Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad sonder Biblioteek
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96201 is 'n antwoord op boodskap #96157] Vr, 06 Augustus 2004 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wel die stukkies oor hoe die politici lyk en wat hulle doen voor hulle
lewendig op TV verskyn is onnodig en opsweep op sy beste. Hy probeer die
ouens soos dom idiote te laat lyk terwyl almal dit doen selfs tv
persoonlikhede.

Dit was onnodig.

Die Bin Laden familie verbintenis is ook bietjie dun. Dit is bekend dat
die Bin Laden familie nie van Osama hou nie. Of so hoor ek...

Groete
Plato

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Ek het F 9/11 gesien en dit is 50/50 vir my. 50% goeie feite en 50%
>> opsweeping. Dit sal insig neem om deur die twak te sien.
>
>
> Ek is nogal nuuskurig oor watter dele van die fliek jy as feite
> beskou het, en watter opsweping? Lus om uit te brei?
>
> --
> " Once a government is committed to the principle of silencing the
> voice of opposition, it has only one way to go, and that is down the
> path of increasingly repressive measures, until it becomes a source of
> terror to all its citizens and creates a country where everyone lives
> in fear."
> Harry S Truman
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96203 is 'n antwoord op boodskap #96163] Vr, 06 Augustus 2004 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> So jy reken die VSA is besig om te verswak? Ek stem saam. Dink jy
> die val van van die Romeinse ryk kan met Amerika vergelyk word. Is jy
> lus om voorbeelde te gee van die vergelykings wat jy dink daar is?

Mense wat nie uit dieselfde "ideologiese" omstandighede as die vaders
van die Romeinse ryk gekom het nie, het begin om die fondasie van die
Romeinse ryk aan te tas. Dit het 'n rits reaksies gehad wat die hele
stelsel aangetas het en laat intuimel het. Daar is meer as genoeg boeke
oor geskryf, so gaan lees maar. Dit het ekonomiese, militêre en ander
implikasies gehad.

Die Romeine was nie bewus van die oorsprong van hulle toenemende
swakheid nie. Net soos die Amerikaners nie is nie. Dis dalk 'n
natuurlike proses vir al wat ons weet. Maar dit is hartseer.

Ek dink die perfekte kultuur of nasie is een wat verhef is bo hierdie
natuurkragte... Daar is nie tans so iets nie. Die naaste hieraan is die
westerse kultuur... Maar hy is vinnig oppad uit omdat hy nie swakker
kulture kan in toom hou nie. Ek voel nog 'n vraag van jou af kom.

Cheers
Plato
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96204 is 'n antwoord op boodskap #96170] Vr, 06 Augustus 2004 05:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie daardie vlak van vryheid is hier nie nee. Dit is ten minste
nog nie getoets nie. Ons het nie eens die Engelse se Kanaal 4 produksie
"Beneath the halo" oor Mandela hier gesien nie.

Dit sê iets van Amerika dat Michael Moore sonder vrees vir vergelding
George Bush kan kritiseer en niks gebeur met hom nie.

Die Kubane, nou ja, daar is vir jou 'n ander storie. Daar het jy 'n
klomp mense wat deur die regering vertel word hoe sleg dit sou gaan met
hulle as dit nie was vir Fidel nie. Ek sal self 'n koeël in sy kop sit.

Cheers
Plato

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Iets in die lyn van adjunk minister van verdediging. Baie ou topies lek
>> maar die hare in plek. Dis nie iets waaroor ek gaan kla en vingers na
>> hom wys nie. Hy is beslis nie dom as gevolg van die manerisme nie.
>
>
> Nee nee...moenie woorde of gedagtes aan my toedig wat ek nie geskryf
> het nie. ;-) Ek het net gewonder of jy weet wie dit was. Of jy weet
> wat sy rol in die huidige administrasie is, en sy agtergrond. Dat hy
> o.a ook in die Reagan administrasie gedien het, asook onder papa Bush.
> Ek probeer eintlik net agterkom hoveel sin, indien enige, daardie
> fliek van Michael Moore maak vir julle in SA, en of julle dit enigsins
> in konteks kan plaas? Hulle het nou die dag hier gewys op een van die
> nuuskanale, wat die mense van Kuba daarvan dink. Daar word dit
> blykbaar deur die staat gesponsor sodat hulle mense dit kan sien. Dit
> was interessant om die reaksies van die verskeie Kubane te hoor.
> Meeste was verbaas dat hy toegelaat was om die fliek te maak en
> versprei hier in Amerika. Ek kry altyd die idee dat dit ook iets is
> wat vir julle in SA baie moeilik is om te begryp? Hierdie vryheid van
> spraak wat ons het. Ek sê nie dit is moeilik vir julle om te begryp
> nie, eerder dat dit so lyk vir my.
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96205 is 'n antwoord op boodskap #96167] Vr, 06 Augustus 2004 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 05 Aug 2004 18:46:04 +0200, Plato wrote:

> Die enkeltaal van die VSA was nie altyd enkel nie. Daar was
> Nederlanders, Duitsers ensovoorts. Hulle het later oor die taal besluit
> en Engels aanvaar. Dit was 'n goeie besluit.
>
> Cheers
> Plato
>
>
> @rogers.com wrote:
>
>> "Plato" skryf


>>> Die een offisieële taal is juis 'n groot rede vir hulle sukses...


>> O, ek neem dus aan jy stel voor dat SA net een offisiële
>> taal kry. Engels. Soos wat hulle, dink ek, in Namibië het?
>> Ek onthou dat een van my swaers, 'n goeie NP lid wat
>> ons aan Roelf Meyer voorgestel het, dieselfde opinie gehad
>> het. Hy het glad nie gehou van die 11 offisiële tale vir SA
>> nie.

>> Gloudina



Dit is nie engels nie, dit is amerikaans. ;
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96206 is 'n antwoord op boodskap #96172] Vr, 06 Augustus 2004 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
SKREWE!!!!

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Gaan jy die skrewe beantwoord
>
>
> As jy nog eenkeer die woord "skrewe" gebruik,
> dan gil ek hier op die walle van die Ottawa-
> rivier dat jy vir my tot in Riviersonderend kan
> hoor.
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96207 is 'n antwoord op boodskap #96173] Vr, 06 Augustus 2004 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Pragtig Gloudina!

'n Mooi ronde nul van 'n gedagte.

Puik!

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Jy teem soos 'n vrou met 'n nat broek
>
> Hoekom is daar so 'n direkte verband tussen
> regsdenkende Afrikaners en agteraf woordeskat
> wat mens nooit uit die mond van 'n heer sal hoor
> nie?
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96209 is 'n antwoord op boodskap #96178] Vr, 06 Augustus 2004 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, die nie-westerlinge...

Cheers
P

Swart Simon wrote:

> "Plato" wrote in message
> news:H4ednaw4VvTQnIzcRVn-vA@is.co.za...
>
>> Maar tog is dit die sisteem waartoe hulle, hulleself
>
> vir honderde jare
>
>> verbind het. Dit het nie die VSA sovêr in die sloot
>
> laat beland nie. Die
>
>> grootste probleem wat die VSA het is binne homself.
>
> Die hordes immigrante!
>
>
> Praat jy nou van daardie hordes "westerlinge"?
> "Westerlinge" wat verder wes gegaan het as wat goed vir
> hulle was? Dalk het jy 'n punt hier beet.
>
> Swart Simon
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96211 is 'n antwoord op boodskap #96173] Vr, 06 Augustus 2004 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons skik ons na ons geselskap!
"@rogers.com" wrote in message
news:fvvQc.1463008$Ar.153815@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
> uit die mond van 'n heer sal hoor
> nie?
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96221 is 'n antwoord op boodskap #96147] Vr, 06 Augustus 2004 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> nie dieselfde sou gesê het as ek 'n Suid-
> Afrikaner was met 'n swart vel nie.
>
> Gloudina

Wat vertel jy my nou? Het jy nie 'n swart vel nie? Nou, van harte welkom
tussen al ons ander rassiste.

Max - die goedkoop rassis.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96222 is 'n antwoord op boodskap #96173] Vr, 06 Augustus 2004 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
>
> "Plato" skryf
>
> Jy teem soos 'n vrou met 'n nat broek
>
> Hoekom is daar so 'n direkte verband tussen
> regsdenkende Afrikaners en agteraf woordeskat
> wat mens nooit uit die mond van 'n heer sal hoor
> nie?
>
> Gloudina

Wat's fout? Bietjie close to home? Ly jy aan ligte urieneverlies, Gloudina?
Niks om oor skaam te wees nie. Ouderdom is 'n lelike ding.

Max_______________________________
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96224 is 'n antwoord op boodskap #96170] Vr, 06 Augustus 2004 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:c5q4h0lcplegcvbc5d5jket7ktlhn0vjnp@4ax.com...
> Plato skryf:
>
>> Iets in die lyn van adjunk minister van verdediging. Baie ou topies lek
>> maar die hare in plek. Dis nie iets waaroor ek gaan kla en vingers na
>> hom wys nie. Hy is beslis nie dom as gevolg van die manerisme nie.
>
> Nee nee...moenie woorde of gedagtes aan my toedig wat ek nie geskryf
> het nie. ;-) Ek het net gewonder of jy weet wie dit was. Of jy weet
> wat sy rol in die huidige administrasie is, en sy agtergrond. Dat hy
> o.a ook in die Reagan administrasie gedien het, asook onder papa Bush.
> Ek probeer eintlik net agterkom hoveel sin, indien enige, daardie
> fliek van Michael Moore maak vir julle in SA, en of julle dit enigsins
> in konteks kan plaas? Hulle het nou die dag hier gewys op een van die
> nuuskanale, wat die mense van Kuba daarvan dink. Daar word dit
> blykbaar deur die staat gesponsor sodat hulle mense dit kan sien. Dit
> was interessant om die reaksies van die verskeie Kubane te hoor.
> Meeste was verbaas dat hy toegelaat was om die fliek te maak en
> versprei hier in Amerika. Ek kry altyd die idee dat dit ook iets is
> wat vir julle in SA baie moeilik is om te begryp? Hierdie vryheid van
> spraak wat ons het. Ek sê nie dit is moeilik vir julle om te begryp
> nie, eerder dat dit so lyk vir my.
>
>

In SA is ook vryheid van spraak. Probleem is, as jy dit as blanke teen 'n
tattie gebruik, word jy uitgejou as rassis.

Max________________________________
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96225 is 'n antwoord op boodskap #96199] Vr, 06 Augustus 2004 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
>
> "Ellie" skryf
>
>> Drie tale? Duits (eintlik Switzerse Duits) , Frans en?
>
> Ek dink Italiaans. Elke kanton dink ek kies sy eie taal
> as offisiële taal.
>
> Gloudina
>

Hoekom nou skielik "dink ek" daarby?
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96227 is 'n antwoord op boodskap #96222] Vr, 06 Augustus 2004 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Wat's fout? Bietjie close to home? Ly jy aan ligte urieneverlies, Gloudina?
> Niks om oor skaam te wees nie. Ouderdom is 'n lelike ding.

Nog iemand wat nie 'n gentleman is nie. Hoekom is
daar so 'n direkte verband tussen ungentlemanly
optredes en joggies wat na 1994 uit SA emigreer
het?

Tant Hessie van Onderstepoort
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96228 is 'n antwoord op boodskap #96227] Vr, 06 Augustus 2004 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:ebJQc.2380$eMz.790@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Max" skryf
>
>> Wat's fout? Bietjie close to home? Ly jy aan ligte urieneverlies,
> Gloudina?
>> Niks om oor skaam te wees nie. Ouderdom is 'n lelike ding.
>
> Nog iemand wat nie 'n gentleman is nie. Hoekom is
> daar so 'n direkte verband tussen ungentlemanly
> optredes en joggies wat na 1994 uit SA emigreer
> het?
>
> Tant Hessie van Onderstepoort
>

My skat, dis nie "ungentlemanly" om gewoon oor die feite van die lewe te
praat nie. My taal was mooi. So was die taal ook van dié een wat gesê het
jy's soos 'n ouvrou met 'n nat broek. (weet nie meer wie dit was nie)

Dié uitdrukking is ook alombekend.

Ek vind dit ontsettend sexy as jy my 'n joggie noem. Dankie dat jy afgestap
het van die "goedkoop rassis". Dít vind ek bietjie onsmaaklik, veral nou
terwyl ons mekaar nog nie so goed ken nie.

Groete
Jou kateljoggie_____________________________
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96231 is 'n antwoord op boodskap #96228] Vr, 06 Augustus 2004 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

My taal was mooi. So was die taal ook van dié een wat gesê het
> jy's soos 'n ouvrou met 'n nat broek. (weet nie meer wie dit was nie)
>
> Dié uitdrukking is ook alombekend.

Gelukkig nie in die kringe waarin ek beweeg het
toe ek nog in Suid-Afrika gebly het nie. Ek sê weer :
hoe meer stoereboer, hoe meer geestesnageslag
van die apartheidsvarke, hoe goedkoper die opinies,
hoe vuiler die taal, hoe meer maak hulle spelfoute,
hoe meer gebruik hulle Engels ( gewoonlik
geradbraak.) Dis nou maar 'n feit wat soos 'n
paal bo water staan. Julle ouens is goedkoop
en agteraf, in julle taal, en in julle egosentriese
opinies. Ek dink nie SA verloor teveel deur van
julle ontslae te raak nie.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96232 is 'n antwoord op boodskap #96203] Vr, 06 Augustus 2004 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Mense wat nie uit dieselfde "ideologiese" omstandighede as die vaders
> van die Romeinse ryk gekom het nie, het begin om die fondasie van die
> Romeinse ryk aan te tas.

Jy meen dalk mense wat behoort het aan die jong groeiende kult wat
hulleself later as Christene beskryf het? Dalk mense soos Martin
Luther, wat die reformasie aangebring het, en o.a die Christendom
gesplit het tussen Oos en Wes?

> stelsel aangetas het en laat intuimel het. Daar is meer as genoeg boeke
> oor geskryf, so gaan lees maar. Dit het ekonomiese, militêre en ander
> implikasies gehad.

Watter boeke hieroor het 'n indruk op jou gemaak? Vir my was dit
sekerlik Gibbon se Decline and Fall. (Loer na boekrak - Edward Gibbon
se 6 boeke hieroor)
Volgens Gibbon was dit juis die " insidious" transformasies waar Rome
van 'n demokrasie na die "trappings" van 'n tipiese demokrasie na
milit^ere stelsel beweeg het, wat grotendeels bygedra het tot die val.

> Die Romeine was nie bewus van die oorsprong van hulle toenemende
> swakheid nie. Net soos die Amerikaners nie is nie. Dis dalk 'n
> natuurlike proses vir al wat ons weet. Maar dit is hartseer.

Of mens kan daarna kyk soos Polybius gedoen het - 'n interne ewolusie
wat goed of sleg kan wees.
Terloops, Gibbon was natuurlik beinvloed deur Baron de Montesquieu,
wat soos jy seker weet geskiedenis gesien het as meer as net politiek
en idees, maar meer in lyn met soos wat jy ook beskryf het as
"holisme" (reg of verkeerd), 'n komplekse geheel van kultuur, sosiale
en natuurkragte.
En so gepraat oor die rol van natuurkragte (dankie vir daardie woord,
ek sou nie anders geweet het hoe om climatic forces te vertaal nie)
- so ruk gelede het ek jou gevra of jy al enige van Jared Diamond
se boeke gelees het? Veral sy Guns, Germs and Steel?
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96233 is 'n antwoord op boodskap #96203] Vr, 06 Augustus 2004 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:
> . Ek voel nog 'n vraag van jou af kom.

Jammer - vandag het ek vreeslik min tyd om jou te probeer
terroriseer. ;-))
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96235 is 'n antwoord op boodskap #96204] Vr, 06 Augustus 2004 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Dit sê iets van Amerika dat Michael Moore sonder vrees vir vergelding
> George Bush kan kritiseer en niks gebeur met hom nie.

En DIT is die Amerika waarvoor ek lief is, Plato. Waar almal geregtig
is tot hulle opinie en kan uiting gee daaraan, sonder die vrees om
opgesluit te word daarvoor.
Ongelukkig is dit juis daardie waardes wat nou aangeval word - van
BINNE af.

> Die Kubane, nou ja, daar is vir jou 'n ander storie. Daar het jy 'n
> klomp mense wat deur die regering vertel word hoe sleg dit sou gaan met
> hulle as dit nie was vir Fidel nie. Ek sal self 'n koeël in sy kop sit.

Ja, dit is ook maar die boodskap wat die Bush regime (REGIME - net vir
Knersus) aan ons probeer gee. Geen verskil nie.
Maar Plato, mens maak nie mense dood net omdat jy van hulle verskil
nie. Selfs nie eens julle regse fundamentalists het daardie "reg""
nie. ;-)
Soos 'n vriend eendag vertel het wat 'n Kubaanse ambassadeur in Kanada
gesê het toe hy gevra was wanneer daar dan verkiesings gehou sal word
in Kuba. Sy antwoord was:
"Almost every household in Cuba has a gun. Castro walks freely in the
streets of Cuba. Every day nobody shoots him, he is elected."

;-)
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96238 is 'n antwoord op boodskap #96232] Vr, 06 Augustus 2004 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"

> Volgens Gibbon was dit juis die " insidious" transformasies waar Rome
> van 'n demokrasie na die "trappings" van 'n tipiese demokrasie na
> milit^ere stelsel beweeg het, wat grotendeels bygedra het tot die val.

Dis natuurlik dieselfde soort ding wat in SA gebeur het
onder die apartheidsregime. Nie dat daar nou ooit 'n
werklike demokrasie was voor 1948 nie, maar toe dit
duidelik word na 1948 dat daar geen kans is vir enige
sê in hulle eie land nie, en dat daar al hoe meer 'n militêre
stelsel ontwikkel om hulle in bedwang kon hou, het
die massas in opstand gekom.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96239 is 'n antwoord op boodskap #96235] Vr, 06 Augustus 2004 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
>
> En DIT is die Amerika waarvoor ek lief is, Plato. Waar almal geregtig
> is tot hulle opinie en kan uiting gee daaraan, sonder die vrees om
> opgesluit te word daarvoor.
> Ongelukkig is dit juis daardie waardes wat nou aangeval word - van
> BINNE af.

Dis natuurlik nie die eerste keer in die laaste vyftig
jaar dat dié waardes aangeval word nie. In die
vyftigerjare was dit veel erger onder McCarthy,
en Nixon se regime was ook maar 'n duister
periode in die geskiedenis van die VSA. Die
sogenaamde demokratiese waardes van die
VSA is baie wankelend. En dis juis die
"Christian Right" wat een van die grootste
bedreigings vir liberale demokrasie in die
VSA is.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96240 is 'n antwoord op boodskap #96231] Vr, 06 Augustus 2004 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
funkyman  is tans af-lyn  funkyman
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
news:fMMQc.773$neV.253@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Max" skryf
>
> My taal was mooi. So was die taal ook van dié een wat gesê het
>> jy's soos 'n ouvrou met 'n nat broek. (weet nie meer wie dit was nie)
>>
>> Dié uitdrukking is ook alombekend.
>
> Gelukkig nie in die kringe waarin ek beweeg het
> toe ek nog in Suid-Afrika gebly het nie. Ek sê weer :
> hoe meer stoereboer, hoe meer geestesnageslag
> van die apartheidsvarke, hoe goedkoper die opinies,
> hoe vuiler die taal, hoe meer maak hulle spelfoute,
> hoe meer gebruik hulle Engels ( gewoonlik
> geradbraak.) Dis nou maar 'n feit wat soos 'n
> paal bo water staan. Julle ouens is goedkoop
> en agteraf, in julle taal, en in julle egosentriese
> opinies. Ek dink nie SA verloor teveel deur van
> julle ontslae te raak nie.
>
> Gloudina
>
>

Onthou, jy's al land uit toe Max nog in doeke was... SuidAfrika is ook nie
meer in die 60's nie, hoor...
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96242 is 'n antwoord op boodskap #96240] Vr, 06 Augustus 2004 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"funkyman" skryf

> Onthou, jy's al land uit toe Max nog in doeke was... SuidAfrika is ook nie
> meer in die 60's nie, hoor...

Die waardes van 'n gentleman raak nie uit die mode
nie. Meeste van die mense wat ek vandag in SA
ken, oud of jonk, het nie dié goedkoop en agteraf
manier van praat en dink nie. Meeste mense met
wie ek hier in Kanada assosieer, oud of jonk, het
nie die agteraf en goedkoop manier van praat en
dink nie. Mens ken 'n gentleman wanneer jy
hom sien, of hoor. En ek vra weer, hoekom
klink en dink die oudjies wat uit SA is na 1994
so eners, so agteraf en goedkoop, sodra hulle
hul ware kleure begin wys?

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96244 is 'n antwoord op boodskap #96239] Vr, 06 Augustus 2004 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> . En dis juis die
> "Christian Right" wat een van die grootste
> bedreigings vir liberale demokrasie in die
> VSA is.

PRESIES! Ons stem dus saam.
Net soos 'n klein groepie fanatiese "Christene" 'n rol gespeel het om
die Romeinse ryk tot 'n val te bring.
Was dit nie vir Charlemagne nie, sou die "Christelike" kerk dalk
totaal vernietig gewees het, en sou ons dalk in 'n heel ander beter
wereld vandag geleef het. Die tipe wereld wat die stigtervaders van
Amerika dalk bedoel het om te skep. Daarom dat hulle slim genoeg was
om te weet hoe belangrik dit is om kerk en staat te skei.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96247 is 'n antwoord op boodskap #96244] Vr, 06 Augustus 2004 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Net soos 'n klein groepie fanatiese "Christene" 'n rol gespeel het om
> die Romeinse ryk tot 'n val te bring.
> Was dit nie vir Charlemagne nie, sou die "Christelike" kerk dalk
> totaal vernietig gewees het, en sou ons dalk in 'n heel ander beter
> wereld vandag geleef het.

Ek dink jy gee teveel krediet aan die rol wat "Christene"
gespeel het in die val van die Romeinse Ryk. ( Dit was
natuurlik nou in die vier of vyf (?) eeue na Christus.) Die
feit dat die keisers van Rome later die Christendom as
staatsgodsdiens ingebring het, het juis die belangrikheid
van Rome in Europa bestendig.
Die aanvalle van veral die Oos-Gote op die grense
van die Ryk was belangrik. Ook die ontwikkeling van
groter nasionalisme in die res van Europa, wat gelei
het tot die Feudale Stelsel het die sentrale mag, wat
die Romeinse Ryk oorspronklik gehad het, ondermyn.
Meer en meer huurtroepe uit ander dele van die Ryk,
het hulle leër ondermyn.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96248 is 'n antwoord op boodskap #96244] Vr, 06 Augustus 2004 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" <

Die tipe wereld wat die stigtervaders van
> Amerika dalk bedoel het om te skep. Daarom dat hulle slim genoeg was
> om te weet hoe belangrik dit is om kerk en staat te skei.

Moenie dat ons die stigtersvaders van die VSA nou
as heiliges verklaar nie. Hulle kon blatant praat van
"life, liberty and the pursuit of happiness" as mensereg,
en dan geen hand optel om die koop en verkoop van
slawe stop te sit nie. Iets wat eers amper 'n driekwart-
eeu later, na 'n bloedige burgeroorlog, reggesit is.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96253 is 'n antwoord op boodskap #96247] Sa, 07 Augustus 2004 00:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Ek dink jy gee teveel krediet aan die rol wat "Christene"
> gespeel het in die val van die Romeinse Ryk.

Dalk moes ek 'n smaailie ingetik het.
Terloops, ek sien ook dat ek in my haas vroeër vandag geskryf het dat
ML die Christendom gesplit het - reg so, soos al die goeie Protestante
van hierdie groep sal getuig. Maar darem nie in Oos en Wes nie. Dit
was 'n vreeslike fout. Moes net eenvoudig geskryf het "westerse
Christendom". My vingers gehoorsaam nooit my brein nie. Dit is 'n
probleem - veral as mens haastig is.
Die Oos en Wes splitsing het natuurlik alreeds lank voor ML
plaasgevind.

Jesus (vroeë kerk) -> die groot skeuring -> lei tot Oosterse Ortodoks
en Westerse Katolieke Kerke - >die reformasie - > Rooms Katoliek en
Protestant.

Daarsy. ;-)

Maar elkgeval, net ingeval iemand iets te sê het daaroor, en my wil
doodskiet oor die fout.
Verskoning aan die groep vir die valsheid wat ek in my haas verkondig
het. . ;-)

Geniet die naweek almal.
;-)
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96266 is 'n antwoord op boodskap #96242] Sa, 07 Augustus 2004 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie help as om te sit en giggel oor die beroep van jou op 'gentlemen'
in hierdie ng nie, ou antie, want jy is presies nou nie eintlik wat ek sal
klassifiseer as 'n 'gentle woman' nie. Dit wys maar net weer duidelik hoe
'n groot huigelaar jy is. As jy nie van die 'goedkoop' manier van praat
hou hier nie, hoekom gaan soek jy nie vir jou 'n ander plek waar jy
[onverdiend] soos 'n dame behandel kan word nie?
"@rogers.com" wrote in message
news:5LOQc.1016$neV.408@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "funkyman" skryf
>
>
>> Onthou, jy's al land uit toe Max nog in doeke was... SuidAfrika is ook nie
>> meer in die 60's nie, hoor...
>
> Die waardes van 'n gentleman raak nie uit die mode
> nie. Meeste van die mense wat ek vandag in SA
> ken, oud of jonk, het nie dié goedkoop en agteraf
> manier van praat en dink nie. Meeste mense met
> wie ek hier in Kanada assosieer, oud of jonk, het
> nie die agteraf en goedkoop manier van praat en
> dink nie. Mens ken 'n gentleman wanneer jy
> hom sien, of hoor. En ek vra weer, hoekom
> klink en dink die oudjies wat uit SA is na 1994
> so eners, so agteraf en goedkoop, sodra hulle
> hul ware kleure begin wys?
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96295 is 'n antwoord op boodskap #96227] So, 08 Augustus 2004 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Huh?!!?

Jy sit oorsee vrou. Ek sit hier in goeie ou Suid Afrika...

Sjoe.

Plato

@rogers.com wrote:

> "Max" skryf
>
>
>> Wat´s fout? Bietjie close to home? Ly jy aan ligte urieneverlies,
>
> Gloudina?
>
>> Niks om oor skaam te wees nie. Ouderdom is 'n lelike ding.
>
>
> Nog iemand wat nie 'n gentleman is nie. Hoekom is
> daar so 'n direkte verband tussen ungentlemanly
> optredes en joggies wat na 1994 uit SA emigreer
> het?
>
> Tant Hessie van Onderstepoort
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96296 is 'n antwoord op boodskap #96228] So, 08 Augustus 2004 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
HA HA HA HA HA HA HA!!!!

Stop, ek kan nie meer nie!!!!

Max wrote:

> "@rogers.com" wrote in message
> news:ebJQc.2380$eMz.790@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
>> "Max" skryf


>>> Wat´s fout? Bietjie close to home? Ly jy aan ligte urieneverlies,

>> Gloudina?

>>> Niks om oor skaam te wees nie. Ouderdom is 'n lelike ding.

>> Nog iemand wat nie 'n gentleman is nie. Hoekom is
>> daar so 'n direkte verband tussen ungentlemanly
>> optredes en joggies wat na 1994 uit SA emigreer
>> het?

>> Tant Hessie van Onderstepoort

>
>
> My skat, dis nie "ungentlemanly" om gewoon oor die feite van die lewe te
> praat nie. My taal was mooi. So was die taal ook van dié een wat gesê het
> jy´s soos 'n ouvrou met 'n nat broek. (weet nie meer wie dit was nie)
>
> Dié uitdrukking is ook alombekend.
>
> Ek vind dit ontsettend sexy as jy my 'n joggie noem. Dankie dat jy afgestap
> het van die "goedkoop rassis". Dít vind ek bietjie onsmaaklik, veral nou
> terwyl ons mekaar nog nie so goed ken nie.
>
> Groete
> Jou kateljoggie_____________________________
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96297 is 'n antwoord op boodskap #96231] So, 08 Augustus 2004 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy stereo-tipeer lekker vandag. Is dit nie maar effe soos rassisme nie?

@rogers.com wrote:

> "Max" skryf
>
> My taal was mooi. So was die taal ook van dié een wat gesê het
>
>> jy´s soos 'n ouvrou met 'n nat broek. (weet nie meer wie dit was nie)

>> Dié uitdrukking is ook alombekend.
>
>
> Gelukkig nie in die kringe waarin ek beweeg het
> toe ek nog in Suid-Afrika gebly het nie. Ek sê weer :
> hoe meer stoereboer, hoe meer geestesnageslag
> van die apartheidsvarke, hoe goedkoper die opinies,
> hoe vuiler die taal, hoe meer maak hulle spelfoute,
> hoe meer gebruik hulle Engels ( gewoonlik
> geradbraak.) Dis nou maar 'n feit wat soos 'n
> paal bo water staan. Julle ouens is goedkoop
> en agteraf, in julle taal, en in julle egosentriese
> opinies. Ek dink nie SA verloor teveel deur van
> julle ontslae te raak nie.
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96298 is 'n antwoord op boodskap #96232] So, 08 Augustus 2004 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

>
> Jy meen dalk mense wat behoort het aan die jong groeiende kult wat
> hulleself later as Christene beskryf het? Dalk mense soos Martin
> Luther, wat die reformasie aangebring het, en o.a die Christendom
> gesplit het tussen Oos en Wes?

Soos Luther miskien, maar die reformasie het gelei tot kapitalisme
ensovoorts wat weer goed is. Ek dink die gebeure rondom die Christendom
het 'n positiewe impak op ons gehad. Anders die dele van die wêreld waar
dit nie was nie. Watter deel van Christendom, dit sal ek moet oor dink.
Maar dit was grootliks 'n westerse aspek van die lewe.

> - so ruk gelede het ek jou gevra of jy al enige van Jared Diamond
> se boeke gelees het? Veral sy Guns, Germs and Steel?

Nee, jammer. Maar ek sal dit opsoek.

Groete
Plato
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96299 is 'n antwoord op boodskap #96235] So, 08 Augustus 2004 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> "Almost every household in Cuba has a gun. Castro walks freely in the
> streets of Cuba. Every day nobody shoots him, he is elected."

Dieselfde is waar van Mugabe. Ek reken weer dat niemand hom wil skiet
nie want hulle weet hulle sal hulle lewe daarvoor moet offer.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96300 is 'n antwoord op boodskap #96235] So, 08 Augustus 2004 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> Ja, dit is ook maar die boodskap wat die Bush regime (REGIME - net vir
> Knersus) aan ons probeer gee. Geen verskil nie.
> Maar Plato, mens maak nie mense dood net omdat jy van hulle verskil
> nie. Selfs nie eens julle regse fundamentalists het daardie "reg""
> nie. ;-)

Wel, ons sal maar sien wat die Suid Afrikaanse burgers doen met mense
soos Kortbroek van Schalkwyk wat duidelik net na sy beursie omsien. Hy
is mos nou 'n ANC lid. Sulke ouens maak my de bliksem in want hulle
speel met die nasionale belang vir eie gewin, wat verkeerd is!

Mense sal dit agterkom met tyd. En hoe meer dit gebeur, hoe kleiner word
Kortbroek se wêreld. Dan sit hy ook binnekort meer oorsee as hier. Net
soos FW...

Cheers
Plato
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96303 is 'n antwoord op boodskap #96238] So, 08 Augustus 2004 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Besef jy dat demokrasie nie 'n baie goeie stelsel is nie? Dit is
regering deur die meerderheid. As gevolg daarvan is demokrasie net so
sterk as die opvoedingsvlak van die meerderheid kiesers.

In SA is dit nie vreeslik hoog nie. Daarom lei demokrasie nie erens heen
in lande soos ons s'n nie. Dis bietjie euforie vir 'n paar jaar en dan
neuk die spul uitmekaar.

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Katryn"
>
>
>> Volgens Gibbon was dit juis die " insidious" transformasies waar Rome
>> van 'n demokrasie na die "trappings" van 'n tipiese demokrasie na
>> milit^ere stelsel beweeg het, wat grotendeels bygedra het tot die val.
>
>
> Dis natuurlik dieselfde soort ding wat in SA gebeur het
> onder die apartheidsregime. Nie dat daar nou ooit 'n
> werklike demokrasie was voor 1948 nie, maar toe dit
> duidelik word na 1948 dat daar geen kans is vir enige
> sê in hulle eie land nie, en dat daar al hoe meer 'n militêre
> stelsel ontwikkel om hulle in bedwang kon hou, het
> die massas in opstand gekom.
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96304 is 'n antwoord op boodskap #96242] So, 08 Augustus 2004 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die venyn! As gegoede heer neem ek aanstoot tot die aantyging dat ek en
vele van my mede gegoede here hier, agteraf en goedkoop is. As ek in jou
teenwoordigheid was het ek jou met een van my satyn handskoene op
daardie hoogdrawende snoet gepiets.

Sies vir jou, jou bees!

Ek

Gr

@rogers.com wrote:

> "funkyman" skryf
>
>
>
>> Onthou, jy's al land uit toe Max nog in doeke was... SuidAfrika is ook nie
>> meer in die 60's nie, hoor...
>
>
> Die waardes van 'n gentleman raak nie uit die mode
> nie. Meeste van die mense wat ek vandag in SA
> ken, oud of jonk, het nie dié goedkoop en agteraf
> manier van praat en dink nie. Meeste mense met
> wie ek hier in Kanada assosieer, oud of jonk, het
> nie die agteraf en goedkoop manier van praat en
> dink nie. Mens ken 'n gentleman wanneer jy
> hom sien, of hoor. En ek vra weer, hoekom
> klink en dink die oudjies wat uit SA is na 1994
> so eners, so agteraf en goedkoop, sodra hulle
> hul ware kleure begin wys?
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96321 is 'n antwoord op boodskap #96231] So, 08 Augustus 2004 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 06 Aug 2004 14:41:15 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Max" skryf
>
>> jy's soos 'n ouvrou met 'n nat broek. (weet nie meer wie dit was nie)

>> Dié uitdrukking is ook alombekend.
>
> Gelukkig nie in die kringe waarin ek beweeg het
> toe ek nog in Suid-Afrika gebly het nie.
>
> Gloudina
>
>
>

Gloudina, met die vol van jouself houding
en 'die kringe waarin ék beweeg het'
irritasie as verwysing.

Onthou jy dat ek jou voorheen gesê het
dat jy eintlik in 'n baie klein wêreldjie leef?
'n Wêreldjie waarin slegs jou man wat 'n verraaier
van Afrikaans is en jou seuntjies van wie jy nie kan
praat sonder om te noem hoe belangrik hulle is nie,
teenwoordig is?

Gaan besoek hierdie webwerf, spandeer bietjie tyd daar,
en staan verslae oor hoe onnoembaar klein julle eintlik is.

http://antwrp.gsfc.nasa.gov/apod/archivepix.html

Die uwe

ns.
en onthou, anti...:

Don't hate the player,
hate the game

Pablo Picasso (of so iemand)
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96325 is 'n antwoord op boodskap #96303] So, 08 Augustus 2004 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Besef jy dat demokrasie nie 'n baie goeie stelsel is nie?

Ja, Hitler. Ek verstaan jou.
Ja, Stalin. Ek volg jou.
Ja, Pinochet. Wil jy nog 'n smakie daarvan hê?
Ja, Verwoerd en Strydom en PW Botha, waar's
die pitjie nou?

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96326 is 'n antwoord op boodskap #96298] So, 08 Augustus 2004 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato"

. Ek dink die gebeure rondom die Christendom
> het 'n positiewe impak op ons gehad. Anders die dele van die wêreld waar
> dit nie was nie.

Jy praat natuurlik uit 'n Christian chauvinist pig
mentality. Ghandi sou van jou verskil het.
Lao tse tung sou van jou verskil het.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96327 is 'n antwoord op boodskap #96300] So, 08 Augustus 2004 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato"skryf

> Wel, ons sal maar sien wat die Suid Afrikaanse burgers doen met mense
> soos Kortbroek van Schalkwyk wat duidelik net na sy beursie omsien. Hy
> is mos nou 'n ANC lid. Sulke ouens maak my de bliksem in want hulle
> speel met die nasionale belang vir eie gewin, wat verkeerd is!
>
> Mense sal dit agterkom met tyd. En hoe meer dit gebeur, hoe kleiner word
> Kortbroek se wêreld. Dan sit hy ook binnekort meer oorsee as hier. Net
> soos FW...

Jy vertoon natuurlik duidelik die skaap-mentaliteit
wat meeste Afrikaners agter die Nasionale Party
laat aanloop het, terwyl hulle blêr "ons soek na ons
leier, ons leier, ons leier." Nou blêr julle weer, "wie
gaan ons leier nou wees, wie gaan ons leier nou
wees, wie gaan ons leier nou wees?"
Hoekom dink jy nie vir jouself en besluit wat die
beste ding is wat jy onder die omstandighede kan
doen nie, en stem dan vir daardie party. Kortbroek
en sekere van sy eie vriende dink amalgamasie
met die ANC is die beste. Daar was vorige
"smelters" partye. Een gedugte een gelei deur
Jan Smuts.
Dis egter vir my duidelik dat Afrikaners nie 'n
homogene spul is, soos julle stoereboere wil
uitmaak nie.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96328 is 'n antwoord op boodskap #96304] So, 08 Augustus 2004 13:36 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

die aantyging dat ek en
> vele van my mede gegoede here hier, agteraf en goedkoop is

Dis natuurlik "aantyging" en nie "aantyging" nie.
En dan is jy nogal "gegoed" ook. Een van
daardie ryk Afrikaners wat kla dat hulle krepeer?

Gloudina
Vorige onderwerp: Skokend
Volgende onderwerp: Ons eerste Goud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:18:06 MGT 2024