Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Afrikaner
Die Afrikaner [boodskap #96401] Ma, 09 Augustus 2004 17:36 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
So ruk gelede was daar mense wat my wou afslag omdat ek die Afrikaner in die
algemeen as laag en lafhartig uitgemaak het.

Aan diesulkes: waar staan julle opinie nou oor penis van kakwyk (soos genoem
op TV se SMS skerm) se jongste fratse?
Re: Die Afrikaner [boodskap #96403 is 'n antwoord op boodskap #96401] Ma, 09 Augustus 2004 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dit is 'n woeste veralgemening, maar ek kan saamstem as dit by
die lafaard Van Schalkwyk kom.

Cheers
Plato

Pete wrote:
> So ruk gelede was daar mense wat my wou afslag omdat ek die Afrikaner in die
> algemeen as laag en lafhartig uitgemaak het.
>
> Aan diesulkes: waar staan julle opinie nou oor penis van kakwyk (soos genoem
> op TV se SMS skerm) se jongste fratse?
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96410 is 'n antwoord op boodskap #96401] Ma, 09 Augustus 2004 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pete skryf

> So ruk gelede was daar mense wat my wou afslag omdat ek die Afrikaner in die
> algemeen as laag en lafhartig uitgemaak het.

So ek neem aan jy is nie 'n Afrikaner nie?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Die Afrikaner [boodskap #96413 is 'n antwoord op boodskap #96403] Ma, 09 Augustus 2004 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

maar ek kan saamstem as dit by
> die lafaard Van Schalkwyk kom.

Ek sou kon verstaan as sekere mense Van
Schalkwyk as 'n Machiavelli sou wou beskryf,
maar 'n lafaard sou ek hom darem nie noem
nie. As iemand, wat weet dat sy optrede onder
sekere groepe groot konsternasie sou veroorsaak,
tot so 'n stap oorgaan, dan is hy ten minste nie
'n lafaard nie. En hy tree tog seker nie op op
sy eie nie. Daar moet 'n groep mense tussen
die Afrikaners wees, wat hierdie uitslag wou
bewerkstellig. Myns insiens maak dit die deur
wawyd oop vir talle witmense om tot die
geledere van die ANC toe te tree, en so seker
te maak dat dit nie meer net 'n nie-blanke
organisasie is nie. Dit lê ook die fondament
vir die ontwikkeling van twee groot partye,
wat nodig is vir die gesonde funksionering
van 'n demokratiese stelsel.

Gloudina
Re: Die Afrikaner [boodskap #96419 is 'n antwoord op boodskap #96413] Di, 10 Augustus 2004 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die NNP was dood in die water Gloudina. Van Schalkwyk het dit sien kom.
Snaaks, hy het as gevolg van dit na die ANC begin vry. En toe hy dit
doen, toe stem minder as min mense vir die NNP. Die man is bekend
daarvoor dat hy na sy eie bas kyk. Elke keer kom hy die beste daarvan af.

Sy ministerspos is 'n goeie voorbeeld. Jy weet dalk nie, maar hy trek
nou vir die res van sy lewe salaris. Nie pensioen nie, maar salaris. Die
ou sorg mooi vir homself. Hy het sy lyfwagte en hy het maar sy kanse gevat.

Die ou bly 'n lafaard!

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> maar ek kan saamstem as dit by
>> die lafaard Van Schalkwyk kom.
>
> Ek sou kon verstaan as sekere mense Van
> Schalkwyk as 'n Machiavelli sou wou beskryf,
> maar 'n lafaard sou ek hom darem nie noem
> nie. As iemand, wat weet dat sy optrede onder
> sekere groepe groot konsternasie sou veroorsaak,
> tot so 'n stap oorgaan, dan is hy ten minste nie
> 'n lafaard nie. En hy tree tog seker nie op op
> sy eie nie. Daar moet 'n groep mense tussen
> die Afrikaners wees, wat hierdie uitslag wou
> bewerkstellig. Myns insiens maak dit die deur
> wawyd oop vir talle witmense om tot die
> geledere van die ANC toe te tree, en so seker
> te maak dat dit nie meer net 'n nie-blanke
> organisasie is nie. Dit lê ook die fondament
> vir die ontwikkeling van twee groot partye,
> wat nodig is vir die gesonde funksionering
> van 'n demokratiese stelsel.
>
> Gloudina
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96420 is 'n antwoord op boodskap #96413] Di, 10 Augustus 2004 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...

> Myns insiens maak dit die deur
> wawyd oop vir talle witmense om tot die
> geledere van die ANC toe te tree, en so seker
> te maak dat dit nie meer net 'n nie-blanke
> organisasie is nie.

Nou ja toe ... die ANC is 'n net nie-blanke organisasie. So die
blankes wat al reeds lid van die ANC is, is tot ere nie-blankes
verklaar?

> Dit lê ook die fondament
> vir die ontwikkeling van twee groot partye,
> wat nodig is vir die gesonde funksionering
> van 'n demokratiese stelsel.
>

OK - ek is bereid om te luister - hoe kry jy die kloutjie by die oor
met jou vorige stelling? Een van groter partye het nou net verdwyn -
ingesluk deur die grootste - en jy sê dit gaan help om 'n multiparty
stelsel te ontwikkel? Binne in die ANC se maag?
Re: Die Afrikaner [boodskap #96425 is 'n antwoord op boodskap #96410] Di, 10 Augustus 2004 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou praat jy reg Tante.

"@rogers.com" wrote in message
news:pjQRc.2239$6Lf1.1633@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Pete skryf
>
>> So ruk gelede was daar mense wat my wou afslag omdat ek die Afrikaner in die
>> algemeen as laag en lafhartig uitgemaak het.
>
> So ek neem aan jy is nie 'n Afrikaner nie?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96426 is 'n antwoord op boodskap #96403] Di, 10 Augustus 2004 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis vir my deesdae opvallend dat daar so 'n diepgewortelde haat by baie
witmense teenoor die Afrikaner is. (Natuurlik verwys Pete na die blanke
Afrikaner). Ek wonder baiekeer hoekom so baie Engelssprekende Suid
Afrikaners so voel. My ervaring van "Afrikaanse blankes" en "Engelse
blankes" in SA was nog altyd positief. Die spanning tussen boertjies en
rooinekke was tog maar meestal net grappenderwys gedoen.
Ek ken duisende blanke Suid Afrikaners, en daar is beslis nie meer of minder
lafhartiges as onder Engelse Suid Afrikaners nie.

Ek verstaan nie hoekom die mense so voel nie.

Spencer

"Plato" skryf in boodskap news:cf8dkf$qhc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink dit is 'n woeste veralgemening, maar ek kan saamstem as dit by
> die lafaard Van Schalkwyk kom.
>
> Cheers
> Plato
>
> Pete wrote:
>> So ruk gelede was daar mense wat my wou afslag omdat ek die Afrikaner in die
>> algemeen as laag en lafhartig uitgemaak het.
>>
>> Aan diesulkes: waar staan julle opinie nou oor penis van kakwyk (soos genoem
>> op TV se SMS skerm) se jongste fratse?
>>
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96430 is 'n antwoord op boodskap #96420] Di, 10 Augustus 2004 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf

> OK - ek is bereid om te luister - hoe kry jy die kloutjie by die oor
> met jou vorige stelling? Een van groter partye het nou net verdwyn -
> ingesluk deur die grootste - en jy sê dit gaan help om 'n multiparty
> stelsel te ontwikkel? Binne in die ANC se maag?

Ek neem aan die ander groot party is alreeds
die Demokratiese Party van Tony Leon.

Gloudina
Re: Die Afrikaner [boodskap #96461 is 'n antwoord op boodskap #96426] Di, 10 Augustus 2004 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar het jy nou die klasverskil soos Marx het gese!

In article , Spencer
wrote:
> Dis vir my deesdae opvallend dat daar so 'n diepgewortelde haat by baie
> witmense teenoor die Afrikaner is. (Natuurlik verwys Pete na die blanke
> Afrikaner). Ek wonder baiekeer hoekom so baie Engelssprekende Suid
> Afrikaners so voel. My ervaring van "Afrikaanse blankes" en "Engelse
> blankes" in SA was nog altyd positief. Die spanning tussen boertjies en
> rooinekke was tog maar meestal net grappenderwys gedoen.
> Ek ken duisende blanke Suid Afrikaners, en daar is beslis nie meer of minder
> lafhartiges as onder Engelse Suid Afrikaners nie.
>
> Ek verstaan nie hoekom die mense so voel nie.
>
> Spencer
>
>
>
> "Plato" wrote in message
> news:cf8dkf$qhc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink dit is 'n woeste veralgemening, maar ek kan saamstem as dit by
>> die lafaard Van Schalkwyk kom.
>>
>> Cheers
>> Plato
>>
>> Pete wrote:
>>> So ruk gelede was daar mense wat my wou afslag omdat ek die Afrikaner in die
>>> algemeen as laag en lafhartig uitgemaak het.
>>>
>>> Aan diesulkes: waar staan julle opinie nou oor penis van kakwyk (soos genoem
>>> op TV se SMS skerm) se jongste fratse?
>>>
>>
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96473 is 'n antwoord op boodskap #96420] Di, 10 Augustus 2004 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On 9 Aug 2004 22:56:46 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:

>
> Nou ja toe ... die ANC is 'n net nie-blanke organisasie. So die
> blankes wat al reeds lid van die ANC is, is tot ere nie-blankes
> verklaar?
>

So, jy reken Lou, dat Ferdi Greyling en sy trawante nou
groot toekennings het wat teen hul kantoormure hang?

DD
Re: Die Afrikaner [boodskap #96474 is 'n antwoord op boodskap #96426] Di, 10 Augustus 2004 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 10 Aug 2004 20:50:57 +1200, "Spencer"  wrote:

> Dis vir my deesdae opvallend dat daar so 'n diepgewortelde haat by baie
> witmense teenoor die Afrikaner is. (Natuurlik verwys Pete na die blanke
> Afrikaner). Ek wonder baiekeer hoekom so baie Engelssprekende Suid
> Afrikaners so voel.
>
> Spencer
>
>
>

http://www.mieliestronk.com/anglo.html

www.myarkpark.com/decampcourant/konsentrasiekampe.htm

www.myarkpark.com/decampcourant/konsentrasiekampe.htm

http://www.oocities.org/CapitolHill/4831/kampe.html

http://public.fotki.com/SAgenealogie/abo/konsentrasiekampe/

www.suidland.com/publikasies.htm

www.myarkpark.com/decampcourant/konsentrasiekampe.htm

www.henning.org.za/nuusbriewe/60/NUUS60.htm

http://abw.netfirms.com/concentr.htm
Re: Die Afrikaner [boodskap #96479 is 'n antwoord op boodskap #96473] Wo, 11 Augustus 2004 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
o, so Ferdi is ANC? Nou vegryp ek.

Groete
Plato

DeeDee wrote:

> On 9 Aug 2004 22:56:46 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
>
>
>
>> Nou ja toe ... die ANC is 'n net nie-blanke organisasie. So die
>> blankes wat al reeds lid van die ANC is, is tot ere nie-blankes
>> verklaar?

>
>
> So, jy reken Lou, dat Ferdi Greyling en sy trawante nou
> groot toekennings het wat teen hul kantoormure hang?
>
> DD
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96480 is 'n antwoord op boodskap #96473] Wo, 11 Augustus 2004 04:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dit baat Ferdi om ANC te wees. Ek hoor dat wit mans nie te veel
moontlikhede in die media het tensy hulle ANC is nie.

Groete
Plato

DeeDee wrote:

> On 9 Aug 2004 22:56:46 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
>
>
>
>> Nou ja toe ... die ANC is 'n net nie-blanke organisasie. So die
>> blankes wat al reeds lid van die ANC is, is tot ere nie-blankes
>> verklaar?

>
>
> So, jy reken Lou, dat Ferdi Greyling en sy trawante nou
> groot toekennings het wat teen hul kantoormure hang?
>
> DD
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96482 is 'n antwoord op boodskap #96401] Wo, 11 Augustus 2004 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kortbroek is alle Afrikaners??!!!

On Mon, 9 Aug 2004 19:36:49 +0200, "Pete" wrote:

> So ruk gelede was daar mense wat my wou afslag omdat ek die Afrikaner in die
> algemeen as laag en lafhartig uitgemaak het.
>
> Aan diesulkes: waar staan julle opinie nou oor penis van kakwyk (soos genoem
> op TV se SMS skerm) se jongste fratse?
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96490 is 'n antwoord op boodskap #96430] Wo, 11 Augustus 2004 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
>> OK - ek is bereid om te luister - hoe kry jy die kloutjie by die oor
>> met jou vorige stelling? Een van groter partye het nou net verdwyn -
>> ingesluk deur die grootste - en jy sê dit gaan help om 'n multiparty
>> stelsel te ontwikkel? Binne in die ANC se maag?
>
> Ek neem aan die ander groot party is alreeds
> die Demokratiese Party van Tony Leon.
>
> Gloudina

Waarom dink jy dat 'n multiparty staat uit twee partye moet bestaan?
Want dan kry jy iets soos die amerikaans model waar die verskille
tussen die partye baie maal bloot kosmeties is en hulle net verskil
omdat dit van hulle verwag word.
Re: Die Afrikaner [boodskap #96494 is 'n antwoord op boodskap #96490] Wo, 11 Augustus 2004 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf

> Waarom dink jy dat 'n multiparty staat uit twee partye moet bestaan?
> Want dan kry jy iets soos die amerikaans model waar die verskille
> tussen die partye baie maal bloot kosmeties is en hulle net verskil
> omdat dit van hulle verwag word.

Die verskil tussen die Republikeinse en Demokratiese
Party is hemelsbreed. (Jy praat maar net vir Ralph
Nader na.) Maar bo en behalwe die verskille, is dit
goed dat verskillende groepe mense, met verskillende
belangstellingssfere, periodiek die mag in die hande
kry, en dit dus nie gedurig in die hande van dieselfde
mense berus nie. Dit is dus die swaai van die pendulum
wat die belangrikste is. Nie die uiteindes waarheen dit
swaai nie.
Hierdie dinamiek ontwikkel selfs in een groot party,
as dié te lank die mag in die hande het en dus amper
'n diktatorskap word. Dit het met die Nasionale Party
gebeur. Dit sal heelwaarskynlik in die ANC gebeur.
Dit het hier in Kanada in die Liberal Party gebeur.
As daar net een groot party is en 'n hele klomp
kleintjies, is die kanse nie so goed vir die pendulum
om geheel en al om te swaai nie.

Gloudina
Re: Die Afrikaner [boodskap #96509 is 'n antwoord op boodskap #96494] Do, 12 Augustus 2004 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
>> Waarom dink jy dat 'n multiparty staat uit twee partye moet bestaan?
>> Want dan kry jy iets soos die amerikaans model waar die verskille
>> tussen die partye baie maal bloot kosmeties is en hulle net verskil
>> omdat dit van hulle verwag word.
>
> Die verskil tussen die Republikeinse en Demokratiese
> Party is hemelsbreed. (Jy praat maar net vir Ralph
> Nader na.) Maar bo en behalwe die verskille, is dit
> goed dat verskillende groepe mense, met verskillende
> belangstellingssfere, periodiek die mag in die hande
> kry, en dit dus nie gedurig in die hande van dieselfde
> mense berus nie. Dit is dus die swaai van die pendulum
> wat die belangrikste is. Nie die uiteindes waarheen dit
> swaai nie.
> Hierdie dinamiek ontwikkel selfs in een groot party,
> as dié te lank die mag in die hande het en dus amper
> 'n diktatorskap word. Dit het met die Nasionale Party
> gebeur. Dit sal heelwaarskynlik in die ANC gebeur.
> Dit het hier in Kanada in die Liberal Party gebeur.
> As daar net een groot party is en 'n hele klomp
> kleintjies, is die kanse nie so goed vir die pendulum
> om geheel en al om te swaai nie.
>
> Gloudina

Die probleem is die pendulum swaai net heen en weer in twee dimensies
- as daar meer partye is dan is die dinamiek tussen die partye baie
beter en kan mense keuses maak - nie eng vasstaar in 'n liberaal /
konserwatiewe konotasies wat die partye het nie. AS daar meer partye
is swaai die pendulum in drie dimensies - wat die partye forseer om
beter te dink, en dus ook die kiesers - die issues wat tans in die
amerikaans politiek die denkrigtings dryf was al daar met die Vietnam
oorlog ... die pendulum swaai net heen en weer en die amplitude van
die swaaie raak al kleiner totdat dit later net vibreer.

Hoeveel mense skuif tussen partye in die VSA? Ek dink nie veel nie -
daar sal 'n 'paradyme shift' moet wees om mense uit daardie gemak
zones te forseer.

Wie is Ralph Nader - het hy ook medaljes gegooi?
Re: Die Afrikaner [boodskap #96514 is 'n antwoord op boodskap #96474] Do, 12 Augustus 2004 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan jou nie.

"DeeDee"  skryf in boodskap news:gvcih0hj67fa0p15fkarb9mgfdiovdvesp@4ax.com...
>  On Tue, 10 Aug 2004 20:50:57 +1200, "Spencer"
>  wrote:
>
>> Dis vir my deesdae opvallend dat daar so 'n diepgewortelde haat by baie
>> witmense teenoor die Afrikaner is. (Natuurlik verwys Pete na die blanke
>> Afrikaner). Ek wonder baiekeer hoekom so baie Engelssprekende Suid
>> Afrikaners so voel.
>>
>> Spencer
>>
>
>  http://www.mieliestronk.com/anglo.html
>
>  www.myarkpark.com/decampcourant/konsentrasiekampe.htm
>
>  www.myarkpark.com/decampcourant/konsentrasiekampe.htm
>
>  http://www.oocities.org/CapitolHill/4831/kampe.html
>
>  http://public.fotki.com/SAgenealogie/abo/konsentrasiekampe/
>
>  www.suidland.com/publikasies.htm
>
>  www.myarkpark.com/decampcourant/konsentrasiekampe.htm
>
>  www.henning.org.za/nuusbriewe/60/NUUS60.htm
>
>  http://abw.netfirms.com/concentr.htm
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96520 is 'n antwoord op boodskap #96509] Do, 12 Augustus 2004 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf

AS daar meer partye
> is swaai die pendulum in drie dimensies - wat die partye forseer om
> beter te dink, en dus ook die kiesers

Ek stem volkome met jou saam. Hier in Kanada het
ons 'n taamlike sterk derde party - die New Democrats -
wat ongeveer die party van die werkers is, en ook 'n
vierde party (die Bloc Quebecois), maar die feit dat
die ou Conservative Party versplinter het, het Kanada
tog mank gemaak. Ek is 'n Liberal, maar ek sien uit
na die dag dat daar weer 'n volwaardige Tory party
is. Sodat die pendulum weer reg kan swaai.

Gloudina
Re: Die Afrikaner [boodskap #96521 is 'n antwoord op boodskap #96509] Do, 12 Augustus 2004 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou"

> Wie is Ralph Nader - het hy ook medaljes gegooi?

Weet jy regtig nie wie Ralph Nader
is nie?

Gloudina
Re: Die Afrikaner [boodskap #96525 is 'n antwoord op boodskap #96520] Do, 12 Augustus 2004 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Onthou net ook dat te veel partye 'n stelsel fragmenteer en demokrasie
op daardie wyse kan vernietig. 'n Voorbeeld daarvan is Italie na WW2.

On Thu, 12 Aug 2004 11:13:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Lou" skryf
>
> AS daar meer partye
>> is swaai die pendulum in drie dimensies - wat die partye forseer om
>> beter te dink, en dus ook die kiesers
>
> Ek stem volkome met jou saam. Hier in Kanada het
> ons 'n taamlike sterk derde party - die New Democrats -
> wat ongeveer die party van die werkers is, en ook 'n
> vierde party (die Bloc Quebecois), maar die feit dat
> die ou Conservative Party versplinter het, het Kanada
> tog mank gemaak. Ek is 'n Liberal, maar ek sien uit
> na die dag dat daar weer 'n volwaardige Tory party
> is. Sodat die pendulum weer reg kan swaai.
>
> Gloudina
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96542 is 'n antwoord op boodskap #96514] Do, 12 Augustus 2004 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 12 Aug 2004 19:55:29 +1200, "Spencer" wrote:

> Ek verstaan jou nie.

soos die Iere nooit werklik lief kan wees vir die Engelse nie
sal die Suid Afrikaners ook nooit werklik met die Engelse kan
inskakel nie. As die Engelse, selfs Suid-Afrikaners wat na die
apartheidsjare gebore is, beskuldig van rassisme, is dit mos
nie snaaks dat ons alle Engelse aansien as
konsentrasiekampwagte nie.
Re: Die Afrikaner [boodskap #96553 is 'n antwoord op boodskap #96542] Vr, 13 Augustus 2004 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die Suid Afrikaners kan nie eers by hulleself inskakel nie.

"Dee Dee"
> sal die Suid Afrikaners ook nooit werklik met die Engelse kan
> inskakel nie. As die Engelse, selfs Suid-Afrikaners wat na die
Re: Die Afrikaner [boodskap #96569 is 'n antwoord op boodskap #96542] Vr, 13 Augustus 2004 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar die engelse meisies is so heerlik! Mmmmmmmm! Woooff!

Dee Dee wrote:

> On Thu, 12 Aug 2004 19:55:29 +1200, "Spencer"
> wrote:
>
>
>> Ek verstaan jou nie.
>
>
>
> soos die Iere nooit werklik lief kan wees vir die Engelse nie
> sal die Suid Afrikaners ook nooit werklik met die Engelse kan
> inskakel nie. As die Engelse, selfs Suid-Afrikaners wat na die
> apartheidsjare gebore is, beskuldig van rassisme, is dit mos
> nie snaaks dat ons alle Engelse aansien as
> konsentrasiekampwagte nie.
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96588 is 'n antwoord op boodskap #96569] Vr, 13 Augustus 2004 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soutkoekies?

"Plato" skryf in boodskap news:cfhue4$g8k$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar die engelse meisies is so heerlik! Mmmmmmmm! Woooff!
>
>
>
> Dee Dee wrote:
>
>> On Thu, 12 Aug 2004 19:55:29 +1200, "Spencer"
>> wrote:
>>
>>
>>> Ek verstaan jou nie.
>>
>>
>>
>> soos die Iere nooit werklik lief kan wees vir die Engelse nie
>> sal die Suid Afrikaners ook nooit werklik met die Engelse kan
>> inskakel nie. As die Engelse, selfs Suid-Afrikaners wat na die
>> apartheidsjare gebore is, beskuldig van rassisme, is dit mos
>> nie snaaks dat ons alle Engelse aansien as
>> konsentrasiekampwagte nie.
>>
>
Re: Die Afrikaner [boodskap #96607 is 'n antwoord op boodskap #96553] Vr, 13 Augustus 2004 20:15 Na vorige boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 13 Aug 2004 09:49:29 +0200, "Max" wrote:

> Die Suid Afrikaners kan nie eers by hulleself inskakel nie.
>
> "Dee Dee"
>> sal die Suid Afrikaners ook nooit werklik met die Engelse kan
>> inskakel nie. As die Engelse, selfs Suid-Afrikaners wat na die
>

Moet dit net nie laat klink asof die ander nasies dit wel kan doen
nie, Max. Een simpel storie wat graag in dié land vertel word, is dat
die witmense nie kan saamstaan nie, terwyl die swartes dit doen.
En dan word daar graag verwys na stakings ens.
Snert!
Die swartes staan saam tydens 'n staking omdat hulle primitief is.
Omdat hulle onbeskaafd is.
Voorbeeld: Die mynwerkers - Die blankes wat nie saamstaan nie,
word as verraaiers uitgekryt, en totdat dit vergeet is, hang daar
'n stigma aan hulle.
Die swartes staak of hul kele word afgesny.
Dink jy dalk dat die swartes in SA saamstaan?

DD
Vorige onderwerp: Heil die Leser
Volgende onderwerp: Kortbroek red sy eie bas en loop oor na ANC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:55:30 MGT 2024