Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks
Re: Kulturele outonomie [boodskap #95853 is 'n antwoord op boodskap #95850] Ma, 02 Augustus 2004 00:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Ai, ou Lou, alhoewel Theresa Kerry se moedertaal nou nie
> juis Engels was nie

Ja, maar as jy nou met Lou raas, kan ek met jou raas.
Dit is Teresa, hoor? Teresa.
Re: Kulturele outonomie [boodskap #95855 is 'n antwoord op boodskap #95850] Ma, 02 Augustus 2004 00:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 23:00:40 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Lou" skryf
>

> Spaans, Italiaans, Frans kan praat benewens die Engels), hoop
> ek tog nie dat haar Engels soos geradbraak soos joune is nie.

>
> Gloudina
>

As ek ooit 'n geradbraakte sin gehoor het, is dit hierdie een.

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Re: Kulturele outonomie [boodskap #95856 is 'n antwoord op boodskap #95855] Ma, 02 Augustus 2004 00:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DeeDee skryf:

> As ek ooit 'n geradbraakte sin gehoor het, is dit hierdie een.

Liewe aarde, DD. Is jy dan nog wakker? ;-)
Re: Kulturele outonomie [boodskap #95858 is 'n antwoord op boodskap #95856] Ma, 02 Augustus 2004 00:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 20:33:20 -0400, Katryn wrote:

> DeeDee skryf:
>
>
>> As ek ooit 'n geradbraakte sin gehoor het, is dit hierdie een.
>
> Liewe aarde, DD. Is jy dan nog wakker? ;-)
>

Wat op aarde laat jou sò dink, Katryn?:-)))

DD

Don't hate the player,
hate the game.

Eugene Tereblanche
Re: Kulturele outonomie [boodskap #95860 is 'n antwoord op boodskap #95858] Ma, 02 Augustus 2004 00:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 02 Aug 2004 02:38:26 +0200, DeeDee wrote:


>> Liewe aarde, DD. Is jy dan nog wakker? ;-)

>
>
> Wat op aarde laat jou sò dink, Katryn?:-)))
>
> DD
>
>

So pas opgestaan, Katryn. Want ek het wakker gelê
en pes dit om rond te rol. Wanneer ek wakker word, staan ek op.
Oor 'n paar uur begin ek om my belastingaanslag te verwerk, so
ek sal moet sorg dat ek nugter wakker is wanneer ek opstaan:-)
(Intussen is ek besig om myself met Adobe Photoshop te vermaak.)

DD
Re: Kulturele outonomie [boodskap #95861 is 'n antwoord op boodskap #95858] Ma, 02 Augustus 2004 00:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DeeDee skryf:

>> Liewe aarde, DD. Is jy dan nog wakker? ;-)

> Wat op aarde laat jou sò dink, Katryn?:-)))

Goeie vraag! ;-))
Lekkerslaap. Ek wou net vinnig kom inloer, en het nie verwag om
iemand nog wakker te kry nie. Of dan soortvan...ag newwermaaind.
Gesels annerdag weer. ;-)
Re: Kulturele outonomie [boodskap #95894 is 'n antwoord op boodskap #95850] Ma, 02 Augustus 2004 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Jy weet, jy kon dieselfde dramatiese opinie in Afrikaans geskryf
> het, en dit sou juis snaakser gewees het.

Ek weet darem ook nie. Want in Afrikaans sou sy dalk nie vir hom
daardie skip in CA wou koop nie. Dit was baie snaaks - juis oor die
Engels. Vir my altans.
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96101 is 'n antwoord op boodskap #95629] Wo, 04 Augustus 2004 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf in boodskap news:S5OdnSEZ3fXtHpvcRVn-jw@is.co.za...
> Ja Gloudina, na die afskaffing van Apartheid is die sanksies afgeskaf.
> Met dit was daar 'n bloei in opgebottelde ekonomiese wringkrag van die
> westerlinge in SA. Die bietjie ekonomiese groei in SA is a.g.v daarvan.
> Dit gaan egter nie lank hou as die regering nie ophou om die
> vooruitstrewendheid van die westerlinge in SA te
kortwiek nie...

Vir wat wil jy mense so in hokkies indruk? Verduidelik
tog asseblief wat jy bedoel met 'n "westerling". Het
jy 'n soort van "potloodtoets" om te bepaal of iemand
in "westerling" is of nie? Hoeveel van hierdie hokkies
is daar in jou wêreld?

Swart Simon
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96122 is 'n antwoord op boodskap #96101] Do, 05 Augustus 2004 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Geen hokkies nie Simon. Niemand op hierdie aarde is dieselfde nie. Ek
glo in holisme en evolusie. Maar ek persoonlik glo dat die groot rede
vir die verskil tussen mense as dit by lewensstandaard kom is kultuur.
'n westerling is nie (in my opinie) 'n ras ding nie. Ek voel ook nie
gelukkig daaroor dat jy my so vinnig in 'n "hokkie" wil druk sonder om
bietjie te dink oor wat ek sê nie. As jy my skrewes op die nuusgroep
lees sal jy sien hoeveel keer ek al my standpunt oor die westerling
verduidelik het... Gloudina is een van daai wat net nie kan verstaan nie
want sy het nie kapasiteit daarvoor nie. Sy klink geleerd maar skiet vêr
tekort as dit kom by die "dink vir jouself" departement. Ek hoop jy is
anders.

Groete
Plato

Swart Simon wrote:

> "Plato" wrote in message
> news:S5OdnSEZ3fXtHpvcRVn-jw@is.co.za...
>
>> Ja Gloudina, na die afskaffing van Apartheid is die
>
> sanksies afgeskaf.
>
>> Met dit was daar 'n bloei in opgebottelde ekonomiese
>
> wringkrag van die
>
>> westerlinge in SA. Die bietjie ekonomiese groei in SA
>
> is a.g.v daarvan.
>
>> Dit gaan egter nie lank hou as die regering nie ophou
>
> om die
>
>> vooruitstrewendheid van die westerlinge in SA te
>
> kortwiek nie...
>
>
> Vir wat wil jy mense so in hokkies indruk? Verduidelik
> tog asseblief wat jy bedoel met 'n "westerling". Het
> jy 'n soort van "potloodtoets" om te bepaal of iemand
> in "westerling" is of nie? Hoeveel van hierdie hokkies
> is daar in jou wêreld?
>
> Swart Simon
>
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96138 is 'n antwoord op boodskap #96122] Do, 05 Augustus 2004 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Ek
> glo in holisme en evolusie.

Wonder wat jy onder "holisme" verstaan?
Het jy al "Holism and Evolution" van
Jan Smuts gelees?

Gloudina
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96139 is 'n antwoord op boodskap #96138] Do, 05 Augustus 2004 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com stelde dit idée voor :
> "Plato" skryf
>
>> Ek
>> glo in holisme en evolusie.
>
> Wonder wat jy onder "holisme" verstaan?
> Het jy al "Holism and Evolution" van
> Jan Smuts gelees?
>
> Gloudina

Is dit die baas van die lugthawe? :-@ :-)

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96159 is 'n antwoord op boodskap #96138] Do, 05 Augustus 2004 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nie die hele boek nie, maar 'n gedeelte. Het jy? Ek sal respek hê vir
die poging.

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Ek
>> glo in holisme en evolusie.
>
>
> Wonder wat jy onder "holisme" verstaan?
> Het jy al "Holism and Evolution" van
> Jan Smuts gelees?
>
> Gloudina
>
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96160 is 'n antwoord op boodskap #96138] Do, 05 Augustus 2004 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Glo jy in evolusie Gloudina?

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Ek
>> glo in holisme en evolusie.
>
>
> Wonder wat jy onder "holisme" verstaan?
> Het jy al "Holism and Evolution" van
> Jan Smuts gelees?
>
> Gloudina
>
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96161 is 'n antwoord op boodskap #96159] Do, 05 Augustus 2004 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Nie die hele boek nie, maar 'n gedeelte. Het jy? Ek sal respek hê vir
> die poging.

Is jy nie lus om vir ons te verduidelik wat jy verstaan met die term
" holisme" , nie?
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96202 is 'n antwoord op boodskap #96161] Vr, 06 Augustus 2004 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hi

Vir my is holisme die beskouing van die geheel. As mens na die
individuele dele van 'n stelsel, organisme of voorwerp kyk kan mens nie
sy funksie verstaan nie. Jy moet holisties na die voorwerp kyk met
begrip van die onderlinge werking van sy verskillende dele. Dit is
moeiliker as wat mense dink. Dit is hoekom ons nie perfekte weer
voorspellings kry nie. Hoekom ons nie vulkaniese uitbarstings 100% kan
voorspel nie ensovoorts.

Een van die moeilikste goed om te kan begryp is die werking van lewe op
aarde in 'n geheel. Op 'n menslike vlak is daar baie kragte wat 'n rol
speel. Van hulle sluit in, kultuur, evolusie van kultuur, fisieke
evolusie ensovoorts....

Groete
Plato

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Nie die hele boek nie, maar 'n gedeelte. Het jy? Ek sal respek hê vir
>> die poging.
>
>
> Is jy nie lus om vir ons te verduidelik wat jy verstaan met die term
> " holisme" , nie?
>
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96234 is 'n antwoord op boodskap #96202] Vr, 06 Augustus 2004 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Vir my is holisme die beskouing van die geheel. As mens na die
> individuele dele van 'n stelsel, organisme of voorwerp kyk kan mens nie
> sy funksie verstaan nie. Jy moet holisties na die voorwerp kyk met
> begrip van die onderlinge werking van sy verskillende dele. Dit is
> moeiliker as wat mense dink.

Dankie vir jou verduideliking. Sal later meer skryf. Maar net EEN
vragie as ek mag? ;-)
Hoe bring jy die westerse linieëre (?spelling asb) denke, waar daar
altyd 'n begin en einde moet wees, bymekaar met hierdie teorie?
Ek bedoel, jy is so vurige voorstaande van die "westerse kultuur en
denke", maar wat jy hierbo beskryf staan nogal in teenstelling
daarmee?
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96301 is 'n antwoord op boodskap #96234] So, 08 Augustus 2004 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is nie konflik nie. Begin en einde het te doen met tyd. Holisme sal
maar net beteken jy kyk na die hele tydlyn instede van net 'n paar jaar.
Eenvoudig gestel.

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Vir my is holisme die beskouing van die geheel. As mens na die
>> individuele dele van 'n stelsel, organisme of voorwerp kyk kan mens nie
>> sy funksie verstaan nie. Jy moet holisties na die voorwerp kyk met
>> begrip van die onderlinge werking van sy verskillende dele. Dit is
>> moeiliker as wat mense dink.
>
>
> Dankie vir jou verduideliking. Sal later meer skryf. Maar net EEN
> vragie as ek mag? ;-)
> Hoe bring jy die westerse linieëre (?spelling asb) denke, waar daar
> altyd 'n begin en einde moet wees, bymekaar met hierdie teorie?
> Ek bedoel, jy is so vurige voorstaande van die "westerse kultuur en
> denke", maar wat jy hierbo beskryf staan nogal in teenstelling
> daarmee?
>
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96324 is 'n antwoord op boodskap #96301] So, 08 Augustus 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Holisme sal
> maar net beteken jy kyk na die hele tydlyn instede van net 'n paar jaar.

En hoe kyk mens na "die hele tydlyn" as jy nie kan "kyk"
na die toekoms nie? Moenie so in clichés dink nie.
Dink wetenskaplik.

Gloudina
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96363 is 'n antwoord op boodskap #96324] Ma, 09 Augustus 2004 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die tydlyn tot op hede Gloudina. As jy dit doen kan jy patrone raaksien
wat jou tot 'n mate kan help om die toekoms te skat. Soos wat
weerkundiges maar doen.

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Holisme sal
>
>> maar net beteken jy kyk na die hele tydlyn instede van net 'n paar jaar.
>
>
> En hoe kyk mens na "die hele tydlyn" as jy nie kan "kyk"
> na die toekoms nie? Moenie so in clichés dink nie.
> Dink wetenskaplik.
>
> Gloudina
>
Re: Kulturele outonomie [boodskap #96375 is 'n antwoord op boodskap #96363] Ma, 09 Augustus 2004 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Die tydlyn tot op hede Gloudina. As jy dit doen kan jy patrone raaksien
> wat jou tot 'n mate kan help om die toekoms te skat. Soos wat
> weerkundiges maar doen.

Maar die "tydlyn tot op hede" is 'n ander ketel vis
as jy wetenskaplik dink, en moet as sodanig aangedui
word. Ek wonder of Generaal Smuts probeer het
om sekere elemente van chaos-teorie uit te druk
op 'n stadium toe dit nog nie as denke in omgang
was nie.

Gloudina
Re: Kulture [boodskap #103065 is 'n antwoord op boodskap #95244] Sa, 14 Mei 2005 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Aarde,
Nou dat ek so sit en lees en alles inneem, beter as wat jy dit hier
uiteensit kon jy my nie beskryf het nie.

Aan almal op die Groep, ignoreer hierdie epos want hy is spesiaal net vir my
geskryf.

Kultuur Groete
Frikkie
Ps: `n bOER wat nog nie `n meit bygekom het nie is slegter as `n kaffer.....

Danie Melville skryf in boodskap news:GC3C7Y8C38486.2875115741@anonymous.poster...
> Kultuur
> ========
>
> bOERE het vokkol kultuur
> bOERE is almal dof en dom
> bOERE verkrag die land van die moeder
> bOERE is die gat van die donkie
>
> bOERE vrou mense is vet en lilik
> bOERE mans het groot pense en klein piele
> bOERE vrouens pomp die dominie sat
> bOERE mans stoot die swart meit
>
> bOERE is iets van die verlede
> bOERE se taal sterf nou uit
> bOERE is die vuilgoed van Suid Afrika
> bOERE is tweede klas burgers in Suid Afrika
>
> Voel vry on ander feite in te vul...
>
Re: Kulture [boodskap #103067 is 'n antwoord op boodskap #103065] Sa, 14 Mei 2005 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter"skryf

> Ps: `n bOER wat nog nie `n meit bygekom het nie is slegter as `n
kaffer.....

Ja-nee, Frikkie, ek het nog altyd gedink dis dié
soort ding wat in jou bybel geskryf staan. Ek
hoop van harte dat jy nie 'n vrou en kinders het
nie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Kulture [boodskap #103070 is 'n antwoord op boodskap #103067] Sa, 14 Mei 2005 16:20 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 May 2005 11:16:19 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Frikkie Potgieter"skryf
>
>> Ps: `n bOER wat nog nie `n meit bygekom het nie is slegter as `n
> kaffer.....
>
> Ja-nee, Frikkie, ek het nog altyd gedink dis dié
> soort ding wat in jou bybel geskryf staan. Ek
> hoop van harte dat jy nie 'n vrou en kinders het
> nie.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

Gesels jy lekker met jouself?
Frikkie se taalgebruik en joue is so na aan mekaar
dat dit duidelik is dat jy die 'Frikkie' briewe ook skryf.
En nou een onder 'Jan'.

DD
Vorige onderwerp: This is a great country because:
Volgende onderwerp: Manto se kanto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:59:13 MGT 2024