5 2 1 8
> Australia 4 1 3 8
> United States 1 4 3 8
> Russia 1 3 2 6
> Japan 4 1 0 5
> France 1 2 2 5
> Italy 2 1 0 3
> Turkey 2 0 1 3
> Ukraine 2 0 1 3
> Hungary 1 1 1 3
> Netherlands 0 1 2 3
> Thailand 1 0 1 2
> Poland 0 2 0 2
> Germany 0 1 1 2
> Belgium 0 0 2 2
> Bulgaria 0 0 2 2
> Cuba 0 0 2 2
> South Africa 1 0 0 1
> United Kingdom 0 1 0 1
> Georgia 0 1 0 1
> Indonesia 0 1 0 1
> Portugal 0 1 0 1
> Serbia and Montenegro 0 1 0 1
> Slovakia 0 1 0 1
> Argentina 0 0 1 1
> Colombia 0 0 1 1
> Czech Republic 0 0 1 1
> South Korea 0 0 1 1
> Mongolia 0 0 1 1
>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96714 is 'n antwoord op boodskap #96711] Ma, 16 Augustus 2004 03:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy praat van die Amerikaanse swemmer Phelps.
--
Groetnis
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:cfp2lr$j29$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nie bedoel alle Amerikaners nie :) Ek het gepraat van een van die
> spanlede (kan nou nie sy naam onthou nie) van die basketbal wat net so voor
> die spele vir almal wat wou luister vertel dat hulle klaar die Goue Medalje
> gewen het. Hy's ongelukkig ook nie die enigste een wat sy woorde vinnig
> moes sluk nie, baie van die Amerikaanse sportsterre het met daai arrogante
> houding Athene toe gegaan.
>
> E
>
> "Katryn" wrote:
>
>> Ek het gesien hoe ons in Basketbal geklop was, en dit was duidelik dat
>> die Puerto Ricans met meer hart gespeel het, en graag wou wen.
>> Maar Elaine, moet asseblief nie ons politiek (en veral ons FP, wat
>> sucketh), verwar met die mens nie. Alle Amerikaners is nie arrogante
>> SOB's nie. ;-) En hulle het net so hard gewerk om daar te wees as
>> enige ander atleet.
>> Maar ek kan heeltemal verstaan waarom julle voel soos julle voel.
>> Nogsteeds...
>> Aan die ander kant is 'n bietjie humble pie goed vir enigeen soos jy
>> sê. ;-)
>>
>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96718 is 'n antwoord op boodskap #96706] Ma, 16 Augustus 2004 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com formuleerde op maandag :
> "Katryn"
>
> Alle Amerikaners is nie arrogante
>> SOB's nie. ;-) En hulle het net so hard gewerk om daar te wees as
>> enige ander atleet.
>
> Ja, maar mens word darem moeg vir hoe daar vertel
> word hoe die een atleet (vergeet nou sy naam) gaan
> probeer om ag medaljes te kry, sodat hy vir Mark
> Spitzer kan verbeter, en dan verloor hulle sommer
> so aan die begin. Dis dieselfde mentaliteit wat George
> Bush laat verklaar "die oorlog is oor" wanneer dit toe
> eintlik eers begin. Dieselfde mentaliteit wat altyds
> eerste die vinger na Kanada wys as iets gebeur:
> die eerste ding wat hulle met 9/11 sê is die ouens
> het oor die Kanadese grens gekom. Toe die
> groot blackout verlede jaar gebeur, toe sê hulle
> dit het in Ottawa begin.
>
> Gloudina

Ek felisiteer die prestasie van die SA swemspan maar hoekom daar is nie
swart atlete by die swemmers?

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96719 is 'n antwoord op boodskap #96718] Ma, 16 Augustus 2004 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 formuleerde de vraag :
> @rogers.com formuleerde op maandag :
>> "Katryn"

>> Alle Amerikaners is nie arrogante
>>> SOB's nie. ;-) En hulle het net so hard gewerk om daar te wees as
>>> enige ander atleet.

>> Ja, maar mens word darem moeg vir hoe daar vertel
>> word hoe die een atleet (vergeet nou sy naam) gaan
>> probeer om ag medaljes te kry, sodat hy vir Mark
>> Spitzer kan verbeter, en dan verloor hulle sommer
>> so aan die begin. Dis dieselfde mentaliteit wat George
>> Bush laat verklaar "die oorlog is oor" wanneer dit toe
>> eintlik eers begin. Dieselfde mentaliteit wat altyds
>> eerste die vinger na Kanada wys as iets gebeur:
>> die eerste ding wat hulle met 9/11 sê is die ouens
>> het oor die Kanadese grens gekom. Toe die
>> groot blackout verlede jaar gebeur, toe sê hulle
>> dit het in Ottawa begin.

>> Gloudina
>
> Ek felisiteer die prestasie van die SA swemspan maar hoekom daar is nie swart
> atlete by die swemmers?

Alleen maar blanke zuid-africanen,wat een discriminatie zeg,zou dat
komen door de appartheid :)

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96720 is 'n antwoord op boodskap #96718] Ma, 16 Augustus 2004 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Amerikaanse span het ook nie 'n swart swemmer nie.
Die Australiërs ook nie.
White men can't jump.
Black men can't swim.
:))
--
Groetnis
Annette

"P_65" skryf in boodskap news:mn.82387d48d133df25.14359@hotmail.com...
> @rogers.com formuleerde op maandag :
>> "Katryn"
>>
>> Alle Amerikaners is nie arrogante
>>> SOB's nie. ;-) En hulle het net so hard gewerk om daar te wees as
>>> enige ander atleet.
>>
>> Ja, maar mens word darem moeg vir hoe daar vertel
>> word hoe die een atleet (vergeet nou sy naam) gaan
>> probeer om ag medaljes te kry, sodat hy vir Mark
>> Spitzer kan verbeter, en dan verloor hulle sommer
>> so aan die begin. Dis dieselfde mentaliteit wat George
>> Bush laat verklaar "die oorlog is oor" wanneer dit toe
>> eintlik eers begin. Dieselfde mentaliteit wat altyds
>> eerste die vinger na Kanada wys as iets gebeur:
>> die eerste ding wat hulle met 9/11 sê is die ouens
>> het oor die Kanadese grens gekom. Toe die
>> groot blackout verlede jaar gebeur, toe sê hulle
>> dit het in Ottawa begin.
>>
>> Gloudina
>
> Ek felisiteer die prestasie van die SA swemspan maar hoekom daar is nie
> swart atlete by die swemmers?
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96721 is 'n antwoord op boodskap #96719] Ma, 16 Augustus 2004 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is ook geen swart swemmers of atlete in die Nederlandse span nie.
As jy van diskriminasie praat, vee eers voor jou eie deur.
-
Groetnis
Annette

"P_65" skryf in boodskap news:mn.82477d48325aabff.14359@hotmail.com...
> P_65 formuleerde de vraag :
>> @rogers.com formuleerde op maandag :
>>> "Katryn"
>
>>> Alle Amerikaners is nie arrogante
>>>> SOB's nie. ;-) En hulle het net so hard gewerk om daar te wees as
>>>> enige ander atleet.
>
>>> Ja, maar mens word darem moeg vir hoe daar vertel
>>> word hoe die een atleet (vergeet nou sy naam) gaan
>>> probeer om ag medaljes te kry, sodat hy vir Mark
>>> Spitzer kan verbeter, en dan verloor hulle sommer
>>> so aan die begin. Dis dieselfde mentaliteit wat George
>>> Bush laat verklaar "die oorlog is oor" wanneer dit toe
>>> eintlik eers begin. Dieselfde mentaliteit wat altyds
>>> eerste die vinger na Kanada wys as iets gebeur:
>>> die eerste ding wat hulle met 9/11 sê is die ouens
>>> het oor die Kanadese grens gekom. Toe die
>>> groot blackout verlede jaar gebeur, toe sê hulle
>>> dit het in Ottawa begin.
>
>>> Gloudina
>>
>> Ek felisiteer die prestasie van die SA swemspan maar hoekom daar is nie swart
>> atlete by die swemmers?
>
> Alleen maar blanke zuid-africanen,wat een discriminatie zeg,zou dat
> komen door de appartheid :)
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96723 is 'n antwoord op boodskap #96720] Ma, 16 Augustus 2004 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!!

"Annette" skryf in boodskap news:cfpp75$gb0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Amerikaanse span het ook nie 'n swart swemmer nie.
> Die Australiërs ook nie.
> White men can't jump.
> Black men can't swim.
> :))
> --
> Groetnis
> Annette
> "P_65" wrote in message
> news:mn.82387d48d133df25.14359@hotmail.com...
>> @rogers.com formuleerde op maandag :
>>> "Katryn"
>>>
>>> Alle Amerikaners is nie arrogante
>>>> SOB's nie. ;-) En hulle het net so hard gewerk om daar te wees as
>>>> enige ander atleet.
>>>
>>> Ja, maar mens word darem moeg vir hoe daar vertel
>>> word hoe die een atleet (vergeet nou sy naam) gaan
>>> probeer om ag medaljes te kry, sodat hy vir Mark
>>> Spitzer kan verbeter, en dan verloor hulle sommer
>>> so aan die begin. Dis dieselfde mentaliteit wat George
>>> Bush laat verklaar "die oorlog is oor" wanneer dit toe
>>> eintlik eers begin. Dieselfde mentaliteit wat altyds
>>> eerste die vinger na Kanada wys as iets gebeur:
>>> die eerste ding wat hulle met 9/11 sê is die ouens
>>> het oor die Kanadese grens gekom. Toe die
>>> groot blackout verlede jaar gebeur, toe sê hulle
>>> dit het in Ottawa begin.
>>>
>>> Gloudina
>>
>> Ek felisiteer die prestasie van die SA swemspan maar hoekom daar is nie
>> swart atlete by die swemmers?
>>
>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>>
>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96730 is 'n antwoord op boodskap #96710] Ma, 16 Augustus 2004 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf
...

> Amerika tjop maar af, maar die Spele het nog net begin,

Met sy 270 miljoen of so inwoners, behoort die
VSA natuurlik saam met Sjina en Rusland die
tellings te domineer. Om landjies soos SA en Kanada
en België in een asem te noem met dié grotes, is
eintlik bietjie van 'n grap.
Die SA groep atlete was darem abnormaal klein.
En hulle kostume darem ook baie snaaks. Wie
het dit ontwerp?

Gloudina
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96738 is 'n antwoord op boodskap #96711] Ma, 16 Augustus 2004 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf:

> Hy's ongelukkig ook nie die enigste een wat sy woorde vinnig
> moes sluk nie, baie van die Amerikaanse sportsterre het met daai arrogante
> houding Athene toe gegaan.

Ja, jy's seker reg. ;-)
Hulle het toe gisteraand 11:15 eers hier by ons op TV gewys hoe julle
swemmers daardie goue medalje wen. Dit was werklik ongelooflik om te
sien.
Die kommentators het iets genoem dat die Suid Afrikaanse span hier in
Arizona iewers oefen met 'n Amerikaanse afrigter? Is dit so?
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96747 is 'n antwoord op boodskap #96738] Ma, 16 Augustus 2004 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, ek hou nie eintlik tred met was ons swemmers doen nie, en ek kan ook
nêrens enige verwysing daarna kry nie, so ek sal nie vir jou kan sê nie.
Miskien weet iemand anders hier rond wat gaan daar aan.

E

"Katryn" wrote:
>
> Ja, jy's seker reg. ;-)
> Hulle het toe gisteraand 11:15 eers hier by ons op TV gewys hoe julle
> swemmers daardie goue medalje wen. Dit was werklik ongelooflik om te
> sien.
> Die kommentators het iets genoem dat die Suid Afrikaanse span hier in
> Arizona iewers oefen met 'n Amerikaanse afrigter? Is dit so?
>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96750 is 'n antwoord op boodskap #96747] Ma, 16 Augustus 2004 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drie van hulle, Schoeman, Neethling en Ferns bly in Tucson, Arizona, en het
dur VSA afrigters.
Hulle bly egter vir SA deelneem, nie soos sommige ander wat vir 'n ander
land wil deelneem nie.
Soos Colleen de Reuck ( vergeet haar nuwe van) wat vir die VSA in die
marathon gaan deelneem.
--
Groetnis
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:cfqi1l$50c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jong, ek hou nie eintlik tred met was ons swemmers doen nie, en ek kan ook
> nêrens enige verwysing daarna kry nie, so ek sal nie vir jou kan sê nie.
> Miskien weet iemand anders hier rond wat gaan daar aan.
>
> E
>
> "Katryn" wrote:
>>
>> Ja, jy's seker reg. ;-)
>> Hulle het toe gisteraand 11:15 eers hier by ons op TV gewys hoe julle
>> swemmers daardie goue medalje wen. Dit was werklik ongelooflik om te
>> sien.
>> Die kommentators het iets genoem dat die Suid Afrikaanse span hier in
>> Arizona iewers oefen met 'n Amerikaanse afrigter? Is dit so?
>>
>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96757 is 'n antwoord op boodskap #96750] Ma, 16 Augustus 2004 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit is die lekker ding van persoonlike deelname aan internasionale
geleenthede waar jy as individu deelneem as pro. As jou land jou nie na
die Olimpiese spele stuur nie omdat daar een of ander politieke rede is,
dan lyk die land se politici soos dom dose!

Heerlik. My raad aan blanke sportlui is, doen jou ding en word die
beste. De hel met die res.

Cheers
Plato

Annette wrote:

> Drie van hulle, Schoeman, Neethling en Ferns bly in Tucson, Arizona, en het
> dur VSA afrigters.
> Hulle bly egter vir SA deelneem, nie soos sommige ander wat vir 'n ander
> land wil deelneem nie.
> Soos Colleen de Reuck ( vergeet haar nuwe van) wat vir die VSA in die
> marathon gaan deelneem.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:cfqi1l$50c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Jong, ek hou nie eintlik tred met was ons swemmers doen nie, en ek kan ook
>> nêrens enige verwysing daarna kry nie, so ek sal nie vir jou kan sê nie.
>> Miskien weet iemand anders hier rond wat gaan daar aan.

>> E

>> "Katryn" wrote:

>>> Ja, jy's seker reg. ;-)
>>> Hulle het toe gisteraand 11:15 eers hier by ons op TV gewys hoe julle
>>> swemmers daardie goue medalje wen. Dit was werklik ongelooflik om te
>>> sien.
>>> Die kommentators het iets genoem dat die Suid Afrikaanse span hier in
>>> Arizona iewers oefen met 'n Amerikaanse afrigter? Is dit so?
>


>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96758 is 'n antwoord op boodskap #96750] Ma, 16 Augustus 2004 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O ja, die regering het nog so 10 jaar oor om die Apartheid beuel te
blaas. Dan is die meeste sportlui almal na 1994 gebore en dan is daardie
argument moer toe.

Cheers
Plato

Annette wrote:

> Drie van hulle, Schoeman, Neethling en Ferns bly in Tucson, Arizona, en het
> dur VSA afrigters.
> Hulle bly egter vir SA deelneem, nie soos sommige ander wat vir 'n ander
> land wil deelneem nie.
> Soos Colleen de Reuck ( vergeet haar nuwe van) wat vir die VSA in die
> marathon gaan deelneem.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:cfqi1l$50c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Jong, ek hou nie eintlik tred met was ons swemmers doen nie, en ek kan ook
>> nêrens enige verwysing daarna kry nie, so ek sal nie vir jou kan sê nie.
>> Miskien weet iemand anders hier rond wat gaan daar aan.

>> E

>> "Katryn" wrote:

>>> Ja, jy's seker reg. ;-)
>>> Hulle het toe gisteraand 11:15 eers hier by ons op TV gewys hoe julle
>>> swemmers daardie goue medalje wen. Dit was werklik ongelooflik om te
>>> sien.
>>> Die kommentators het iets genoem dat die Suid Afrikaanse span hier in
>>> Arizona iewers oefen met 'n Amerikaanse afrigter? Is dit so?
>


>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96772 is 'n antwoord op boodskap #96758] Di, 17 Augustus 2004 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal ondervind dat daai beuel nooit kan opraak nie want dan het die swart
politici niks meer om te blameer as hulleself nie! En kyk maar na ou
Gloudina, dit mag nooit gebeur nie! Sy dra die wrok al van die sestigs af
[VORIGE eeu!!] en bly kerm en kerm en...............!!

"Plato" skryf in boodskap news:rqOdndWWF_cedb3cRVn-uA@is.co.za...
> O ja, die regering het nog so 10 jaar oor om die Apartheid beuel te
> blaas. Dan is die meeste sportlui almal na 1994 gebore en dan is daardie
> argument moer toe.
>
> Cheers
> Plato
>
> Annette wrote:
>
>> Drie van hulle, Schoeman, Neethling en Ferns bly in Tucson, Arizona, en het
>> dur VSA afrigters.
>> Hulle bly egter vir SA deelneem, nie soos sommige ander wat vir 'n ander
>> land wil deelneem nie.
>> Soos Colleen de Reuck ( vergeet haar nuwe van) wat vir die VSA in die
>> marathon gaan deelneem.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Elaine" wrote in message
>> news:cfqi1l$50c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Jong, ek hou nie eintlik tred met was ons swemmers doen nie, en ek kan ook
>>> nêrens enige verwysing daarna kry nie, so ek sal nie vir jou kan sê nie.
>>> Miskien weet iemand anders hier rond wat gaan daar aan.
>
>>> E
>
>>> "Katryn" wrote:
>
>>>> Ja, jy's seker reg. ;-)
>>>> Hulle het toe gisteraand 11:15 eers hier by ons op TV gewys hoe julle
>>>> swemmers daardie goue medalje wen. Dit was werklik ongelooflik om te
>>>> sien.
>>>> Die kommentators het iets genoem dat die Suid Afrikaanse span hier in
>>>> Arizona iewers oefen met 'n Amerikaanse afrigter? Is dit so?
>>
>
>
>>
>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96775 is 'n antwoord op boodskap #96750] Di, 17 Augustus 2004 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie :)

"Annette" wrote:
> Drie van hulle, Schoeman, Neethling en Ferns bly in Tucson, Arizona, en het
> dur VSA afrigters.
> Hulle bly egter vir SA deelneem, nie soos sommige ander wat vir 'n ander
> land wil deelneem nie.
> Soos Colleen de Reuck ( vergeet haar nuwe van) wat vir die VSA in die
> marathon gaan deelneem.
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96776 is 'n antwoord op boodskap #96730] Di, 17 Augustus 2004 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Regstellende aksie!!
"@rogers.com" wrote in message
news:YN0Uc.4214$FZs1.1595@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
> Die SA groep atlete was darem abnormaal klein.
> En hulle kostume darem ook baie snaaks. Wie
> het dit ontwerp?
>
> Gloudina
>
Re: Ons eerste Goud [boodskap #96787 is 'n antwoord op boodskap #96776] Di, 17 Augustus 2004 14:19 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
LOL

Suidwester wrote:
> Regstellende aksie!!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:YN0Uc.4214$FZs1.1595@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
>> Die SA groep atlete was darem abnormaal klein.
>> En hulle kostume darem ook baie snaaks. Wie
>> het dit ontwerp?

>> Gloudina


>
Vorige onderwerp: Kaapstad sonder Biblioteek
Volgende onderwerp: Re: White slaughter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:19:07 MGT 2024