Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skokkende feite
Skokkende feite [boodskap #96578] Vr, 13 Augustus 2004 08:55 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
geboortes. Vigs is besig om te wen....
Re: Skokkende feite [boodskap #96580 is 'n antwoord op boodskap #96578] Vr, 13 Augustus 2004 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester formuleerde de vraag :
> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
> geboortes. Vigs is besig om te wen....

Straf van God?
Alles kom reg

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Skokkende feite [boodskap #96581 is 'n antwoord op boodskap #96580] Vr, 13 Augustus 2004 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal nou nie heeltemal saamloop met wie se straf jy reken dit is nie, maar
iemand sal 'n plan moet maak.

"P_65" skryf in boodskap news:mn.6a957d4870a4952b.14359@hotmail.com...
> Suidwester formuleerde de vraag :
>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
>> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>
> Straf van God?
> Alles kom reg
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96590 is 'n antwoord op boodskap #96581] Vr, 13 Augustus 2004 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks. Aan een kant word gekla oor oor populasie en aan die ander
baklei ons vir vale vrek teen dood.

Net snaaks.

Suidwester wrote:
> Sal nou nie heeltemal saamloop met wie se straf jy reken dit is nie, maar
> iemand sal 'n plan moet maak.
> "P_65" wrote in message
> news:mn.6a957d4870a4952b.14359@hotmail.com...
>
>> Suidwester formuleerde de vraag :

>>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as
>
> die
>
>>> geboortes. Vigs is besig om te wen....

>> Straf van God?
>> Alles kom reg

>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com

>
Re: Skokkende feite [boodskap #96591 is 'n antwoord op boodskap #96581] Vr, 13 Augustus 2004 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die natuur is 'n snaakse ding. Soveel van straf weet ek ook nie, maar
dit is maar die natuur se idee van 'n oplossing op jou stelling van
"iets moet gedoen word". Jy bedoel egter dat 'n teenvoeter vir moeder
natuur gevind moet word terwyl sy reeds die as 'n oplossing vir ander
probleem bied.

Groete
Plato

Suidwester wrote:

> Sal nou nie heeltemal saamloop met wie se straf jy reken dit is nie, maar
> iemand sal 'n plan moet maak.
> "P_65" wrote in message
> news:mn.6a957d4870a4952b.14359@hotmail.com...
>
>> Suidwester formuleerde de vraag :

>>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as
>
> die
>
>>> geboortes. Vigs is besig om te wen....

>> Straf van God?
>> Alles kom reg

>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com

>
Re: Skokkende feite [boodskap #96600 is 'n antwoord op boodskap #96591] Vr, 13 Augustus 2004 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Na rijp beraad schreef Plato :
> Die natuur is 'n snaakse ding. Soveel van straf weet ek ook nie, maar dit is
> maar die natuur se idee van 'n oplossing op jou stelling van "iets moet
> gedoen word". Jy bedoel egter dat 'n teenvoeter vir moeder natuur gevind moet
> word terwyl sy reeds die as 'n oplossing vir ander probleem bied.
>
> Groete
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>
>> Sal nou nie heeltemal saamloop met wie se straf jy reken dit is nie, maar
>> iemand sal 'n plan moet maak.
>> "P_65" wrote in message
>> news:mn.6a957d4870a4952b.14359@hotmail.com...

>>> Suidwester formuleerde de vraag :
>
>>>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as

>> die

>>>> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>
>>> Straf van God?
>>> Alles kom reg
>
>>> -- Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>


Vigs by die swartes is as die mixomatose by konyne :')

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Skokkende feite [boodskap #96604 is 'n antwoord op boodskap #96591] Vr, 13 Augustus 2004 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 13 Aug 2004 16:55:37 +0200, Plato wrote:

> Die natuur is 'n snaakse ding. Soveel van straf weet ek ook nie, maar
> dit is maar die natuur se idee van 'n oplossing op jou stelling van
> "iets moet gedoen word". Jy bedoel egter dat 'n teenvoeter vir moeder
> natuur gevind moet word terwyl sy reeds die as 'n oplossing vir ander
> probleem bied.
>
> Groete
> Plato
>

Dit klink vir my Plato, asof jy hier sê dat moeder natuur nou as
teenvoeter, teenfoeter.

DD
Re: Skokkende feite [boodskap #96620 is 'n antwoord op boodskap #96591] Sa, 14 Augustus 2004 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat ek sê is dat ons land se ekonomie dit aan sy gat begin voel. Ons kan
baie praat oor die geweldige aanwas onder die swartes, maar Vigs maak baie
volwassenes dood....mense wat opgelei en kundig is in hul werk. Jy vervang
dus ervaring met kindertjies. DIS die probleem.

"Plato" skryf in boodskap news:uLWdnZG_CNX0S4HcRVn-vA@is.co.za...
> Die natuur is 'n snaakse ding. Soveel van straf weet ek ook nie, maar
> dit is maar die natuur se idee van 'n oplossing op jou stelling van
> "iets moet gedoen word". Jy bedoel egter dat 'n teenvoeter vir moeder
> natuur gevind moet word terwyl sy reeds die as 'n oplossing vir ander
> probleem bied.
>
> Groete
> Plato
Re: Skokkende feite [boodskap #96659 is 'n antwoord op boodskap #96604] So, 15 Augustus 2004 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daai een ja.

:o)

"Dee Dee" skryf in boodskap news:0t6qh0dp5se4h0i009c1qcccq8d66t0j4a@4ax.com...
> On Fri, 13 Aug 2004 16:55:37 +0200, Plato
> wrote:
>
>> Die natuur is 'n snaakse ding. Soveel van straf weet ek ook nie, maar
>> dit is maar die natuur se idee van 'n oplossing op jou stelling van
>> "iets moet gedoen word". Jy bedoel egter dat 'n teenvoeter vir moeder
>> natuur gevind moet word terwyl sy reeds die as 'n oplossing vir ander
>> probleem bied.
>>
>> Groete
>> Plato
>>
>
> Dit klink vir my Plato, asof jy hier sê dat moeder natuur nou as
> teenvoeter, teenfoeter.
>
> DD
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96660 is 'n antwoord op boodskap #96620] So, 15 Augustus 2004 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die tipe goed gebeur al sedert die begin van tyd Suidwester. Ons moet ons
nie gaan staan en verknies oor dit nie. Doen jou deel om die ekonomie aan
die gang te hou, laat die dokters hulle werk doen. Laat die regering doen
waarvoor hy ingestem is en alles sal uitwerk. Moeder natuur is nie bekommerd
oor die ekonomie nie. Dis nie haar werk nie...

Groete
Plato

"Suidwester" skryf in boodskap news:411dbdc0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat ek sê is dat ons land se ekonomie dit aan sy gat begin voel. Ons kan
> baie praat oor die geweldige aanwas onder die swartes, maar Vigs maak baie
> volwassenes dood....mense wat opgelei en kundig is in hul werk. Jy vervang
> dus ervaring met kindertjies. DIS die probleem.
> "Plato" wrote in message
> news:uLWdnZG_CNX0S4HcRVn-vA@is.co.za...
>> Die natuur is 'n snaakse ding. Soveel van straf weet ek ook nie, maar
>> dit is maar die natuur se idee van 'n oplossing op jou stelling van
>> "iets moet gedoen word". Jy bedoel egter dat 'n teenvoeter vir moeder
>> natuur gevind moet word terwyl sy reeds die as 'n oplossing vir ander
>> probleem bied.
>>
>> Groete
>> Plato
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96661 is 'n antwoord op boodskap #96620] So, 15 Augustus 2004 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O, ek het vergeet om te sê. Die mens vaar te goed op die planeet. Daar is
nou 'n stelling wat 'n miljoen woorde werd is. Kom ons kyk wie skop die bal
bietjie verder...

Groete
Plato

"Suidwester" skryf in boodskap news:411dbdc0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat ek sê is dat ons land se ekonomie dit aan sy gat begin voel. Ons kan
> baie praat oor die geweldige aanwas onder die swartes, maar Vigs maak baie
> volwassenes dood....mense wat opgelei en kundig is in hul werk. Jy vervang
> dus ervaring met kindertjies. DIS die probleem.
> "Plato" wrote in message
> news:uLWdnZG_CNX0S4HcRVn-vA@is.co.za...
>> Die natuur is 'n snaakse ding. Soveel van straf weet ek ook nie, maar
>> dit is maar die natuur se idee van 'n oplossing op jou stelling van
>> "iets moet gedoen word". Jy bedoel egter dat 'n teenvoeter vir moeder
>> natuur gevind moet word terwyl sy reeds die as 'n oplossing vir ander
>> probleem bied.
>>
>> Groete
>> Plato
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96715 is 'n antwoord op boodskap #96661] Ma, 16 Augustus 2004 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek neem aan jy trek 'n parallel tussen die dier en die mens? Dan is jy
heeltemal reg. Orals in Afrika word ondervind dat die mens se dinge die
diere se vyande verwyder en dan moet die mens daardie diere se vyand word,
anders kom daar 'n wanbalans.....soos bv die olifante in die Kruger en ook
amper hier by ons in die woestyn. Gaan kyk na 'n wilder dier soos 'n
springbok wat sy eie getalle reguleer na gelang van sy omgewing en die
toestand van sy omgewing. Dit werk ongelukkig nie in Afrika nie waar die
swart mense meer en meer kinders na 'n wêreld bring waarin hulleself nie
eers 'n ordentlike bestaan kan voer nie en hulle geen hoop van 'n beter
toekoms aan die kindertjies kan bied nie. Dis waar die bedelkultuur van
Afrika ontstaan het. Jy sit en wag vir óf die regering om jou hordes
telgies kos te gee, óf dalk skenke die buitelanders kos, óf dalk gee Kanada
verblyf en aalmoese aan van hulle?
As ek jou reg verstaan, dan reken jy Vigs is die 'groot gelykmaker'?
'n Manier om die bevolkingsgetalle onder beheer te kry?

"Plato" skryf in boodskap news:cfn6vk$o1m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O, ek het vergeet om te sê. Die mens vaar te goed op die planeet. Daar is
> nou 'n stelling wat 'n miljoen woorde werd is. Kom ons kyk wie skop die bal
> bietjie verder...
>
> Groete
> Plato
Re: Skokkende feite [boodskap #96734 is 'n antwoord op boodskap #96578] Ma, 16 Augustus 2004 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die redes?
Hoe meer ontwikkeling daar is, hoe laer is die geboortesyfer. Dit is
wereldwyd n feit.
Ek dink dieselfde hoe"r sterfte as geboortesyfer is ook in die
ontwikkelde wereld die geval, daar omtrent geheel en al as gevolg van
ontwikkeling.
Ekonome wys ook uit dat as sulke syfers begin werklikheid word, is dit
waarskynlik dat die aanwas-syfer laer as ekonomiese groei kan wees en
dit is die fondament vir ekonomiese welvaart.
- wat op sy beurt natuurlik die basis is vir geletterdheid en dit is
weer die basis vir lae vigs-syfers.

Die sirkels kan baie kompleks wees, lyk dit my.

On Fri, 13 Aug 2004 09:55:17 +0100, "Suidwester" wrote:

> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96740 is 'n antwoord op boodskap #96734] Ma, 16 Augustus 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In ons land se geval is dit definitief nie 'n ontwikkelingsprobleem nie!
As 'n dorp darem in een week oor die 20 sterftes begrawe wat dood is aan
Vigs en jou dorp is nie so groot nie, dan is daar 'n ernstige probleem, glo
my!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:vk81i0t1pnjo02rh7et3mhrg0btvpiqnnn@4ax.com...
>
> Wat is die redes?
> Hoe meer ontwikkeling daar is, hoe laer is die geboortesyfer. Dit is
> wereldwyd n feit.
> Ek dink dieselfde hoe"r sterfte as geboortesyfer is ook in die
> ontwikkelde wereld die geval, daar omtrent geheel en al as gevolg van
> ontwikkeling.
> Ekonome wys ook uit dat as sulke syfers begin werklikheid word, is dit
> waarskynlik dat die aanwas-syfer laer as ekonomiese groei kan wees en
> dit is die fondament vir ekonomiese welvaart.
> - wat op sy beurt natuurlik die basis is vir geletterdheid en dit is
> weer die basis vir lae vigs-syfers.
>
> Die sirkels kan baie kompleks wees, lyk dit my.
>
>
> On Fri, 13 Aug 2004 09:55:17 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
>> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>>
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96742 is 'n antwoord op boodskap #96715] Ma, 16 Augustus 2004 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Malaria maak skynbaar meer mense dood as Vigs in Afrika. Kan iemand die
staaf? En ja, jy is reg.

Groete
Plato

Suidwester wrote:

> Ek neem aan jy trek 'n parallel tussen die dier en die mens? Dan is jy
> heeltemal reg. Orals in Afrika word ondervind dat die mens se dinge die
> diere se vyande verwyder en dan moet die mens daardie diere se vyand word,
> anders kom daar 'n wanbalans.....soos bv die olifante in die Kruger en ook
> amper hier by ons in die woestyn. Gaan kyk na 'n wilder dier soos 'n
> springbok wat sy eie getalle reguleer na gelang van sy omgewing en die
> toestand van sy omgewing. Dit werk ongelukkig nie in Afrika nie waar die
> swart mense meer en meer kinders na 'n wêreld bring waarin hulleself nie
> eers 'n ordentlike bestaan kan voer nie en hulle geen hoop van 'n beter
> toekoms aan die kindertjies kan bied nie. Dis waar die bedelkultuur van
> Afrika ontstaan het. Jy sit en wag vir óf die regering om jou hordes
> telgies kos te gee, óf dalk skenke die buitelanders kos, óf dalk gee Kanada
> verblyf en aalmoese aan van hulle?
> As ek jou reg verstaan, dan reken jy Vigs is die 'groot gelykmaker'?
> 'n Manier om die bevolkingsgetalle onder beheer te kry?
> "Plato" wrote in message
> news:cfn6vk$o1m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> O, ek het vergeet om te sê. Die mens vaar te goed op die planeet. Daar is
>> nou 'n stelling wat 'n miljoen woorde werd is. Kom ons kyk wie skop die
>
> bal
>
>> bietjie verder...

>> Groete
>> Plato
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96746 is 'n antwoord op boodskap #96740] Ma, 16 Augustus 2004 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy dat ekonome se Engeland het die ekonomiese mas begin opkom toe
die plaag mense uitgeroei het en die bevolking afgeskaal het teenoor
ekonomiese groei?

On Mon, 16 Aug 2004 15:04:04 +0100, "Suidwester" wrote:

> In ons land se geval is dit definitief nie 'n ontwikkelingsprobleem nie!
> As 'n dorp darem in een week oor die 20 sterftes begrawe wat dood is aan
> Vigs en jou dorp is nie so groot nie, dan is daar 'n ernstige probleem, glo
> my!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:vk81i0t1pnjo02rh7et3mhrg0btvpiqnnn@4ax.com...

>> Wat is die redes?
>> Hoe meer ontwikkeling daar is, hoe laer is die geboortesyfer. Dit is
>> wereldwyd n feit.
>> Ek dink dieselfde hoe"r sterfte as geboortesyfer is ook in die
>> ontwikkelde wereld die geval, daar omtrent geheel en al as gevolg van
>> ontwikkeling.
>> Ekonome wys ook uit dat as sulke syfers begin werklikheid word, is dit
>> waarskynlik dat die aanwas-syfer laer as ekonomiese groei kan wees en
>> dit is die fondament vir ekonomiese welvaart.
>> - wat op sy beurt natuurlik die basis is vir geletterdheid en dit is
>> weer die basis vir lae vigs-syfers.

>> Die sirkels kan baie kompleks wees, lyk dit my.


>> On Fri, 13 Aug 2004 09:55:17 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
>>> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>>>

>
Re: Skokkende feite [boodskap #96756 is 'n antwoord op boodskap #96746] Ma, 16 Augustus 2004 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit was eintlik Koningin Elizabeth I se helderdenkendheid. Sy was erger
as Hitler!

Ferdi Greyling wrote:
> Weet jy dat ekonome se Engeland het die ekonomiese mas begin opkom toe
> die plaag mense uitgeroei het en die bevolking afgeskaal het teenoor
> ekonomiese groei?
>
>
>
>
> On Mon, 16 Aug 2004 15:04:04 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
>> In ons land se geval is dit definitief nie 'n ontwikkelingsprobleem nie!
>> As 'n dorp darem in een week oor die 20 sterftes begrawe wat dood is aan
>> Vigs en jou dorp is nie so groot nie, dan is daar 'n ernstige probleem, glo
>> my!
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:vk81i0t1pnjo02rh7et3mhrg0btvpiqnnn@4ax.com...

>>> Wat is die redes?
>>> Hoe meer ontwikkeling daar is, hoe laer is die geboortesyfer. Dit is
>>> wereldwyd n feit.
>>> Ek dink dieselfde hoe"r sterfte as geboortesyfer is ook in die
>>> ontwikkelde wereld die geval, daar omtrent geheel en al as gevolg van
>>> ontwikkeling.
>>> Ekonome wys ook uit dat as sulke syfers begin werklikheid word, is dit
>>> waarskynlik dat die aanwas-syfer laer as ekonomiese groei kan wees en
>>> dit is die fondament vir ekonomiese welvaart.
>>> - wat op sy beurt natuurlik die basis is vir geletterdheid en dit is
>>> weer die basis vir lae vigs-syfers.
>
>>> Die sirkels kan baie kompleks wees, lyk dit my.
>
>
>>> On Fri, 13 Aug 2004 09:55:17 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>
>>>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
>>>> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>>
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96761 is 'n antwoord op boodskap #96578] Ma, 16 Augustus 2004 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
jippie

"Suidwester" skryf in boodskap news:411c81fb.0@news1.mweb.co.za...
> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96773 is 'n antwoord op boodskap #96746] Di, 17 Augustus 2004 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar hier sit ek en pleit ek, ek wat glo dat
oorlog op sy tyd reg is want die wêreld se mense raak te veel en die getalle
moet verminder word vir die ou aardbol om ons almal te kan onderhou en jy,
julle kak in jul broeke oor Bush in Irak gaan jag, maar hier praat julle
Vigs goed. Dit maak nie sin nie, behalwe as ons almal redeneer vir die
saak van redenasie? So wragtag!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:qmh1i0d45bjbedia6c3k95tu0puantahl5@4ax.com...
>
> Weet jy dat ekonome se Engeland het die ekonomiese mas begin opkom toe
> die plaag mense uitgeroei het en die bevolking afgeskaal het teenoor
> ekonomiese groei?
>
>
>
>
> On Mon, 16 Aug 2004 15:04:04 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> In ons land se geval is dit definitief nie 'n ontwikkelingsprobleem nie!
>> As 'n dorp darem in een week oor die 20 sterftes begrawe wat dood is aan
>> Vigs en jou dorp is nie so groot nie, dan is daar 'n ernstige probleem, glo
>> my!
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:vk81i0t1pnjo02rh7et3mhrg0btvpiqnnn@4ax.com...
>
>>> Wat is die redes?
>>> Hoe meer ontwikkeling daar is, hoe laer is die geboortesyfer. Dit is
>>> wereldwyd n feit.
>>> Ek dink dieselfde hoe"r sterfte as geboortesyfer is ook in die
>>> ontwikkelde wereld die geval, daar omtrent geheel en al as gevolg van
>>> ontwikkeling.
>>> Ekonome wys ook uit dat as sulke syfers begin werklikheid word, is dit
>>> waarskynlik dat die aanwas-syfer laer as ekonomiese groei kan wees en
>>> dit is die fondament vir ekonomiese welvaart.
>>> - wat op sy beurt natuurlik die basis is vir geletterdheid en dit is
>>> weer die basis vir lae vigs-syfers.
>
>>> Die sirkels kan baie kompleks wees, lyk dit my.
>
>
>>> On Fri, 13 Aug 2004 09:55:17 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
>>>> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>>>>
>
>>
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96778 is 'n antwoord op boodskap #96773] Di, 17 Augustus 2004 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Aug 2004 08:03:01 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar hier sit ek en pleit ek, ek wat glo dat
> oorlog op sy tyd reg is want die wêreld se mense raak te veel en die getalle
> moet verminder word vir die ou aardbol om ons almal te kan onderhou en jy,
> julle kak in jul broeke oor Bush in Irak gaan jag, maar hier praat julle
> Vigs goed. Dit maak nie sin nie, behalwe as ons almal redeneer vir die
> saak van redenasie? So wragtag!

Ek praat nie vigs goed nie en ek betreur die dood van enigiemand.
Ek wys uit die werklikhede wat ekonome na verwys.
Ek het elders ook uitgewys dat daar reeds bereken is dat samelewings
binne iets soos 20 jaar in getalle neig om te herstel tot die vlakke
waar hulle sou gewees het as die ramp nie getref het nie - dis nou
volgens 'n artikel 'n paar jaar gelede in Scientific American.

As ek se ekonome wys daarop dat Brittanje deur die groot plaag in n
posisie geplaas is dat sy ekonomiese onderbou skielik in staat was om
te voorsien in werk- en rykdom-vraag van sy bevolking, dan se ek
beslis nie ek dink die groot plaag was n goeie ding nie.

Dieselfde met vigs. Dit is n tragiese ding wat ons almal bedreig,
veral omdat 'n virus is wat muteer (sover ek kan verstaan is mutasie
een van sy kenmerke) en omdat daar dan dus die gevaar is dat dit soos
gewone griep "air borne" kan raak.

Maar dit is ook n feit dat ekonome se dit kan ripple effects he op
ekonomiese dinamieke - positief en negatief
Die negatiewe een is dat dit klaarblyklik die ekonomies aktiewe deel
van die bevolking uitwis en 'n klomp weeskinders agterlaat wat sonder
positiewe sosiale reflekse kan grootword.
Die positiewe een is dat dit kan veroorsaak dat die ekonomie beter kan
sorg vir 'n kleiner bevolking wat dan die kans het om meer geletterd
en bemagtig te wees, ens.

Weer - dis nie waarde-oordele oor die wat sterf nie. Dis bloot
bespreking van dinamieke wat klaarblyklik deel van die ding is.
Re: Skokkende feite [boodskap #96782 is 'n antwoord op boodskap #96778] Di, 17 Augustus 2004 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees wat jy sê en ek verstaan. Dit is tog 'n feit dat die mens [wat
uiteindelik ook maar 'n dier is] en dier sterker word sodra jy hom en sy
bestaan bedreig. As mense na WW2 kyk, dan is Vigs op die oomblik
kinderspeletjies in vergelyking met die uitwis van mense soos wat dit
gedurende dié oorlog gebeur het. Die 'geluk' met die oorlog was dat almal
op 'n oomblik kon stop, vrede maak en die lande begin herbou na die malheid.
Beste van alles, tegnologie wat binne die oorlog uit benoude nood ontwikkel
is, word nou aangewend tot voordeel van die mensdom op vele ander gebiede.
Met Vigs lyk dit nie juis of iemand dit gaan kan stop nie? Waar jy in
oorlog darem 'n deursnit het van werkbare mense wat gesterf het, wat krank
gelaat is en die wat oorlewe het en veel sterker is as ooit
tevore.........Vigs gee absoluut niks terug nie. Hy los net vir jou nog
verdere en verdere probleme.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:e1l3i0pq7a2lniv13bf9l60djuvjrad44n@4ax.com...
> On Tue, 17 Aug 2004 08:03:01 +0100, "Suidwester"
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96789 is 'n antwoord op boodskap #96778] Di, 17 Augustus 2004 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
20 jaar??? Ferdi jy is gedinges in die kop as jy daardie snert koop. Hoe
sal 5 miljoen mense wat gesny word na 2,5 miljoen terugkeer na 5 miljoen
in 20 jaar??? Snert man!

Die blanke getalle regoor die wêreld neem af maar hier staan jy en
veralgemeen dat die biesies bewe. Miskien in sekere ander volkere kan
dit moontlik wees, maar nie oral indien ooit nie...

Cheers
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 17 Aug 2004 08:03:01 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> wat glo dat
>
>> oorlog op sy tyd reg is want die wêreld se mense raak te veel en die getalle
>> moet verminder word vir die ou aardbol om ons almal te kan onderhou en jy,
>> julle kak in jul broeke oor Bush in Irak gaan jag, maar hier praat julle
>> Vigs goed. Dit maak nie sin nie, behalwe as ons almal redeneer vir die
>> saak van redenasie? So wragtag!
>
>
> Ek praat nie vigs goed nie en ek betreur die dood van enigiemand.
> Ek wys uit die werklikhede wat ekonome na verwys.
> Ek het elders ook uitgewys dat daar reeds bereken is dat samelewings
> binne iets soos 20 jaar in getalle neig om te herstel tot die vlakke
> waar hulle sou gewees het as die ramp nie getref het nie - dis nou
> volgens 'n artikel 'n paar jaar gelede in Scientific American.
>
> As ek se ekonome wys daarop dat Brittanje deur die groot plaag in n
> posisie geplaas is dat sy ekonomiese onderbou skielik in staat was om
> te voorsien in werk- en rykdom-vraag van sy bevolking, dan se ek
> beslis nie ek dink die groot plaag was n goeie ding nie.
>
> Dieselfde met vigs. Dit is n tragiese ding wat ons almal bedreig,
> veral omdat 'n virus is wat muteer (sover ek kan verstaan is mutasie
> een van sy kenmerke) en omdat daar dan dus die gevaar is dat dit soos
> gewone griep "air borne" kan raak.
>
> Maar dit is ook n feit dat ekonome se dit kan ripple effects he op
> ekonomiese dinamieke - positief en negatief
> Die negatiewe een is dat dit klaarblyklik die ekonomies aktiewe deel
> van die bevolking uitwis en 'n klomp weeskinders agterlaat wat sonder
> positiewe sosiale reflekse kan grootword.
> Die positiewe een is dat dit kan veroorsaak dat die ekonomie beter kan
> sorg vir 'n kleiner bevolking wat dan die kans het om meer geletterd
> en bemagtig te wees, ens.
>
> Weer - dis nie waarde-oordele oor die wat sterf nie. Dis bloot
> bespreking van dinamieke wat klaarblyklik deel van die ding is.
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96800 is 'n antwoord op boodskap #96789] Di, 17 Augustus 2004 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Aug 2004 16:25:32 +0200, Plato wrote:

0 jaar??? Ferdi jy is gedinges in die kop as jy daardie snert koop.
Hoe
> sal 5 miljoen mense wat gesny word na 2,5 miljoen terugkeer na 5 miljoen
> in 20 jaar??? Snert man!

Moenie op my skreeu nie. Gaan baklei met die statistikus wat die
artikel in Scientific AMerican geskryf het.

Due blanke getalle regoor die wêreld neem af maar hier staan jy en
> veralgemeen dat die biesies bewe. Miskien in sekere ander volkere kan
> dit moontlik wees, maar nie oral indien ooit nie...

Ek dink jy moet dalk actually lees wat ek geskryf het.
Re: Skokkende feite [boodskap #96812 is 'n antwoord op boodskap #96800] Di, 17 Augustus 2004 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DIE IS SKREEU FERDI! Nie die nie!

Cheers
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 17 Aug 2004 16:25:32 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> sal 5 miljoen mense wat gesny word na 2,5 miljoen terugkeer na 5 miljoen
>> in 20 jaar??? Snert man!
>
>
> Moenie op my skreeu nie. Gaan baklei met die statistikus wat die
> artikel in Scientific AMerican geskryf het.
>
> > veralgemeen dat die biesies bewe. Miskien in sekere ander volkere kan
>> dit moontlik wees, maar nie oral indien ooit nie...
>
>
> Ek dink jy moet dalk actually lees wat ek geskryf het.
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96847 is 'n antwoord op boodskap #96812] Wo, 18 Augustus 2004 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
warrawarrawarra

On Tue, 17 Aug 2004 18:49:01 +0200, Plato wrote:

> DIE IS SKREEU FERDI! Nie die nie!
>
> Cheers
> Plato
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Tue, 17 Aug 2004 16:25:32 +0200, Plato
>> wrote:

>> Hoe

>>> sal 5 miljoen mense wat gesny word na 2,5 miljoen terugkeer na 5 miljoen
>>> in 20 jaar??? Snert man!


>> Moenie op my skreeu nie. Gaan baklei met die statistikus wat die
>> artikel in Scientific AMerican geskryf het.

>> > veralgemeen dat die biesies bewe. Miskien in sekere ander volkere kan
>>> dit moontlik wees, maar nie oral indien ooit nie...


>> Ek dink jy moet dalk actually lees wat ek geskryf het.
Re: Skokkende feite [boodskap #96867 is 'n antwoord op boodskap #96847] Wo, 18 Augustus 2004 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Shame. Te veel van 'n feit vir jou?

Ferdi Greyling wrote:

> warrawarrawarra
>
> On Tue, 17 Aug 2004 18:49:01 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> DIE IS SKREEU FERDI! Nie die nie!

>> Cheers
>> Plato

>> Ferdi Greyling wrote:


>>> On Tue, 17 Aug 2004 16:25:32 +0200, Plato
>>> wrote:
>
>>> > Hoe
>
>
>>>> sal 5 miljoen mense wat gesny word na 2,5 miljoen terugkeer na 5 miljoen
>>>> in 20 jaar??? Snert man!
>
>
>>> Moenie op my skreeu nie. Gaan baklei met die statistikus wat die
>>> artikel in Scientific AMerican geskryf het.
>
>>>
>>>> veralgemeen dat die biesies bewe. Miskien in sekere ander volkere kan
>>>> dit moontlik wees, maar nie oral indien ooit nie...
>
>
>>> Ek dink jy moet dalk actually lees wat ek geskryf het.
>
Re: Skokkende feite [boodskap #96879 is 'n antwoord op boodskap #96867] Wo, 18 Augustus 2004 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Se hello vir die kill file.

On Wed, 18 Aug 2004 16:01:15 +0200, Plato wrote:

> Shame. Te veel van 'n feit vir jou?
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> warrawarrawarra

>> On Tue, 17 Aug 2004 18:49:01 +0200, Plato
>> wrote:


>>> DIE IS SKREEU FERDI! Nie die nie!
>
>>> Cheers
>>> Plato
>
>>> Ferdi Greyling wrote:
>
>
>>>> On Tue, 17 Aug 2004 16:25:32 +0200, Plato
>>>> wrote:
>>
>>>> >> Hoe
>>
>>
>>>> >sal 5 miljoen mense wat gesny word na 2,5 miljoen terugkeer na 5 miljoen
>>>> >in 20 jaar??? Snert man!
>>
>>
>>>> Moenie op my skreeu nie. Gaan baklei met die statistikus wat die
>>>> artikel in Scientific AMerican geskryf het.
>>
>>>>
>>
>>>> >veralgemeen dat die biesies bewe. Miskien in sekere ander volkere kan
>>>> >dit moontlik wees, maar nie oral indien ooit nie...
>>
>>
>>>> Ek dink jy moet dalk actually lees wat ek geskryf het.
>>
>>
Re: Skokkende feite [boodskap #96887 is 'n antwoord op boodskap #96879] Wo, 18 Augustus 2004 16:00 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
?

Die man is nou finaal van sy verstand af!

Die aar op sy voorkop het seker gebars.

Ferdi Greyling wrote:

> Se hello vir die kill file.
>
> On Wed, 18 Aug 2004 16:01:15 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> Shame. Te veel van 'n feit vir jou?

>> Ferdi Greyling wrote:


>>> warrawarrawarra
>
>>> On Tue, 17 Aug 2004 18:49:01 +0200, Plato
>>> wrote:
>
>
>
>>>> DIE IS SKREEU FERDI! Nie die nie!
>>
>>>> Cheers
>>>> Plato
>>
>>>> Ferdi Greyling wrote:
>>
>>
>>
>>>> >On Tue, 17 Aug 2004 16:25:32 +0200, Plato
>>>> >wrote:
>>>
>>>> >>> >Hoe
>>>
>>>
>>>
>>>> >>sal 5 miljoen mense wat gesny word na 2,5 miljoen terugkeer na 5 miljoen
>>>> >>in 20 jaar??? Snert man!
>>>
>>>
>>>> >Moenie op my skreeu nie. Gaan baklei met die statistikus wat die
>>>> >artikel in Scientific AMerican geskryf het.
>>>
>>>> >>
>>>
>>>
>>>> >>veralgemeen dat die biesies bewe. Miskien in sekere ander volkere kan
>>>> >>dit moontlik wees, maar nie oral indien ooit nie...
>>>
>>>
>>>> >Ek dink jy moet dalk actually lees wat ek geskryf het.
>>>
>>>
>
Vorige onderwerp: " Al - chemis " deur KOOT PIETERSE
Volgende onderwerp: Apologie na 'n honderd jaar in Namibia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:50:46 MGT 2024