Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad sonder Biblioteek
Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #95954] Di, 03 Augustus 2004 06:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van volgende jaar gaan daar nie meer 'n plek wees soos die Kaapstadse
Biblioteek nie.
Met behulp van skenking van die Dale Carnegie mense, en R4 miljoen bydrae
deur die munisipaliteit, gaan dit nou die Nelson Mandela Sentrum genoem
word.
Daar is geld om 'n sentrum om te knap, maar die afgelope 5 jaar was daar nie
geld om nuwe biblioteekboeke aan te koop nie.
Nou wonder ek net wat die gehalte van boeke in die NMS gaan wees.
--
Groetnis
Annette
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #95959 is 'n antwoord op boodskap #95954] Di, 03 Augustus 2004 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee regtig! Probeer SA mik vir 'n nuwe rekord? Kom ons kyk hoeveel
goed kan ons na NM verander! Dis MAL om die minste te sê...

Hoekom kan die gatte nie iets in hulle eie land (VSA) na hom vernoem
nie? Gaan verander die WASHINGTON STATE UNIVERSITY na NELSON MANDELA
UNIVERSITY!

Cheers
Plato

Annette wrote:

> Van volgende jaar gaan daar nie meer 'n plek wees soos die Kaapstadse
> Biblioteek nie.
> Met behulp van skenking van die Dale Carnegie mense, en R4 miljoen bydrae
> deur die munisipaliteit, gaan dit nou die Nelson Mandela Sentrum genoem
> word.
> Daar is geld om 'n sentrum om te knap, maar die afgelope 5 jaar was daar nie
> geld om nuwe biblioteekboeke aan te koop nie.
> Nou wonder ek net wat die gehalte van boeke in die NMS gaan wees.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #95965 is 'n antwoord op boodskap #95959] Di, 03 Augustus 2004 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ons het ons deel Nelson Mandela in Nederland...

Annette, hoeveel tale is nou verteenwoordigd in die biblioteek?

Ek het, net voor ek hiernatoe gekom het, op soek gegaan na 'n Nederlandse
taalkursus. Ek kon alleen maar een vind in Mitchel's Plain. Pragtige
biblioteek het hulle daar (gehad). Kom ons noem hom PW Botha Sentrum. Dan
kyk ons...

Max_____________________________________

"Plato" skryf in boodskap news:2LGdndnAt_8GpZLcRVn-hw@is.co.za...
> Ag nee regtig! Probeer SA mik vir 'n nuwe rekord? Kom ons kyk hoeveel
> goed kan ons na NM verander! Dis MAL om die minste te sê...
>
> Hoekom kan die gatte nie iets in hulle eie land (VSA) na hom vernoem
> nie? Gaan verander die WASHINGTON STATE UNIVERSITY na NELSON MANDELA
> UNIVERSITY!
>
>
> Cheers
> Plato
>
> Annette wrote:
>
>> Van volgende jaar gaan daar nie meer 'n plek wees soos die Kaapstadse
>> Biblioteek nie.
>> Met behulp van skenking van die Dale Carnegie mense, en R4 miljoen bydrae
>> deur die munisipaliteit, gaan dit nou die Nelson Mandela Sentrum genoem
>> word.
>> Daar is geld om 'n sentrum om te knap, maar die afgelope 5 jaar was daar nie
>> geld om nuwe biblioteekboeke aan te koop nie.
>> Nou wonder ek net wat die gehalte van boeke in die NMS gaan wees.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #95970 is 'n antwoord op boodskap #95954] Di, 03 Augustus 2004 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Van volgende jaar gaan daar nie meer 'n plek wees soos die Kaapstadse
> Biblioteek nie.
> Met behulp van skenking van die Dale Carnegie mense, en R4 miljoen bydrae
> deur die munisipaliteit, gaan dit nou die Nelson Mandela Sentrum genoem
> word.

Nou wonder ek net wat jou tant totie en haar
man oor dié saak gaan sê. Nie meer 'n ding
soos die Kaapstadse biblioteek nie, nê?

Die burgers van Swellendam
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #95971 is 'n antwoord op boodskap #95954] Di, 03 Augustus 2004 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Met behulp van skenking van die Dale Carnegie mense, en R4 miljoen bydrae
> deur die munisipaliteit, gaan dit nou die Nelson Mandela Sentrum genoem
> word.
> Daar is geld om 'n sentrum om te knap, maar die afgelope 5 jaar was daar nie
> geld om nuwe biblioteekboeke aan te koop nie.
> Nou wonder ek net wat die gehalte van boeke in die NMS gaan wees.

Jy wonder, nê?

Die mense van Swellendam
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #95973 is 'n antwoord op boodskap #95959] Di, 03 Augustus 2004 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Hoekom kan die gatte nie iets in hulle eie land (VSA) na hom vernoem
> nie?

Die grondelose domheid van die agterlike verstand.
Besef jy nie dat die Carnegie Foundation oor die hele
wêreld nou al seker vir meer as 'n halfeeu biblioteke
bou en verder befonds nie. Toe ek nog 'n ondergraadse
student op Stellenbosch was lênk gelede, toe was die
universiteitsbiblioteek al die Carnegie genoem. ( Wonder
of dit nie later na een of ander apartheidsvark vernoem
is nie. )
Ek wonder hoekom noem jy die Amerikaners "gatte."
Ek het baie respek vir die deursnee Amerikaner. Nou
en dan kry hulle per ongeluk 'n stupid president, soos
nou, maar hopelik sal hulle van hom ontslae raak in
die nabye toekoms.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #95988 is 'n antwoord op boodskap #95973] Di, 03 Augustus 2004 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir iemand wat haarself hoogwaardig genoeg ag om ander oor hul taalgebruik
aan te spreek maak jy darem elementêre foute. Daar is die iets soos
'ondergraads' nie. Jy vertaal die Engels direk. Dis 'voorgraads'.
Natuurlik sal jy respek vir die spul Yankees hê.....hulle verdra jou en jou
soort!
"@rogers.com" wrote in message
news:RGKPc.6912$NTD.692@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Plato" skryf
>
>> Hoekom kan die gatte nie iets in hulle eie land (VSA) na hom vernoem
>> nie?
>
> Die grondelose domheid van die agterlike verstand.
> Besef jy nie dat die Carnegie Foundation oor die hele
> wêreld nou al seker vir meer as 'n halfeeu biblioteke
> bou en verder befonds nie. Toe ek nog 'n ondergraadse
> student op Stellenbosch was lênk gelede, toe was die
> universiteitsbiblioteek al die Carnegie genoem. ( Wonder
> of dit nie later na een of ander apartheidsvark vernoem
> is nie. )
> Ek wonder hoekom noem jy die Amerikaners "gatte."
> Ek het baie respek vir die deursnee Amerikaner. Nou
> en dan kry hulle per ongeluk 'n stupid president, soos
> nou, maar hopelik sal hulle van hom ontslae raak in
> die nabye toekoms.
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #95993 is 'n antwoord op boodskap #95988] Di, 03 Augustus 2004 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Daar is die iets soos
> 'ondergraads' nie. Jy vertaal die Engels direk. Dis 'voorgraads'.
> Natuurlik sal jy respek vir die spul Yankees hê.....hulle verdra jou en jou
> soort!

Ag, en daar gaan bederwe jy nou die goeie stukkie
Afrikaans ( dankie dat jy my betig het) deur die
Amerikaners te beswadder. (Onthou, alleen die
mense in die noordooste van die VSA word beskou
as Yankees.) Jy haat nou die Amerikaners voor die
voet, en jy haat ander rasse in SA voor die voet.
Watter soort indruk dink jy maak jy op hierdie
nuusgroep? 'n Opgepofte windbol, dis die indruk
wat jy maak?

Tant Hessie van New Hampshire
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #95995 is 'n antwoord op boodskap #95993] Di, 03 Augustus 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek haat nie die Yankees nie. Ek is nogal die een ou wat dink die oorlog in
Irak is nie sinneloos nie. Ek haat ook nie ander rasse nie, ou antie. Ek
sien net die verskille raak tussen mense en ek glo dat dit altyd so sal wees
en as julle eerlik wil wees, dan is dit die werklikheid. Jy is die een wat
haatspraak doen en ek gee jou maar net terug wat jy uitdeel. Maar terwyl
ons nou so vriendelik is, wat is verkeerd daarmee om bv. 'n Damara te wees
en trots daarop te wees. Of 'n Baster of 'n witman? Ek leef in Afrika en
ek kan jou aan honderde swart mense voorstel wat trots is op wat hulle is en
tot watter groep hulle behoort. Net so min soos wat ek 'n gemengery
voorstaan, net so min hou hulle daarvan. Dit beteken egter nie dat ek dit
nie kan aanvaar nie of daarteen diskrimineer nie. Ek oordeel mense aan hul
karakter en hul werkvermoë. Dit is egter ongelukkig 'n feit dat die swart
mense van Afrika seker die luiste mense op aarde is. Dit maak my nie van
hulle hou in die breë gesien nie, nie die feit dat hulle swart is nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:0XMPc.12275$NTD.5945@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Daar is die iets soos
>> 'ondergraads' nie. Jy vertaal die Engels direk. Dis 'voorgraads'.
>> Natuurlik sal jy respek vir die spul Yankees hê.....hulle verdra jou en jou
>> soort!
>
> Ag, en daar gaan bederwe jy nou die goeie stukkie
> Afrikaans ( dankie dat jy my betig het) deur die
> Amerikaners te beswadder. (Onthou, alleen die
> mense in die noordooste van die VSA word beskou
> as Yankees.) Jy haat nou die Amerikaners voor die
> voet, en jy haat ander rasse in SA voor die voet.
> Watter soort indruk dink jy maak jy op hierdie
> nuusgroep? 'n Opgepofte windbol, dis die indruk
> wat jy maak?
>
> Tant Hessie van New Hampshire
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96005 is 'n antwoord op boodskap #95995] Di, 03 Augustus 2004 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf:

> Ek haat nie die Yankees nie. Ek is nogal die een ou wat dink die oorlog in
> Irak is nie sinneloos nie.

Jou arme siel. Jou arme arme onopgevoede, oningeligte skaapkop.
Waddehel het die oorlog in Irak te doen met wat die meerderheid van
Amerikaners glo en doen?
Jou simpleton.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96007 is 'n antwoord op boodskap #95995] Di, 03 Augustus 2004 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"

Dit is egter ongelukkig 'n feit dat die swart
> mense van Afrika seker die luiste mense op aarde is

En net hiervoor, Suidwester, gaan ek vir jou
vertel dat jy niks beter is as 'n stuk vuilgoed
nie. Jy en die rotters soos jy, wat vir eeue en
eeue op die nekke van swart mense geld
gemaak het, jy en die uitvaagsels soos jy
wat aanhoudend sit en praat van hoe wonderlik
julle is, julle is niks anders as vuilgoed nie.
Dis jammer dat 'n klomp van julle nie selektief
in die see in gejaag is nie.
Moet ook nie dink dat ons nie weet dat jy
nie eintlik iets beter met jou tyd te doen het,
anders as om op hierdie nuusgroep te sit en
klets nie. Watter soort besigheid bedryf jy,
dat jy so baie tyd voor die rekenaar kan
deurbring. ( Ek het tyd, maar ek werk nie
meer nie, en ek oefen my Afrikaans. )
Jy het opinies oor alles. Vroumense en
hulle gewoontes. (Maar dit lyk nie asof
jy vreeslik tyd met hulle spandeer nie,
behalwe om hulle af te loer.) Kinders en
hoe hulle groot gemaak moet word. (Maar
dit lyk nie asof daar enige kinders daar by
jou rond speel nie.)
Dit verbaas my nie dat jy vir George Bush
goedpraat nie. Onthou jy nog hoe jy
gepontifikeer het oor wat in Irak sou aangaan.
Waar is al jou profetiese woorde nou.

Penkop op die grens
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96008 is 'n antwoord op boodskap #96005] Di, 03 Augustus 2004 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn/Streepmuis/Strontbrommer.............dankie dat jy uiteindelik vir
almal uitstal presies hoekom ek so 'n kak vang in jou en jou maniere. Ek
spreek 'n opinie uit teenoor iemand anders en wat doen jy? Jy spring in en
beledig omdat hier iemand waag om met jou opinie te verskil. Jy redeneer
nie, jy beledig. Ek het jou al soveel keer versoek om by my verby te hou,
maar jy's te klouerig om die skimp te vang.
Maar wie's ek om jou teleur te stel? As jy tussen jou groottone jeuk,
dan moet ek dit seker maar krap, of hoe? Ek vat jou beledings in die gees
van wie dit kom. JY! Die een met die aanstellerige maniere en die
absolute geloof omdat jy as ex-pat in Amerika sit, nou's jy skielik
slim.....en moet tog ook nie jou maniertjies vergeet om ekstase uitroepies
te maak in vreemde tale nie! Jy's mos sê gesofistikeerd dat jy eintlik kan
kak daarvan. Sorry koeitjie, al die maniertjies en jou maniere wys vir
ons die vernislagie is ook maar dun geskilder.....jou karakter sleep steeds
in die modder!

"Katryn" skryf in boodskap news:esavg0t34u2pupj198j3rctrlkkps4dlqh@4ax.com...
> "Suidwester" skryf:
>
>> Ek haat nie die Yankees nie. Ek is nogal die een ou wat dink die oorlog in
>> Irak is nie sinneloos nie.
>
> Jou arme siel. Jou arme arme onopgevoede, oningeligte skaapkop.
> Waddehel het die oorlog in Irak te doen met wat die meerderheid van
> Amerikaners glo en doen?
> Jou simpleton.
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96011 is 'n antwoord op boodskap #96008] Di, 03 Augustus 2004 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf:

> Jy redeneer nie, jy beledig.

Daar is GEEN maar GEEN manier waarop enige mens met jou tipe kan
"redeneer" nie. Jy is eenvoudig te onnosel. Te eenvoudig. Te
onnosel. Onopgevoed en oningelig. Net eenvoudig te bleddie dom, om
dit nou mooi eenvoudig vir jou uit te spel.
Hoop nie daar was "vreemde woorde" in daardie sin nie?
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96012 is 'n antwoord op boodskap #96008] Di, 03 Augustus 2004 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
O, terloops. Waarom antwoord jy nie my vraag nie? Verstaan jy dit
nie? Is daar dalk 'n vreemde woord iewers wat jy nie mooi begryp nie?

"Suidwester" skryf:

> Katryn/Streepmuis/Strontbrommer.............dankie dat jy uiteindelik vir
> almal uitstal presies hoekom ek so 'n kak vang in jou en jou maniere. Ek
> spreek 'n opinie uit teenoor iemand anders en wat doen jy? Jy spring in en
> beledig omdat hier iemand waag om met jou opinie te verskil. Jy redeneer
> nie, jy beledig. Ek het jou al soveel keer versoek om by my verby te hou,
> maar jy's te klouerig om die skimp te vang.
> Maar wie's ek om jou teleur te stel? As jy tussen jou groottone jeuk,
> dan moet ek dit seker maar krap, of hoe? Ek vat jou beledings in die gees
> van wie dit kom. JY! Die een met die aanstellerige maniere en die
> absolute geloof omdat jy as ex-pat in Amerika sit, nou's jy skielik
> slim.....en moet tog ook nie jou maniertjies vergeet om ekstase uitroepies
> te maak in vreemde tale nie! Jy's mos só gesofistikeerd dat jy eintlik kan
> kak daarvan. Sorry koeitjie, al die maniertjies en jou maniere wys vir
> ons die vernislagie is ook maar dun geskilder.....jou karakter sleep steeds
> in die modder!
> "Katryn" wrote in message
> news:esavg0t34u2pupj198j3rctrlkkps4dlqh@4ax.com...
>> "Suidwester" skryf:

>>> Ek haat nie die Yankees nie. Ek is nogal die een ou wat dink die oorlog in
>>> Irak is nie sinneloos nie.

>> Jou arme siel. Jou arme arme onopgevoede, oningeligte skaapkop.
>> Waddehel het die oorlog in Irak te doen met wat die meerderheid van
>> Amerikaners glo en doen?
>> Jou simpleton.
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96028 is 'n antwoord op boodskap #95973] Wo, 04 Augustus 2004 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek noem nie alle Amerikaners gatte nie! Ek noem die wat soos jy is
(Kanadese dus ook) gatte...

Nou wie se plan was dit om die naam te verander?

Cheers gattie Gloudina
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Hoekom kan die gatte nie iets in hulle eie land (VSA) na hom vernoem
>> nie?
>
>
> Die grondelose domheid van die agterlike verstand.
> Besef jy nie dat die Carnegie Foundation oor die hele
> wêreld nou al seker vir meer as 'n halfeeu biblioteke
> bou en verder befonds nie. Toe ek nog 'n ondergraadse
> student op Stellenbosch was lánk gelede, toe was die
> universiteitsbiblioteek al die Carnegie genoem. ( Wonder
> of dit nie later na een of ander apartheidsvark vernoem
> is nie. )
> Ek wonder hoekom noem jy die Amerikaners "gatte."
> Ek het baie respek vir die deursnee Amerikaner. Nou
> en dan kry hulle per ongeluk 'n stupid president, soos
> nou, maar hopelik sal hulle van hom ontslae raak in
> die nabye toekoms.
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96037 is 'n antwoord op boodskap #96005] Wo, 04 Augustus 2004 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hi Katryn,

Die verkiesing in November is maar die kans vir die Amerikaners om te
wys wat hulle dink van die Bush regering. As daardie verkiesing in sy
guns is sal mense maar hulle monde moet hou oor die petalke want dit is
tog maar die filosofie agter demokrasie, is dit nie? Meerderheid regeer.

Die groot optogte wat ons gesien het in die aanloop en onmiddelike
aanvang van die oorlog was nie in my opinie so groot soos die media dit
gemaak het nie. Dit was miskien die grootste optogte en betogings tot
nog toe maar ek skryf dit toe aan beter moderne kommunikasie en meer mense.

Kyk na die rekords wat deesdae opgestel word in terme van rekord film
inkomstes by die lokette ensovoorts. Alles agv van beter kommunikasie en
meer mense. En miljoene der miljoene mense het nie deelgeneem nie wat
ook iets sê...

Mense wat gelukkig is betoog nie...

Cheers
Plato

Katryn wrote:

> "Suidwester" skryf:
>
>
>> Ek haat nie die Yankees nie. Ek is nogal die een ou wat dink die oorlog in
>> Irak is nie sinneloos nie.
>
>
> Jou arme siel. Jou arme arme onopgevoede, oningeligte skaapkop.
> Waddehel het die oorlog in Irak te doen met wat die meerderheid van
> Amerikaners glo en doen?
> Jou simpleton.
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96038 is 'n antwoord op boodskap #96007] Wo, 04 Augustus 2004 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee Gloudina, hier gee jy weg dat jy soos 'n hondsdol dier rond hardloop
as jy gekwes word. Geen sin in wat jy sê nie. Realiteit by die venster
uit en jy spuwe sommer net skuim die hele wêreld vol.

Nee wat Gloudina, jy is die klits kwyt in Kanada...

Nog 'n Afrikaanse song wat wag om geskryf te word: KLITS KWYT IN KANADA

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Suidwester"
>
> Dit is egter ongelukkig 'n feit dat die swart
>
>> mense van Afrika seker die luiste mense op aarde is
>
>
> En net hiervoor, Suidwester, gaan ek vir jou
> vertel dat jy niks beter is as 'n stuk vuilgoed
> nie. Jy en die rotters soos jy, wat vir eeue en
> eeue op die nekke van swart mense geld
> gemaak het, jy en die uitvaagsels soos jy
> wat aanhoudend sit en praat van hoe wonderlik
> julle is, julle is niks anders as vuilgoed nie.
> Dis jammer dat 'n klomp van julle nie selektief
> in die see in gejaag is nie.
> Moet ook nie dink dat ons nie weet dat jy
> nie eintlik iets beter met jou tyd te doen het,
> anders as om op hierdie nuusgroep te sit en
> klets nie. Watter soort besigheid bedryf jy,
> dat jy so baie tyd voor die rekenaar kan
> deurbring. ( Ek het tyd, maar ek werk nie
> meer nie, en ek oefen my Afrikaans. )
> Jy het opinies oor alles. Vroumense en
> hulle gewoontes. (Maar dit lyk nie asof
> jy vreeslik tyd met hulle spandeer nie,
> behalwe om hulle af te loer.) Kinders en
> hoe hulle groot gemaak moet word. (Maar
> dit lyk nie asof daar enige kinders daar by
> jou rond speel nie.)
> Dit verbaas my nie dat jy vir George Bush
> goedpraat nie. Onthou jy nog hoe jy
> gepontifikeer het oor wat in Irak sou aangaan.
> Waar is al jou profetiese woorde nou.
>
> Penkop op die grens
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96039 is 'n antwoord op boodskap #96011] Wo, 04 Augustus 2004 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag foeitog Kooitryn, het ek jou karige haartjies in 'n bol? Niks vreemd in
die woorde nie, ek vat dit van wie dit kom. Ek het nie 'n probleem om deur
jou dom of onopgevoed genoem te word nie.....jy's darem self nou ook nie van
die slimste nie en seker ook nie van die mooiste nie want so 'n karakter kan
nie saam met iets beter loop nie.

"Katryn" skryf in boodskap news:uddvg0lgg8kjlc401rqag2nmp4qgpsg5c6@4ax.com...
> "Suidwester" skryf:
>
>> Jy redeneer nie, jy beledig.
>
> Daar is GEEN maar GEEN manier waarop enige mens met jou tipe kan
> "redeneer" nie. Jy is eenvoudig te onnosel. Te eenvoudig. Te
> onnosel. Onopgevoed en oningelig. Net eenvoudig te bleddie dom, om
> dit nou mooi eenvoudig vir jou uit te spel.
> Hoop nie daar was "vreemde woorde" in daardie sin nie?
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96040 is 'n antwoord op boodskap #96012] Wo, 04 Augustus 2004 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
O Grootste! Slimste! Lelikste! Vetste! Whateverste! Te slim om nie
agter te kom dat daar 'n tydverskil tussen die verskillende lande op die
aardbol is nie? Is jy nou daar agter jou rekenaar so warm soos 'n alarm en
lus vir baklei en die poepol in Nam antwoord jou nie? Sjeim! Toe slaap
ek al, koekie! Om met jou te stry is nie een minuut se minder slaap werd
nie....

"Katryn" skryf in boodskap news:1pdvg0h4bvvjhcendg1gkhbjn5fbst3cou@4ax.com...
>
> O, terloops. Waarom antwoord jy nie my vraag nie? Verstaan jy dit
> nie? Is daar dalk 'n vreemde woord iewers wat jy nie mooi begryp nie?
>
> "Suidwester" skryf:
>
>> Katryn/Streepmuis/Strontbrommer.............dankie dat jy uiteindelik vir
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96041 is 'n antwoord op boodskap #96007] Wo, 04 Augustus 2004 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In die algemeen ou dier, kom wys jy vir my wat die swart Afrikaan op sy eie
verrig het in Afrika? Geboue wat voor die koloniale tye gebou is, paaie
wat gebou is of spoorlyne wat gebou is? Niks, maar niks....fokol. En jy
sê vir my hulle's nie lui nie? Kom laat ek jou plase gaan wys waar
suksesvolle boere onteien is seker al meer as veertig jaar gelede en wat is
daar vandag oor van hierdie voorheen suksesvolle plase? Fokol. Plase wat
2000 skaap en 300 bees kon gedra het, het nou nie meer 'n huis nie want sy
materiaal is gebruik om pondokke te bou. Hulle het so 'n paar boerbokke
[LW nie blanke bokke nie! He-he!] en verder suip en slaap hulle die dag om.
Kom laat ek jou nedersettings gaan wys. In elkeen is 'n paar sjebiens.
Nie nasionale sport van die swart man is suip en spyker. Kom kyk na die
horde kindertjies wat gebore word by mense wat skaars elke dag genoeg kos op
die tafel kan plaas. En jy noem hulle nie lui nie?
"@rogers.com" wrote in message
news:39OPc.333917$rCA1.110232@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...

> En net hiervoor, Suidwester, gaan ek vir jou
> vertel dat jy niks beter is as 'n stuk vuilgoed
> nie.
-----Hoekom? Omdat die waarheid seer maak?

Jy en die rotters soos jy, wat vir eeue en
> eeue op die nekke van swart mense geld
> gemaak het, jy en die uitvaagsels soos jy
> wat aanhoudend sit en praat van hoe wonderlik
> julle is, julle is niks anders as vuilgoed nie.
-----En waar sou Afrika gewees het sonder ons uitvaagsels? Steeds met
stertriem en knopkierie rondgehol het in die veld. Ons het vir jou en jou
mense ook gemaak!

> Dis jammer dat 'n klomp van julle nie selektief
> in die see in gejaag is nie.
----Foei tog, ja! Jy moet dankbaar wees daar was nie 'n Hitler wat bereid
was om seep te kook met sy probleem nie.

> Moet ook nie dink dat ons nie weet dat jy
> nie eintlik iets beter met jou tyd te doen het,
> anders as om op hierdie nuusgroep te sit en
> klets nie. Watter soort besigheid bedryf jy,
> dat jy so baie tyd voor die rekenaar kan
> deurbring. ( Ek het tyd, maar ek werk nie
> meer nie, en ek oefen my Afrikaans. )
-----Noudat jy pyn in argument, nou wil jy persoonlik raak? Foei! Jou
rokspante wys, ou ding!

> Jy het opinies oor alles.
-----Julle is die mense wat skrou oor vryheid van spraak en as ek dit doen,
dan kak jy in jou broek!

Vroumense en hulle gewoontes. (Maar dit lyk nie asof jy vreeslik tyd met
hulle spandeer nie, behalwe om hulle af te loer.)
-----Jy hoef jou nie te bekommer daaroor nie, jy's nie 'n kandidaat nie!
Ek soek nie drillende ouvrouboude nie.....jeeeaaagh!

Kinders en hoe hulle groot gemaak moet word. (Maar dit lyk nie asof daar
enige kinders daar by jou rond speel nie.)
----Jy vis. Sal jy nie graag wil weet nie?

Dit verbaas my nie dat jy vir George Bush goedpraat nie.
----Ek het nie 'n probleem met Bush nie en sekerlik is ek geregtig op my
opinie? Toe daai twee torings geval het, toe skrou almal om hulp en huil
oor sekuriteit wat nie voldoende was nie. Dis simpletons soos jy en Katryn
wat nie kan insien dat die enigste manier om 'n weermag [dit sluit die hele
sekuriteit van 'n land in] paraat te hou, is om dit aktief te hou. Hoe
meer jy oefen, hoe beter vir jou....in sport en in oorlog. Het dit al ooit
by julle opgekom wat sou gebeur as die VSA sy militêre mag afskaal? Dit
sal nie, want beide van julle is ex-pats wat uit julle lande weggehol
het.....die lafaard se pad gevat het. Julle weet niks van karakter en
inbors nie. Die VSA en Kanada is welkom om julle te hê, want hier sou
julle nog meer useless gewees het.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96049 is 'n antwoord op boodskap #95954] Wo, 04 Augustus 2004 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer gaan mense ophou om Mandela slaafs te vereer? As Mandela werklik
soveel integriteit gehad het kon hy al lankal 'n stokkie hiervoor gesteek
het. Persoonlik glo ek dat hy 90% van sy tyd spandeer om aan sy beeld te
bou.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96050 is 'n antwoord op boodskap #96005] Wo, 04 Augustus 2004 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn - deur iemand as onopgevoed en onnosel te bestempel is ietwat van 'n
refleksie op die persoon wat dit uiter. Deur jou by die ou Anti te skaar met
die tipe beledigings strek jou beld bepaald nie tot voordeel nie.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96051 is 'n antwoord op boodskap #96008] Wo, 04 Augustus 2004 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> Ek
> spreek 'n opinie uit teenoor iemand anders en wat doen jy? Jy spring in en
> beledig omdat hier iemand waag om met jou opinie te verskil.

As jy 'n one on one gesprek wil hê, doen dit op 'n ander plek, hierdie is 'n
openbare nuusgroep waar elke Jan Rap en sy maat mag saamgesels.

Hou veral aan om met Katryn te baklei, ek vind dit ontsettend interessant!

Max (knipoog rigting Katryn)_____________
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96052 is 'n antwoord op boodskap #96037] Wo, 04 Augustus 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> tog maar die filosofie agter demokrasie, is dit nie? Meerderheid regeer.

Die ironie van die VSA se verkiesings-stelsel is egter
dat die "meerderheid" NIE regeer as dit by die pos
van president kom nie. Die president word gekies deur
die "Electoral College." Dit hang alles af van hoeveel
stemme uit elke staat vir die kandidaat uitgebring word,
wie president word. Gore het in die laaste verkiesing in
die VSA die populêre stem met 'n taamlike groot
meerderheid gewen. Maar dit het afgehang van óf
Florida as staat vir Bush was of vir Gore, wie president
sou word.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96053 is 'n antwoord op boodskap #96050] Wo, 04 Augustus 2004 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas"

> Katryn - deur iemand as onopgevoed en onnosel te bestempel is ietwat van 'n
> refleksie op die persoon wat dit uiter. Deur jou by die ou Anti te skaar met
> die tipe beledigings strek jou beld bepaald nie tot voordeel nie.

Sy het dit maar net aan jou
knieë geleer, nê?

Tant Hessie van Mooimeisiesfontein
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96054 is 'n antwoord op boodskap #96039] Wo, 04 Augustus 2004 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester" skryf:

> Ag foeitog Kooitryn, het ek jou karige haartjies in 'n bol? Niks vreemd in
> die woorde nie, ek vat dit van wie dit kom. Ek het nie 'n probleem om deur
> jou dom of onopgevoed genoem te word nie.....jy's darem self nou ook nie van
> die slimste nie en seker ook nie van die mooiste nie want so 'n karakter kan
> nie saam met iets beter loop nie.

Ag asseblief. Hou nou op om so te kerm en kla en tekere te gaan soos
'n kind wie se stokkielekker weggeneem is.
Word groot.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96055 is 'n antwoord op boodskap #96041] Wo, 04 Augustus 2004 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Nie nasionale sport van die swart man is suip en spyker. Kom kyk na die
> horde kindertjies wat gebore word by mense wat skaars elke dag genoeg kos op
> die tafel kan plaas. En jy noem hulle nie lui nie?

Nouja, dit slaan my so dronk dat ek met 'n
veertjie omgestoot kan word, dat hierdie
mense nou die leisels in die hande het nadat
julle klomp joggies die grensoorlog verloor
het. Ek lag my 'n papie.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96056 is 'n antwoord op boodskap #96028] Wo, 04 Augustus 2004 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Cheers gattie Gloudina

Verbeel ek my dit, of begin jy deesdae
soos 'n ou adolessente meisietjie praat?
Begin jou regte karaktertrekke nou
uitkom?

Penkop wat werda roep
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96057 is 'n antwoord op boodskap #96040] Wo, 04 Augustus 2004 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy hardloop in sirkels rond soos 'n mal hoender wie se kop afgesny is.
Jy het alreeds op daardie boodskap van my reageer, maar instede van
die vraag antwoord, het jy verkies om soos 'n mal bobbejaan tekere te
gaan? Ek glo nie jy het die vraag begryp nie. Dit is al
gevolgtrekking wat ek kan maak?

"Suidwester" skryf:

> O Grootste! Slimste! Lelikste! Vetste! Whateverste! Te slim om nie
> agter te kom dat daar 'n tydverskil tussen die verskillende lande op die
> aardbol is nie? Is jy nou daar agter jou rekenaar so warm soos 'n alarm en
> lus vir baklei en die poepol in Nam antwoord jou nie? Sjeim! Toe slaap
> ek al, koekie! Om met jou te stry is nie een minuut se minder slaap werd
> nie....
> "Katryn" wrote in message
> news:1pdvg0h4bvvjhcendg1gkhbjn5fbst3cou@4ax.com...

>> O, terloops. Waarom antwoord jy nie my vraag nie? Verstaan jy dit
>> nie? Is daar dalk 'n vreemde woord iewers wat jy nie mooi begryp nie?

>> "Suidwester" skryf:

>>> Katryn/Streepmuis/Strontbrommer.............dankie dat jy uiteindelik vir
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96058 is 'n antwoord op boodskap #96049] Wo, 04 Augustus 2004 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Wanneer gaan mense ophou om Mandela slaafs te vereer? As Mandela werklik
> soveel integriteit gehad het kon hy al lankal 'n stokkie hiervoor gesteek
> het.

Het hy nie onlangs versoek dat hulle nie die baie
groot monument wat hulle van hom in Port
Elizabeth wil oprig, moet skrap nie?

Maar ou Jonas, gaan kla by die apartheidsvarke
en hulle sielsgenote. As mens iemand vir 26
jaar in die tronk hou net omdat hy vir sy groep
se menseregte betoog het, en in die 26 jaar
begin sangers songs oor hom sing, en mense
maak van hom 'n ikoon, wat verwag jy? Dis
die nes wat die apartheidsvaders vir hulle
nakomelinge geskep het. Hou dus op met
tjank oor Mandela. Die apartheidsvarke het
hom geskep.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96059 is 'n antwoord op boodskap #96054] Wo, 04 Augustus 2004 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee maar as jy 'n stink poep los dan mag ek seker my neus toeknyp?

"Katryn" skryf in boodskap news:0jp1h0dd08pqgb6fql5l643t9b1ra9ttdl@4ax.com...
> Ag asseblief. Hou nou op om so te kerm en kla en tekere te gaan soos
> 'n kind wie se stokkielekker weggeneem is.
> Word groot.
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96064 is 'n antwoord op boodskap #96057] Wo, 04 Augustus 2004 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou reken dat jy die een is wat my 'n kortkop voor is in daai sirkel want
jy weet nie 'n hel wat om te antwoord nie behalwe om jou onder 12
dogtertjie-maniere hier uit te haal. Nou moet jy stilsit en mooi stadig
lees: Ek wil nie jou vraag beantwoord nie want net die blote gedagte dat
ek met jou moet redeneer gee my 'n ernstige gemoedsbekakking. Ek het jou
in die verlede al mooi vriendelik versoek om jou plesier op 'n ander plek te
gaan soek, maar jy kan nie van my af wegbly nie. Wat soek jy? Asseblief,
ASSEBLIEF moet tog net nie sê my lyf nie want dan staan jy tweede agter
Gloudina en DIT is genoeg rede vir my om permanent die koue rillings te gee.
Sekerlik is daar in jou wonderlike Amerika beter maniere om jou luste onder
beheer te kry?

"Katryn" skryf in boodskap news:t0q1h0tuedfpv2sta9l6a5rp2ntda7np57@4ax.com...
>
> Jy hardloop in sirkels rond soos 'n mal hoender wie se kop afgesny is.
> Jy het alreeds op daardie boodskap van my reageer, maar instede van
> die vraag antwoord, het jy verkies om soos 'n mal bobbejaan tekere te
> gaan? Ek glo nie jy het die vraag begryp nie. Dit is al
> gevolgtrekking wat ek kan maak?
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96065 is 'n antwoord op boodskap #96055] Wo, 04 Augustus 2004 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jou lag 'n poepie of 'n papie? Maak seker nie saak nie want beide kante
stink seker maar dieselfde? Dis skoon van ordentlikheid dat ons dit
toegelaat het. Nounie dat jy dit sal verstaan nie. Vra vir Kooitryn.
Sy is darem nou al bewus van haar luste....
"@rogers.com" wrote in message
news:%I5Qc.4752$DZr1.3787@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
> Nouja, dit slaan my so dronk dat ek met 'n
> veertjie omgestoot kan word, dat hierdie
> mense nou die leisels in die hande het nadat
> julle klomp joggies die grensoorlog verloor
> het. Ek lag my 'n papie.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96066 is 'n antwoord op boodskap #96051] Wo, 04 Augustus 2004 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Max ek verstaan jou punt nie....of jy lees nie mooi nie. My probleem met
die Strontbrommer is dat sy van 'n skuins kant by 'n redenasie inklim en in
plaas van redeneer, beledig sy met die aanvang en dan verwag sy jy moet SO
dankbaar wees dat sy bygekom het dat jy alles maar net so moet vat. Nie
vir my nie, maar dan weer, dalk is sy manvervreemd en soek geselskap. Sy
klink effe verlate en histeries, dink jy nie?

"Max" skryf in boodskap news:4110e0ee$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> As jy 'n one on one gesprek wil hê, doen dit op 'n ander plek, hierdie is 'n
> openbare nuusgroep waar elke Jan Rap en sy maat mag saamgesels.
>
> Hou veral aan om met Katryn te baklei, ek vind dit ontsettend interessant!
>
> Max (knipoog rigting Katryn)_____________
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96067 is 'n antwoord op boodskap #96064] Wo, 04 Augustus 2004 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf:

> Ek sou reken dat jy die een is wat my 'n kortkop voor is in daai sirkel want
> jy weet nie 'n hel wat om te antwoord nie behalwe om jou onder 12
> dogtertjie-maniere hier uit te haal. Nou moet jy stilsit en mooi stadig
> lees: Ek wil nie jou vraag beantwoord nie want net die blote gedagte dat
> ek met jou moet redeneer gee my 'n ernstige gemoedsbekakking. Ek het jou
> in die verlede al mooi vriendelik versoek om jou plesier op 'n ander plek te
> gaan soek, maar jy kan nie van my af wegbly nie. Wat soek jy? Asseblief,
> ASSEBLIEF moet tog net nie sê my lyf nie want dan staan jy tweede agter
> Gloudina en DIT is genoeg rede vir my om permanent die koue rillings te gee.
> Sekerlik is daar in jou wonderlike Amerika beter maniere om jou luste onder
> beheer te kry?

Hou op om so te kerm en kla. Jy is vervelig.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96069 is 'n antwoord op boodskap #96037] Wo, 04 Augustus 2004 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Die verkiesing in November is maar die kans vir die Amerikaners om te
> wys wat hulle dink van die Bush regering. As daardie verkiesing in sy
> guns is sal mense maar hulle monde moet hou oor die petalke want dit is
> tog maar die filosofie agter demokrasie, is dit nie? Meerderheid regeer.

Plato, ons is 'n republiek. Nie 'n demokrasie nie.
Ek sien Gloudina het al verduidelik, so ek sal nie herhaal nie.

> Die groot optogte wat ons gesien het in die aanloop en onmiddelike
> aanvang van die oorlog was nie in my opinie so groot soos die media dit
> gemaak het nie.

Om die waarheid te sê dit was groter. Die media het nie 'n fraksie
gewys van die werkliklheid nie. Gaan kyk gerus Michael Moore se
Fahrenheit 9/11. Jy hoef nie van die man te hou nie, maar doen
jouself tog 'n guns en gaan kyk dit. Ek is selfs bereid om GRATIS vir
'n 'n roofkopie te stuur hiervan. Laat net weet. As ek dan nou in
die tronk moet beland oor bogenoemde stelling - so be it. ;-)
Ons het selfs hier in my tuisdorpie, wat nie veel groter is as
Stellenbosch nie, optogte gehad.

> Dit was miskien die grootste optogte en betogings tot
> nog toe maar ek skryf dit toe aan beter moderne kommunikasie en meer mense.

Daar is ander redes ook, Plato. Om Jeanne Goosen aan te haal: "ons is
nie almal so nie".

--
" Those in possession of absolute power can not only prophesy and make
their prophecies come true, but they can also lie and make their lies
come true"
Eric Hoffer
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96071 is 'n antwoord op boodskap #96067] Wo, 04 Augustus 2004 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-hie-haaa-haaaa!!!! Wat kry die wenner? Sjampanje?

"Katryn" skryf in boodskap news:s4s1h09favg4fb97q5vvcmvjsj6r3iuo99@4ax.com...
> "Suidwester" skryf:
>
>> Ek sou reken dat jy die een is wat my 'n kortkop voor is in daai sirkel want
>> jy weet nie 'n hel wat om te antwoord nie behalwe om jou onder 12
>> dogtertjie-maniere hier uit te haal. Nou moet jy stilsit en mooi stadig
>> lees: Ek wil nie jou vraag beantwoord nie want net die blote gedagte dat
>> ek met jou moet redeneer gee my 'n ernstige gemoedsbekakking. Ek het jou
>> in die verlede al mooi vriendelik versoek om jou plesier op 'n ander plek te
>> gaan soek, maar jy kan nie van my af wegbly nie. Wat soek jy? Asseblief,
>> ASSEBLIEF moet tog net nie sê my lyf nie want dan staan jy tweede agter
>> Gloudina en DIT is genoeg rede vir my om permanent die koue rillings te gee.
>> Sekerlik is daar in jou wonderlike Amerika beter maniere om jou luste onder
>> beheer te kry?
>
> Hou op om so te kerm en kla. Jy is vervelig.
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96072 is 'n antwoord op boodskap #96069] Wo, 04 Augustus 2004 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Plato, ons is 'n republiek. Nie 'n demokrasie nie.

Hokaai. 'n Republiek kan ook demokraties wees.
'n Republiek kan par excellence demokraties wees,
want hulle het nie 'n ge-erfde koning aan die hoof nie.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96075 is 'n antwoord op boodskap #96069] Wo, 04 Augustus 2004 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

Gaan kyk gerus Michael Moore se
> Fahrenheit 9/11.

Wonder of Fahrenheit 9/11 nie bietjie skade doen
nie. Daar is duidelike fabrikasies en verdraaings in.
Maar ek het nou die dag ons program "W 5" gekyk
wat omtrent soos julle "Sixty minutes" is, en dit gaan
ook oor die verhouding van die Bushes en die Bin
Ladens. Dit slaan mens eenvoudig dronk hoe kop
in een mus hulle was.

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96076 is 'n antwoord op boodskap #96065] Wo, 04 Augustus 2004 15:02 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"

Dis skoon van ordentlikheid dat ons dit
> toegelaat het.

Jy bedoel dis skoon van ordentlikheid dat julle
die struggle opgegee het? Ek lag my 'n
p-aaaaaaaaaaaaaaaaapie

Tant Hessie van die Nossob
Vorige onderwerp: Skokend
Volgende onderwerp: Ons eerste Goud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:45:56 MGT 2024