Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons Pienk Weermag.
Ons Pienk Weermag. [boodskap #95848] So, 01 Augustus 2004 21:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Projek Phidisa se resultate is bekendgemaak. Dit was 'n projek waaraan 1089
SA weermaglede vrywillig hulle laat toets het vir vigs. 947 ( 89%) het
positief getoets. Die gemiddelde ouderdom van die deelnemers was 34, en 60%
van hulle was getroud.
--
Groetnis
Annette
Re: Ons Pienk Weermag. [boodskap #95871 is 'n antwoord op boodskap #95848] Ma, 02 Augustus 2004 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Luke  is tans af-lyn  Luke
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom pienk?
:)

"Annette" skryf in boodskap news:cejoqi$24k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Projek Phidisa se resultate is bekendgemaak. Dit was 'n projek waaraan 1089
> SA weermaglede vrywillig hulle laat toets het vir vigs. 947 ( 89%) het
> positief getoets. Die gemiddelde ouderdom van die deelnemers was 34, en 60%
> van hulle was getroud.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Ons Pienk Weermag. [boodskap #96004 is 'n antwoord op boodskap #95848] Di, 03 Augustus 2004 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Vigs is 'n heteroseksuele siekte.
Die meeste leiers daaraan in Afrika is vroue.

On Sun, 1 Aug 2004 23:50:01 +0200, "Annette" wrote:
> Projek Phidisa se resultate is bekendgemaak. Dit was 'n projek waaraan 1089
> SA weermaglede vrywillig hulle laat toets het vir vigs. 947 ( 89%) het
> positief getoets. Die gemiddelde ouderdom van die deelnemers was 34, en 60%
> van hulle was getroud.
Re: Ons Pienk Weermag. [boodskap #96035 is 'n antwoord op boodskap #96004] Wo, 04 Augustus 2004 05:40 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nie net nie, maar beslis oorwegend.

:o)

Ferdi Greyling wrote:
> Vigs is 'n heteroseksuele siekte.
> Die meeste leiers daaraan in Afrika is vroue.
>
> On Sun, 1 Aug 2004 23:50:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Projek Phidisa se resultate is bekendgemaak. Dit was 'n projek waaraan 1089
>> SA weermaglede vrywillig hulle laat toets het vir vigs. 947 ( 89%) het
>> positief getoets. Die gemiddelde ouderdom van die deelnemers was 34, en 60%
>> van hulle was getroud.
>
Vorige onderwerp: SA plaasgrond
Volgende onderwerp: TUKS se kop haak uit????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 16:18:42 MGT 2024