Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » en tot die see reën papnat...
en tot die see reën papnat... [boodskap #95771] Vr, 30 Julie 2004 18:28 na volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
...hallo aan julle almal. Dit lyk nie of
dit anders gaan hier as sedert die stigting nie,
maar, ek dink dit was Descartus wat gesê het
dat, as niks verander nie, gaan alles dieselfde bly.

Wel, hierdie was slegs 'n hallo, en feitestelling
dat ek gevestig is in my nuwe woonplek.
Durban was baie nat die afgelope paar dae
en vandag was die eerste reënlose dag vir
'n paar dae.

Self het ek so pas herstel van die aakligste
griep aanval wat ek ooit gehad het. Ek het
nie geweet dat griep so erg kan wees nie.

Makiesakie, die griep is verby, ek is gesettle,
en die toekoms wink:-)

Steeds bly dit snaaks dat dit op die see reën.
Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95773 is 'n antwoord op boodskap #95771] Vr, 30 Julie 2004 23:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is oorlat jy jou apteker in Jhb gelos het, Duif

"DeeDee" skryf in boodskap news:in3lg01b20bg30pgivn9rad6p9v0516luj@4ax.com...
>
>
> ...hallo aan julle almal. Dit lyk nie of
> dit anders gaan hier as sedert die stigting nie,
> maar, ek dink dit was Descartus wat gesê het
> dat, as niks verander nie, gaan alles dieselfde bly.
>
> Wel, hierdie was slegs 'n hallo, en feitestelling
> dat ek gevestig is in my nuwe woonplek.
> Durban was baie nat die afgelope paar dae
> en vandag was die eerste reënlose dag vir
> 'n paar dae.
>
> Self het ek so pas herstel van die aakligste
> griep aanval wat ek ooit gehad het. Ek het
> nie geweet dat griep so erg kan wees nie.
>
> Makiesakie, die griep is verby, ek is gesettle,
> en die toekoms wink:-)
>
> Steeds bly dit snaaks dat dit op die see reën.
>
Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95774 is 'n antwoord op boodskap #95773] Vr, 30 Julie 2004 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 31 Jul 2004 01:20:59 +0200, "MoerFie" wrote:

> Is oorlat jy jou apteker in Jhb gelos het, Duif
>

Maar my apteker is genooi om te kom kuier, Francois:-0

Duif
Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95776 is 'n antwoord op boodskap #95771] Sa, 31 Julie 2004 00:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Reen meer op die see as enige ander plek!

Groete
Plato

DeeDee wrote:

>
> ....hallo aan julle almal. Dit lyk nie of
> dit anders gaan hier as sedert die stigting nie,
> maar, ek dink dit was Descartus wat gesê het
> dat, as niks verander nie, gaan alles dieselfde bly.
>
> Wel, hierdie was slegs 'n hallo, en feitestelling
> dat ek gevestig is in my nuwe woonplek.
> Durban was baie nat die afgelope paar dae
> en vandag was die eerste reënlose dag vir
> 'n paar dae.
>
> Self het ek so pas herstel van die aakligste
> griep aanval wat ek ooit gehad het. Ek het
> nie geweet dat griep so erg kan wees nie.
>
> Makiesakie, die griep is verby, ek is gesettle,
> en die toekoms wink:-)
>
> Steeds bly dit snaaks dat dit op die see reën.
>
Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95783 is 'n antwoord op boodskap #95776] Sa, 31 Julie 2004 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
>
> DeeDee wrote:
>
>> Steeds bly dit snaaks dat dit op die see reën.


Plato scheme toe:

> Reen meer op die see as enige ander plek!
>
> Groete
> Plato

Dìt, verduidelik dan die massa water daarin.

net soveel groete

Don't hate the player,
hate the game.
Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95803 is 'n antwoord op boodskap #95783] So, 01 Augustus 2004 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
LOL

Nee, dit reën juis omdat daar so baie water is. In die geval was die
eier wel voor die hoender...

75% van die oppervlakte van die Aarde is water...

Cheers
Plato

DeeDee wrote:

>> DeeDee wrote:


>>> Steeds bly dit snaaks dat dit op die see reën.
>
>
>
> Plato scheme toe:
>
>
>> Reen meer op die see as enige ander plek!

>> Groete
>> Plato
>
>
> Dìt, verduidelik dan die massa water daarin.
>
> net soveel groete
>
> Don't hate the player,
> hate the game.
Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95807 is 'n antwoord op boodskap #95771] So, 01 Augustus 2004 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Jul 2004 20:28:03 +0200, DeeDee wrote:

> Steeds bly dit snaaks dat dit op die see reën.

Ek het iemand geken wat gese het die feit dat dit op sie see reen
bewys vir hom daar is nie n God wat die lewe reel nie.
Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95819 is 'n antwoord op boodskap #95807] So, 01 Augustus 2004 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hy was verkeerd. Reën op die see is nie vermorsing nie. Dit is wat die
see strome aan die gang hou! Die afkoel en sout verdunning. Dit is 'n
gemiese proses.

Groete
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Fri, 30 Jul 2004 20:28:03 +0200, DeeDee wrote:
>
>
> Ek het iemand geken wat gese het die feit dat dit op sie see reen
> bewys vir hom daar is nie n God wat die lewe reel nie.
>
Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95822 is 'n antwoord op boodskap #95819] So, 01 Augustus 2004 11:14 Na vorige boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Fri, 30 Jul 2004 20:28:03 +0200, DeeDee wrote:

>> > Ek het iemand geken wat gese het die feit dat dit op sie see reen
>> bewys vir hom daar is nie n God wat die lewe reel nie.



On Sun, 01 Aug 2004 12:15:40 +0200, Plato wrote:

> Hy was verkeerd. Reën op die see is nie vermorsing nie. Dit is wat die
> see strome aan die gang hou! Die afkoel en sout verdunning. Dit is 'n
> gemiese proses.
>
> Groete
> Plato

maw een van die ontelbare bewyse dat God is.

DD
Vorige onderwerp: Re: As predicted South Africa follows the nigger folly of Zimbabwe
Volgende onderwerp: Hoe ver het dit gekom..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:09:56 MGT 2024