Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA plaasgrond
SA plaasgrond [boodskap #95876] Ma, 02 Augustus 2004 08:03 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek was voorheen op hierdie ng vermaan om nie parallelle te trek tussen
Namibië en SA nie omdat die SA grondwet en regspleging soveel meer
gesofistikeerd is as ons s'n en dat dit wat in Zim gebeur het en wat
moontlik in Nam kan kom, nooit, ooit in SA kan gebeur nie. Net soos die
koor wat gesing het in die laat tagtigs en vroeë negentigs in SA dat daar
geen, maar geen manier was dat daar ooit 'n swart meeerderheidsregering in
SA aan bewind sou kom nie. Gister verskyn 'n voorbladberig in Rapport dan
juis oor voorstelle vir landbougrond in SA:
---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
---Verder moet boere 10% van hul grond afstaan vir die boerderybedrywighede
van sy plaaswerkers PLUS aan die werkers 'n belang van 10% in sy
bedrywighede gee.

Hoe belaglik dit ook al mag klink [dis donners belaglik want hoe kan 'n
betaalde werker by enige onderneming eis om 'n aandeel in die bedryf te kry
net oor die feit dat hy daar werk? Dan moet ou Ferdi mos al amper 'n 20%
aandeel in Beeld hê?] hierdie is die druk wat die swart politici besig is om
op die boere te sit en die hele lanbousektor destabiliseer. Die ouer manne
oorweeg verkoop en aftrede en die jonger boere verkas eerder Australië
toe......en op die ou end word alle kos ingevoer. Wat 'n gemors.
Re: SA plaasgrond [boodskap #95877 is 'n antwoord op boodskap #95876] Ma, 02 Augustus 2004 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Luke  is tans af-lyn  Luke
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Moenie worry nie .. die einde van die wêreld is volgende Woensdag net na die
7 uur nuus.

"Suidwester" skryf in boodskap news:410df57d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek was voorheen op hierdie ng vermaan om nie parallelle te trek tussen
> Namibië en SA nie omdat die SA grondwet en regspleging soveel meer
> gesofistikeerd is as ons s'n en dat dit wat in Zim gebeur het en wat
> moontlik in Nam kan kom, nooit, ooit in SA kan gebeur nie. Net soos die
> koor wat gesing het in die laat tagtigs en vroeë negentigs in SA dat daar
> geen, maar geen manier was dat daar ooit 'n swart meeerderheidsregering in
> SA aan bewind sou kom nie. Gister verskyn 'n voorbladberig in Rapport dan
> juis oor voorstelle vir landbougrond in SA:
> ---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
> verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
> ---Verder moet boere 10% van hul grond afstaan vir die boerderybedrywighede
> van sy plaaswerkers PLUS aan die werkers 'n belang van 10% in sy
> bedrywighede gee.
>
> Hoe belaglik dit ook al mag klink [dis donners belaglik want hoe kan 'n
> betaalde werker by enige onderneming eis om 'n aandeel in die bedryf te kry
> net oor die feit dat hy daar werk? Dan moet ou Ferdi mos al amper 'n 20%
> aandeel in Beeld hê?] hierdie is die druk wat die swart politici besig is om
> op die boere te sit en die hele lanbousektor destabiliseer. Die ouer manne
> oorweeg verkoop en aftrede en die jonger boere verkas eerder Australië
> toe......en op die ou end word alle kos ingevoer. Wat 'n gemors.
>
Re: SA plaasgrond [boodskap #95890 is 'n antwoord op boodskap #95877] Ma, 02 Augustus 2004 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou hoekom het jy ons nie gouer gewaarsku nie? Ek beter die trui waarmee ek
besig is klaarmaak:)
--
Groetnis
Annette

"Louis" skryf in boodskap news:7NGdnWaWS8PeapDcRVn-jQ@is.co.za...
> Moenie worry nie .. die einde van die wêreld is volgende Woensdag net na die
> 7 uur nuus.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:410df57d.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek was voorheen op hierdie ng vermaan om nie parallelle te trek tussen
>> Namibië en SA nie omdat die SA grondwet en regspleging soveel meer
>> gesofistikeerd is as ons s'n en dat dit wat in Zim gebeur het en wat
>> moontlik in Nam kan kom, nooit, ooit in SA kan gebeur nie. Net soos die
>> koor wat gesing het in die laat tagtigs en vroeë negentigs in SA dat daar
>> geen, maar geen manier was dat daar ooit 'n swart meeerderheidsregering in
>> SA aan bewind sou kom nie. Gister verskyn 'n voorbladberig in Rapport
> dan
>> juis oor voorstelle vir landbougrond in SA:
>> ---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
>> verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
>> ---Verder moet boere 10% van hul grond afstaan vir die
> boerderybedrywighede
>> van sy plaaswerkers PLUS aan die werkers 'n belang van 10% in sy
>> bedrywighede gee.
>>
>> Hoe belaglik dit ook al mag klink [dis donners belaglik want hoe kan 'n
>> betaalde werker by enige onderneming eis om 'n aandeel in die bedryf te
> kry
>> net oor die feit dat hy daar werk? Dan moet ou Ferdi mos al amper 'n 20%
>> aandeel in Beeld hê?] hierdie is die druk wat die swart politici besig
is
> om
>> op die boere te sit en die hele lanbousektor destabiliseer. Die ouer
> manne
>> oorweeg verkoop en aftrede en die jonger boere verkas eerder Australië
>> toe......en op die ou end word alle kos ingevoer. Wat 'n gemors.
>>
>
Re: SA plaasgrond [boodskap #95904 is 'n antwoord op boodskap #95876] Ma, 02 Augustus 2004 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> ---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
> verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.

Jy bedoel in 2014 ( dis nou tien jaar van nou af) moet daar SLEGS
30 persent van alle landbou grond in swart hande wees? Ten spyte
van die feit dat meer as tagtig persent van die land se bevolking nie-
blank is? Wat dink die ANC? Hulle speel dieselfde speletjie as
Mugabe, wat op sy hande gesit het vir meer as twintig jaar en die
paar duisend wit boere in Zimbabwe maar op hulle plase laat
bly het. Totdat die mense wat twintig jaar lank na beloftes
geluister het, die leisels in eie hande geneem het. Ek dink die
ANC is alweer "pandering to whites."

Tant Hessie van Kamieskroon
Re: SA plaasgrond [boodskap #95910 is 'n antwoord op boodskap #95904] Ma, 02 Augustus 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
So jy is dus 'n voorstander van demografiese verdeling van eiendom?
Besef jy wat jy sê mens? Ek is jammer, maar ek het nie geweet dat jou
eiendomsreg nou bepaal word deur jou viriliteit nie. Ek sal moet begin
teel sodat ek 'n groot familie met baie grond kan hê! Absurd, nie waar nie?

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:
> "Suidwester" skryf
>
>
>> ---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
>> verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
>
>
> Jy bedoel in 2014 ( dis nou tien jaar van nou af) moet daar SLEGS
> 30 persent van alle landbou grond in swart hande wees? Ten spyte
> van die feit dat meer as tagtig persent van die land se bevolking nie-
> blank is? Wat dink die ANC? Hulle speel dieselfde speletjie as
> Mugabe, wat op sy hande gesit het vir meer as twintig jaar en die
> paar duisend wit boere in Zimbabwe maar op hulle plase laat
> bly het. Totdat die mense wat twintig jaar lank na beloftes
> geluister het, die leisels in eie hande geneem het. Ek dink die
> ANC is alweer "pandering to whites."
>
> Tant Hessie van Kamieskroon
>
Re: SA plaasgrond [boodskap #95930 is 'n antwoord op boodskap #95877] Ma, 02 Augustus 2004 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Damn! Jy het reg geraai nou sal ons dit weer moet skuif!

:o)

Louis wrote:

> Moenie worry nie .. die einde van die wêreld is volgende Woensdag net na die
> 7 uur nuus.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:410df57d.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Ek was voorheen op hierdie ng vermaan om nie parallelle te trek tussen
>> Namibië en SA nie omdat die SA grondwet en regspleging soveel meer
>> gesofistikeerd is as ons s'n en dat dit wat in Zim gebeur het en wat
>> moontlik in Nam kan kom, nooit, ooit in SA kan gebeur nie. Net soos die
>> koor wat gesing het in die laat tagtigs en vroeë negentigs in SA dat daar
>> geen, maar geen manier was dat daar ooit 'n swart meeerderheidsregering in
>> SA aan bewind sou kom nie. Gister verskyn 'n voorbladberig in Rapport
>
> dan
>
>> juis oor voorstelle vir landbougrond in SA:
>> ---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
>> verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
>> ---Verder moet boere 10% van hul grond afstaan vir die
>
> boerderybedrywighede
>
>> van sy plaaswerkers PLUS aan die werkers 'n belang van 10% in sy
>> bedrywighede gee.

>> Hoe belaglik dit ook al mag klink [dis donners belaglik want hoe kan 'n
>> betaalde werker by enige onderneming eis om 'n aandeel in die bedryf te
>
> kry
>
>> net oor die feit dat hy daar werk? Dan moet ou Ferdi mos al amper 'n 20%
>> aandeel in Beeld hê?] hierdie is die druk wat die swart politici besig is
>
> om
>
>> op die boere te sit en die hele lanbousektor destabiliseer. Die ouer
>
> manne
>
>> oorweeg verkoop en aftrede en die jonger boere verkas eerder Australië
>> toe......en op die ou end word alle kos ingevoer. Wat 'n gemors.


>
Re: SA plaasgrond [boodskap #95931 is 'n antwoord op boodskap #95904] Ma, 02 Augustus 2004 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag antie, het jy nie ander deuntjies om te speel nie? 'n Mens lees seker
'n ding van hoe jy hom sien of die hoek van waar jy staan? Jyself kom uit
'n lewe van teer en aas op ander mense, so hoe anders kan jy as om te dink
dat grond op mensetipeverhoudings verdeel behoort te word? Dat dit 'n
ongelooflike onnosel redenasie is, die behoort jou ook nie te pla nie want
jy weet nie van beter nie. Die feit dat jy 'n parallel probeer trek met
Mugabe bevestig dit net verder.
Van my perspektief gesien, sien ek jou massa swart mense as 'n spul
luiaards wat niks weet van werk sonder dat 'n baas dit vir hulle vertel om
te doen nie. Hoekom sal hulle grond wil koop soos enige normale mens as
hulle dit verniet van die staat af kan kry? Wie gee 'n fok om wat met die
land en die regering sal gebeur as die landbou in duie stort. Maak soos
Gloudina en gaan aas in die buiteland.
Het jy al ooit 'n sprinkaanplaag in aksie gesien? Dis presies hoe jy
en jou mense oor Afrika trek. Julle vreet alles op wat voorkom sonder om
te dink aan 'n dag van môre. Alle energie word gebruik vir die produsering
van nog sprinkane sodat die vreetsessie solank moontlik kan aangaan. En
dan, uituindelik vrek die spul en die boer kom en begin maar weer plant en
die wêreld herstel.....tot die volgende sprinkaanplaag weer opstaan.
"@rogers.com" wrote in message
news:UcrPc.1881$Qgc.68@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Suidwester" skryf
>
>> ---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
>> verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
>
> Jy bedoel in 2014 ( dis nou tien jaar van nou af) moet daar SLEGS
> 30 persent van alle landbou grond in swart hande wees? Ten spyte
> van die feit dat meer as tagtig persent van die land se bevolking nie-
> blank is? Wat dink die ANC? Hulle speel dieselfde speletjie as
> Mugabe, wat op sy hande gesit het vir meer as twintig jaar en die
> paar duisend wit boere in Zimbabwe maar op hulle plase laat
> bly het. Totdat die mense wat twintig jaar lank na beloftes
> geluister het, die leisels in eie hande geneem het. Ek dink die
> ANC is alweer "pandering to whites."
>
> Tant Hessie van Kamieskroon
>
Re: SA plaasgrond [boodskap #95934 is 'n antwoord op boodskap #95931] Ma, 02 Augustus 2004 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Van my perspektief gesien, sien ek jou massa swart mense as 'n spul
> luiaards wat niks weet van werk sonder dat 'n baas dit vir hulle vertel om
> te doen nie

En, ou Suidwester, dis toe net daar waar jy en jou ander
whiteys julle fout gemaak het. Julle het op die stoep gesit
en kyk hoe die nie-blankes julle skape oppas, julle
kinders grootmaak, julle vloere skrop, die goud uit die
aarde delf, ensovoorts, ensovoorts,ensovoorts. Nou kyk
waar sit jy nou. Net met 'n groot bek.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: SA plaasgrond [boodskap #95939 is 'n antwoord op boodskap #95934] Ma, 02 Augustus 2004 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat my antie, niks het verander nie, glo my! Julle sit in die euphoria
van glo dat julle die stryd gewen het en wat is die resultate? Wat het die
man op die straat gekry? Nie 'n beter lewe nie. In teendeel, daar's nou
veel minder werk beskikbaar. Die politici en reggestelde amptenary steel
hul eie regering bankrot. Geen onderhoud word gedoen op die infrastruktuur
nie. Julle wil die plase vat en op die ou end moet die land al sy voedsel
invoer want swart boer se kind gaan hom nie kan produseer nie.
Nou, wie dink jy gaan daai invoere doen? Wie herstel al die kak wat
drooggemaak word in die staatsdepartemente? Wie verkoop meer nuwe karre
oor die staatinstellings nie dit onderhou nie? Wie dink jy word
konsultasiefooie betaal deur staatsdepartemente wat idiote in poste
aangestel het waarvoor hulle gekoopte kwalifikasies en geen ondervinding
niks help nie? Die paaie wat nie onderhou word nie, maar weer gaan bou vir
die staat? Die meerderheid swartes? Nee! Steeds die blankes want die
onnoselgeid van Afrika maak dat die blanke besighede rol in die geld.
Niemand hier probber die sotlikhede van die regering stop nie. Hoekom nie?
Omdat die foute die een of ander tyd herstel moet word en dan kom ons by.
Hoekom sal ons huil as die staat ons net ryker wil maak?
"@rogers.com" wrote in message
news:qKsPc.1393272$Ar.727357@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Van my perspektief gesien, sien ek jou massa swart mense as 'n spul
>> luiaards wat niks weet van werk sonder dat 'n baas dit vir hulle vertel om
>> te doen nie
>
> En, ou Suidwester, dis toe net daar waar jy en jou ander
> whiteys julle fout gemaak het. Julle het op die stoep gesit
> en kyk hoe die nie-blankes julle skape oppas, julle
> kinders grootmaak, julle vloere skrop, die goud uit die
> aarde delf, ensovoorts, ensovoorts,ensovoorts. Nou kyk
> waar sit jy nou. Net met 'n groot bek.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: SA plaasgrond [boodskap #95941 is 'n antwoord op boodskap #95931] Ma, 02 Augustus 2004 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit is presies die kultuur swakheid waarvan ek praat...

Daar is redes daarvoor. Hulle het nooit nodig gehad om vir more te
beplan in Afrika voor die westerling hierheen gekom het nie. Kultuur het
gestagneer omdat daar nie behoefte was vir voortuigang nie.

Cheers
Plato

Suidwester wrote:
> Ag antie, het jy nie ander deuntjies om te speel nie? 'n Mens lees seker
> 'n ding van hoe jy hom sien of die hoek van waar jy staan? Jyself kom uit
> 'n lewe van teer en aas op ander mense, so hoe anders kan jy as om te dink
> dat grond op mensetipeverhoudings verdeel behoort te word? Dat dit 'n
> ongelooflike onnosel redenasie is, die behoort jou ook nie te pla nie want
> jy weet nie van beter nie. Die feit dat jy 'n parallel probeer trek met
> Mugabe bevestig dit net verder.
> Van my perspektief gesien, sien ek jou massa swart mense as 'n spul
> luiaards wat niks weet van werk sonder dat 'n baas dit vir hulle vertel om
> te doen nie. Hoekom sal hulle grond wil koop soos enige normale mens as
> hulle dit verniet van die staat af kan kry? Wie gee 'n fok om wat met die
> land en die regering sal gebeur as die landbou in duie stort. Maak soos
> Gloudina en gaan aas in die buiteland.
> Het jy al ooit 'n sprinkaanplaag in aksie gesien? Dis presies hoe jy
> en jou mense oor Afrika trek. Julle vreet alles op wat voorkom sonder om
> te dink aan 'n dag van môre. Alle energie word gebruik vir die produsering
> van nog sprinkane sodat die vreetsessie solank moontlik kan aangaan. En
> dan, uituindelik vrek die spul en die boer kom en begin maar weer plant en
> die wêreld herstel.....tot die volgende sprinkaanplaag weer opstaan.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:UcrPc.1881$Qgc.68@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
>> "Suidwester" skryf


>>> ---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus
>
> 'n
>
>>> verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.

>> Jy bedoel in 2014 ( dis nou tien jaar van nou af) moet daar SLEGS
>> 30 persent van alle landbou grond in swart hande wees? Ten spyte
>> van die feit dat meer as tagtig persent van die land se bevolking nie-
>> blank is? Wat dink die ANC? Hulle speel dieselfde speletjie as
>> Mugabe, wat op sy hande gesit het vir meer as twintig jaar en die
>> paar duisend wit boere in Zimbabwe maar op hulle plase laat
>> bly het. Totdat die mense wat twintig jaar lank na beloftes
>> geluister het, die leisels in eie hande geneem het. Ek dink die
>> ANC is alweer "pandering to whites."

>> Tant Hessie van Kamieskroon


>
Re: SA plaasgrond [boodskap #95999 is 'n antwoord op boodskap #95876] Di, 03 Augustus 2004 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy verdraai feite, maak konneksies wat eintlik nie gemaak kan word nie
en onthou dinge selektief.

Dis nie juis die moeite werd om op so 'n basis te praat nie.

Glo wat jou beter laat slaap.

On Mon, 2 Aug 2004 09:03:59 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ek was voorheen op hierdie ng vermaan om nie parallelle te trek tussen
> Namibië en SA nie omdat die SA grondwet en regspleging soveel meer
> gesofistikeerd is as ons s'n en dat dit wat in Zim gebeur het en wat
> moontlik in Nam kan kom, nooit, ooit in SA kan gebeur nie. Net soos die
> koor wat gesing het in die laat tagtigs en vroeë negentigs in SA dat daar
> geen, maar geen manier was dat daar ooit 'n swart meeerderheidsregering in
> SA aan bewind sou kom nie. Gister verskyn 'n voorbladberig in Rapport dan
> juis oor voorstelle vir landbougrond in SA:
> ---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
> verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
> ---Verder moet boere 10% van hul grond afstaan vir die boerderybedrywighede
> van sy plaaswerkers PLUS aan die werkers 'n belang van 10% in sy
> bedrywighede gee.
>
> Hoe belaglik dit ook al mag klink [dis donners belaglik want hoe kan 'n
> betaalde werker by enige onderneming eis om 'n aandeel in die bedryf te kry
> net oor die feit dat hy daar werk? Dan moet ou Ferdi mos al amper 'n 20%
> aandeel in Beeld hê?] hierdie is die druk wat die swart politici besig is om
> op die boere te sit en die hele lanbousektor destabiliseer. Die ouer manne
> oorweeg verkoop en aftrede en die jonger boere verkas eerder Australië
> toe......en op die ou end word alle kos ingevoer. Wat 'n gemors.
>
Re: SA plaasgrond [boodskap #96009 is 'n antwoord op boodskap #95999] Di, 03 Augustus 2004 15:32 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog ja, ek is nader aan die boere as wat jy aan jou gabba-maatjie in die
aand is, ou vriend.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:j5avg01hlvlb74q0jo71ph5299if8ptv1v@4ax.com...
>
> Jy verdraai feite, maak konneksies wat eintlik nie gemaak kan word nie
> en onthou dinge selektief.
>
> Dis nie juis die moeite werd om op so 'n basis te praat nie.
>
> Glo wat jou beter laat slaap.
>
>
> On Mon, 2 Aug 2004 09:03:59 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek was voorheen op hierdie ng vermaan om nie parallelle te trek tussen
>> Namibië en SA nie omdat die SA grondwet en regspleging soveel meer
>> gesofistikeerd is as ons s'n en dat dit wat in Zim gebeur het en wat
>> moontlik in Nam kan kom, nooit, ooit in SA kan gebeur nie. Net soos die
>> koor wat gesing het in die laat tagtigs en vroeë negentigs in SA dat daar
>> geen, maar geen manier was dat daar ooit 'n swart meeerderheidsregering in
>> SA aan bewind sou kom nie. Gister verskyn 'n voorbladberig in Rapport dan
>> juis oor voorstelle vir landbougrond in SA:
>> ---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
>> verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
>> ---Verder moet boere 10% van hul grond afstaan vir die boerderybedrywighede
>> van sy plaaswerkers PLUS aan die werkers 'n belang van 10% in sy
>> bedrywighede gee.
>>
>> Hoe belaglik dit ook al mag klink [dis donners belaglik want hoe kan 'n
>> betaalde werker by enige onderneming eis om 'n aandeel in die bedryf te kry
>> net oor die feit dat hy daar werk? Dan moet ou Ferdi mos al amper 'n 20%
>> aandeel in Beeld hê?] hierdie is die druk wat die swart politici besig is om
>> op die boere te sit en die hele lanbousektor destabiliseer. Die ouer manne
>> oorweeg verkoop en aftrede en die jonger boere verkas eerder Australië
>> toe......en op die ou end word alle kos ingevoer. Wat 'n gemors.
>>
>
Vorige onderwerp: Zim vs Nam
Volgende onderwerp: Ons Pienk Weermag.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:03:30 MGT 2024