Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die oom het nog nie opgestaan nie
Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96290] So, 08 Augustus 2004 04:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die trui is klaar, die profeet en die seun bid dat dit klap, die tannie is
glo op breekpunt, die begrafnisondernemer wil begrafnis hou, maar die oom
wil nie opstaan nie.
--
Groetnis
Annette
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96292 is 'n antwoord op boodskap #96290] So, 08 Augustus 2004 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dog hy's al begrawe? Die profeet het dan gese dat die omie 'n tweede keer
gesterf het aan verkluiming, aangesien die begrafnis ondernemer nie die
yskas gou genoeg oopgemaak het nie. Dus gaan daar 'n tweede opstanding wees?

Spencer

"Annette" skryf in boodskap news:cf49dg$2hj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die trui is klaar, die profeet en die seun bid dat dit klap, die tannie is
> glo op breekpunt, die begrafnisondernemer wil begrafnis hou, maar die oom
> wil nie opstaan nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96306 is 'n antwoord op boodskap #96290] So, 08 Augustus 2004 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 8 Aug 2004 06:01:50 +0200, "Annette" wrote:

> Die trui is klaar, die profeet en die seun bid dat dit klap, die tannie is
> glo op breekpunt, die begrafnisondernemer wil begrafnis hou, maar die oom
> wil nie opstaan nie.

Die (enigste?) sinvolste reaksie op die sloerende gebeure,
wat huidiglik slegs vir die begrafnisondernemer geld werd is,
is dié van 'n predikant wat enkele dae gelede in 'n daaglikse
koerant gesê het:
"Die oom gaan opstaan, maar waarskynlik nie
nòu nie." en toe daarby gevoeg het dat hy wens
God verras die mense en laat hom wel nou opstaan.

DD
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96307 is 'n antwoord op boodskap #96292] So, 08 Augustus 2004 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, jy is verkeerd. Dit was 'n tweede profeet wat die tweede dood beweer
het. Die eerste profeet wag nog vir die eerste opstanding.:))
Nee, hy is nog nie begrawe nie. Hy lê nou daar in die lykshuis teen R1000
per dag en wag om op te staan.
As hy nie opstaan nie, sal hy bekend staan as die persoon wat, terwyl hy
dood was, sy familie bankrot gemaak het.

--
Groetnis
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:HqiRc.10477$N77.484089@news.xtra.co.nz...
> Ek dog hy's al begrawe? Die profeet het dan gese dat die omie 'n tweede keer
> gesterf het aan verkluiming, aangesien die begrafnis ondernemer nie die
> yskas gou genoeg oopgemaak het nie. Dus gaan daar 'n tweede opstanding wees?
>
> Spencer
>
> "Annette" wrote in message
> news:cf49dg$2hj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die trui is klaar, die profeet en die seun bid dat dit klap, die tannie is
>> glo op breekpunt, die begrafnisondernemer wil begrafnis hou, maar die oom
>> wil nie opstaan nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96313 is 'n antwoord op boodskap #96306] So, 08 Augustus 2004 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wens ook dat God doen dit. Ek sal wat wil gee om so iets te beleef. Dalk
is hierdie profete nie so ver van die waarheid as wat almal dink nie.
Spencer

"DeeDee" skryf in boodskap news:3qhbh05vdg0prsuivqdr80qtata3jtpf8f@4ax.com...
> On Sun, 8 Aug 2004 06:01:50 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die trui is klaar, die profeet en die seun bid dat dit klap, die tannie is
>> glo op breekpunt, die begrafnisondernemer wil begrafnis hou, maar die oom
>> wil nie opstaan nie.
>
>
> Die (enigste?) sinvolste reaksie op die sloerende gebeure,
> wat huidiglik slegs vir die begrafnisondernemer geld werd is,
> is dié van 'n predikant wat enkele dae gelede in 'n daaglikse
> koerant gesê het:
> "Die oom gaan opstaan, maar waarskynlik nie
> nóu nie." en toe daarby gevoeg het dat hy wens
> God verras die mense en laat hom wel nou opstaan.
>
> DD
>
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96316 is 'n antwoord op boodskap #96313] So, 08 Augustus 2004 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee wat, ek dink nie so nie. Is daar iewers in die bybel, of deur "ware"
profete voorspel dat nog iemand sal opstaan?
Sover ek weet, was die laaste opstandeling Jesus.

--
Groetnis
Annette
> Ek wens ook dat God doen dit. Ek sal wat wil gee om so iets te beleef. Dalk
> is hierdie profete nie so ver van die waarheid as wat almal dink nie.
> Spencer
>
>
> "DeeDee" wrote in message
> news:3qhbh05vdg0prsuivqdr80qtata3jtpf8f@4ax.com...
>> On Sun, 8 Aug 2004 06:01:50 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Die trui is klaar, die profeet en die seun bid dat dit klap, die tannie
> is
>>> glo op breekpunt, die begrafnisondernemer wil begrafnis hou, maar die oom
>>> wil nie opstaan nie.
>>
>>
>> Die (enigste?) sinvolste reaksie op die sloerende gebeure,
>> wat huidiglik slegs vir die begrafnisondernemer geld werd is,
>> is dié van 'n predikant wat enkele dae gelede in 'n daaglikse
>> koerant gesê het:
>> "Die oom gaan opstaan, maar waarskynlik nie
>> nóu nie." en toe daarby gevoeg het dat hy wens
>> God verras die mense en laat hom wel nou opstaan.
>>
>> DD
>>
>
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96319 is 'n antwoord op boodskap #96316] So, 08 Augustus 2004 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 8 Aug 2004 09:58:58 +0200, "Annette" wrote:

> Ag nee wat, ek dink nie so nie. Is daar iewers in die bybel, of deur "ware"
> profete voorspel dat nog iemand sal opstaan?
> Sover ek weet, was die laaste opstandeling Jesus.

Nee, Annette, daar is nie. Dit maak steeds nie verskil aan
die 'wê, het jou tog gesê...' smile wat die predikant, Spencer en ek
sal hê, as dit sou gebeur nie:-)

DD
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96340 is 'n antwoord op boodskap #96319] So, 08 Augustus 2004 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En ook nie aan die wê wat ek sal hê wanneer ( let op - nie as nie) dit nie
gebeur nie;)
--
Groetnis
Annette

"DeeDee" skryf in boodskap news:lc3ch0t61fu31pilehvmqh0tbo2juon6pj@4ax.com...
> On Sun, 8 Aug 2004 09:58:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ag nee wat, ek dink nie so nie. Is daar iewers in die bybel, of deur "ware"
>> profete voorspel dat nog iemand sal opstaan?
>> Sover ek weet, was die laaste opstandeling Jesus.
>
>
> Nee, Annette, daar is nie. Dit maak steeds nie verskil aan
> die 'wê, het jou tog gesê...' smile wat die predikant, Spencer en ek
> sal hê, as dit sou gebeur nie:-)
>
> DD
>
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96359 is 'n antwoord op boodskap #96290] Ma, 09 Augustus 2004 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai, hoe liggelowig is die mense darem ook nie!

"Annette" skryf in boodskap news:cf49dg$2hj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die trui is klaar, die profeet en die seun bid dat dit klap, die tannie is
> glo op breekpunt, die begrafnisondernemer wil begrafnis hou, maar die oom
> wil nie opstaan nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96366 is 'n antwoord op boodskap #96359] Ma, 09 Augustus 2004 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Ek dink nie dis 'n kwessie van liggelowigheid nie, maar eerder 'n
desperate poging om "gelowigheid" te bewys.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:41172ba2.0@news1.mweb.co.za...
> Ai, hoe liggelowig is die mense darem ook nie!
> "Annette" wrote in message
> news:cf49dg$2hj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die trui is klaar, die profeet en die seun bid dat dit klap, die tannie is
>> glo op breekpunt, die begrafnisondernemer wil begrafnis hou, maar die oom
>> wil nie opstaan nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96369 is 'n antwoord op boodskap #96366] Ma, 09 Augustus 2004 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of die 'geloof' te bewys? Daar's niks soos wonderwerke om iets te verkoop
nie!

"Annette" skryf in boodskap news:cf7et8$oqi$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)) Ek dink nie dis 'n kwessie van liggelowigheid nie, maar eerder 'n
> desperate poging om "gelowigheid" te bewys.
> --
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96387 is 'n antwoord op boodskap #96369] Ma, 09 Augustus 2004 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy meen "verklaarde wonderwerke" wat niemand sien gebeur nie.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:411747ab.0@news1.mweb.co.za...
> Of die 'geloof' te bewys? Daar's niks soos wonderwerke om iets te verkoop
> nie!
> "Annette" wrote in message
> news:cf7et8$oqi$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)) Ek dink nie dis 'n kwessie van liggelowigheid nie, maar eerder 'n
>> desperate poging om "gelowigheid" te bewys.
>> --
>
Re: Die oom het nog nie opgestaan nie [boodskap #96395 is 'n antwoord op boodskap #96387] Ma, 09 Augustus 2004 15:30 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al op TV gesien daai charismatiese kerkshows waar van die ouens
neerslaat asof 'n koeël hom getref het? Dan biwwer hy en praat die
snaakste goete.....WWF se moses! Die man op die verhoog skree en die skare
gooi geld. Entertainment op sy beste......vir sommige.

"Annette" skryf in boodskap news:cf83d4$5qk$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy meen "verklaarde wonderwerke" wat niemand sien gebeur nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:411747ab.0@news1.mweb.co.za...
>> Of die 'geloof' te bewys? Daar's niks soos wonderwerke om iets te
> verkoop
>> nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cf7et8$oqi$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :)) Ek dink nie dis 'n kwessie van liggelowigheid nie, maar eerder 'n
>>> desperate poging om "gelowigheid" te bewys.
>>> --
>>
>
Vorige onderwerp: Intimiderende gevegsdrag
Volgende onderwerp: Interessante water
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:11:24 MGT 2024