Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Friends
Friends [boodskap #96176] Do, 05 Augustus 2004 19:21 na volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Vanaf Woensdagaand verlede week, was ek nog elke aand
in 'n vergadering, vanaand ingesluit. Sewe sessies na mekaar:-)
Eintlik komies, dink ek so by myself, in ag genome dat ek, tot ek
terwyl ek op kantoor was, botweg geweier het om 'n vergadering
by te woon, tensy ekself 'n insetsel moes lewer.

Vanaand, na twee ure se vergaderings en onderhoude met drie
aspirantintrekkers, kom kyk ek nuus, en as lekker ontspanning,
kom ek en 'n wit beker swart Nescafé kyk wat gaan aan op SCSAA.

En na al die Al-Quaida, Plaas, en Kaapstadstories, 'n hele rits
aanvalle en verdedigings sowel as ag voeitog ou Foeitog stories, en
emi/immigrasie sentimente, lag Dave Du Plessis so in sy mou, en dink
aan
Edna Buchanan se woorde:
'Friends are the family we choose for ourselves.'

Ook het sy gesê : True friends are those who realy know you
but love you anyway

Op 'n manier dink ek, het sy dalk van ons groep geweet.

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Re: Friends [boodskap #96190 is 'n antwoord op boodskap #96176] Do, 05 Augustus 2004 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DeeDee" skryf

> Edna Buchanan se woorde:
> Ook het sy gesê : True friends are those who realy know you
> Don't hate the player,
> hate the game.

Weet jy wat ek vir Kersfees wil hê? Dat Edna regtig kan
weet hoe om op Engels te spel. En dat Afrikaners op
hierdie Afrikaanse nuusgroep nie sottige Engelse
aanhalings onderaan hulle poste sit nie. Is Afrikaans
nou skielik nie meer goed genoeg om vir jou van te
bedien nie?

Tant Hessie van die Knersvlakte
Re: Friends [boodskap #96192 is 'n antwoord op boodskap #96190] Do, 05 Augustus 2004 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 05 Aug 2004 21:30:38 GMT, "@rogers.com" wrote:

> .......om vir jou van te bedien nie?
>
> Tant Hessie van die Knersvlakte
>

Hierdie is 'n antwoordmasjien. Ek is nie op die oomblik beskikbaar
nie. Besig om iets uit te sorteer met Photoshop.
Wanneer jy die beepsein hoor...

DD
Re: Friends [boodskap #96674 is 'n antwoord op boodskap #96192] So, 15 Augustus 2004 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Beste een hierdie wat ek in `n lang tyd gehoor het.

10/10 maat.

On Thu, 05 Aug 2004 23:46:26 +0200, DeeDee wrote:

>
>
> On Thu, 05 Aug 2004 21:30:38 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>
>> .......om vir jou van te bedien nie?

>> Tant Hessie van die Knersvlakte

>
>
> Hierdie is 'n antwoordmasjien. Ek is nie op die oomblik beskikbaar
> nie. Besig om iets uit te sorteer met Photoshop.
> Wanneer jy die beepsein hoor...
>
> DD
>
Re: Friends [boodskap #96678 is 'n antwoord op boodskap #96674] So, 15 Augustus 2004 13:21 Na vorige boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
.
>
>
> On Thu, 05 Aug 2004 23:46:26 +0200, DeeDee wrote:
>
kan nie onthou wat nie


"@rogers.com heel sarkasties"

>>> bla bla bla
>
>>> Tant Hessie al knersend in die vlaktes
>


>> Hierdie is 'n antwoordmasjien. Ek is nie op die oomblik beskikbaar
>> nie. Besig om iets uit te sorteer met Photoshop.
>> Wanneer jy die beepsein hoor...

>> DD


Just-me het dit darem waardeer:

> Beste een hierdie wat ek in `n lang tyd gehoor het.
>
> 10/10 maat

lol, dankie Just-you

Didi
Vorige onderwerp: " Vraag aan die Boogskutter " deur ERNST VAN HEERDEN
Volgende onderwerp: Weet jy waar jou kol is?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:53:44 MGT 2024