Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag aan Riaan of Lou Langhoring
Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95482] Vr, 23 Julie 2004 10:28 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Riaan/Lou

Ek moet nou eers gou erken dat ek nie van Longhorn gehoor het voor jy en Lou
dit hier genoem het nie. (Ek's nie 'n ontwikkelaar nie, so dis nie my veld
nie.) Julle het my egter nuuskierig gemaak en ek het 'n bietjie op die site
van Microsoft gaan blaai, maar daar staan soveel dinge dat ek nie weet waar
om te begin nie...

Kan julle in 20 woorde of minder aan ons sê wat dit is, waaruit dit bestaan,
maar veral wat dit vir die eindgebruiker inhou? (Of weet julle self ook nie?
ha ha ha)

Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as Longhorn
kom.

Ek moet se "Longhorn" is 'n walglike naam, wat klink soos 'n steakhouse of
cattle ranch.

Max (wat voorgegee het dat hy slim was, maar eintlik weinig weet van
Microsoft)____________________________
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95489 is 'n antwoord op boodskap #95482] Vr, 23 Julie 2004 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Ek moet nou eers gou erken dat ek nie van Longhorn gehoor het voor jy en Lou
> dit hier genoem het nie. (

> Kan julle in 20 woorde of minder aan ons sê wat dit is, waaruit dit bestaan,
> maar veral wat dit vir die eindgebruiker inhou? (Of weet julle self ook nie?
> ha ha ha)

Ag man, moenie jou koppie breek nie.. Longhorn gaan maar
net oor MS Build, dus 'n nuwe stoorplatform.

Tant Hessie van Redmond
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95492 is 'n antwoord op boodskap #95482] Vr, 23 Julie 2004 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Longhorn is net 'n tydelike kode naam terwyl dit nog in Beta stage is. Die
groot verskil tussen 2003 en Longhorn is die file system. Longhorn maak
gebruik van WinFS.

Ek weet daar is mense wat sal redeneer dat WinFS entlik bo op NTFS sit, maar
dit daar gelaat.

WinFS se voordele soos hoe dit inligting stoor en ontrek is prominent, en
die aktiewe skakeling en interaksie op .Net is alles "voordele" vir die
eindgebruiker.

Ek moet erken, party dae verlang ek na DOS

Groete

Riaan

"Max" skryf in boodskap news:4100e9ea$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Riaan/Lou
>
> Ek moet nou eers gou erken dat ek nie van Longhorn gehoor het voor jy en Lou
> dit hier genoem het nie. (Ek's nie 'n ontwikkelaar nie, so dis nie my veld
> nie.) Julle het my egter nuuskierig gemaak en ek het 'n bietjie op die site
> van Microsoft gaan blaai, maar daar staan soveel dinge dat ek nie weet waar
> om te begin nie...
>
> Kan julle in 20 woorde of minder aan ons sê wat dit is, waaruit dit bestaan,
> maar veral wat dit vir die eindgebruiker inhou? (Of weet julle self ook nie?
> ha ha ha)
>
> Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as Longhorn
> kom.
>
> Ek moet se "Longhorn" is 'n walglike naam, wat klink soos 'n steakhouse of
> cattle ranch.
>
> Max (wat voorgegee het dat hy slim was, maar eintlik weinig weet van
> Microsoft)____________________________
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95499 is 'n antwoord op boodskap #95489] Vr, 23 Julie 2004 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit gebeur nou as jy 'n website halfpad lees... Sy praat seekoei strooi!

Besoek die webwerf vir meer oor die waarheid in aledaagse taal...

http://msdn.microsoft.com/longhorn/?pull=/library/en-us/dnfo ghorn/html/foghorn10272003.asp

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Max" skryf
>
>
>> Ek moet nou eers gou erken dat ek nie van Longhorn gehoor het voor jy en
>
> Lou
>
>> dit hier genoem het nie. (
>
>
>> Kan julle in 20 woorde of minder aan ons sê wat dit is, waaruit dit
>
> bestaan,
>
>> maar veral wat dit vir die eindgebruiker inhou? (Of weet julle self ook
>
> nie?
>
>> ha ha ha)
>
>
> Ag man, moenie jou koppie breek nie.. Longhorn gaan maar
> net oor MS Build, dus 'n nuwe stoorplatform.
>
> Tant Hessie van Redmond
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95500 is 'n antwoord op boodskap #95492] Vr, 23 Julie 2004 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryg

> Ek moet erken, party dae verlang ek na DOS

Daar het jy dit. Die tipiese gepraat van iemand
met 'n universiteitsgraad in Rekenaarkunde.

Ek sê nog altyd, as jy hare op jou tande het
in rekenaarkunde, dan is jy nie in "sagteware"
nie, maar in "hardeware."

Tant Hessie van Intel
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95501 is 'n antwoord op boodskap #95492] Vr, 23 Julie 2004 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Microsoft wil deur die nuwe stelsel mens instaat stel om jou rekenaar te
deursoek soos mens die web sou deursoek met Google. Die snaakse lê
daarin dat Apple die funksie onlangs in hulle nuutste weergawe van OSX
gesit het...

LOL

Plato

Riaan wrote:

> Longhorn is net 'n tydelike kode naam terwyl dit nog in Beta stage is. Die
> groot verskil tussen 2003 en Longhorn is die file system. Longhorn maak
> gebruik van WinFS.
>
> Ek weet daar is mense wat sal redeneer dat WinFS entlik bo op NTFS sit, maar
> dit daar gelaat.
>
> WinFS se voordele soos hoe dit inligting stoor en ontrek is prominent, en
> die aktiewe skakeling en interaksie op .Net is alles "voordele" vir die
> eindgebruiker.
>
> Ek moet erken, party dae verlang ek na DOS
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
>
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:4100e9ea$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Riaan/Lou

>> Ek moet nou eers gou erken dat ek nie van Longhorn gehoor het voor jy en
>
> Lou
>
>> dit hier genoem het nie. (Ek´s nie 'n ontwikkelaar nie, so dis nie my veld
>> nie.) Julle het my egter nuuskierig gemaak en ek het 'n bietjie op die
>
> site
>
>> van Microsoft gaan blaai, maar daar staan soveel dinge dat ek nie weet
>
> waar
>
>> om te begin nie...

>> Kan julle in 20 woorde of minder aan ons sê wat dit is, waaruit dit
>
> bestaan,
>
>> maar veral wat dit vir die eindgebruiker inhou? (Of weet julle self ook
>
> nie?
>
>> ha ha ha)

>> Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as
>
> Longhorn
>
>> kom.

>> Ek moet se "Longhorn" is 'n walglike naam, wat klink soos 'n steakhouse of
>> cattle ranch.

>> Max (wat voorgegee het dat hy slim was, maar eintlik weinig weet van
>> Microsoft)____________________________



>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95502 is 'n antwoord op boodskap #95500] Vr, 23 Julie 2004 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ek sê nog altyd, as jy hare op jou tande het
> in rekenaarkunde, dan is jy nie in "sagteware"
> nie, maar in "hardeware."

Ag, dis darem so Cartesian.
Wat is die sagteware dan nou ook sonder die hardeware en andersom?

10
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95503 is 'n antwoord op boodskap #95501] Vr, 23 Julie 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Microsoft wil deur die nuwe stelsel mens instaat stel om jou rekenaar te
> deursoek soos mens die web sou deursoek met Google. Die snaakse lê
> daarin dat Apple die funksie onlangs in hulle nuutste weergawe van OSX
> gesit het...

Apple het mos nog altyd die navorsing gedoen, terwyl M$ die bemarking
gedoen het, of nie?

;-)
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95504 is 'n antwoord op boodskap #95503] Vr, 23 Julie 2004 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jip.

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Microsoft wil deur die nuwe stelsel mens instaat stel om jou rekenaar te
>> deursoek soos mens die web sou deursoek met Google. Die snaakse lê
>> daarin dat Apple die funksie onlangs in hulle nuutste weergawe van OSX
>> gesit het...
>
>
> Apple het mos nog altyd die navorsing gedoen, terwyl M$ die bemarking
> gedoen het, of nie?
>
> ;-)
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95505 is 'n antwoord op boodskap #95502] Vr, 23 Julie 2004 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Wat is die sagteware dan nou ook sonder die hardeware en andersom?

Veel kom, maar min word uitverkies.

Tant Hessie van die vierde dimensie
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95507 is 'n antwoord op boodskap #95505] Vr, 23 Julie 2004 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Veel kom, maar min word uitverkies.

Die aksioom van keuse. Tante Salie, verduidelik asseblief aan my wat
die verskil is tussen die kieser en uitgeskiesde? Of is dit verkose?
Ek bedoel nou darem nie die mense wat jy van gepraat het, met hare op
hulle tanne wat hardeware in hulle kieste moet kou nie.
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95557 is 'n antwoord op boodskap #95482] Ma, 26 Julie 2004 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:...
> Riaan/Lou
>
> Ek moet nou eers gou erken dat ek nie van Longhorn gehoor het voor jy en Lou
> dit hier genoem het nie. (Ek´s nie 'n ontwikkelaar nie, so dis nie my veld
> nie.) Julle het my egter nuuskierig gemaak en ek het 'n bietjie op die site
> van Microsoft gaan blaai, maar daar staan soveel dinge dat ek nie weet waar
> om te begin nie...
>
> Kan julle in 20 woorde of minder aan ons sê wat dit is, waaruit dit bestaan,
> maar veral wat dit vir die eindgebruiker inhou? (Of weet julle self ook nie?
> ha ha ha) (nie moonlik nie)
>
> Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as Longhorn
> kom.
>


Longhorn - Microsoft se nuwe operating system - aangekondig 2002 -
veronderstel om die jaar te verskyn maar steeds in Beta. Dit terwyl
Microsoft sukkel om mense te kry om om te skakel van 95, 98 en 2000 na
XP. Die nodige funksies was al reeds almal daar in 98 IMNSHO - so
Microsoft gaan redelik agresief moet wees om die WOW faktor terug te
bring om gebruikers te oortuig om oor te skakel. Die druk wat Linux /
RedHat op MS plaas - veral in die laer enterprise vlak dra natuurlik
by tot die vertraging.

Longhorn gaan die volgende doen:
- beter file systems - WinFS (hopelik)
- beter sekuriteit - NGSCB (seker een van die redes omdat dit so laat
is - baie herontwikkeling moes seker gedoen word agv die hope virusses
wat elke kort kort vrygestel word) (hopelik)
- Makliker ontwikkelings omgewing wees ... dit wil ek sien!
- Beheer van stelsels vereenvoudig (Systems management) - een van die
areas waar MS suig veral in die multi-user stelsels
- XAML - nog 'n MS standaard!!! Om MS te quote ' completely new way of
thinking about how to build and connect user interfaces by tying
different elements of the UI directly to each other or an underlying
data model using a technique called data binding' Huh?
- Lock in - MS gaan probeer om seker te maak dat sy gebruikers nog
moeiliker sal kan oorskakel na iets anders.
- Veranderinge aan Office - hmmm, sal graag wil sien watter features
hulle nog kan byvoeg wat niemand sal gebruik nie.
- beter soek fasiliteite - jy kan iets makliker op google kry as op
jou eie rekenaar

Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
- Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
van LH) is al reeds in die Roadmap ...

Die PC makers - Dell, HP, IBM, Gm, AMD en Intel hoop natuurlik dat LH
'n sukses gaan wees - want jy gaan 'n nog - groter, vinniger, met meer
opsies rekenaar nodig he!

http://zdnet.com.com/2100-1104_2-1000281.html
http://marketwatch-cnet.com.com/Promoting+the+promise+of+Lon ghorn/2008-1012_3-5275644.html
http://www.winsupersite.com/faq/longhorn.asp
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95558 is 'n antwoord op boodskap #95557] Ma, 26 Julie 2004 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil graag byvoeg dat die instansies wat die kursusse aanbied natuurlik
ook 'n probleem veroorsaak. Om deesdae vir 'n kursus by so plek te gaan is
amper soos om by 'n hotel in te boek. Persoonlik dink ek om R6000 te betaal
vir 'n 3 dae kursus is belaglik, en dan kom die R850 vir die eksamen ook nog
ter sprake.

Indien jou werkgewer jou op so kursus stuur is dit geen probleem nie, maar
ek sien 'n redelike afname wat dit aanbetref, wat natuurlik veroorsaak dat
jy self vir jou kursus moet opdok, en die mense het net nie die tipe van
geld nie.

>> Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as Longhorn
>> kom.
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95571 is 'n antwoord op boodskap #95558] Ma, 26 Julie 2004 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sjoe, dis tog internasionaal, waarom is julle s'n soveel goedkoper as hier?

Hier kos dit ongeveer EUR 2000 vir vyf dae kursus (Microsoft) en EUR 150 per
eksamen.

Max____________________________

"Riaan" skryf in boodskap news:1090825078.511239@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek wil graag byvoeg dat die instansies wat die kursusse aanbied natuurlik
> ook 'n probleem veroorsaak. Om deesdae vir 'n kursus by so plek te gaan is
> amper soos om by 'n hotel in te boek. Persoonlik dink ek om R6000 te betaal
> vir 'n 3 dae kursus is belaglik, en dan kom die R850 vir die eksamen ook nog
> ter sprake.
>
> Indien jou werkgewer jou op so kursus stuur is dit geen probleem nie, maar
> ek sien 'n redelike afname wat dit aanbetref, wat natuurlik veroorsaak dat
> jy self vir jou kursus moet opdok, en die mense het net nie die tipe van
> geld nie.
>
>
>>> Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as
> Longhorn
>>> kom.
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95572 is 'n antwoord op boodskap #95557] Ma, 26 Julie 2004 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir jou moeite! Dis nou meer duidelik vir my.

Die company waarvoor ek werk is nou eers in die proses om oor te gaan na
XP/2003, dit gaan dus nog 'n tydjie duur voor ek agter 'n Longhorn masjien
sal inskuif. Ek sien dit wel verskyn...

Ag nee wat, ek het gestop by NT4 MCSE. Ek het wél al die boeke vir 2003,
want ek moes wel sien wat 'n AD is...!!! As ek eendag 'n ander werk soek,
sal ek die eksamens gaan doen (as ek nie op ondervinding kan ry nie).

Max____________________________

"Lou"
> Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
> eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
> Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
> - Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
> van LH) is al reeds in die Roadmap ...
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95579 is 'n antwoord op boodskap #95571] Ma, 26 Julie 2004 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Moontlik te doen met die geweldige klomp plekke wat opgespring het wat
kursusse aanbied. Ek sien dat baie ouens die kursus gaan loop by plekke waar
dit goedkoop is, en dan die eksamen by 'n plek wat geregistreerd is.

Dit is wat ek bedoel by die "hotel" storie. Party van die plekke behandel
jou soos 'n koning deur vir jou die lekkerste kos en freebee goedjies te
gee, maar die ou wat die klas aanbied staan daar voor in die klas en lees
basies net vir jou uit 'n lêer uit.

Een van my vriende het onlangs na 'n ding wat amper in die hof gaan draai
het sy R25000 terug gekry nadat hy uit die klas gestap het na 2 dae van
klasloop, omdat die persoon wat die klas aangebied het net die hele tyd uit
'n boek lees, en bitter min van die vrae wat aan hom gestel was kon antwoord

Groete

Riaan

"Max" skryf in boodskap news:4104fdc7$0$34762$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Sjoe, dis tog internasionaal, waarom is julle s'n soveel goedkoper as hier?
>
> Hier kos dit ongeveer EUR 2000 vir vyf dae kursus (Microsoft) en EUR 150 per
> eksamen.
>
> Max____________________________
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1090825078.511239@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek wil graag byvoeg dat die instansies wat die kursusse aanbied natuurlik
>> ook 'n probleem veroorsaak. Om deesdae vir 'n kursus by so plek te gaan is
>> amper soos om by 'n hotel in te boek. Persoonlik dink ek om R6000 te betaal
>> vir 'n 3 dae kursus is belaglik, en dan kom die R850 vir die eksamen ook nog
>> ter sprake.
>>
>> Indien jou werkgewer jou op so kursus stuur is dit geen probleem nie, maar
>> ek sien 'n redelike afname wat dit aanbetref, wat natuurlik veroorsaak dat
>> jy self vir jou kursus moet opdok, en die mense het net nie die tipe van
>> geld nie.
>>
>>
>>>> Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as Longhorn
>>>> kom.
>>
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95742 is 'n antwoord op boodskap #95572] Vr, 30 Julie 2004 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Max gaan soek op Kazaa vir die volgende

ebooks
e-books
in 21 days
for dummies

Jy sal nie glo hoe baie boeke jy gaan kry nie.

Groete

Riaan

"Max" skryf in boodskap news:4104ff45$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dankie vir jou moeite! Dis nou meer duidelik vir my.
>
> Die company waarvoor ek werk is nou eers in die proses om oor te gaan na
> XP/2003, dit gaan dus nog 'n tydjie duur voor ek agter 'n Longhorn masjien
> sal inskuif. Ek sien dit wel verskyn...
>
> Ag nee wat, ek het gestop by NT4 MCSE. Ek het wél al die boeke vir 2003,
> want ek moes wel sien wat 'n AD is...!!! As ek eendag 'n ander werk soek,
> sal ek die eksamens gaan doen (as ek nie op ondervinding kan ry nie).
>
> Max____________________________
>
>
> "Lou"
>> Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
>> eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
>> Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
>> - Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
>> van LH) is al reeds in die Roadmap ...
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95745 is 'n antwoord op boodskap #95742] Vr, 30 Julie 2004 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die wenk. Ek gebruik persoonlik nie Kazaa nie, ek sal bietjie
gaan kyk wat ek op emule kry.

Max_______________________

"Riaan"
> Max gaan soek op Kazaa vir die volgende
>
> ebooks
> e-books
> in 21 days
> for dummies
>
> Jy sal nie glo hoe baie boeke jy gaan kry nie.
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
>
> "Max" wrote in message
> news:4104ff45$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Dankie vir jou moeite! Dis nou meer duidelik vir my.
>>
>> Die company waarvoor ek werk is nou eers in die proses om oor te gaan na
>> XP/2003, dit gaan dus nog 'n tydjie duur voor ek agter 'n Longhorn masjien
>> sal inskuif. Ek sien dit wel verskyn...
>>
>> Ag nee wat, ek het gestop by NT4 MCSE. Ek het wél al die boeke vir 2003,
>> want ek moes wel sien wat 'n AD is...!!! As ek eendag 'n ander werk soek,
>> sal ek die eksamens gaan doen (as ek nie op ondervinding kan ry nie).
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Lou"
>>> Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
>>> eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
>>> Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
>>> - Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
>>> van LH) is al reeds in die Roadmap ...
>>
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95751 is 'n antwoord op boodskap #95745] Vr, 30 Julie 2004 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skakel oor na ShareAZA! Baie beter en geen advertensies nie! En jy kan
boonop die ander netwerke ook op soek!

www.shareaza.com as ek dit nie mis het nie...

Cheers
Plato

Max wrote:
> Dankie vir die wenk. Ek gebruik persoonlik nie Kazaa nie, ek sal bietjie
> gaan kyk wat ek op emule kry.
>
> Max_______________________
>
> "Riaan"
>
>> Max gaan soek op Kazaa vir die volgende

>> ebooks
>> e-books
>> in 21 days
>> for dummies

>> Jy sal nie glo hoe baie boeke jy gaan kry nie.

>> Groete


>> Riaan


>> "Max" wrote in message
>> news:4104ff45$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...

>>> Dankie vir jou moeite! Dis nou meer duidelik vir my.
>
>>> Die company waarvoor ek werk is nou eers in die proses om oor te gaan na
>>> XP/2003, dit gaan dus nog 'n tydjie duur voor ek agter 'n Longhorn masjien
>>> sal inskuif. Ek sien dit wel verskyn...
>
>>> Ag nee wat, ek het gestop by NT4 MCSE. Ek het wél al die boeke vir 2003,
>>> want ek moes wel sien wat 'n AD is...!!! As ek eendag 'n ander werk soek,
>>> sal ek die eksamens gaan doen (as ek nie op ondervinding kan ry nie).
>
>>> Max____________________________
>
>
>>> "Lou"
>
>>>> Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
>>>> eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
>>>> Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
>>>> - Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
>>>> van LH) is al reeds in die Roadmap ...
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95879 is 'n antwoord op boodskap #95751] Ma, 02 Augustus 2004 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het jou raad gevolg. Shareaza gedownload en geïnstalleer.

Al die fokken goed bly op "pending" staan. Ek het Vrydag die hele ding
opgestart en 'n klomp audio books aangekliek. Op 'n ander PC gebruik ek
eMule.

Dis nou al drie dae later en ek het nog nie een binne op Shareaza nie,
terwyl eMule alles binne het.

Ek bly voorlopig dus nog eMule en WinMX gebruik.

Het jy ondervinding van eMule, Plato?

Max______________________________

"Plato" skryf in boodskap news:cedfvt$q43$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skakel oor na ShareAZA! Baie beter en geen advertensies nie! En jy kan
> boonop die ander netwerke ook op soek!
>
> www.shareaza.com as ek dit nie mis het nie...
>
> Cheers
> Plato
>
> Max wrote:
>
>> Dankie vir die wenk. Ek gebruik persoonlik nie Kazaa nie, ek sal bietjie
>> gaan kyk wat ek op emule kry.
>>
>> Max_______________________
>>
>> "Riaan"
>>
>>> Max gaan soek op Kazaa vir die volgende
>
>>> ebooks
>>> e-books
>>> in 21 days
>>> for dummies
>
>>> Jy sal nie glo hoe baie boeke jy gaan kry nie.
>
>>> Groete
>
>
>>> Riaan
>
>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:4104ff45$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>>>> Dankie vir jou moeite! Dis nou meer duidelik vir my.
>>
>>>> Die company waarvoor ek werk is nou eers in die proses om oor te gaan na
>>>> XP/2003, dit gaan dus nog 'n tydjie duur voor ek agter 'n Longhorn masjien
>>>> sal inskuif. Ek sien dit wel verskyn...
>>
>>>> Ag nee wat, ek het gestop by NT4 MCSE. Ek het wél al die boeke vir 2003,
>>>> want ek moes wel sien wat 'n AD is...!!! As ek eendag 'n ander werk soek,
>>>> sal ek die eksamens gaan doen (as ek nie op ondervinding kan ry nie).
>>
>>>> Max____________________________
>>
>>
>>>> "Lou"
>>
>>>> >Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
>>>> >eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
>>>> >Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
>>>> >- Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
>>>> >van LH) is al reeds in die Roadmap ...
>>
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95901 is 'n antwoord op boodskap #95482] Ma, 02 Augustus 2004 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gaan lees op die net, wat die mense sê. Meeste sê jy moet hom maar 'n
tydjie aan laat staan, dan kom alles goed. Hy staan nou nog aan, tuis, ek
sal vanaand beoordeel of hy bly en of ek hom gaan uninstall.

Moet sê, sy soekresultate is nogal impressive. (Geen afrikaans)

Max__________________________

"Plato"
> Ja ek het. Snaaks, my ShareAZA werk soos bom!
>
> Sterkte
> Plato
>
> Max wrote:
>
>> Ek het jou raad gevolg. Shareaza gedownload en geïnstalleer.
>>
>> Al die fokken goed bly op "pending" staan. Ek het Vrydag die hele ding
>> opgestart en 'n klomp audio books aangekliek. Op 'n ander PC gebruik ek
>> eMule.
>>
>> Dis nou al drie dae later en ek het nog nie een binne op Shareaza nie,
>> terwyl eMule alles binne het.
>>
>> Ek bly voorlopig dus nog eMule en WinMX gebruik.
>>
>> Het jy ondervinding van eMule, Plato?
>>
>> Max______________________________
>>
>> "Plato" wrote in message
>> news:cedfvt$q43$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Skakel oor na ShareAZA! Baie beter en geen advertensies nie! En jy kan
>>> boonop die ander netwerke ook op soek!
>
>>> www.shareaza.com as ek dit nie mis het nie...
>
>>> Cheers
>>> Plato
>
>>> Max wrote:
>
>
>>>> Dankie vir die wenk. Ek gebruik persoonlik nie Kazaa nie, ek sal bietjie
>>>> gaan kyk wat ek op emule kry.
>>
>>>> Max_______________________
>>
>>>> "Riaan"
>>
>>
>>>> >Max gaan soek op Kazaa vir die volgende
>>>
>>>> >ebooks
>>>> >e-books
>>>> >in 21 days
>>>> >for dummies
>>>
>>>> >Jy sal nie glo hoe baie boeke jy gaan kry nie.
>>>
>>>> >Groete
>>>
>>>
>>>> >Riaan
>>>
>>>
>>>> >"Max" wrote in message
>>>> >news:4104ff45$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>>>
>>>> >>Dankie vir jou moeite! Dis nou meer duidelik vir my.
>>>>
>>>> >>Die company waarvoor ek werk is nou eers in die proses om oor te gaan na
>>>> >>XP/2003, dit gaan dus nog 'n tydjie duur voor ek agter 'n Longhorn masjien
>>>> >>sal inskuif. Ek sien dit wel verskyn...
>>>>
>>>> >>Ag nee wat, ek het gestop by NT4 MCSE. Ek het wél al die boeke vir 2003,
>>>> >>want ek moes wel sien wat 'n AD is...!!! As ek eendag 'n ander werk soek,
>>
>>>> >>sal ek die eksamens gaan doen (as ek nie op ondervinding kan ry nie).
>>>>
>>>> >>Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>> >>"Lou"
>>>>
>>>>
>>>> >>>Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
>>>> >>>eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
>>>> >>>Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
>>>> >>>- Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
>>>> >>>van LH) is al reeds in die Roadmap ...
>>>>
>>
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95903 is 'n antwoord op boodskap #95879] Ma, 02 Augustus 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek het. Snaaks, my ShareAZA werk soos bom!

Sterkte
Plato

Max wrote:

> Ek het jou raad gevolg. Shareaza gedownload en geïnstalleer.
>
> Al die fokken goed bly op "pending" staan. Ek het Vrydag die hele ding
> opgestart en 'n klomp audio books aangekliek. Op 'n ander PC gebruik ek
> eMule.
>
> Dis nou al drie dae later en ek het nog nie een binne op Shareaza nie,
> terwyl eMule alles binne het.
>
> Ek bly voorlopig dus nog eMule en WinMX gebruik.
>
> Het jy ondervinding van eMule, Plato?
>
> Max______________________________
>
> "Plato" wrote in message
> news:cedfvt$q43$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Skakel oor na ShareAZA! Baie beter en geen advertensies nie! En jy kan
>> boonop die ander netwerke ook op soek!

>> www.shareaza.com as ek dit nie mis het nie...

>> Cheers
>> Plato

>> Max wrote:


>>> Dankie vir die wenk. Ek gebruik persoonlik nie Kazaa nie, ek sal bietjie
>>> gaan kyk wat ek op emule kry.
>
>>> Max_______________________
>
>>> "Riaan"
>
>
>>>> Max gaan soek op Kazaa vir die volgende
>>
>>>> ebooks
>>>> e-books
>>>> in 21 days
>>>> for dummies
>>
>>>> Jy sal nie glo hoe baie boeke jy gaan kry nie.
>>
>>>> Groete
>>
>>
>>>> Riaan
>>
>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:4104ff45$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>>
>>>> >Dankie vir jou moeite! Dis nou meer duidelik vir my.
>>>
>>>> >Die company waarvoor ek werk is nou eers in die proses om oor te gaan na
>>>> >XP/2003, dit gaan dus nog 'n tydjie duur voor ek agter 'n Longhorn masjien
>
>>>> >sal inskuif. Ek sien dit wel verskyn...
>>>
>>>> >Ag nee wat, ek het gestop by NT4 MCSE. Ek het wél al die boeke vir 2003,
>>>> >want ek moes wel sien wat 'n AD is...!!! As ek eendag 'n ander werk soek,
>
>>>> >sal ek die eksamens gaan doen (as ek nie op ondervinding kan ry nie).
>>>
>>>> >Max____________________________
>>>
>>>
>>>> >"Lou"
>>>
>>>
>>>> >>Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
>>>> >>eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
>>>> >>Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
>>>> >>- Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
>>>> >>van LH) is al reeds in die Roadmap ...
>>>
>
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95907 is 'n antwoord op boodskap #95903] Ma, 02 Augustus 2004 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Ja ek het. Snaaks, my ShareAZA werk soos bom!

Kry julle nie skaam om so te steel nie? En dan klink dit nogal asof
julle dink dit is heel normaal. Ek wonder maar net...
;-)
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95909 is 'n antwoord op boodskap #95907] Ma, 02 Augustus 2004 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" <
> Plato skryf:
>
>> Ja ek het. Snaaks, my ShareAZA werk soos bom!
>
> Kry julle nie skaam om so te steel nie? En dan klink dit nogal asof
> julle dink dit is heel normaal. Ek wonder maar net...
> ;-)
>

Heeltemal nie... Die pryse van CD's is belaglik hoog. Die kunstenaars bring
een hit uit en maak die CD dan verder vol met twak. Meeste van die sangers
wie se musiek ek download is lankal dood - kan mens van dooie mense steel?

Het jy in die ou dae toe jy van langspeelplate af getape het ook gevoel jy
steel? Ons doen niks anders nie, ons gaan net met die tyd/tegnologie mee.

Download jy niks?

Max_______________________________
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95911 is 'n antwoord op boodskap #95909] Ma, 02 Augustus 2004 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf:

> Download jy niks?

Nee, ek steel lustig saam. Maar ek het maar net gewonder of julle ook
skuldig voel daaroor. Ek sal darem nie daaroor wil "spog" nie.
Steel is steel.
Ek gebruik Rhapsody deesdae. My seun (19) het my daarvan vertel. Hy
is veral gekant teen piracy, en probeer hard om sy ma te bekeer en op
the straight and narrow" te plaas.
;-)
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95924 is 'n antwoord op boodskap #95911] Ma, 02 Augustus 2004 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:gpisg0hlim9cm7q78pultrms5coq6tp0t2@4ax.com...
> "Max" skryf:
>
>> Download jy niks?
>
> Nee, ek steel lustig saam. Maar ek het maar net gewonder of julle ook
> skuldig voel daaroor. Ek sal darem nie daaroor wil "spog" nie.
> Steel is steel.
> Ek gebruik Rhapsody deesdae. My seun (19) het my daarvan vertel. Hy
> is veral gekant teen piracy, en probeer hard om sy ma te bekeer en op
> the straight and narrow" te plaas.
> ;-)
>
>

Weet jy, ek het begin om met 'n telefoonverbinding te download. Ek moes
regtig gek op 'n liedjie wees, voor ek hom sou download. Toe het ek gedink
die mense is simpel omdat hulle sê dat mens die musiekbedryf tenakom.

Later het ek oorgegaan na 'n breedbandinternetverbinding. Toe download ek
nie meer so selektief nie, maar kliek ook soms onbekende dinge aan om te
hoor hoe dit klink.

Later het ek volledige CD's begin download.

Nou download ek hele discographies van mense op een keer.

Dáárvoor skaam ek my! Ek het altyd gesê dat ek net sal download waarna ek
ook daadwerklik luister. Ek het intussen al soveel dat ek nooit na alles sal
kan luister nie.

Ek skaam my ook daarvoor dat ek dan skielik besef dat ek in die laaste drie
jaar nie een CD gekoop het nie.

Groete
Max________________________________________
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95938 is 'n antwoord op boodskap #95924] Ma, 02 Augustus 2004 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf:

> Weet jy, ek het begin om met 'n telefoonverbinding te download.

Yep, ek ook. Met 'n 300 baud modempie. ;-)
Later kry ek 'n 1200 baud modem, en het selfs 'n BBS daarmee bedryf.
Met Maximus as sagteware as ek nou reg onthou. Ook Binkley as "mailer"
vir die nuus- en geselsgroepe. Daar was altyd 'n geveg tussen die
Binkley fans en die ander plebs. Maar dis seker nie iets wat julle
jonger generasie rekenaar gebruikers ooit mee bekend was nie, so laat
ek ophou om myself te dateer. ;-))
So Max - jy kan sien ek is een van die verslaafdes. Dit is 'n
vreeslike siekte, en dit is bitter moeilik om dit te oorkom. Ek kon
makliker ophou rook as om op te hou om files wat ek nie eens nodig het
nie, te download. ;-)
Toe ons sowat 5 of 6 jaar gelede begin het om breëband te gebruik,
eers @home wat geen spoedbeperking gehad het nie, en mens kon hele
volledige flieks en DVD's aflaai in minder as 30 minute, was dit net
afdraend.
Ek ploeter maar nogsteeds hier onder in die modder, maar my
skuldgevoel kry soms die beter van my, en dan gaan koop ek 'n CD of 2
of 3. Ek ondersteun VERAL sagteware ondersteuners en probeer darem
altyd om die files wat ek gesteel het, eventueel te registreer en
legiet te maak.
Maar die drang om elke nuwe program af te laai en uit te toets is maar
altyd daar.
Ek hoop daar sal eendag 'n pil daarvoor wees.
;-)
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95944 is 'n antwoord op boodskap #95924] Ma, 02 Augustus 2004 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 2 Aug 2004 16:33:25 +0200, "Max" wrote:

>
> Ek skaam my ook daarvoor dat ek dan skielik besef dat ek in die laaste drie
> jaar nie een CD gekoop het nie.
>
> Groete
> Max________________________________________
>
>

Dan kan ek spog, Max. Ek het hope gekoop. Leë's.

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95950 is 'n antwoord op boodskap #95944] Di, 03 Augustus 2004 05:05 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
2 'n maand hier. My gesondheids plan maak voorsiening vir goedkooop
aankoop van nuwe musiek so ek koop letterlik ten minste 2 per maand.

Cheers
Plato

NS. Ek is by Discovery

DeeDee wrote:
> On Mon, 2 Aug 2004 16:33:25 +0200, "Max" wrote:
>
>
>
>> Ek skaam my ook daarvoor dat ek dan skielik besef dat ek in die laaste drie
>> jaar nie een CD gekoop het nie.

>> Groete
>> Max________________________________________


>
>
> Dan kan ek spog, Max. Ek het hope gekoop. Leë's.
>
> DD
>
>
>
> Don't hate the player,
> hate the game.
Vorige onderwerp: Gautengse Vroue
Volgende onderwerp: Re: Te vreemd om kop of stert van te maak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:55:55 MGT 2024