Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad sonder Biblioteek
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96443 is 'n antwoord op boodskap #96437] Di, 10 Augustus 2004 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Om in God te glo sluit nie in dat ek 'n eenvoudige tyd op aarde gaan hê
nie Gloudina. Sukkel sal ons maar tot aan die einde van dae. Daar is
redes daarvoor. Ons uitdaging is om dit beter te probeer maak. Die rys
is nie in die bestemming nie maar in die pad wat jy volg. Iets in
daardie lyn...

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Die honger, arm en ongeskooldes neem die wêreld demokraties oor omdat
>> hylle vinniger aanwas as die wat geskoold is. Dit is 'n "catch 22"
>> situasie met 'n baie wrede oplossing. Ek wil nie die ou wees wat daardie
>> besluit neem nie.
>
>
> Nou laat ek vir jou nou 'n vraag vra. Jy sê jy is 'n
> Christen en ek neem aan jy glo dus in God. Ek
> neem aan jy glo dat hy weet wat hy doen. Hoe
> verklaar jy die staat van die wêreld in die lig
> van die feit dat God weet wat hy doen?
>
> Gloudina
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96444 is 'n antwoord op boodskap #96443] Di, 10 Augustus 2004 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
checkit yt, die eenigste komintaar van die hydin gaan weees dad jei nie rys
kan spêl nie.

"Plato" skryf in boodskap news:cfaf66$oo1$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Om in God te glo sluit nie in dat ek 'n eenvoudige tyd op aarde gaan hê
> nie Gloudina. Sukkel sal ons maar tot aan die einde van dae. Daar is
> redes daarvoor. Ons uitdaging is om dit beter te probeer maak. Die rys
> is nie in die bestemming nie maar in die pad wat jy volg. Iets in
> daardie lyn...
>
> Groete
> Plato
>
> @rogers.com wrote:
>
>> "Plato" skryf
>>
>>
>>> Die honger, arm en ongeskooldes neem die wêreld demokraties oor omdat
>>> hylle vinniger aanwas as die wat geskoold is. Dit is 'n "catch 22"
>>> situasie met 'n baie wrede oplossing. Ek wil nie die ou wees wat daardie
>>> besluit neem nie.
>>
>>
>> Nou laat ek vir jou nou 'n vraag vra. Jy sê jy is 'n
>> Christen en ek neem aan jy glo dus in God. Ek
>> neem aan jy glo dat hy weet wat hy doen. Hoe
>> verklaar jy die staat van die wêreld in die lig
>> van die feit dat God weet wat hy doen?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96445 is 'n antwoord op boodskap #96427] Di, 10 Augustus 2004 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem ook 100% saam met wat jy hier sê. Ek wonder wat die moontlikheid is
van die volgende stelsel:

Dit word gebaseer op dit wat jy per jaar verdien (IRP5). Die voordeel van
die stelsel is natuurlik dat jy net kan stem indien jy 'n IRP5 kan wys, en
dit nie moontlik is vir 'n "stem geregtigde" gom snuifende houtkop wat niks
tot die opbou van die land bydrae nie om 'n ander persoon wat wel iets
bydrae se stem uit te kanseleer nie.

R500000 + 10 punte
R300000 R450000 7punte
R150000 R250000 5punte
R50000 R100000 3punte
R30000 R 49000 1punte

Minder as R30000 0 punte

Groete

Riaan

"Plato" skryf in boodskap news:cfa2it$45v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Die honger, arm en ongeskooldes neem die wêreld demokraties oor omdat
> hylle vinniger aanwas as die wat geskoold is. Dit is 'n "catch 22"
> situasie met 'n baie wrede oplossing. Ek wil nie die ou wees wat daardie
> besluit neem nie.
>
> Groete
> Plato
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96446 is 'n antwoord op boodskap #96436] Di, 10 Augustus 2004 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
...en ek hoop hy behoede jou ook... nee, maybe moet hy nie? Verlos ons
asseblief tog!

En as ek reg vestaan, is jy mos glo 'godsdienstig' - behoort jy dan nie
"vader" met 'n hoofletter te spel nie?

Aai. Kyk al die balke in die oge!

DanielJan.

"@rogers.com" wrote in message
news:cM2Sc.1612945$Ar.371597@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Plato" skryf
>
> Ek stem folkome met jou saam
>
> Ai toggie. Die vader behoede Afrikaans.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96448 is 'n antwoord op boodskap #96443] Di, 10 Augustus 2004 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Vat hom antie - kyk hoe spel hy "rys".

Groete Plato, ek laaik jou!

DanielJan.

"Plato" skryf in boodskap news:cfaf66$oo1$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Om in God te glo sluit nie in dat ek 'n eenvoudige tyd op aarde gaan hê
> nie Gloudina. Sukkel sal ons maar tot aan die einde van dae. Daar is
> redes daarvoor. Ons uitdaging is om dit beter te probeer maak. Die rys
> is nie in die bestemming nie maar in die pad wat jy volg. Iets in
> daardie lyn...
>
> Groete
> Plato
>
> @rogers.com wrote:
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96449 is 'n antwoord op boodskap #96439] Di, 10 Augustus 2004 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato"

Daar is maar 8% werkloosheid
> onder die blankes in SA

Wêreld, wat vertel jy my nou. So al die
gesanik oor regstellende aksies en "dat
wit mans nie meer werk in SA kan kry
nie" is 'n klomp kaf?

Gloudina
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96450 is 'n antwoord op boodskap #96444] Di, 10 Augustus 2004 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag tog! REIS... REIS...

Max wrote:

> checkit yt, die eenigste komintaar van die hydin gaan weees dad jei nie rys
> kan spêl nie.
>
> "Plato" wrote in message
> news:cfaf66$oo1$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Om in God te glo sluit nie in dat ek 'n eenvoudige tyd op aarde gaan hê
>> nie Gloudina. Sukkel sal ons maar tot aan die einde van dae. Daar is
>> redes daarvoor. Ons uitdaging is om dit beter te probeer maak. Die rys
>> is nie in die bestemming nie maar in die pad wat jy volg. Iets in
>> daardie lyn...

>> Groete
>> Plato

>> @rogers.com wrote:


>>> "Plato" skryf
>
>
>
>>>> Die honger, arm en ongeskooldes neem die wêreld demokraties oor omdat
>>>> hylle vinniger aanwas as die wat geskoold is. Dit is 'n "catch 22"
>>>> situasie met 'n baie wrede oplossing. Ek wil nie die ou wees wat daardie
>>>> besluit neem nie.
>
>
>>> Nou laat ek vir jou nou 'n vraag vra. Jy sê jy is 'n
>>> Christen en ek neem aan jy glo dus in God. Ek
>>> neem aan jy glo dat hy weet wat hy doen. Hoe
>>> verklaar jy die staat van die wêreld in die lig
>>> van die feit dat God weet wat hy doen?
>
>>> Gloudina
>
>

>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96451 is 'n antwoord op boodskap #96440] Di, 10 Augustus 2004 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Die geskiedenis van Suid
> Afrika is nog nie klaar geskryf nie Gloudina. Wie helde is en wie nie is
> nog lank nie skrif aan die muur nie...

Ja-nee jong. Mens kan nie vooruit sien nie. Toe
hulle vir Mandela in 1964 in die tronk gesit het,
kon hulle seker in hulle wildste drome nie voorsien
wat toe oor die volgende dekades gebeur het
nie. Mense het oor die hele wêreld van hom
begin sing. Uiteindelik was hy so belangrik selfs
in die oë van die apartheidsvarke, dat hulle
paniekbevange was toe hy in die hospitaal was,
want hulle wou nie hê dat hy in die gevangenis
doodgaan nie.

Gloudina
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96452 is 'n antwoord op boodskap #96445] Di, 10 Augustus 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
A meritokrasie! Wow! Ou maar goeie idee. Dit is eintlik wat ons in SA
moes bewerkstellig het sou ek sê.

Groete
Plato

Riaan wrote:

> Ek stem ook 100% saam met wat jy hier sê. Ek wonder wat die moontlikheid is
> van die volgende stelsel:
>
> Dit word gebaseer op dit wat jy per jaar verdien (IRP5). Die voordeel van
> die stelsel is natuurlik dat jy net kan stem indien jy 'n IRP5 kan wys, en
> dit nie moontlik is vir 'n "stem geregtigde" gom snuifende houtkop wat niks
> tot die opbou van die land bydrae nie om 'n ander persoon wat wel iets
> bydrae se stem uit te kanseleer nie.
>
>
>
>
> R500000 + 10 punte
> R300000 R450000 7punte
> R150000 R250000 5punte
> R50000 R100000 3punte
> R30000 R 49000 1punte
>
> Minder as R30000 0 punte
>
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
>
> "Plato" wrote in message
> news:cfa2it$45v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Die honger, arm en ongeskooldes neem die wêreld demokraties oor omdat
>> hylle vinniger aanwas as die wat geskoold is. Dit is 'n "catch 22"
>> situasie met 'n baie wrede oplossing. Ek wil nie die ou wees wat daardie
>> besluit neem nie.

>> Groete
>> Plato
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96453 is 'n antwoord op boodskap #96449] Di, 10 Augustus 2004 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jip. Ek sanik nie oor die nadeel vir my nie, maar die nadeel vir die
nie-blankes...

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato"
>
> Daar is maar 8% werkloosheid
>
>> onder die blankes in SA
>
>
> Wêreld, wat vertel jy my nou. So al die
> gesanik oor regstellende aksies en "dat
> wit mans nie meer werk in SA kan kry
> nie" is 'n klomp kaf?
>
> Gloudina
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96454 is 'n antwoord op boodskap #96443] Di, 10 Augustus 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Die rys
> is nie in die bestemming nie maar in die pad wat jy volg.

Is dit nou rys en aartappels?

Tant Hessie van Waterval Onderstebo
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96456 is 'n antwoord op boodskap #96451] Di, 10 Augustus 2004 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dieselfde was waar van Hitler, Stalin en ander totdat die waarheid aan
die lig gekom het. Tyd Gloudina is 'n snaakse ding. Eendag is jy 'n held
en die volgende is jy niks. Tyd.

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Die geskiedenis van Suid
>
>> Afrika is nog nie klaar geskryf nie Gloudina. Wie helde is en wie nie is
>> nog lank nie skrif aan die muur nie...
>
>
> Ja-nee jong. Mens kan nie vooruit sien nie. Toe
> hulle vir Mandela in 1964 in die tronk gesit het,
> kon hulle seker in hulle wildste drome nie voorsien
> wat toe oor die volgende dekades gebeur het
> nie. Mense het oor die hele wêreld van hom
> begin sing. Uiteindelik was hy so belangrik selfs
> in die oë van die apartheidsvarke, dat hulle
> paniekbevange was toe hy in die hospitaal was,
> want hulle wou nie hê dat hy in die gevangenis
> doodgaan nie.
>
> Gloudina
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96458 is 'n antwoord op boodskap #96454] Di, 10 Augustus 2004 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het probeer wortels tik en toe ek die STUUR knoppie druk loop iets
skeef. Ek dink dit is die rekenaar se skuld.

;o)

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Die rys
>
>> is nie in die bestemming nie maar in die pad wat jy volg.
>
>
> Is dit nou rys en aartappels?
>
> Tant Hessie van Waterval Onderstebo
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96459 is 'n antwoord op boodskap #96443] Di, 10 Augustus 2004 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Om in God te glo sluit nie in dat ek 'n eenvoudige tyd op aarde gaan hê
> nie Gloudina. Sukkel sal ons maar tot aan die einde van dae. Daar is
> redes daarvoor.

Nou, as jy 'n opregte Christen is, of 'n opregte Hindoe
of Buddhis, vertrou jy dan nie dat wat gebeur in
Christelike terme "die wil van God" is, en dat jy jou
daarna moet skik nie. En dat die enigste ding wat van
jou verwag word, dat "jy jou God liefhê en jou naaste
soos jouself." Dus, waarom die haat wat jy op hierdie
nuusgroep oor jou naastes braak? Dis nie 'n goeie
advertensie vir jou soort "gelowige" nie.

Gloudina
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96460 is 'n antwoord op boodskap #96454] Di, 10 Augustus 2004 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die USENET moet op skool verpligtend wees. Mense sal mooi leer spel met
gratis onnies soos Gloudina. Sy moet om de hel net nie geskiedenis of
filosofie aanbied nie.

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Die rys
>
>> is nie in die bestemming nie maar in die pad wat jy volg.
>
>
> Is dit nou rys en aartappels?
>
> Tant Hessie van Waterval Onderstebo
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96463 is 'n antwoord op boodskap #96459] Di, 10 Augustus 2004 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie die vrae antwoord nie. Ek reken 'n dominee sal die beste
wees. Soek jy 'n nommer? Ek kan wel deel wat ek dink. Wil jy dit hoor?

@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Om in God te glo sluit nie in dat ek 'n eenvoudige tyd op aarde gaan hê
>> nie Gloudina. Sukkel sal ons maar tot aan die einde van dae. Daar is
>> redes daarvoor.
>
>
> Nou, as jy 'n opregte Christen is, of 'n opregte Hindoe
> of Buddhis, vertrou jy dan nie dat wat gebeur in
> Christelike terme "die wil van God" is, en dat jy jou
> daarna moet skik nie. En dat die enigste ding wat van
> jou verwag word, dat "jy jou God liefhê en jou naaste
> soos jouself." Dus, waarom die haat wat jy op hierdie
> nuusgroep oor jou naastes braak? Dis nie 'n goeie
> advertensie vir jou soort "gelowige" nie.
>
> Gloudina
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96464 is 'n antwoord op boodskap #96463] Di, 10 Augustus 2004 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Ek kan nie die vrae antwoord nie. Ek reken 'n dominee sal die beste
> wees. Soek jy 'n nommer?

As ek 'n predikant in SA wil raadpleeg, sal ek seker van
Murray Jans�n gebruik maak. Ek het ook van sy boeke
hier by my. Ek woon ook nie baie ver van 'n oud-NGKerk
dominee hier in Ontario nie. Dis juis vir hom en sy vrou
wat ek die Langenhoven-biografie geleen het. Ek het dus
nie 'n nommer nodig nie, dankie. Maar het jy miskien 'n
nommer nodig?

Gloudina
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96465 is 'n antwoord op boodskap #96463] Di, 10 Augustus 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Ek kan wel deel wat ek dink. Wil jy dit hoor?

Natuurlik.
Gloudina
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96469 is 'n antwoord op boodskap #96464] Di, 10 Augustus 2004 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook my nommers dankie. Ek was nie sarkasties nie. Ek kan regtig
nie die vrae uit teologiese oogpunt antwoord nie. Ek kan net deel wat ek
glo. Ek stem baie maal nie met dominees saam nie... Ek is nie 'n
konformistiese Christen nie. Ek hou nie van blikke nie...

Groete
Plato

@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Ek kan nie die vrae antwoord nie. Ek reken 'n dominee sal die beste
>> wees. Soek jy 'n nommer?
>
>
> As ek 'n predikant in SA wil raadpleeg, sal ek seker van
> Murray Jansön gebruik maak. Ek het ook van sy boeke
> hier by my. Ek woon ook nie baie ver van 'n oud-NGKerk
> dominee hier in Ontario nie. Dis juis vir hom en sy vrou
> wat ek die Langenhoven-biografie geleen het. Ek het dus
> nie 'n nommer nodig nie, dankie. Maar het jy miskien 'n
> nommer nodig?
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96540 is 'n antwoord op boodskap #96390] Do, 12 Augustus 2004 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf in boodskap news:KaudncNUofDnDorcRVn-gw@is.co.za...

> Jy is heeltemal reg Gloudina. Dit is Plato se idees. Ek haat demokrasie
> in nie-homogene samelewings! Ek verafsku dit want daar word altyd maar
> altyd langs daardie lyne gestem. Die groep wat die vinnigste meer kan
> word kry mag pure net a.g.v. hulle lebido. Dit maak net mooi niks sin
> nie. NIKS!

Dit lyk vir my maar net soos evolusie in werking. Jy
sê tog dat jy in evolusie glo. Wat is dan nou fout?

Die rede hoekom jou waarneming oor 'lebido' niks sin
maak vir jou nie is omdat dit nie pas by jou teorie
nie - dis nou jou teorie oor 'westerlinge' en hulle
kamtige superioriteit. Die saak is eenvoudig. As jou
waarnemings nie pas by jou teorie nie dan is daar
duidelik fout met jou teorie. Dit help nie om te kerm
oordat die waarnemings niks sin maak nie.

En waar op aarde kry 'n mens 'n homogene samelewing?
Die samelewing in Suid-Afrika is niks minder
'nie-homogeen' as dié in die groot gros van ander lande
nie.

Kom bietjie af aarde toe.

Swart Simon
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96567 is 'n antwoord op boodskap #96540] Vr, 13 Augustus 2004 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Interessante stelling Simon. Ek dink jy het 'n punt beet. Ek het 'n
oplossing vir die storie en die westerlinge in Europa is stadig besig om
dit te besef. Homogeen beteken nie een ras nie, terloops. Homogeen
beteken een kultuur. SA is vol verskillende kulture. Demokrasie werk net
binne homogene westerse kultuur grense.

Om vinnig te teel was 'n goeie manier om seker te maak jy oorleef. Dit
was so toe die natuur nog allerhande aaklige goed na mense toe gegooi
het soos die plaag ensovoorts. VIGS is die nie-blanke se grootste
probleem op die oomblik, maar die aanwas faktor maak die nie-blanke meer
gedig as die virus.

Ek dink jy moet net in gedagte hou Simon, dat evolusie meer as een kant
het. Jy kan of die vinnigste aanwas, of die vinnigste doodmaak. Watter
een dink jy is die westerlinge mee die beste "when push comes to shove"?

Groete
Plato

Swart Simon wrote:

> "Plato" wrote in message
> news:KaudncNUofDnDorcRVn-gw@is.co.za...
>
>
>> Jy is heeltemal reg Gloudina. Dit is Plato se idees.
>
> Ek haat demokrasie
>
>> in nie-homogene samelewings! Ek verafsku dit want
>
> daar word altyd maar
>
>> altyd langs daardie lyne gestem. Die groep wat die
>
> vinnigste meer kan
>
>> word kry mag pure net a.g.v. hulle lebido. Dit maak
>
> net mooi niks sin
>
>> nie. NIKS!
>
>
>
> Dit lyk vir my maar net soos evolusie in werking. Jy
> sê tog dat jy in evolusie glo. Wat is dan nou fout?
>
> Die rede hoekom jou waarneming oor 'lebido' niks sin
> maak vir jou nie is omdat dit nie pas by jou teorie
> nie - dis nou jou teorie oor 'westerlinge' en hulle
> kamtige superioriteit. Die saak is eenvoudig. As jou
> waarnemings nie pas by jou teorie nie dan is daar
> duidelik fout met jou teorie. Dit help nie om te kerm
> oordat die waarnemings niks sin maak nie.
>
> En waar op aarde kry 'n mens 'n homogene samelewing?
> Die samelewing in Suid-Afrika is niks minder
> 'nie-homogeen' as dié in die groot gros van ander lande
> nie.
>
> Kom bietjie af aarde toe.
>
> Swart Simon
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96568 is 'n antwoord op boodskap #96540] Vr, 13 Augustus 2004 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Terloops, my voete is mooi plat op die aarde... Ek sou my mooi dophou as
ek jy was. Jy mag dalk 'n ding of twee leer. Moet net nie na my spelling
kyk nie. Ek sal jou van die wal af in die sloot in help met dit...

;o)

Groete
Plato

Swart Simon wrote:

> "Plato" wrote in message
> news:KaudncNUofDnDorcRVn-gw@is.co.za...
>
>
>> Jy is heeltemal reg Gloudina. Dit is Plato se idees.
>
> Ek haat demokrasie
>
>> in nie-homogene samelewings! Ek verafsku dit want
>
> daar word altyd maar
>
>> altyd langs daardie lyne gestem. Die groep wat die
>
> vinnigste meer kan
>
>> word kry mag pure net a.g.v. hulle lebido. Dit maak
>
> net mooi niks sin
>
>> nie. NIKS!
>
>
>
> Dit lyk vir my maar net soos evolusie in werking. Jy
> sê tog dat jy in evolusie glo. Wat is dan nou fout?
>
> Die rede hoekom jou waarneming oor 'lebido' niks sin
> maak vir jou nie is omdat dit nie pas by jou teorie
> nie - dis nou jou teorie oor 'westerlinge' en hulle
> kamtige superioriteit. Die saak is eenvoudig. As jou
> waarnemings nie pas by jou teorie nie dan is daar
> duidelik fout met jou teorie. Dit help nie om te kerm
> oordat die waarnemings niks sin maak nie.
>
> En waar op aarde kry 'n mens 'n homogene samelewing?
> Die samelewing in Suid-Afrika is niks minder
> 'nie-homogeen' as dié in die groot gros van ander lande
> nie.
>
> Kom bietjie af aarde toe.
>
> Swart Simon
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96595 is 'n antwoord op boodskap #96567] Vr, 13 Augustus 2004 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> VIGS is die nie-blanke se grootste
> probleem op die oomblik, maar die aanwas faktor maak die nie-blanke meer
> gedig as die virus.

Wat moontlik daartoe kan lei dat die nie-blanke genetiese mutasies sal
ondergaan, en eventueel bestand sal raak teen VIGS? Amper soos die
mutasies in die hemoglobien gene wat gelei het tot sekelsel anemie wat
weer gehelp het met die weerstandigheid teen Malaria? Of nie?
So, dalk is die natuur besig om self te selekteer? Teen die "blanke"
ras? Dit sal nou n ding wees vir arme Frikkie om te kontempleer.
Die dag wanneer die "probleem" die oplossing raak.

;-)
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96596 is 'n antwoord op boodskap #96595] Vr, 13 Augustus 2004 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

Amper soos die
> mutasies in die hemoglobien gene wat gelei het tot sekelsel anemie wat
> weer gehelp het met die weerstandigheid teen Malaria? Of nie?
> So, dalk is die natuur besig om self te selekteer? Teen die "blanke"
> ras?

Ek vergeet nou die besonderhede, maar daar is êrens in
Midde-Europa 'n groep wat weerstand het teen Vigs,
en hulle dink dit het iets te doen met die genetiese
invloed van die Plaag gedurende die middeleeue.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96597 is 'n antwoord op boodskap #96567] Vr, 13 Augustus 2004 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

maar die aanwas faktor maak die nie-blanke meer
> gedig as die virus.

Jy bedoel die nie-blankes skryf meer
gedigte as die virus?

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96601 is 'n antwoord op boodskap #96596] Vr, 13 Augustus 2004 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Ek vergeet nou die besonderhede, maar daar is êrens in
> Midde-Europa 'n groep wat weerstand het teen Vigs,
> en hulle dink dit het iets te doen met die genetiese
> invloed van die Plaag gedurende die middeleeue.

Dit klink baie interessant, Gloudina. Ek sal bietjie vir my man vra
as hy vanaand huistoe kom. Hy behoort meer op hoogte te wees met VIGS
literatuur as ekself. Daardie Plaag konneksie is veral interessant -
veral in lig van die navorsing gedoen op TB en ander aansteeklike
siektes en HIV besmetting ens. Maar ek is so effe verroes, so laat ek
eerder stilbly.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96632 is 'n antwoord op boodskap #96163] Sa, 14 Augustus 2004 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 05 Aug 2004 12:19:59 -0400, Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>> Hy het die stelsel baie goed gebruik om ryk te word en in 'n posisie van
>> mag te kom. Ek dink nie hy sou juis veel met jou saamstem nie.
>
> Waarmee dink jy sou hy verskil van my?
>
>> Ek dink
>> nie jy kan aanspraak maak op die reg om die stelsel wat juis van Amerika
>> 'n reus gemaak het te wil bevraagteken nie.
>
> Watter "stelsel" dink jy het van Amerika 'n reus gemaak? En waarom
> mag ek dit nie bevraagteken nie?
>
>> As Arnie dit sou poog sal hy
>> stywe teenstand kry. Jy is vry om hom te probeer oortuig om dit te doen.
>
> En jy dink nie dat jy teenstand kry nie?

Wednesday, July 14, 2004. Page 1.

WTO Bid Timed to American Election
By Greg Walters
Staff Writer WASHINGTON -- Moscow is pushing hard to hammer out a deal
with Washington on WTO membership before the U.S. presidential
election in November, Russian negotiators said.
http://www.themoscowtimes.com/stories/2004/07/14/003.html

************************************************************ ******************
en heel gepas word by 'n ander webplek die volgende aangehaal:

Those who cast the votes decide nothing.
Those who count the votes decide everything.
-COMMUNIST TYRANT JOSEF STALIN

http://www.votefraud.org/

http://www.votefraud.org/the_motive_behind_computerized_vote fraud.htm

heel interessante leesstof wat jou vir 'n tydjie en 'n half kan besig
hou. Natuurlik is dit geen nuwe nuus nie, maar dit doen geensins
afbreuk aan uiters leesbare artikels nie.

En dan is daar 'n smile ook erens:-)
http://www.toostupidtobepresident.com/shockwave/votingmachin es.htm

vir die mense wat naarstiglik hul eie keuse se aanhangertalle dophou,
voeg ek een van die artikels by. ek het dit ge'PDF', (net on nice
te wees) as 'voteFraud.org_ Archive'.

VoteFraud.org: Archive

The Greatest Cover-Up Of All:
Vote Fraud In America
by James J. Condit Jr.
(first published in 1992, Updated in July 2003)

DD
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96636 is 'n antwoord op boodskap #96632] Sa, 14 Augustus 2004 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:

> Those who cast the votes decide nothing.
> Those who count the votes decide everything.
> -COMMUNIST TYRANT JOSEF STALIN

Ja nee...The Russians ar coming - the Russians are coming!!

Is dit toevallig dat die ROOI state aan Bush behoort? Die bleddie
kommies het mos die Repugs se "base" infiltreer tydens Reagan se dae.
;-)))

> En dan is daar 'n smile ook erens:-)
> http://www.toostupidtobepresident.com/shockwave/votingmachin es.htm

Dit was baie goed. Dankie vir die smaail, DD.

Vanoggend hoor en sien ons net beelde van die geweldige destruksie wat
Charley gesaai het gister in Florida. So, politiek is effe opsy gesit
vir eers.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96638 is 'n antwoord op boodskap #96636] Sa, 14 Augustus 2004 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 14 Aug 2004 10:31:17 -0400, Katryn wrote:

> Dee Dee skryf:
>
>> Those who cast the votes decide nothing.
>> Those who count the votes decide everything.
>> -COMMUNIST TYRANT JOSEF STALIN
>
> Ja nee...The Russians ar coming - the Russians are coming!!
>
> Is dit toevallig dat die ROOI state aan Bush behoort? Die bleddie
> kommies het mos die Repugs se "base" infiltreer tydens Reagan se dae.
> ;-)))
>
>
>> En dan is daar 'n smile ook erens:-)
>> http://www.toostupidtobepresident.com/shockwave/votingmachin es.htm
>
> Dit was baie goed. Dankie vir die smaail, DD.
>
> Vanoggend hoor en sien ons net beelde van die geweldige destruksie wat
> Charley gesaai het gister in Florida. So, politiek is effe opsy gesit
> vir eers.
>

So te luister na die toon in jou stem die laaste van dae, liewe Katryn
is ek verbaas dat jy van Charley praat, en die destruksialis(!) nie
verdoop het na 'George' nie.

Ek's bly jy het die smaail geniet. Het ek jou ooit vertel dat
Hannetjie een aand by 'n groot geleentheid, waar Arnold ook was,
en ons tussen 'n klomp mense in 'n gang afgestap het, trompop in hom
vasgeloop het. Sy is maklik 'n kop korter as ek. Sy het gelag oor hoe
groot die reus voor haar vertoon (uitgetoring) het .

Verseker sal ons vanaand op TV sien waar Charley hom uitwoed. En hoe
dit lyk waar hy verbygaan. Tog dink ek dat die rekenaars by julle wat
stemme tel, meer skade kan aanrig.

Hoop net nie die houties hier vind uit van computers nie. Nie dat dit
verskil sal maak nie.

DD
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96645 is 'n antwoord op boodskap #96638] Sa, 14 Augustus 2004 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:

> So te luister na die toon in jou stem die laaste van dae, liewe Katryn

Hey, los my tone uit!!
;-)

> is ek verbaas dat jy van Charley praat, en die destruksialis(!) nie
> verdoop het na 'George' nie.

Giegiegie...

> Ek's bly jy het die smaail geniet. Het ek jou ooit vertel dat
> Hannetjie een aand by 'n groot geleentheid, waar Arnold ook was,
> en ons tussen 'n klomp mense in 'n gang afgestap het, trompop in hom
> vasgeloop het. Sy is maklik 'n kop korter as ek. Sy het gelag oor hoe
> groot die reus voor haar vertoon (uitgetoring) het .

Dit moes omtrent 'n ervaring gewees het. ;-) Was dit in SA of hier
in Amerika, DD?

> Hoop net nie die houties hier vind uit van computers nie. Nie dat dit
> verskil sal maak nie.

JY!
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96648 is 'n antwoord op boodskap #96645] Sa, 14 Augustus 2004 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 14 Aug 2004 13:00:05 -0400, Katryn wrote:

>
> Dit moes omtrent 'n ervaring gewees het. ;-) Was dit in SA of hier
> in Amerika, DD?
>
>> Hoop net nie die houties hier vind uit van computers nie. Nie dat dit
>> verskil sal maak nie.
>
> JY!
>

Ek kan nie eens verseker onthou waar dit was nie.
Dit was êrens aan die Oos Rand, en ek neig om te dink
dat dit in Alberton was.
Dit was in die laat sewentigs, en die geleentheid was 'n
Mnr. Suid Afrika kompetisie. As gym-eienaar in my tuisdorp
het hy vir my 'n A4 grootte getekende foto gegee, wat vir
'n paar jaar in die gym gehang het, en toe tussen boeke
binne in 'n kas weggesluit is.
Heelwat jare later het ek weer daarop afgekom, en dit aan
'n liggaamsbouer in Fochville gegee. (Almal van ons het ons
sentimente, mar dìt is nie een van myne nie. Geen aanhanger
van mense nie.) Dit hang steeds op 'n ereplek in sy gym.
(Ek behoort te weet, want hy is met my dogter getroud, en
toevallig het hulle sowat twee weke gelede hier gekuier:-)

DD
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96663 is 'n antwoord op boodskap #96636] So, 15 Augustus 2004 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mamma natuur is 'n ander tannie jong! Ek het baie respek vir haar. Ons kan
nie die natuurkragte beheer nie. Ons kan dit benut ja, maar beheer... Nie
nou al nie. Hopelik nooit!

Groete
Plato

"Katryn" skryf in boodskap news:v38sh0hk1f3qu66c7d7aurec4r2gbj68ku@4ax.com...
> Dee Dee skryf:
>
>> Those who cast the votes decide nothing.
>> Those who count the votes decide everything.
>> -COMMUNIST TYRANT JOSEF STALIN
>
> Ja nee...The Russians ar coming - the Russians are coming!!
>
> Is dit toevallig dat die ROOI state aan Bush behoort? Die bleddie
> kommies het mos die Repugs se "base" infiltreer tydens Reagan se dae.
> ;-)))
>
>
>> En dan is daar 'n smile ook erens:-)
>> http://www.toostupidtobepresident.com/shockwave/votingmachin es.htm
>
> Dit was baie goed. Dankie vir die smaail, DD.
>
> Vanoggend hoor en sien ons net beelde van die geweldige destruksie wat
> Charley gesaai het gister in Florida. So, politiek is effe opsy gesit
> vir eers.
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96688 is 'n antwoord op boodskap #96663] So, 15 Augustus 2004 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf:

> Mamma natuur is 'n ander tannie jong! Ek het baie respek vir haar. Ons kan
> nie die natuurkragte beheer nie. Ons kan dit benut ja, maar beheer... Nie
> nou al nie. Hopelik nooit!

Ja, en netnou sien ek dat my naamgenoot (Danielle) is nou ook oppad.
Sy is op die oomblik nog net 'n tropiese depressie, maar hulle vermoed
dat sy sal stoom optel.

;-)
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96692 is 'n antwoord op boodskap #96688] So, 15 Augustus 2004 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 12:16:25 -0400, Katryn wrote:

>
> Ja, en netnou sien ek dat my naamgenoot (Danielle) is nou ook oppad.
> Sy is op die oomblik nog net 'n tropiese depressie, maar hulle vermoed
> dat sy sal stoom optel.
>
> ;-)
>
ek het weer die idee gekry dat Katryn se naamgenoot, Danielle,
die laaste tyd minder stoop optel. (Eers wou ek sê, stoom afblaas,
maar toe besef ek hoe st(r)oomaf dit grammatikaal sou wees.

DD
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96741 is 'n antwoord op boodskap #96688] Ma, 16 Augustus 2004 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En die mense klaar oor die manlike storms!!!??? Wag vir die een, 'n vrou
is 'n moeilike ding. Nou juis tyd vir die volgende "Storm of the century"

Cheers
Plato

Katryn wrote:
> "Plato" skryf:
>
>
>> Mamma natuur is 'n ander tannie jong! Ek het baie respek vir haar. Ons kan
>> nie die natuurkragte beheer nie. Ons kan dit benut ja, maar beheer... Nie
>> nou al nie. Hopelik nooit!
>
>
> Ja, en netnou sien ek dat my naamgenoot (Danielle) is nou ook oppad.
> Sy is op die oomblik nog net 'n tropiese depressie, maar hulle vermoed
> dat sy sal stoom optel.
>
> ;-)
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96759 is 'n antwoord op boodskap #96567] Ma, 16 Augustus 2004 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf in boodskap news:cfhu9p$g8k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Interessante stelling Simon. Ek dink jy het 'n punt beet. Ek het 'n
> oplossing vir die storie en die westerlinge in Europa is stadig besig om
> dit te besef. Homogeen beteken nie een ras nie, terloops. Homogeen
> beteken een kultuur. SA is vol verskillende kulture. Demokrasie werk net
> binne homogene westerse kultuur grense.
>
> Om vinnig te teel was 'n goeie manier om seker te maak jy oorleef. Dit
> was so toe die natuur nog allerhande aaklige goed na mense toe gegooi
> het soos die plaag ensovoorts. VIGS is die nie-blanke se grootste
> probleem op die oomblik, maar die aanwas faktor maak die nie-blanke meer
> gedig as die virus.
>
> Ek dink jy moet net in gedagte hou Simon, dat evolusie meer as een kant
> het. Jy kan of die vinnigste aanwas, of die vinnigste doodmaak. Watter
> een dink jy is die westerlinge mee die beste "when
push comes to shove"?

Ek neem aan hierdie laaste vraag van jou is 'n
retoriese een. Ek weet nog steeds nie wat om te maak
van jou sogenaamde 'westerlinge' nie, behalwe dat ek
nou weet dat jy daarmee 'n kultuur-ding en nie 'n
ras-ding bedoel nie. Watter ander van hierdie
kultuur-groeperings is daar in jou wêreld en waar lê
die grense? Is die 'nie-blanke' waarvan jy hierbo
praat ook een van hierdie kultuur-groeperings, of praat
jy nou weer van 'n ras-ding? Watse goed is 'homogene
westerse kultuur grense'? Bestaan daar so iets (elders
as in jou kop)? Waar?

Jy laat my so baie dink aan Suidwester. Dis nou die ou
met vyf besighede wat aan die helfte van die Namibiese
bevolking werk verskaf. Seer sekerlik was sy troepe
destyds in Angola dan nie van jou 'westerlinge' gewees
nie. Volgens hom het hulle die oorlog verloor omdat
hulle 'te ordentlik' was - nie genoeg doodmaak-instink
nie, soos dit jou seëvierende 'westerlinge' betaam
'when push comes to shove'. Sekerlik is die
Amerikaners dan ook nie van jou 'westerlinge' nie. Hoe
lank sukkel hulle dan nou al met die oorlog in Irak?
Kort voor die oorlog begin het het Suidwester hier vir
ons wil kom vertel dat die Amerikaners met hulle
laser-gerigte bomme en diesmeer, wat geselekteerde
teikens gaan slaan met die presisie van 'n chirurg (sy
woorde), binne 2 tot 3 weke sou klaarspeel met die
oorlog - en dat die olie-pryse dan gaan stabiliseer.
En kyk waar is ons nou, 18 maande (en iets soos 'n paar
$100 miljard?) later!

Dis die probleem met julle op-die-stoep-sit-en-kakpraat
filosowe. Julle sit en swymel oor ideale wat net in
julle eie koppe bestaan - oor teorieë wat 'n lewe van
hulle eie gekry het en glad nie meer konnekteer met die
realiteite op die grond nie. Dis hoekom ek sê: Kom
bietjie af aarde toe.

Swart Simon
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96769 is 'n antwoord op boodskap #96759] Di, 17 Augustus 2004 06:40 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal jou pogings om my te kwes ignoreer en fokus vir eers op jou idee
dat die VSA nie die oorlog in Irak in oomblike kon wen nie. As Amerika
nie beplan het om burgerlikes te spaar nie, sou die oorlog in 'n paar
dae verby gewees het. Jy weet dit, nie waar nie?

Daardie oplossing (indien ooit nodig) bly die Weste beskore. Ek sou wou
sien dat dit nooit nodig word nie.

Groete
Plato

Swart Simon wrote:
> "Plato" wrote in message
> news:cfhu9p$g8k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Interessante stelling Simon. Ek dink jy het 'n punt
>
> beet. Ek het 'n
>
>> oplossing vir die storie en die westerlinge in Europa
>
> is stadig besig om
>
>> dit te besef. Homogeen beteken nie een ras nie,
>
> terloops. Homogeen
>
>> beteken een kultuur. SA is vol verskillende kulture.
>
> Demokrasie werk net
>
>> binne homogene westerse kultuur grense.

>> Om vinnig te teel was 'n goeie manier om seker te
>
> maak jy oorleef. Dit
>
>> was so toe die natuur nog allerhande aaklige goed na
>
> mense toe gegooi
>
>> het soos die plaag ensovoorts. VIGS is die nie-blanke
>
> se grootste
>
>> probleem op die oomblik, maar die aanwas faktor maak
>
> die nie-blanke meer
>
>> gedig as die virus.

>> Ek dink jy moet net in gedagte hou Simon, dat
>
> evolusie meer as een kant
>
>> het. Jy kan of die vinnigste aanwas, of die vinnigste
>
> doodmaak. Watter
>
>> een dink jy is die westerlinge mee die beste "when
>
> push comes to shove"?
>
>
> Ek neem aan hierdie laaste vraag van jou is 'n
> retoriese een. Ek weet nog steeds nie wat om te maak
> van jou sogenaamde 'westerlinge' nie, behalwe dat ek
> nou weet dat jy daarmee 'n kultuur-ding en nie 'n
> ras-ding bedoel nie. Watter ander van hierdie
> kultuur-groeperings is daar in jou wêreld en waar lê
> die grense? Is die 'nie-blanke' waarvan jy hierbo
> praat ook een van hierdie kultuur-groeperings, of praat
> jy nou weer van 'n ras-ding? Watse goed is 'homogene
> westerse kultuur grense'? Bestaan daar so iets (elders
> as in jou kop)? Waar?
>
> Jy laat my so baie dink aan Suidwester. Dis nou die ou
> met vyf besighede wat aan die helfte van die Namibiese
> bevolking werk verskaf. Seer sekerlik was sy troepe
> destyds in Angola dan nie van jou 'westerlinge' gewees
> nie. Volgens hom het hulle die oorlog verloor omdat
> hulle 'te ordentlik' was - nie genoeg doodmaak-instink
> nie, soos dit jou seëvierende 'westerlinge' betaam
> 'when push comes to shove'. Sekerlik is die
> Amerikaners dan ook nie van jou 'westerlinge' nie. Hoe
> lank sukkel hulle dan nou al met die oorlog in Irak?
> Kort voor die oorlog begin het het Suidwester hier vir
> ons wil kom vertel dat die Amerikaners met hulle
> laser-gerigte bomme en diesmeer, wat geselekteerde
> teikens gaan slaan met die presisie van 'n chirurg (sy
> woorde), binne 2 tot 3 weke sou klaarspeel met die
> oorlog - en dat die olie-pryse dan gaan stabiliseer.
> En kyk waar is ons nou, 18 maande (en iets soos 'n paar
> $100 miljard?) later!
>
> Dis die probleem met julle op-die-stoep-sit-en-kakpraat
> filosowe. Julle sit en swymel oor ideale wat net in
> julle eie koppe bestaan - oor teorieë wat 'n lewe van
> hulle eie gekry het en glad nie meer konnekteer met die
> realiteite op die grond nie. Dis hoekom ek sê: Kom
> bietjie af aarde toe.
>
> Swart Simon
>
Vorige onderwerp: Skokend
Volgende onderwerp: Ons eerste Goud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:53:46 MGT 2024