Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom: ore
Idioom: ore [boodskap #9572] Wo, 28 Mei 1997 00:00
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
At de Lange, ek is vies vir jou! Ek't jou mooi gevra om bietjie verder te
verduidelik oor die donkie en die ore wat aangesit is, maar jy skeep my lelik
af. ;-) Ek is nie tevrede met 'n halwe antwoord nie ... "Seblief tog At, sê
vir my bietjie meer.

Al tergend,
Vira.
Vorige onderwerp: Idioom: Hy praat soos 'n DAGGA-ROKER.
Volgende onderwerp: Idioom: SKILPADVERE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:05:38 MGT 2024