Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Amakeia (korreksie)
Re: Amakeia (korreksie) [boodskap #9612] Vr, 30 Mei 1997 00:00
Mike[2]  is tans af-lyn  Mike[2]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 27 May 97 23:13:52 GMT, vi...@iafrica.com (Vira Denton) wrote:

> On 5/27/97 11:00AM, in message ,
> vi...@iafrica.com wrote:
>
>> Jammer mense, ek sien nou eers 'n tikfout raak, en wil dit net gou regstel:

>>> Knip,Knip en Snip >>>

> Groete,
> Vira.
>
Hello Vira,
Jammer dat ek so lank geneem het om jou te bedank vir
"Ossewa", maar toe ek die korreksie vir Amakeia lees, was dit versteek
op my rekenaar se skerm. Ek gebruik "Free Agent" as Nuus-leser (is
that the correct translation for News Reader?) en die skerm word in
drie verdeel, met die liggaam van die pos in die onderste gedeelte.
toe sien ek mossie die anner stuk nie. Alwyn het hom ook gestuur
(maar net met drie versies) toe dink ek mos: "Jislaaik, ek het hom
mos nou, en ek was so opgewonne dat ek nie eens jou pos behoorlik
deurgelees het nie. Ek kry hom toe agterna, en ek " Zip" hom toe
sommer dadelik voordat my rekenaar kan "crash". (Dis nie onmoontlik
nie, want dit het al sommer baie kere gebeur)
"Anyhow, all's well that ends well, as they say in the classics".
Nogmaals, my hartlike dank vir al jou moeite.
Totsiens.
Mike.
(The Wizard of Oz???)
Vorige onderwerp: Die Ossewa
Volgende onderwerp: Grudge: Still hating afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 18:45:39 MGT 2024