Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Question to subie
Question to subie [boodskap #35328 is 'n antwoord op boodskap #35330] Di, 10 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Net 'n vinnige vraag: Ek neem aan jy verstaan Afrikaans subie? But prefer to
write in English...right?

Be well. Welkom by die Nuusgroep. Hier is nog nie 'n verwelkomingskomitee
nie, maar gee kans!
Re: Question to subie [boodskap #35329 is 'n antwoord op boodskap #35328] Di, 10 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"KaapseKind" skryf in boodskap news:39e34e55.0@news1.mweb.co.za...
> Net 'n vinnige vraag: Ek neem aan jy verstaan Afrikaans subie? But prefer to
> write in English...right?
>
> Be well. Welkom by die Nuusgroep. Hier is nog nie 'n verwelkomingskomitee
> nie, maar gee kans!

Smaak vir my Subie pos ou goed wat 'n paar terug geskryf is.
Re: Question to subie [boodskap #35330 is 'n antwoord op boodskap #35328] Di, 10 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
CHRIS SMIT  is tans af-lyn  CHRIS SMIT
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hello Kaapsekind
Self n Kaapenaar (Weskus).
subie
Re: Question to subie [boodskap #35331 is 'n antwoord op boodskap #35330] Di, 10 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KaapseKind wrote:

> Net 'n vinnige vraag: Ek neem aan jy verstaan Afrikaans subie? But prefer to
> write in English...right?
>
> Be well. Welkom by die Nuusgroep. Hier is nog nie 'n verwelkomingskomitee
> nie, maar gee kans!

Sover ek kan uitmaak, is "subie" 'n verkrampte Suid-Afrikaner wat nou, lyk dit
my, in Australia of NZ sit,
en rassistiese propaganda, meestal uit die VSA en
uit SA hersend. Vir hierdie rassiste maak taal nie
veel saak nie. Hulle agenda van rassehaat tel meer
vir hulle as lojaliteit aan die taal, of selfs aan die
vaderland. Ons het 'n hele klomp van hulle hier in
Kanada. Ek kon nog nooit verstaan wat die
mentaliteit van die rassehaters determineer nie
(en hoekom meeste van hulle "wit"is nie.) Is dit
'n minderwaardigheids-kompleks teenoor die
res van die wereld, wat hulle laat gryp na die
enigste ding wat hulle volgens hulle opinie 'n
"standing in the community" gee? Die uiterste
vorm van so 'n psigotiese mentaliteit is natuurlik
Hitler selfs, en baie van hierdie rassiste wil dan
ook gewoonlik nie glo dat daar so iets soos die
moord op die Jode in die Tweede Wereldoorlog
was nie.

Gloudina
Re: Question to subie [boodskap #35389 is 'n antwoord op boodskap #35330] Do, 12 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Tue, 10 Oct 2000 18:22:37 GMT:: @home.com skrywe:

>
> Sover ek kan uitmaak, is "subie" 'n verkrampte Suid-Afrikaner wat nou, lyk dit
> my, in Australia of NZ sit,
> en rassistiese propaganda, meestal uit die VSA en

> ou, lyk dit
> my,

...sit jy alweer die pot mis.
Re: Question to subie [boodskap #35390 is 'n antwoord op boodskap #35330] Do, 12 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Snap@crackle&pop  is tans af-lyn  Snap@crackle&pop
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ag foeitog, hier is 'n arme siel wat glo dat daar 'n Holocaust was.

Doen ons almal 'n guns, Gloudina. As jy oor iets praat, maak tog seker dat
jy jou feite agter mekaar het...

ek het lanklaas soveel onsin gehoor, en nogal van 'n weghardloper
suid-afrikaner.
Re: question [boodskap #96302 is 'n antwoord op boodskap #35330] So, 08 Augustus 2004 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 7 Aug 2004 23:11:33 +0100, "yorkie" wrote:

> Hi there,
>
> Im looking to learn afrikaans im in scotland does anyone know any good
> places on the net where i can download some form of teach myself afrikaans?
>
> Thanks in advance.
>
> Regards
> SY
>

In learning Afrikaans you will have to bear with the fact that
commas and full stops get used in the sentences and apart from that I
assume and hope that somebody most probably in your vicinity will
be able to answer you on this request and maybe even your
search machine can be helpful as well

Good Luck
Hy
Re: question [boodskap #96318 is 'n antwoord op boodskap #35330] So, 08 Augustus 2004 08:23 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Don't think so. Perhaps a good English / Afrikaans dictionary will be a
good start. The languages are rooted in the same historical languistic
branch of the language family tree, thus it should not be too difficult.

Otherwise you can stick around here and ask questions. People are pretty
friendly around here...

Regards
Plato

yorkie wrote:
> Hi there,
>
> Im looking to learn afrikaans im in scotland does anyone know any good
> places on the net where i can download some form of teach myself afrikaans?
>
> Thanks in advance.
>
> Regards
> SY
>
Vorige onderwerp: NANC(y)?
Volgende onderwerp: Nasionale partij fusioneert met ANC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:12:06 MGT 2024