Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Advertensies
Advertensies [boodskap #95779] Sa, 31 Julie 2004 06:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien kan die mense hier met nuwe idees vorendag kom. Die
advertensieveldtog wat ons koor vir die Brahms konsert gehad het, het nie te
goed afgeloop nie. Die koerante het die geleentheid eers 'n dag voor die tyd
adverteer. Plakkate is binne twee dae nadat dit opgesit is,van die pale
verwyder en daar is geen manier om te weet hoe effektief die betaalde
advertensies in die koerant was nie.
Gister was ek by Markex, en ek word toe vertel iets wat ek weet, dat
plakkate jou duurste tipe advertensie is. dis hoekom politieke partye dit
doen)
Enige idees vir goeie, efffektiewe en bekostigbare advertensiemetodes wat
deur alle kultuurorganisasies gebruik kan word?

--
Groetnis
Annette
Re: Advertensies [boodskap #95780 is 'n antwoord op boodskap #95779] Sa, 31 Julie 2004 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
E-pos en web; klik - www.artslink.co.za/vpo.htm

Lees die mengelmoes nuus hier:
www.artslink.co.za/news_frameset.htm

of kies meer Artslink.co.za Nuus hier:
Kuns - www.artslink.co.za/art.htm
Boeke - www.artslink.co.za/books.htm
Dans - www.artslink.co.za/dance.htm
Fees Nuus - www.artslink.co.za/event.htm
Film - www.artslink.co.za/film.htm
Musiek - www.artslink.co.za/music.htm
Fotografie - www.artslink.co.za/photography.htm
Teater News - www.artslink.co.za/theatre.htm
Weeklikse Gidse - www.artslink.co.za/weekly.htm

Sedert 1997 ... (8 jaar)

Groete

:-)

TJ

www.artslink.co.za
Artslink.co.za IDV
082 230 CALL
082 230 2255

"Annette" skryf in boodskap news:cefdu3$i0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien kan die mense hier met nuwe idees vorendag kom. Die
> advertensieveldtog wat ons koor vir die Brahms konsert gehad het, het nie te
> goed afgeloop nie. Die koerante het die geleentheid eers 'n dag voor die tyd
> adverteer. Plakkate is binne twee dae nadat dit opgesit is,van die pale
> verwyder en daar is geen manier om te weet hoe effektief die betaalde
> advertensies in die koerant was nie.
> Gister was ek by Markex, en ek word toe vertel iets wat ek weet, dat
> plakkate jou duurste tipe advertensie is. dis hoekom politieke partye dit
> doen)
> Enige idees vir goeie, efffektiewe en bekostigbare advertensiemetodes wat
> deur alle kultuurorganisasies gebruik kan word?
>
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Advertensies [boodskap #95782 is 'n antwoord op boodskap #95780] Sa, 31 Julie 2004 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dankie TJ, maar die breë publiek het nog nie toegang tot die internet
nie.
--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:cefepf$lfn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> E-pos en web; klik - www.artslink.co.za/vpo.htm
>
> Lees die mengelmoes nuus hier:
> www.artslink.co.za/news_frameset.htm
>
> of kies meer Artslink.co.za Nuus hier:
> Kuns - www.artslink.co.za/art.htm
> Boeke - www.artslink.co.za/books.htm
> Dans - www.artslink.co.za/dance.htm
> Fees Nuus - www.artslink.co.za/event.htm
> Film - www.artslink.co.za/film.htm
> Musiek - www.artslink.co.za/music.htm
> Fotografie - www.artslink.co.za/photography.htm
> Teater News - www.artslink.co.za/theatre.htm
> Weeklikse Gidse - www.artslink.co.za/weekly.htm
>
> Sedert 1997 ... (8 jaar)
>
> Groete
>
> :-)
>
> TJ
>
> www.artslink.co.za
> Artslink.co.za IDV
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Annette" wrote in message
> news:cefdu3$i0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Miskien kan die mense hier met nuwe idees vorendag kom. Die
>> advertensieveldtog wat ons koor vir die Brahms konsert gehad het, het
nie
> te
>> goed afgeloop nie. Die koerante het die geleentheid eers 'n dag voor die
> tyd
>> adverteer. Plakkate is binne twee dae nadat dit opgesit is,van die pale
>> verwyder en daar is geen manier om te weet hoe effektief die betaalde
>> advertensies in die koerant was nie.
>> Gister was ek by Markex, en ek word toe vertel iets wat ek weet, dat
>> plakkate jou duurste tipe advertensie is. dis hoekom politieke partye dit
>> doen)
>> Enige idees vir goeie, efffektiewe en bekostigbare advertensiemetodes wat
>> deur alle kultuurorganisasies gebruik kan word?
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
Re: Advertensies [boodskap #95790 is 'n antwoord op boodskap #95782] Sa, 31 Julie 2004 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En as hul dit nie breed het nie kom hul ook nie na Brahms nie ...

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:cefim6$d5l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja dankie TJ, maar die breë publiek het nog nie toegang tot die internet
> nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:cefepf$lfn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> E-pos en web; klik - www.artslink.co.za/vpo.htm
>>
>> Lees die mengelmoes nuus hier:
>> www.artslink.co.za/news_frameset.htm
>>
>> of kies meer Artslink.co.za Nuus hier:
>> Kuns - www.artslink.co.za/art.htm
>> Boeke - www.artslink.co.za/books.htm
>> Dans - www.artslink.co.za/dance.htm
>> Fees Nuus - www.artslink.co.za/event.htm
>> Film - www.artslink.co.za/film.htm
>> Musiek - www.artslink.co.za/music.htm
>> Fotografie - www.artslink.co.za/photography.htm
>> Teater News - www.artslink.co.za/theatre.htm
>> Weeklikse Gidse - www.artslink.co.za/weekly.htm
>>
>> Sedert 1997 ... (8 jaar)
>>
>> Groete
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> www.artslink.co.za
>> Artslink.co.za IDV
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cefdu3$i0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Miskien kan die mense hier met nuwe idees vorendag kom. Die
>>> advertensieveldtog wat ons koor vir die Brahms konsert gehad het, het
> nie
>> te
>>> goed afgeloop nie. Die koerante het die geleentheid eers 'n dag voor
die
>> tyd
>>> adverteer. Plakkate is binne twee dae nadat dit opgesit is,van die pale
>>> verwyder en daar is geen manier om te weet hoe effektief die betaalde
>>> advertensies in die koerant was nie.
>>> Gister was ek by Markex, en ek word toe vertel iets wat ek weet, dat
>>> plakkate jou duurste tipe advertensie is. dis hoekom politieke partye
> dit
>>> doen)
>>> Enige idees vir goeie, efffektiewe en bekostigbare advertensiemetodes
> wat
>>> deur alle kultuurorganisasies gebruik kan word?
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>
>
Re: Advertensies [boodskap #95792 is 'n antwoord op boodskap #95790] Sa, 31 Julie 2004 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis ook waar - maar ten minste weet hulle daarvan:)
Ek was gister by Markex - 'n uitstalling vir promosiemateriaal.

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"TJ" skryf in boodskap news:cefksh$1do$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En as hul dit nie breed het nie kom hul ook nie na Brahms nie ...
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cefim6$d5l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja dankie TJ, maar die breë publiek het nog nie toegang tot die internet
>> nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:cefepf$lfn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> E-pos en web; klik - www.artslink.co.za/vpo.htm
>>>
>>> Lees die mengelmoes nuus hier:
>>> www.artslink.co.za/news_frameset.htm
>>>
>>> of kies meer Artslink.co.za Nuus hier:
>>> Kuns - www.artslink.co.za/art.htm
>>> Boeke - www.artslink.co.za/books.htm
>>> Dans - www.artslink.co.za/dance.htm
>>> Fees Nuus - www.artslink.co.za/event.htm
>>> Film - www.artslink.co.za/film.htm
>>> Musiek - www.artslink.co.za/music.htm
>>> Fotografie - www.artslink.co.za/photography.htm
>>> Teater News - www.artslink.co.za/theatre.htm
>>> Weeklikse Gidse - www.artslink.co.za/weekly.htm
>>>
>>> Sedert 1997 ... (8 jaar)
>>>
>>> Groete
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> www.artslink.co.za
>>> Artslink.co.za IDV
>>> 082 230 CALL
>>> 082 230 2255
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cefdu3$i0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Miskien kan die mense hier met nuwe idees vorendag kom. Die
>>>> advertensieveldtog wat ons koor vir die Brahms konsert gehad het,
het
>> nie
>>> te
>>>> goed afgeloop nie. Die koerante het die geleentheid eers 'n dag voor
> die
>>> tyd
>>>> adverteer. Plakkate is binne twee dae nadat dit opgesit is,van die
> pale
>>>> verwyder en daar is geen manier om te weet hoe effektief die betaalde
>>>> advertensies in die koerant was nie.
>>>> Gister was ek by Markex, en ek word toe vertel iets wat ek weet, dat
>>>> plakkate jou duurste tipe advertensie is. dis hoekom politieke
partye
>> dit
>>>> doen)
>>>> Enige idees vir goeie, efffektiewe en bekostigbare
advertensiemetodes
>> wat
>>>> deur alle kultuurorganisasies gebruik kan word?
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Advertensies [boodskap #95795 is 'n antwoord op boodskap #95790] Sa, 31 Julie 2004 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" skryf in boodskap news:cefksh$1do$1@ctb-nnrp2.saix.net...
En as hul dit nie breed het nie kom hul ook nie na Brahms nie ...

:-)

LOL

Ons plaaslike koerant The Birmingham News (wat ek nie lees nie, want die
nuus is gewoonlik n dag laat) het elke Vrydag n spesiale inset wat die week
vorentoe se spesiale gebeurtenisse plaas. Bv. as daar n spesiale sangroep
kom, of wie doen ballet, wat speel die simfonie, wie is in die klubs, watse
movies wys, watse staptoere word gereel, wat is nuut in die kunsgalery, en n
resensie oor n nuwe restaurant (lyk my hier word elke week n nuwe restaurant
oopgemaak, die nuutse gier is die Brasiliaanse tipe restaurant, waar hulle
hompe verskillinde soorte gebraaide vleis op skewers (wat is die Afr?) kom
afkerf op jou bord. Dis lekker nou en dan, maar ek kry gewoonlik nagmerries
as ek so baie vleis op een slag eet :-)

Maar almal koop die Vryagkoerant, want dan weet jy wat gebeur die volgende
week.

E

"Annette" skryf in boodskap news:cefim6$d5l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja dankie TJ, maar die breë publiek het nog nie toegang tot die internet
> nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:cefepf$lfn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> E-pos en web; klik - www.artslink.co.za/vpo.htm
>>
>> Lees die mengelmoes nuus hier:
>> www.artslink.co.za/news_frameset.htm
>>
>> of kies meer Artslink.co.za Nuus hier:
>> Kuns - www.artslink.co.za/art.htm
>> Boeke - www.artslink.co.za/books.htm
>> Dans - www.artslink.co.za/dance.htm
>> Fees Nuus - www.artslink.co.za/event.htm
>> Film - www.artslink.co.za/film.htm
>> Musiek - www.artslink.co.za/music.htm
>> Fotografie - www.artslink.co.za/photography.htm
>> Teater News - www.artslink.co.za/theatre.htm
>> Weeklikse Gidse - www.artslink.co.za/weekly.htm
>>
>> Sedert 1997 ... (8 jaar)
>>
>> Groete
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> www.artslink.co.za
>> Artslink.co.za IDV
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cefdu3$i0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Miskien kan die mense hier met nuwe idees vorendag kom. Die
>>> advertensieveldtog wat ons koor vir die Brahms konsert gehad het, het
> nie
>> te
>>> goed afgeloop nie. Die koerante het die geleentheid eers 'n dag voor
die
>> tyd
>>> adverteer. Plakkate is binne twee dae nadat dit opgesit is,van die pale
>>> verwyder en daar is geen manier om te weet hoe effektief die betaalde
>>> advertensies in die koerant was nie.
>>> Gister was ek by Markex, en ek word toe vertel iets wat ek weet, dat
>>> plakkate jou duurste tipe advertensie is. dis hoekom politieke partye
> dit
>>> doen)
>>> Enige idees vir goeie, efffektiewe en bekostigbare advertensiemetodes
> wat
>>> deur alle kultuurorganisasies gebruik kan word?
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>
>
Re: Advertensies [boodskap #95798 is 'n antwoord op boodskap #95779] So, 01 Augustus 2004 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gemeeskaps webwerf miskien? Ek weet Joburg se werbwerf is goeie plek om
mense in te lig van gebeure in en om die stad.

Cheers
Plato

Annette wrote:
> Miskien kan die mense hier met nuwe idees vorendag kom. Die
> advertensieveldtog wat ons koor vir die Brahms konsert gehad het, het nie te
> goed afgeloop nie. Die koerante het die geleentheid eers 'n dag voor die tyd
> adverteer. Plakkate is binne twee dae nadat dit opgesit is,van die pale
> verwyder en daar is geen manier om te weet hoe effektief die betaalde
> advertensies in die koerant was nie.
> Gister was ek by Markex, en ek word toe vertel iets wat ek weet, dat
> plakkate jou duurste tipe advertensie is. dis hoekom politieke partye dit
> doen)
> Enige idees vir goeie, efffektiewe en bekostigbare advertensiemetodes wat
> deur alle kultuurorganisasies gebruik kan word?
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Advertensies [boodskap #95880 is 'n antwoord op boodskap #95779] Ma, 02 Augustus 2004 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het julle "local" radiostasies nie iets soos 'n gratis "what's on" gids nie?
Ek weet hier by ons doen hulle dit. Kontak dan die radiostasies net betyds
dat hulle die afkondigings kan maak. Of reel 'n paar dae voor die tyd met
een van die stasies om as "gaste" daar te wees, en praat so bietjie oor
julle koor en die tipe musiek wat julle sing. Dit vat 'n bietjie werk, maar
radio bly een van die effektiefste advertensiemiddele. Julle streekskoerante
behoort 'n soortgelyke gratis diens aan te bied. Probeer ook hoëglans
pamflette wat by huise of op besige paaie uitgedeel word. Dis 'n baie goeie
manier van advertensie, en ons kry altyd 'n beter reaksie daaruit as enige
ander goedkoop advertensie-metode wat ons al probeer het.

En ja, moenie die krag van die Internet onderskat nie, meer en meer mense
het elke dag toegang tot die net, selfs die breër gemeenskap. Jy sal
verbaas wees hoeveel mense die Internet deesdae begin gebruik. Maak 'n web
site vir julle koor, en laat belangstellendes opteken vir 'n nuusbrief en
volgende keer wat julle 'n konsert het, het julle klaar 'n klompie mense wat
julle kan bereik d.m.v e-mail. Adverteer net julle site op so veel plekke
as moontlik, insluitende julle plakkate, radio advertensies, pamflette en op
Computicket. Daar is baie maniere om gratis op die net te adverteer, jy
moet net so bietjie soek :)

Aan die anderkant is Brahms nogal "an acquired taste", ek glo nie dis juis
iets waarin die breër gemeenskap belangstel nie.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:cefdu3$i0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien kan die mense hier met nuwe idees vorendag kom. Die
> advertensieveldtog wat ons koor vir die Brahms konsert gehad het, het nie te
> goed afgeloop nie. Die koerante het die geleentheid eers 'n dag voor die tyd
> adverteer. Plakkate is binne twee dae nadat dit opgesit is,van die pale
> verwyder en daar is geen manier om te weet hoe effektief die betaalde
> advertensies in die koerant was nie.
> Gister was ek by Markex, en ek word toe vertel iets wat ek weet, dat
> plakkate jou duurste tipe advertensie is. dis hoekom politieke partye dit
> doen)
> Enige idees vir goeie, efffektiewe en bekostigbare advertensiemetodes wat
> deur alle kultuurorganisasies gebruik kan word?
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Advertensies [boodskap #95899 is 'n antwoord op boodskap #95880] Ma, 02 Augustus 2004 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf

> Aan die anderkant is Brahms nogal "an acquired taste

Die vader behoede ons.

Penkop, wat bariton sing.
Re: Advertensies [boodskap #95916 is 'n antwoord op boodskap #95899] Ma, 02 Augustus 2004 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoor hier, uit al die mense wat ek ken, ken ek een persoon wat na so konsert
toe sal gaan - nee wag 3. Jy, Annette en my kultuur-behepte snobistiese
tannie. Sorry Annette, dis nie persoonlik bedoel nie.

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Die vader behoede ons.
>
> Penkop, wat bariton sing.
>
Re: Advertensies [boodskap #95922 is 'n antwoord op boodskap #95899] Ma, 02 Augustus 2004 14:30 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En jy's soos 'n plaat wat vashaak!
"@rogers.com" wrote in message
news:74rPc.1554$Qgc.334@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Elaine" skryf
>
>> Aan die anderkant is Brahms nogal "an acquired taste
>
>
> Die vader behoede ons.
>
> Penkop, wat bariton sing.
>
Vorige onderwerp: wwwdiegevaarlikstestadindiewerelddotcom
Volgende onderwerp: Welkom aan DD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:18:03 MGT 2024