Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bokke bo!
Bokke bo! [boodskap #96716] Ma, 16 Augustus 2004 07:18 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat 'n wonderlike toets en 'n pragtige wen vir SA! Uiteindelik is die
Bokke weer 'n span wat lyk of hulle lus het om te speel 'n wel die ding kan
doen. Nou's dit Saterdag die Aussies in Durban en hopelik die Drie
Nasies-kroon.
Re: Bokke bo! [boodskap #96717 is 'n antwoord op boodskap #96716] Ma, 16 Augustus 2004 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja jou ou pessimis:)) Ek het darem voorspel die bokke gaan wen - nie so ver
nie.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:412060e5.0@news1.mweb.co.za...
> Wat 'n wonderlike toets en 'n pragtige wen vir SA! Uiteindelik is die
> Bokke weer 'n span wat lyk of hulle lus het om te speel 'n wel die ding kan
> doen. Nou's dit Saterdag die Aussies in Durban en hopelik die Drie
> Nasies-kroon.
>
Re: Bokke bo! [boodskap #96722 is 'n antwoord op boodskap #96717] Ma, 16 Augustus 2004 08:08 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is natuurlik van opinie dat die All Blacks in 'n groot mate hul eie gat
gegrawe het as jy tegnies na die game kyk. Hulle het vir Spencer uitgelos
en vir Mertens teruggebring en toe probeer hulle steeds die los spel speel
wat hulle met Spencer gedoen het. Seker gereken die Bokke sou nie verwag
dat Mertens ook wyd kan speel en nie net gaan skop nie. Dit het gewerk aan
die begin, maar toe rafel hulle uit. Vir my het dit ook gelyk of die
hoogte bo seevlak die manne in swart gevang het in die laaste 20 minute.
Saterdag met die Aussies kan ons groter probleme verwag. Hulle en die
Bokke speel dieselfde soort spel en dit gaan die een wie se senuwees gaan
hou, wat gaan wen. Soos ek voorheen gesê het, hierdie Bokspan lyk lus om
te wen. Dit maak een moerse verskil, wen of verloor.

"Annette" skryf in boodskap news:cfpoiu$f8p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja jou ou pessimis:)) Ek het darem voorspel die bokke gaan wen - nie so ver
> nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:412060e5.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat 'n wonderlike toets en 'n pragtige wen vir SA! Uiteindelik is die
>> Bokke weer 'n span wat lyk of hulle lus het om te speel 'n wel die ding
> kan
>> doen. Nou's dit Saterdag die Aussies in Durban en hopelik die Drie
>> Nasies-kroon.
>>
>
Vorige onderwerp: 1936 Berlyn Olimpiese Spele
Volgende onderwerp: Drie Nasies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 00:30:36 MGT 2024