Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe ver het dit gekom..
Hoe ver het dit gekom.. [boodskap #95799] So, 01 Augustus 2004 08:32 na volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe ver het dit gekom in Suid-Afrika? Hier in Vlaandere sien ons
gister op die televisie dat daar meer as 'n halwe meter sneeu geval
het in Kwazulu-Natal en dat die kinders daar baie plesier het..
Nie een enkel artikel van hierdie nuusgroep praat daaroor nie! Dis net
bitterheid wat ek hier lees op die nuusgroep.

Groete,

Norbert uit Vlaandere
Re: Hoe ver het dit gekom.. [boodskap #95801 is 'n antwoord op boodskap #95799] So, 01 Augustus 2004 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 10:32:07 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> Dis net bitterheid wat ek hier lees op die nuusgroep.
>
> Groete,
>
> Norbert uit Vlaandere
Re: Hoe ver het dit gekom.. [boodskap #95805 is 'n antwoord op boodskap #95799] So, 01 Augustus 2004 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sneeu val gereeld in die winter op sekere plekke in SA. Veral hoe
berge.
In die res van die land is sneeu n reuse eienaardigheid as dit ooit
val.
Op party plekke sal mense verward en gillend vlug as sneeu ooit sou
val.
Die sneeu die afgelope tyd was doodgewone koue fronte van ons winter
en doodgewone sneeu op die gewone hoe berge.
Dit is dus omtrent soveel nuus soos reen in Belgie.
Daarom het jy niks daarvan gelees nie.

On Sun, 01 Aug 2004 10:32:07 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> Hoe ver het dit gekom in Suid-Afrika? Hier in Vlaandere sien ons
> gister op die televisie dat daar meer as 'n halwe meter sneeu geval
> het in Kwazulu-Natal en dat die kinders daar baie plesier het..
> Nie een enkel artikel van hierdie nuusgroep praat daaroor nie! Dis net
> bitterheid wat ek hier lees op die nuusgroep.
>
> Groete,
>
> Norbert uit Vlaandere
Re: Hoe ver het dit gekom.. [boodskap #95815 is 'n antwoord op boodskap #95799] So, 01 Augustus 2004 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou vir my nuus. Ek het oor die 20 jaar in Natal gebly en nog nooit 'n
sneeuvlokkie gesien nie. Moelik om te glo dat daar 'n halwe meter kon val,
tensy dit natuurlik op die Drakensberge is. Maar in die dorpe en stede - not
'n dêm.

Spencer

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:fk9pg0p6cueafktdc4s396b28gp41auk5d@4ax.com...
> Hoe ver het dit gekom in Suid-Afrika? Hier in Vlaandere sien ons
> gister op die televisie dat daar meer as 'n halwe meter sneeu geval
> het in Kwazulu-Natal en dat die kinders daar baie plesier het..
> Nie een enkel artikel van hierdie nuusgroep praat daaroor nie! Dis net
> bitterheid wat ek hier lees op die nuusgroep.
>
> Groete,
>
> Norbert uit Vlaandere
Re: Hoe ver het dit gekom.. [boodskap #95816 is 'n antwoord op boodskap #95799] So, 01 Augustus 2004 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die sneeu het dik geval in KZN. Jy is heeltemal reg! Ek dink die beste
plek om fotos hiervan te sien sal wees www.news24.co.za

Loer maar daar rond.
Plato

Sterrenkijker wrote:

> Hoe ver het dit gekom in Suid-Afrika? Hier in Vlaandere sien ons
> gister op die televisie dat daar meer as 'n halwe meter sneeu geval
> het in Kwazulu-Natal en dat die kinders daar baie plesier het..
> Nie een enkel artikel van hierdie nuusgroep praat daaroor nie! Dis net
> bitterheid wat ek hier lees op die nuusgroep.
>
> Groete,
>
> Norbert uit Vlaandere
Re: Hoe ver het dit gekom.. [boodskap #95827 is 'n antwoord op boodskap #95815] So, 01 Augustus 2004 11:58 Na vorige boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 1 Aug 2004 22:09:56 +1200, "Spencer" wrote:

> Dis nou vir my nuus. Ek het oor die 20 jaar in Natal gebly en nog nooit 'n
> sneeuvlokkie gesien nie. Moelik om te glo dat daar 'n halwe meter kon val,
> tensy dit natuurlik op die Drakensberge is. Maar in die dorpe en stede - not
> 'n dêm.
>
> Spencer
>
>

Junie, twee jaar gelede was ek vasgekeer in die Drakensberge, vir
sowat vier ure, in die hewigste sneeustorting die afgelope 50jr.
Dit sou langer gewees het indien die nie daarvoor was dat die pad voor
en agter my toegemaak was nie. Omdat ek in die middel was, was ek
oorgelaat aan eie diskressie. Eie diskressie, en die genot van 'n
houtvuur:-)
Vier ure later het ek dit as veilig beskou, en die N3 vir myself
gehad! Werklik die enigste motor op die N3 vir kilos en kilos en
kilos. 60 kmu deur die Drakensberge met 'n motor glyend om die draaie
omdat daar steeds 'n yslaag op die teer was. En daarna, het die reën
uitgesak. En dit het gereën en gereën en gereën.
Hou in Durban stil, uit die sneuustorting, met 'n T-hemp aan en
baadjie wat in die kar hang. En Durbaniete wat met dik baadjies
verwonderd na my kyk.

Natuurlik sal ek nou klimatiseer vir hier, maar die afgelope winter,
(ek is nou twee maande hier) het ek sowat drie of miskien vier keer 'n
baadjie aangehad.

DD
Vorige onderwerp: en tot die see reën papnat...
Volgende onderwerp: Political correctness bites niggers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:36:24 MGT 2024