Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TUKS se kop haak uit????
TUKS se kop haak uit???? [boodskap #96016] Di, 03 Augustus 2004 23:28 na volgende boodskap
Penkop B  is tans af-lyn  Penkop B
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Wat is dit met tuksfm se "jou ma se...."??

Het die alma mater heeltemal sy kop verloor, of het ek iets gemis?

Penkop B
Re: TUKS se kop haak uit???? [boodskap #96025 is 'n antwoord op boodskap #96016] Wo, 04 Augustus 2004 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Penkop B"

> Het die alma mater heeltemal sy kop verloor, of het ek iets gemis?

Welkom terug.

Penkop A
Re: TUKS se kop haak uit???? [boodskap #96036 is 'n antwoord op boodskap #96016] Wo, 04 Augustus 2004 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hulle verlang seker na Kaapstad ...

:-)

TJ

"Penkop B" skryf in boodskap news:pan.2004.08.03.23.28.05.588177@openauth.co.uk...
> Wat is dit met tuksfm se "jou ma se...."??
>
> Het die alma mater heeltemal sy kop verloor, of het ek iets gemis?
>
> Penkop B
Re: TUKS se kop haak uit???? [boodskap #96044 is 'n antwoord op boodskap #96025] Wo, 04 Augustus 2004 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Penkop B  is tans af-lyn  Penkop B
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 04 Aug 2004 03:24:01 +0000, @rogers.com wrote:

>
> "Penkop B"
>
>> Het die alma mater heeltemal sy kop verloor, of het ek iets gemis?
>
> Welkom terug.
>
> Penkop A

Hello Penkop A,

Ja, ek was weg vir a ruk terwyl ek my brein laat oordoen het.

Hoe gaan dinge in (Kanada??)? Deel julle nog steeds hun email?

Groete,

PB
Re: TUKS se kop haak uit???? [boodskap #96068 is 'n antwoord op boodskap #96044] Wo, 04 Augustus 2004 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Penkop B" skryf

> Hello Penkop A,
>
> Ja, ek was weg vir a ruk terwyl ek my brein laat oordoen het.
>
> Hoe gaan dinge in (Kanada??)? Deel julle nog steeds hun email?

Bedoel jy of Tant Hessie en Penkop 'n
epos deel, óf of die verskillende Penkoppe
'n epos deel? ( Om die waarheid te sê,
ek dink Penkop C is op soek.)

Wat bedoel jy dat jy jou brein laat
oordoen het? Vertel meer.

Penkop A van die Derde Republiek
Re: TUKS se kop haak uit???? [boodskap #96070 is 'n antwoord op boodskap #96036] Wo, 04 Augustus 2004 14:52 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, dit is net JOU MA!

Niks meer nie. Riaan Van Heerden se idee...

Snaaks en dit werk!

Groete
Plato

TJ wrote:
> Hulle verlang seker na Kaapstad ...
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Penkop B" wrote in message
> news:pan.2004.08.03.23.28.05.588177@openauth.co.uk...
>
>> Wat is dit met tuksfm se "jou ma se...."??

>> Het die alma mater heeltemal sy kop verloor, of het ek iets gemis?

>> Penkop B
>
Vorige onderwerp: Ons Pienk Weermag.
Volgende onderwerp: Re: Die verhaal van die 3 bere.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:20:42 MGT 2024