Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Interessante water
Interessante water [boodskap #96358] Ma, 09 Augustus 2004 07:40 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namibië is 'n droë land met geen standhoudende riviere in sy binneland nie.
Op die noordelike en suidelike grense is groot lopende riviere, aan die
westekant die see en aan die oostekant net die Kalahari. Dit is net om te
illustreer dat water die grootste enkele probleem oor 95% van ons land is.
Doer in die laat 1800's het die Duitsers met die eerste menslike poging
gekom om die probleem aan te spreek en orals op plase het damme
verskyn.....omdat jy net kan boer as daar water is. Hulle het gekom met
die idee van 'n 'sandstoordam'....dis 'n dam wat deur die stormwater van die
reënseisoen toegespoel raak deur sand en dan oorloop om die rivier verderaf
te bedien. Die sand in die dam bly deurtrek met water en beskerm teen
verdamping deur die hitte van die somer. So is daar dan aan ons kus 'n
groter idee van hierdie konsep in die vorm van 'n dam wat se water doelbewus
uitgetap word om die watertafel van die boorgate net onderkant die dam te
versterk en vandaar die water uit te pomp na die dorpe wat dit benodig.
Op die huidige oomblik sit ons hoofstad, Windhoek, met een moerse
probleem. Is dit nodig om te sê: Water? Die huidige regering slaag nie
daarin om werk te skep op die platteland nie en die jong mense trek stad
Windhoek toe in hoop op werk. Dit beteken dat die stad se getalle buite
beplanningsvoorsiening vir water eskaleer en daar is verskeie alternatiewe
oorweeg as oplossing vir die probleem......selfs soos om water uit die
Karstveld in die Noorde van die land oor 'n afstand van by die 500km te pomp
vir die mense van Windhoek. Dit sou natuurlik 'n royal fokop vir die
noorde veroorsaak het want die watertafel sou daar sak en dan sit hulle met
probleme.
Toe kom die ingenieurs met 'n ander oplossing vir Windhoek en op die
ooblik lyk resultate belowend. Op die huidige pomp hulle water uit damme
wat so ongeveer 70km vanaf Windhoek geleë is in reservoirs. Nou het hulle
begin om die water in spesiale boorgate in te 'forseer' om die watertafel
van boorgate in en rondom Windhoek self te versterk met die logiese voordeel
dat water wat onder die grond is nie kan verdamp nie....en water wat uit die
dam sou verdamp, nou beperk word en gebruik word.
Re: Interessante water [boodskap #96365 is 'n antwoord op boodskap #96358] Ma, 09 Augustus 2004 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit maak alles sin - moet ons aanneem die kenners wat die plan uitgedink en
tot uitvoering kon bring was regstellende aksie aanstellings?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:41172a98.0@news1.mweb.co.za...
> Namibië is 'n droë land met geen standhoudende riviere in sy binneland nie.
> Op die noordelike en suidelike grense is groot lopende riviere, aan die
> westekant die see en aan die oostekant net die Kalahari. Dit is net om te
> illustreer dat water die grootste enkele probleem oor 95% van ons land is.
> Doer in die laat 1800's het die Duitsers met die eerste menslike poging
> gekom om die probleem aan te spreek en orals op plase het damme
> verskyn.....omdat jy net kan boer as daar water is. Hulle het gekom met
> die idee van 'n 'sandstoordam'....dis 'n dam wat deur die stormwater van die
> reënseisoen toegespoel raak deur sand en dan oorloop om die rivier verderaf
> te bedien. Die sand in die dam bly deurtrek met water en beskerm teen
> verdamping deur die hitte van die somer. So is daar dan aan ons kus 'n
> groter idee van hierdie konsep in die vorm van 'n dam wat se water doelbewus
> uitgetap word om die watertafel van die boorgate net onderkant die dam te
> versterk en vandaar die water uit te pomp na die dorpe wat dit benodig.
> Op die huidige oomblik sit ons hoofstad, Windhoek, met een moerse
> probleem. Is dit nodig om te sê: Water? Die huidige regering slaag nie
> daarin om werk te skep op die platteland nie en die jong mense trek stad
> Windhoek toe in hoop op werk. Dit beteken dat die stad se getalle buite
> beplanningsvoorsiening vir water eskaleer en daar is verskeie alternatiewe
> oorweeg as oplossing vir die probleem......selfs soos om water uit die
> Karstveld in die Noorde van die land oor 'n afstand van by die 500km te pomp
> vir die mense van Windhoek. Dit sou natuurlik 'n royal fokop vir die
> noorde veroorsaak het want die watertafel sou daar sak en dan sit hulle met
> probleme.
> Toe kom die ingenieurs met 'n ander oplossing vir Windhoek en op die
> ooblik lyk resultate belowend. Op die huidige pomp hulle water uit damme
> wat so ongeveer 70km vanaf Windhoek geleë is in reservoirs. Nou het hulle
> begin om die water in spesiale boorgate in te 'forseer' om die watertafel
> van boorgate in en rondom Windhoek self te versterk met die logiese voordeel
> dat water wat onder die grond is nie kan verdamp nie....en water wat uit die
> dam sou verdamp, nou beperk word en gebruik word.
>
Re: Interessante water [boodskap #96368 is 'n antwoord op boodskap #96365] Ma, 09 Augustus 2004 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie so maklik nie.....die base is regstellend, die ingenieurs is die ouens
wat die werk doen en dis met grade wat jy nie kan koop nie! Het julle
vakansie vandag?

"Annette" skryf in boodskap news:cf7et8$oqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit maak alles sin - moet ons aanneem die kenners wat die plan uitgedink en
> tot uitvoering kon bring was regstellende aksie aanstellings?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:41172a98.0@news1.mweb.co.za...
Re: Interessante water [boodskap #96386 is 'n antwoord op boodskap #96368] Ma, 09 Augustus 2004 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ons hou Vrouedag - en dit is iets wat my vies maak.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4117473d.0@news1.mweb.co.za...
> Nie so maklik nie.....die base is regstellend, die ingenieurs is die ouens
> wat die werk doen en dis met grade wat jy nie kan koop nie! Het julle
> vakansie vandag?
> "Annette" wrote in message
> news:cf7et8$oqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit maak alles sin - moet ons aanneem die kenners wat die plan uitgedink en
>> tot uitvoering kon bring was regstellende aksie aanstellings?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:41172a98.0@news1.mweb.co.za...
>
Re: Interessante water [boodskap #96394 is 'n antwoord op boodskap #96386] Ma, 09 Augustus 2004 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, die alewige vakansiedae maak dit vir die selfwerkende mense moeilik.
Seker maar nog 'n dag vir die salaristrekkendes as geleentheid om hul
salarisse te gaan blaas......hulle's mos sê moeg gewerk!??

"Annette" skryf in boodskap news:cf83d4$5qk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ons hou Vrouedag - en dit is iets wat my vies maak.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4117473d.0@news1.mweb.co.za...
>> Nie so maklik nie.....die base is regstellend, die ingenieurs is die ouens
>> wat die werk doen en dis met grade wat jy nie kan koop nie! Het julle
>> vakansie vandag?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cf7et8$oqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit maak alles sin - moet ons aanneem die kenners wat die plan uitgedink en
>>> tot uitvoering kon bring was regstellende aksie aanstellings?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:41172a98.0@news1.mweb.co.za...
>>
>
Re: Interessante water [boodskap #96399 is 'n antwoord op boodskap #96394] Ma, 09 Augustus 2004 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek is selfwerkend en moet vandag werk. Ek is inderwaarheid by die werk
soos ek die vir jou skryf. Die lekker ding is dat my inkomste darem nie
van volume afhangend is nie.

Groete
Plato

Suidwester wrote:
> Ja, die alewige vakansiedae maak dit vir die selfwerkende mense moeilik.
> Seker maar nog 'n dag vir die salaristrekkendes as geleentheid om hul
> salarisse te gaan blaas......hulle's mos só moeg gewerk!??
> "Annette" wrote in message
> news:cf83d4$5qk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Ja, ons hou Vrouedag - en dit is iets wat my vies maak.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4117473d.0@news1.mweb.co.za...

>>> Nie so maklik nie.....die base is regstellend, die ingenieurs is die ouens
>>> wat die werk doen en dis met grade wat jy nie kan koop nie! Het julle
>>> vakansie vandag?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cf7et8$oqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>>> Dit maak alles sin - moet ons aanneem die kenners wat die plan uitgedink en
>>>> tot uitvoering kon bring was regstellende aksie aanstellings?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:41172a98.0@news1.mweb.co.za...
>
Re: Interessante water [boodskap #96421 is 'n antwoord op boodskap #96399] Di, 10 Augustus 2004 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Geen produksie nie.....klink soos hemel op aarde! Wat doen jy? Sit op
die baas se skoot?

"Plato" skryf in boodskap news:7sWdnV4QVPZ6A4rcRVn-jA@is.co.za...
> Ek is selfwerkend en moet vandag werk. Ek is inderwaarheid by die werk
> soos ek die vir jou skryf. Die lekker ding is dat my inkomste darem nie
> van volume afhangend is nie.
>
> Groete
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>
>> Ja, die alewige vakansiedae maak dit vir die selfwerkende mense moeilik.
>> Seker maar nog 'n dag vir die salaristrekkendes as geleentheid om hul
>> salarisse te gaan blaas......hulle's mos sê moeg gewerk!??
>> "Annette" wrote in message
>> news:cf83d4$5qk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Ja, ons hou Vrouedag - en dit is iets wat my vies maak.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4117473d.0@news1.mweb.co.za...
>
>>>> Nie so maklik nie.....die base is regstellend, die ingenieurs is die ouens
>>>> wat die werk doen en dis met grade wat jy nie kan koop nie! Het julle
>>>> vakansie vandag?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cf7et8$oqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>>> >Dit maak alles sin - moet ons aanneem die kenners wat die plan uitgedink en
>>>> >tot uitvoering kon bring was regstellende aksie aanstellings?
>>>> >--
>>>> >Groetnis
>>>> >Annette
>>>> >"Suidwester" wrote in message
>>>> >news:41172a98.0@news1.mweb.co.za...
>>
>
Re: Interessante water [boodskap #96423 is 'n antwoord op boodskap #96421] Di, 10 Augustus 2004 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek herlei inligting vir 'n groot maatskappy. Ek word betaal vir die
herlei van die inligting maar nie die volume inligting nie. Ek maak net
seker die proses loop soos hy moet. Ek werk op kontrak. My dienste is
skaars. Seker so 20 mense in SA wat dit kan doen.

Heerlik.

Cheers
Plato

Suidwester wrote:

> Geen produksie nie.....klink soos hemel op aarde! Wat doen jy? Sit op
> die baas se skoot?
> "Plato" wrote in message
> news:7sWdnV4QVPZ6A4rcRVn-jA@is.co.za...
>
>> Ek is selfwerkend en moet vandag werk. Ek is inderwaarheid by die werk
>> soos ek die vir jou skryf. Die lekker ding is dat my inkomste darem nie
>> van volume afhangend is nie.

>> Groete
>> Plato

>> Suidwester wrote:

>>> Ja, die alewige vakansiedae maak dit vir die selfwerkende mense moeilik.
>>> Seker maar nog 'n dag vir die salaristrekkendes as geleentheid om hul
>>> salarisse te gaan blaas......hulle's mos só moeg gewerk!??
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cf83d4$5qk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
>>>> Ja, ons hou Vrouedag - en dit is iets wat my vies maak.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:4117473d.0@news1.mweb.co.za...
>>
>>
>>>> >Nie so maklik nie.....die base is regstellend, die ingenieurs is die ouens
>>>> >wat die werk doen en dis met grade wat jy nie kan koop nie! Het julle
>>>> >vakansie vandag?
>>>> >"Annette" wrote in message
>>>> >news:cf7et8$oqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>>
>>>> >>Dit maak alles sin - moet ons aanneem die kenners wat die plan uitgedink en
>>>> >>tot uitvoering kon bring was regstellende aksie aanstellings?
>>>> >>--
>>>> >>Groetnis
>>>> >>Annette
>>>> >>"Suidwester" wrote in message
>>>> >>news:41172a98.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>
Re: Interessante water [boodskap #96431 is 'n antwoord op boodskap #96423] Di, 10 Augustus 2004 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So jy sit en kyk net hoe loop die watertjie verby en word betaal daarvoor?

"Plato" skryf in boodskap news:CdmdnR6Mk5vW8oXcRVn-rg@is.co.za...
> Nee, ek herlei inligting vir 'n groot maatskappy. Ek word betaal vir die
> herlei van die inligting maar nie die volume inligting nie. Ek maak net
> seker die proses loop soos hy moet. Ek werk op kontrak. My dienste is
> skaars. Seker so 20 mense in SA wat dit kan doen.
>
> Heerlik.
>
> Cheers
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>
>> Geen produksie nie.....klink soos hemel op aarde! Wat doen jy? Sit op
>> die baas se skoot?
>> "Plato" wrote in message
>> news:7sWdnV4QVPZ6A4rcRVn-jA@is.co.za...
>>
>>> Ek is selfwerkend en moet vandag werk. Ek is inderwaarheid by die werk
>>> soos ek die vir jou skryf. Die lekker ding is dat my inkomste darem nie
>>> van volume afhangend is nie.
>
>>> Groete
>>> Plato
>
>>> Suidwester wrote:
>
>
>>>> Ja, die alewige vakansiedae maak dit vir die selfwerkende mense moeilik.
>>>> Seker maar nog 'n dag vir die salaristrekkendes as geleentheid om hul
>>>> salarisse te gaan blaas......hulle's mos sê moeg gewerk!??
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cf83d4$5qk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>
>>>> >Ja, ons hou Vrouedag - en dit is iets wat my vies maak.
>>>> >--
>>>> >Groetnis
>>>> >Annette
>>>> >"Suidwester" wrote in message
>>>> >news:4117473d.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>>
>>>> >>Nie so maklik nie.....die base is regstellend, die ingenieurs is die ouens
>>>> >>wat die werk doen en dis met grade wat jy nie kan koop nie! Het julle
>>>> >>vakansie vandag?
>>>> >>"Annette" wrote in message
>>>> >>news:cf7et8$oqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>>
>>>> >>>Dit maak alles sin - moet ons aanneem die kenners wat die plan uitgedink en
>>>> >>>tot uitvoering kon bring was regstellende aksie aanstellings?
>>>> >>>--
>>>> >>>Groetnis
>>>> >>>Annette
>>>> >>>"Suidwester" wrote in message
>>>> >>>news:41172a98.0@news1.mweb.co.za...
>>>>
>>
>
Re: Interessante water [boodskap #96438 is 'n antwoord op boodskap #96431] Di, 10 Augustus 2004 12:14 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Erm, iets in daai lyn. Ek neem inligting van een bron en maak seker dit
kom reg by die ander plek aan. Ek versprei die inligting aan gemiddeld
400 000 gebruikers op 'n dag.

Rekenaars speel kritiese rol hier in. Ek is heeldag voor 'n rekenaar.

Cheers
Plato

Suidwester wrote:
> So jy sit en kyk net hoe loop die watertjie verby en word betaal daarvoor?
> "Plato" wrote in message
> news:CdmdnR6Mk5vW8oXcRVn-rg@is.co.za...
>
>> Nee, ek herlei inligting vir 'n groot maatskappy. Ek word betaal vir die
>> herlei van die inligting maar nie die volume inligting nie. Ek maak net
>> seker die proses loop soos hy moet. Ek werk op kontrak. My dienste is
>> skaars. Seker so 20 mense in SA wat dit kan doen.

>> Heerlik.

>> Cheers
>> Plato

>> Suidwester wrote:

>>> Geen produksie nie.....klink soos hemel op aarde! Wat doen jy? Sit
>
> op
>
>>> die baas se skoot?
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:7sWdnV4QVPZ6A4rcRVn-jA@is.co.za...
>
>
>>>> Ek is selfwerkend en moet vandag werk. Ek is inderwaarheid by die werk
>>>> soos ek die vir jou skryf. Die lekker ding is dat my inkomste darem nie
>>>> van volume afhangend is nie.
>>
>>>> Groete
>>>> Plato
>>
>>>> Suidwester wrote:
>>
>>
>>
>>>> >Ja, die alewige vakansiedae maak dit vir die selfwerkende mense moeilik.
>>>> >Seker maar nog 'n dag vir die salaristrekkendes as geleentheid om hul
>>>> >salarisse te gaan blaas......hulle's mos só moeg gewerk!??
>>>> >"Annette" wrote in message
>>>> >news:cf83d4$5qk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>>> >>Ja, ons hou Vrouedag - en dit is iets wat my vies maak.
>>>> >>--
>>>> >>Groetnis
>>>> >>Annette
>>>> >>"Suidwester" wrote in message
>>>> >>news:4117473d.0@news1.mweb.co.za...
>>>>
>>>> >>>Nie so maklik nie.....die base is regstellend, die ingenieurs is die ouens
>>>> >>>wat die werk doen en dis met grade wat jy nie kan koop nie! Het julle
>>>> >>>vakansie vandag?
>>>> >>>"Annette" wrote in message
>>>> >>>news:cf7et8$oqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> >>>>Dit maak alles sin - moet ons aanneem die kenners wat die plan uitgedink en
>>>> >>>>tot uitvoering kon bring was regstellende aksie aanstellings?
>>>> >>>>--
>>>> >>>>Groetnis
>>>> >>>>Annette
>>>> >>>>"Suidwester" wrote in message
>>>> >>>>news:41172a98.0@news1.mweb.co.za...
>>>> >
>
Vorige onderwerp: Die oom het nog nie opgestaan nie
Volgende onderwerp: Die Akadiërs van Noord-Amerika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 18:38:03 MGT 2024