Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop...
Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95707] Do, 29 Julie 2004 10:29 na volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor gereeld ek's deel van die chicken run. Berigte soos die laat my
opnuut besef dat ek wel die regte besluit geneem het.

"Plato" skryf in boodskap news:4YGdnXWdn_v14JXcRVn-hw@is.co.za...
> Ek kan nie sê goeie dag nie...
>
> Die foto wys die gesig van Alwyn Labuschagne wat net voor die foto
> geneem is die liggaam van sy vriendin gevind het.
>
> -----
>
> Johannesburg - A teenager was killed at her boyfriend's father's home in
> Wilgeheuwel, Honeydew, during an apparent robbery on Wednesday, North
> Rand police reported.
>
> Spokesperson Paula Nothnagel said an unidentified man answered
> 18-year-old Mart-Marie de Bruin's cellphone when Alwyn Labuschagne
> called her about 11:30.
>
> "Labuschagne rushed from his workplace in Sandton to his father's house,
> where he and his girlfriend were staying, and found the house ransacked."
>
> The 23-year-old Labuschagne found his girlfriend missing and went to the
> neighbours who contacted police.
>
> The teenager's body was eventually found in a bedroom beneath a bed.
>
> She had multiple injuries to her body. It was not clear yet whether the
> victim was stabbed or shot.
>
> A post-mortem would be conducted to determine the cause of death.
>
> The motive for the murder is unclear, although a DVD player and speakers
> were missing from the house.
>
> Nothnagel said it was not clear how many suspects were involved.
>
> Edited by Elmarie Jack
>

------------------------------------------------------------ ----------------
----
Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95724 is 'n antwoord op boodskap #95707] Do, 29 Julie 2004 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek neem niemand kwalik wat waai nie. Elke ou maak sy eie besluit. Ek
oorweeg self om te waai, maar die tyd vir my het nie aangebreek nie.

Plato

Spencer wrote:

> Ek hoor gereeld ek's deel van die chicken run. Berigte soos die laat my
> opnuut besef dat ek wel die regte besluit geneem het.
>
>
> "Plato" wrote in message
> news:4YGdnXWdn_v14JXcRVn-hw@is.co.za...
>
>> Ek kan nie sê goeie dag nie...

>> Die foto wys die gesig van Alwyn Labuschagne wat net voor die foto
>> geneem is die liggaam van sy vriendin gevind het.

>> -----

>> Johannesburg - A teenager was killed at her boyfriend's father's home in
>> Wilgeheuwel, Honeydew, during an apparent robbery on Wednesday, North
>> Rand police reported.

>> Spokesperson Paula Nothnagel said an unidentified man answered
>> 18-year-old Mart-Marie de Bruin's cellphone when Alwyn Labuschagne
>> called her about 11:30.

>> "Labuschagne rushed from his workplace in Sandton to his father's house,
>> where he and his girlfriend were staying, and found the house ransacked."

>> The 23-year-old Labuschagne found his girlfriend missing and went to the
>> neighbours who contacted police.

>> The teenager's body was eventually found in a bedroom beneath a bed.

>> She had multiple injuries to her body. It was not clear yet whether the
>> victim was stabbed or shot.

>> A post-mortem would be conducted to determine the cause of death.

>> The motive for the murder is unclear, although a DVD player and speakers
>> were missing from the house.

>> Nothnagel said it was not clear how many suspects were involved.

>> Edited by Elmarie Jack

>
>
>
> ------------------------------------------------------------ ----------------
> ----
>
Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95729 is 'n antwoord op boodskap #95724] Do, 29 Julie 2004 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Geld is baie beter vir aptekers in VSA en Kanada, maar as ek gaan wil ek my
kinders saamneem, en dit sal beteken ek moet my eks-vrou ook in die Boeing
se kattebak laai. Dus bly ek maar net hier.

"Plato" skryf in boodskap news:cP-dnQM6xvpng5TcRVn-tw@is.co.za...
> Ek neem niemand kwalik wat waai nie. Elke ou maak sy eie besluit. Ek
> oorweeg self om te waai, maar die tyd vir my het nie aangebreek nie.
>
> Plato
>
> Spencer wrote:
>
>> Ek hoor gereeld ek's deel van die chicken run. Berigte soos die laat my
>> opnuut besef dat ek wel die regte besluit geneem het.
>>
>>
>> "Plato" wrote in message
>> news:4YGdnXWdn_v14JXcRVn-hw@is.co.za...
>>
>>> Ek kan nie sê goeie dag nie...
>
>>> Die foto wys die gesig van Alwyn Labuschagne wat net voor die foto
>>> geneem is die liggaam van sy vriendin gevind het.
>
>>> -----
>
>>> Johannesburg - A teenager was killed at her boyfriend's father's home in
>>> Wilgeheuwel, Honeydew, during an apparent robbery on Wednesday, North
>>> Rand police reported.
>
>>> Spokesperson Paula Nothnagel said an unidentified man answered
>>> 18-year-old Mart-Marie de Bruin's cellphone when Alwyn Labuschagne
>>> called her about 11:30.
>
>>> "Labuschagne rushed from his workplace in Sandton to his father's house,
>>> where he and his girlfriend were staying, and found the house
ransacked."
>
>>> The 23-year-old Labuschagne found his girlfriend missing and went to the
>>> neighbours who contacted police.
>
>>> The teenager's body was eventually found in a bedroom beneath a bed.
>
>>> She had multiple injuries to her body. It was not clear yet whether the
>>> victim was stabbed or shot.
>
>>> A post-mortem would be conducted to determine the cause of death.
>
>>> The motive for the murder is unclear, although a DVD player and speakers
>>> were missing from the house.
>
>>> Nothnagel said it was not clear how many suspects were involved.
>
>>> Edited by Elmarie Jack
>
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
--
>> ----
>>
>
Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95736 is 'n antwoord op boodskap #95729] Vr, 30 Julie 2004 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat ek gehoor het weer van 'n ingenieur wat Kalifornië toe is, is dat die
vergoeding daardie kant goed lyk as jy van die SA kant af die
dollar-inkomste vergelyk, maar jy moet weet dat as jy in die VSA bly, dan
leef jy onder die dollar uitgawe ook en as jy dieselfde lewensstandaard wil
handhaaf as in SA, dan het jy daardie hoër inkomste wel nodig. Wat hy ook
gesê het, was dat hy 'n 5-slaapkamer huis in Pta gehad het en in die VSA
moet hy huur want hy kan nie bekostig om daar te koop nie.

"MoerFie" skryf in boodskap news:cebkdt$g7j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Geld is baie beter vir aptekers in VSA en Kanada, maar as ek gaan wil ek my
> kinders saamneem, en dit sal beteken ek moet my eks-vrou ook in die Boeing
> se kattebak laai. Dus bly ek maar net hier.
>
> "Plato" wrote in message
> news:cP-dnQM6xvpng5TcRVn-tw@is.co.za...
>> Ek neem niemand kwalik wat waai nie. Elke ou maak sy eie besluit. Ek
>> oorweeg self om te waai, maar die tyd vir my het nie aangebreek nie.
>>
>> Plato
>>
>> Spencer wrote:
>>
>>> Ek hoor gereeld ek's deel van die chicken run. Berigte soos die laat my
>>> opnuut besef dat ek wel die regte besluit geneem het.
>>>
>>>
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:4YGdnXWdn_v14JXcRVn-hw@is.co.za...
>>>
>>>> Ek kan nie sê goeie dag nie...
>>
>>>> Die foto wys die gesig van Alwyn Labuschagne wat net voor die foto
>>>> geneem is die liggaam van sy vriendin gevind het.
>>
>>>> -----
>>
>>>> Johannesburg - A teenager was killed at her boyfriend's father's home in
>>>> Wilgeheuwel, Honeydew, during an apparent robbery on Wednesday, North
>>>> Rand police reported.
>>
>>>> Spokesperson Paula Nothnagel said an unidentified man answered
>>>> 18-year-old Mart-Marie de Bruin's cellphone when Alwyn Labuschagne
>>>> called her about 11:30.
>>
>>>> "Labuschagne rushed from his workplace in Sandton to his father's house,
>>>> where he and his girlfriend were staying, and found the house
> ransacked."
>>
>>>> The 23-year-old Labuschagne found his girlfriend missing and went to the
>>>> neighbours who contacted police.
>>
>>>> The teenager's body was eventually found in a bedroom beneath a bed.
>>
>>>> She had multiple injuries to her body. It was not clear yet whether the
>>>> victim was stabbed or shot.
>>
>>>> A post-mortem would be conducted to determine the cause of death.
>>
>>>> The motive for the murder is unclear, although a DVD player and speakers
>>>> were missing from the house.
>>
>>>> Nothnagel said it was not clear how many suspects were involved.
>>
>>>> Edited by Elmarie Jack
>>
>>>
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
> --
>>> ----
>>>
>>
>
Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95740 is 'n antwoord op boodskap #95736] Vr, 30 Julie 2004 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ware woorde!

Dis as jy sien waarmee die buitelandse huishoudings tevrede is, wat jy besef
hoe bederf SA is. En hoe ondankbaar SA is.

Dis egter die feit dat ek nie diefwering hoef te hê nie, en nog steeds met
die vensters oop kan slaap, wat goud werd is.

Max_________________________________

"Suidwester"
> Wat ek gehoor het weer van 'n ingenieur wat Kalifornië toe is, is dat die
> vergoeding daardie kant goed lyk as jy van die SA kant af die
> dollar-inkomste vergelyk, maar jy moet weet dat as jy in die VSA bly, dan
> leef jy onder die dollar uitgawe ook en as jy dieselfde lewensstandaard wil
> handhaaf as in SA, dan het jy daardie hoër inkomste wel nodig. Wat hy ook
> gesê het, was dat hy 'n 5-slaapkamer huis in Pta gehad het en in die VSA
> moet hy huur want hy kan nie bekostig om daar te koop nie.
> "MoerFie" wrote in message
> news:cebkdt$g7j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Geld is baie beter vir aptekers in VSA en Kanada, maar as ek gaan wil ek
> my
>> kinders saamneem, en dit sal beteken ek moet my eks-vrou ook in die Boeing
>> se kattebak laai. Dus bly ek maar net hier.
>>
>> "Plato" wrote in message
>> news:cP-dnQM6xvpng5TcRVn-tw@is.co.za...
>>> Ek neem niemand kwalik wat waai nie. Elke ou maak sy eie besluit. Ek
>>> oorweeg self om te waai, maar die tyd vir my het nie aangebreek nie.
>>>
>>> Plato
>>>
>>> Spencer wrote:
>>>
>>>> Ek hoor gereeld ek's deel van die chicken run. Berigte soos die laat
> my
>>>> opnuut besef dat ek wel die regte besluit geneem het.
>>>>
>>>>
>>>> "Plato" wrote in message
>>>> news:4YGdnXWdn_v14JXcRVn-hw@is.co.za...
>>>>
>>>> >Ek kan nie sê goeie dag nie...
>>>
>>>> >Die foto wys die gesig van Alwyn Labuschagne wat net voor die foto
>>>> >geneem is die liggaam van sy vriendin gevind het.
>>>
>>>> >-----
>>>
>>>> >Johannesburg - A teenager was killed at her boyfriend's father's
home
> in
>>>> >Wilgeheuwel, Honeydew, during an apparent robbery on Wednesday, North
>>>> >Rand police reported.
>>>
>>>> >Spokesperson Paula Nothnagel said an unidentified man answered
>>>> >18-year-old Mart-Marie de Bruin's cellphone when Alwyn Labuschagne
>>>> >called her about 11:30.
>>>
>>>> >"Labuschagne rushed from his workplace in Sandton to his father's
> house,
>>>> >where he and his girlfriend were staying, and found the house
>> ransacked."
>>>
>>>> >The 23-year-old Labuschagne found his girlfriend missing and went to
> the
>>>> >neighbours who contacted police.
>>>
>>>> >The teenager's body was eventually found in a bedroom beneath a bed.
>>>
>>>> >She had multiple injuries to her body. It was not clear yet whether
> the
>>>> >victim was stabbed or shot.
>>>
>>>> >A post-mortem would be conducted to determine the cause of death.
>>>
>>>> >The motive for the murder is unclear, although a DVD player and
> speakers
>>>> >were missing from the house.
>>>
>>>> >Nothnagel said it was not clear how many suspects were involved.
>>>
>>>> >Edited by Elmarie Jack
>>>
>>>>
>>>
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
>> --
>>>> ----
>>>>
>>>
>>
>
Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95748 is 'n antwoord op boodskap #95736] Vr, 30 Julie 2004 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mens kan ook nie meer in SA sonder BAIE geld koop nie. Ten minste nie in
goeie buurt nie...

Groete
Plato

Suidwester wrote:
> Wat ek gehoor het weer van 'n ingenieur wat Kalifornië toe is, is dat die
> vergoeding daardie kant goed lyk as jy van die SA kant af die
> dollar-inkomste vergelyk, maar jy moet weet dat as jy in die VSA bly, dan
> leef jy onder die dollar uitgawe ook en as jy dieselfde lewensstandaard wil
> handhaaf as in SA, dan het jy daardie hoër inkomste wel nodig. Wat hy ook
> gesê het, was dat hy 'n 5-slaapkamer huis in Pta gehad het en in die VSA
> moet hy huur want hy kan nie bekostig om daar te koop nie.
> "MoerFie" wrote in message
> news:cebkdt$g7j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Geld is baie beter vir aptekers in VSA en Kanada, maar as ek gaan wil ek
>
> my
>
>> kinders saamneem, en dit sal beteken ek moet my eks-vrou ook in die Boeing
>> se kattebak laai. Dus bly ek maar net hier.

>> "Plato" wrote in message
>> news:cP-dnQM6xvpng5TcRVn-tw@is.co.za...

>>> Ek neem niemand kwalik wat waai nie. Elke ou maak sy eie besluit. Ek
>>> oorweeg self om te waai, maar die tyd vir my het nie aangebreek nie.
>
>>> Plato
>
>>> Spencer wrote:
>
>
>>>> Ek hoor gereeld ek's deel van die chicken run. Berigte soos die laat
>
> my
>
>>>> opnuut besef dat ek wel die regte besluit geneem het.
>>
>>
>>>> "Plato" wrote in message
>>>> news:4YGdnXWdn_v14JXcRVn-hw@is.co.za...
>>
>>
>>>> >Ek kan nie sê goeie dag nie...
>>>
>>>> >Die foto wys die gesig van Alwyn Labuschagne wat net voor die foto
>>>> >geneem is die liggaam van sy vriendin gevind het.
>>>
>>>> >-----
>>>
>>>> >Johannesburg - A teenager was killed at her boyfriend's father's home
>
> in
>
>>>> >Wilgeheuwel, Honeydew, during an apparent robbery on Wednesday, North
>>>> >Rand police reported.
>>>
>>>> >Spokesperson Paula Nothnagel said an unidentified man answered
>>>> >18-year-old Mart-Marie de Bruin's cellphone when Alwyn Labuschagne
>>>> >called her about 11:30.
>>>
>>>> >"Labuschagne rushed from his workplace in Sandton to his father's
>
> house,
>
>>>> >where he and his girlfriend were staying, and found the house

>> ransacked."

>>>> >The 23-year-old Labuschagne found his girlfriend missing and went to
>
> the
>
>>>> >neighbours who contacted police.
>>>
>>>> >The teenager's body was eventually found in a bedroom beneath a bed.
>>>
>>>> >She had multiple injuries to her body. It was not clear yet whether
>
> the
>
>>>> >victim was stabbed or shot.
>>>
>>>> >A post-mortem would be conducted to determine the cause of death.
>>>
>>>> >The motive for the murder is unclear, although a DVD player and
>
> speakers
>
>>>> >were missing from the house.
>>>
>>>> >Nothnagel said it was not clear how many suspects were involved.
>>>
>>>> >Edited by Elmarie Jack
>>>
>>
>>
>>
>> ------------------------------------------------------------ --------------
>> --

>>>> ----
>>
>

>
Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95753 is 'n antwoord op boodskap #95748] Vr, 30 Julie 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet jy nie geld vergelyk nie.....vergelyk kommoditeite. Vind uit
wat kos 'n kilogram skaapvleis in SA en vergelyk dit met die UK of Amerika.
So ook met vaste eiendom, motors, ens. Vergelyk dan die slarisse in SA met
die buiteland. Jy sal uitvind ons hier in Afrika kla met die witbrood
onder die arm!

"Plato" skryf in boodskap news:cedfih$q43$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens kan ook nie meer in SA sonder BAIE geld koop nie. Ten minste nie in
> goeie buurt nie...
>
> Groete
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>> Wat ek gehoor het weer van 'n ingenieur wat Kalifornië toe is, is dat die
>> vergoeding daardie kant goed lyk as jy van die SA kant af die
>> dollar-inkomste vergelyk, maar jy moet weet dat as jy in die VSA bly, dan
>> leef jy onder die dollar uitgawe ook en as jy dieselfde lewensstandaard wil
>> handhaaf as in SA, dan het jy daardie hoër inkomste wel nodig. Wat hy ook
>> gesê het, was dat hy 'n 5-slaapkamer huis in Pta gehad het en in die VSA
>> moet hy huur want hy kan nie bekostig om daar te koop nie.
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:cebkdt$g7j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Geld is baie beter vir aptekers in VSA en Kanada, maar as ek gaan wil ek
>>
>> my
>>
>>> kinders saamneem, en dit sal beteken ek moet my eks-vrou ook in die Boeing
>>> se kattebak laai. Dus bly ek maar net hier.
>
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:cP-dnQM6xvpng5TcRVn-tw@is.co.za...
>
>>>> Ek neem niemand kwalik wat waai nie. Elke ou maak sy eie besluit. Ek
>>>> oorweeg self om te waai, maar die tyd vir my het nie aangebreek nie.
>>
>>>> Plato
>>
>>>> Spencer wrote:
>>
>>
>>>> >Ek hoor gereeld ek's deel van die chicken run. Berigte soos die laat
>>
>> my
>>
>>>> >opnuut besef dat ek wel die regte besluit geneem het.
>>>
>>>
>>>> >"Plato" wrote in message
>>>> >news:4YGdnXWdn_v14JXcRVn-hw@is.co.za...
>>>
>>>
>>>> >>Ek kan nie sê goeie dag nie...
>>>>
>>>> >>Die foto wys die gesig van Alwyn Labuschagne wat net voor die foto
>>>> >>geneem is die liggaam van sy vriendin gevind het.
>>>>
>>>> >>-----
>>>>
>>>> >>Johannesburg - A teenager was killed at her boyfriend's father's home
>>
>> in
>>
>>>> >>Wilgeheuwel, Honeydew, during an apparent robbery on Wednesday, North
>>>> >>Rand police reported.
>>>>
>>>> >>Spokesperson Paula Nothnagel said an unidentified man answered
>>>> >>18-year-old Mart-Marie de Bruin's cellphone when Alwyn Labuschagne
>>>> >>called her about 11:30.
>>>>
>>>> >>"Labuschagne rushed from his workplace in Sandton to his father's
>>
>> house,
>>
>>>> >>where he and his girlfriend were staying, and found the house
>
>>> ransacked."
>
>>>> >>The 23-year-old Labuschagne found his girlfriend missing and went to
>>
>> the
>>
>>>> >>neighbours who contacted police.
>>>>
>>>> >>The teenager's body was eventually found in a bedroom beneath a bed.
>>>>
>>>> >>She had multiple injuries to her body. It was not clear yet whether
>>
>> the
>>
>>>> >>victim was stabbed or shot.
>>>>
>>>> >>A post-mortem would be conducted to determine the cause of death.
>>>>
>>>> >>The motive for the murder is unclear, although a DVD player and
>>
>> speakers
>>
>>>> >>were missing from the house.
>>>>
>>>> >>Nothnagel said it was not clear how many suspects were involved.
>>>>
>>>> >>Edited by Elmarie Jack
>>>>
>>>
>>>
>>>
>
>> ------------------------------------------------------------ --------------
>>> --
>
>>>> >----
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>
>>
>
Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95759 is 'n antwoord op boodskap #95753] Vr, 30 Julie 2004 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hi Suidwester,

Jy is beslis reg dat ons dit beter hier het in sommige instansies as
ander dele van ons mooi planeet. Ek reken die vrees aspek is 'n groot
gedeelte van die Westerling in Afrika se gedagtegang. Ons is bekommerd
oor alles en wat nog. Met rede ook nog! Dinge loop nie heeltemal soos
dit moet nie en as jy vanuit jou westerling oog na die dinge kyk wat in
Zim en elders gebeur, dan skud jy maar net die kop en sit jou hande in
jou hare en vra "wat de donner?" so by jouself.

Namibie se grond (vir woon doeleindes) is duur a.g.v die oorlog het
iemand my eenkeer daar vertel. Skynbaar het mense van die buiteland in
Amerikaanse Dollars betaal vir blyplek wat hulle gehuur het. Die pryse
het toe geskiet en nooit weer afgekom nie.

Snaaks dat daar nie goedkoper ontwikkeling net buite Windhoek is nie. Ek
sou dink iemand wat 'n stuk van 'n plaas ontwikkel en mooi (groterige)
woon eenhede daar bou lekker geld sou maak. Miskien kan die
infrastruktuur nie buite die Windhoek kommetjie uitgebou word nie of so
iets. Bly egter nog vreemd.

Ek dink egter mense sien baie dinge verkeerdelik uit 'n rasse oogpunt
wanneer daar net so bietjie verder gedink hoef te word om die waarheid
te sien.

Sjoe maar ek kan rammel. In kort stem ek saam met jou dat ons soms maar
baie kla, maar soms is daar rede...

Cheers
Plato

Suidwester wrote:
> Miskien moet jy nie geld vergelyk nie.....vergelyk kommoditeite. Vind uit
> wat kos 'n kilogram skaapvleis in SA en vergelyk dit met die UK of Amerika.
> So ook met vaste eiendom, motors, ens. Vergelyk dan die slarisse in SA met
> die buiteland. Jy sal uitvind ons hier in Afrika kla met die witbrood
> onder die arm!
> "Plato" wrote in message
> news:cedfih$q43$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Mens kan ook nie meer in SA sonder BAIE geld koop nie. Ten minste nie in
>> goeie buurt nie...

>> Groete
>> Plato

>> Suidwester wrote:

>>> Wat ek gehoor het weer van 'n ingenieur wat Kalifornië toe is, is dat
>
> die
>
>>> vergoeding daardie kant goed lyk as jy van die SA kant af die
>>> dollar-inkomste vergelyk, maar jy moet weet dat as jy in die VSA bly,
>
> dan
>
>>> leef jy onder die dollar uitgawe ook en as jy dieselfde lewensstandaard
>
> wil
>
>>> handhaaf as in SA, dan het jy daardie hoër inkomste wel nodig. Wat hy
>
> ook
>
>>> gesê het, was dat hy 'n 5-slaapkamer huis in Pta gehad het en in die VSA
>>> moet hy huur want hy kan nie bekostig om daar te koop nie.
>>> "MoerFie" wrote in message
>>> news:cebkdt$g7j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
>>>> Geld is baie beter vir aptekers in VSA en Kanada, maar as ek gaan wil ek
>
>>> my
>
>
>>>> kinders saamneem, en dit sal beteken ek moet my eks-vrou ook in die
>
> Boeing
>
>>>> se kattebak laai. Dus bly ek maar net hier.
>>
>>>> "Plato" wrote in message
>>>> news:cP-dnQM6xvpng5TcRVn-tw@is.co.za...
>>
>>
>>>> >Ek neem niemand kwalik wat waai nie. Elke ou maak sy eie besluit. Ek
>>>> >oorweeg self om te waai, maar die tyd vir my het nie aangebreek nie.
>>>
>>>> >Plato
>>>
>>>> >Spencer wrote:
>>>
>>>
>>>
>>>> >>Ek hoor gereeld ek's deel van die chicken run. Berigte soos die laat
>
>>> my
>
>
>>>> >>opnuut besef dat ek wel die regte besluit geneem het.
>>>>
>>>>
>>>> >>"Plato" wrote in message
>>>> >>news:4YGdnXWdn_v14JXcRVn-hw@is.co.za...
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> >>>Ek kan nie sê goeie dag nie...
>>>> >
>>>> >>>Die foto wys die gesig van Alwyn Labuschagne wat net voor die foto
>>>> >>>geneem is die liggaam van sy vriendin gevind het.
>>>> >
>>>> >>>-----
>>>> >
>>>> >>>Johannesburg - A teenager was killed at her boyfriend's father's home
>
>>> in
>
>
>>>> >>>Wilgeheuwel, Honeydew, during an apparent robbery on Wednesday, North
>>>> >>>Rand police reported.
>>>> >
>>>> >>>Spokesperson Paula Nothnagel said an unidentified man answered
>>>> >>>18-year-old Mart-Marie de Bruin's cellphone when Alwyn Labuschagne
>>>> >>>called her about 11:30.
>>>> >
>>>> >>>"Labuschagne rushed from his workplace in Sandton to his father's
>
>>> house,
>
>
>>>> >>>where he and his girlfriend were staying, and found the house
>>
>>>> ransacked."
>>
>>
>>>> >>>The 23-year-old Labuschagne found his girlfriend missing and went to
>
>>> the
>
>
>>>> >>>neighbours who contacted police.
>>>> >
>>>> >>>The teenager's body was eventually found in a bedroom beneath a bed.
>>>> >
>>>> >>>She had multiple injuries to her body. It was not clear yet whether
>
>>> the
>
>
>>>> >>>victim was stabbed or shot.
>>>> >
>>>> >>>A post-mortem would be conducted to determine the cause of death.
>>>> >
>>>> >>>The motive for the murder is unclear, although a DVD player and
>
>>> speakers
>
>
>>>> >>>were missing from the house.
>>>> >
>>>> >>>Nothnagel said it was not clear how many suspects were involved.
>>>> >
>>>> >>>Edited by Elmarie Jack
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>>
>>> ------------------------------------------------------------ --------------
>
>>>> --
>>
>>
>>>> >>----
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>
Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95785 is 'n antwoord op boodskap #95759] Sa, 31 Julie 2004 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf in boodskap news:BJudneB3G6lHxJfcRVn-jw@is.co.za...
> Hi Suidwester,
>
> Jy is beslis reg dat ons dit beter hier het in sommige instansies as
> ander dele van ons mooi planeet. Ek reken die vrees aspek is 'n groot
> gedeelte van die Westerling in Afrika se gedagtegang. Ons is bekommerd
> oor alles en wat nog. Met rede ook nog! Dinge loop nie heeltemal soos
> dit moet nie en as jy vanuit jou westerling oog na die dinge kyk wat in
> Zim en elders gebeur, dan skud jy maar net die kop en sit jou hande in
> jou hare en vra "wat de donner?" so by jouself.
------Ek het totale begrip vir jong mense wat vir 'n jaar of twee oorsee
gaan om te gaan 'boy' speel vir die ander nasies se jong mense wat nie meer
die harde werk wil doen nie en dus lekker geld maak om te gebruik as hulle
terugkom huistoe om hul eie besighede te begin of om 'n skop in die lewe te
kry. Dit veroorsaak ongelukkig 'n illusie dat om permanent in die
buiteland te gaan bly, sommermeer finansieel beter is.

> Namibie se grond (vir woon doeleindes) is duur a.g.v die oorlog het
> iemand my eenkeer daar vertel. Skynbaar het mense van die buiteland in
> Amerikaanse Dollars betaal vir blyplek wat hulle gehuur het. Die pryse
> het toe geskiet en nooit weer afgekom nie.
----Dit was nie agv van die oorlog nie. Dit was toe die vrede verklaar is
en Untag het gekom om toesig te hou oor die verkiesing, ens. Hierdie mense
is by ons in die sterk VSA $ betaal en die mense wat huise gehad het om te
verhuur of te verkoop het lekker vet geld gemaak uit die situasie uit. Dit
het natuurlik gemaak dat die huispryse onnatuurlik hoog is en so sal bly.
>
> Snaaks dat daar nie goedkoper ontwikkeling net buite Windhoek is nie. Ek
> sou dink iemand wat 'n stuk van 'n plaas ontwikkel en mooi (groterige)
> woon eenhede daar bou lekker geld sou maak. Miskien kan die
> infrastruktuur nie buite die Windhoek kommetjie uitgebou word nie of so
> iets. Bly egter nog vreemd.
----Nie so maklik as wat dit klink nie. Een ding moet jy nie vergeet
nie.....water is Nam se grootste kopseer. Om 'n ontwikkeling te doen weg
van die stad af, sal jy water en elektrisiteit daar moet kry en dit gaan
duur wees. Daai berge wat jy so sien rondom Windhoek is harde klipveld.
>
> Ek dink egter mense sien baie dinge verkeerdelik uit 'n rasse oogpunt
> wanneer daar net so bietjie verder gedink hoef te word om die waarheid
> te sien.
----Ek probeer hard om dinge prakties te sien en oordeel eerder dinge so.
Jy kan enigiets 'n politieke geur gee as jy dit net van die regte hoek af
benader. Net so kan jy swartgallig raak as jy dink aan wat die politici
met ons blankes se plase wil doen, maar dan kan jy weer begin glimlag as jy
dink hoe moeilik dit was om daai plaas op te bou en dat daar geen manier is
wat 'n mens met geen ondervinding of fondse daar volhoudend sal kan lewe
nie. So, as hulle hom kom vat, dan vat hulle hom en jou bankrekening staan
vet. Dan gaan huur jy maar vir jou 'n lekker stuk grond waarop
bestaansboere alreeds hulle gatte gesien het en produseer slagvee juis aan
hierdie mense wat sukkel om 'n bestaan te maak op hul
'verniet'-grondjie.....teen jou pryse natuurlik wat nou nie juis vriendelik
is nie! Dan wen jy nog steeds.......en jy lag skelm en sê in die stilte
dankie vir die politici van Afrika!
> Cheers
> Plato
>
Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95786 is 'n antwoord op boodskap #95759] Sa, 31 Julie 2004 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: As misdaad vry in die samelewing rondloop... [boodskap #95804 is 'n antwoord op boodskap #95786] So, 01 Augustus 2004 09:21 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die situasie is reeds besig om hom in SA af te speel. Die regering kan
mos nie 'n plaas vat wat nadat dit aan voorheen agtergeblewenes gegee en
opgefoeter is weer aan blankes verkoop is nie.

Die wêreld darem. Ai!

Cheers
Plato

Suidwester wrote:

> ----Ek probeer hard om dinge prakties te sien en oordeel eerder dinge so.
> Jy kan enigiets 'n politieke geur gee as jy dit net van die regte hoek af
> benader. Net so kan jy swartgallig raak as jy dink aan wat die politici
> met ons blankes se plase wil doen, maar dan kan jy weer begin glimlag as jy
> dink hoe moeilik dit was om daai plaas op te bou en dat daar geen manier is
> wat 'n mens met geen ondervinding of fondse daar volhoudend sal kan lewe
> nie. So, as hulle hom kom vat, dan vat hulle hom en jou bankrekening staan
> vet. Dan gaan huur jy maar vir jou 'n lekker stuk grond waarop
> bestaansboere alreeds hulle gatte gesien het en produseer slagvee juis aan
> hierdie mense wat sukkel om 'n bestaan te maak op hul
> 'verniet'-grondjie.....teen jou pryse natuurlik wat nou nie juis vriendelik
> is nie! Dan wen jy nog steeds.......en jy lag skelm en sê in die stilte
> dankie vir die politici van Afrika!
Vorige onderwerp: Bobbejaan klim die berg.....
Volgende onderwerp: Re: As predicted South Africa follows the nigger folly of Zimbabwe
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:07:34 MGT 2024