Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Te vreemd om kop of stert van te maak
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95641] Wo, 28 Julie 2004 10:58 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Alhoewel ek met jou saamstem met die foto's teen die muur, dis darem niks
nuuts nie. Vroeër was dit die Eerste Ministers van SA wat teen
staatskantore se mure gehang het. As ek sou raai, sou ek reken dis 'n
standaard foto wat geneem en geraam word en aan alle departemente verskaf
word. Seker maar om die amptenary te herinner wie baas is?

"Plato" skryf in boodskap news:fsSdnbtwLoEcsprcRVn-vA@is.co.za...
> Die tipe van eerbetoon gebeur in Namibie ook. In die foto hou 'n soldaat
> 'n foto (in 'n raam) van Mugabe vas by die parlement in Zimbabwe. In
> Namibie is daar 'n foto van Nujoma oral! In elke privaat kantoor se
> ingang en in elke staats departement. Dit moet wet wees of daar moet een
> of ander voordeel wees om dit te doen want dit is flippen onooglik.
>
> Die fotos met hul rame is ook ook gineries en lyk dieselfde. Ten minste
> kom dit so voor...
>
> Cheers
> Plato
>
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95685 is 'n antwoord op boodskap #95641] Do, 29 Julie 2004 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hier is daar foto's van koningin Beatrix in die staatskantore. Gelukkig
maar, want ons kyk eerder na haar as na die premier!

Max____________________________

"Suidwester" skryf in boodskap news:4107874b.0@news1.mweb.co.za...
> Alhoewel ek met jou saamstem met die foto's teen die muur, dis darem niks
> nuuts nie. Vroeër was dit die Eerste Ministers van SA wat teen
> staatskantore se mure gehang het. As ek sou raai, sou ek reken dis 'n
> standaard foto wat geneem en geraam word en aan alle departemente verskaf
> word. Seker maar om die amptenary te herinner wie baas is?
> "Plato" wrote in message
> news:fsSdnbtwLoEcsprcRVn-vA@is.co.za...
>> Die tipe van eerbetoon gebeur in Namibie ook. In die foto hou 'n soldaat
>> 'n foto (in 'n raam) van Mugabe vas by die parlement in Zimbabwe. In
>> Namibie is daar 'n foto van Nujoma oral! In elke privaat kantoor se
>> ingang en in elke staats departement. Dit moet wet wees of daar moet een
>> of ander voordeel wees om dit te doen want dit is flippen onooglik.
>>
>> Die fotos met hul rame is ook ook gineries en lyk dieselfde. Ten minste
>> kom dit so voor...
>>
>> Cheers
>> Plato
>>
>
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95693 is 'n antwoord op boodskap #95641] Do, 29 Julie 2004 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gewoonlik het die eerste ministers en staatpresidente se foto's in die
skoolsale gehang. Ek sal nooit vergeet dat Diedericks s'n een Maandag oggend
afgeneuk het tydens 'n saal byeenkoms.

"Suidwester" skryf in boodskap news:4107874b.0@news1.mweb.co.za...
> Alhoewel ek met jou saamstem met die foto's teen die muur, dis darem niks
> nuuts nie. Vroeër was dit die Eerste Ministers van SA wat teen
> staatskantore se mure gehang het. As ek sou raai, sou ek reken dis 'n
> standaard foto wat geneem en geraam word en aan alle departemente verskaf
> word. Seker maar om die amptenary te herinner wie baas is?
> "Plato" wrote in message
> news:fsSdnbtwLoEcsprcRVn-vA@is.co.za...
>> Die tipe van eerbetoon gebeur in Namibie ook. In die foto hou 'n soldaat
>> 'n foto (in 'n raam) van Mugabe vas by die parlement in Zimbabwe. In
>> Namibie is daar 'n foto van Nujoma oral! In elke privaat kantoor se
>> ingang en in elke staats departement. Dit moet wet wees of daar moet een
>> of ander voordeel wees om dit te doen want dit is flippen onooglik.
>>
>> Die fotos met hul rame is ook ook gineries en lyk dieselfde. Ten minste
>> kom dit so voor...
>>
>> Cheers
>> Plato
>>
>
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95712 is 'n antwoord op boodskap #95685] Do, 29 Julie 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit is van 'n koningin. Maar ek hou nie van 'n demokraties verkose
verteenwoordiger van die mense om homself aan te maan om sy foto die
hele wêreld vol te plak nie. Dit gaan vir my teen die gryn van demokrasie.

Groete
Plato

Max wrote:
> Hier is daar foto's van koningin Beatrix in die staatskantore. Gelukkig
> maar, want ons kyk eerder na haar as na die premier!
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4107874b.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Alhoewel ek met jou saamstem met die foto's teen die muur, dis darem niks
>> nuuts nie. Vroeër was dit die Eerste Ministers van SA wat teen
>> staatskantore se mure gehang het. As ek sou raai, sou ek reken dis 'n
>> standaard foto wat geneem en geraam word en aan alle departemente verskaf
>> word. Seker maar om die amptenary te herinner wie baas is?
>> "Plato" wrote in message
>> news:fsSdnbtwLoEcsprcRVn-vA@is.co.za...

>>> Die tipe van eerbetoon gebeur in Namibie ook. In die foto hou 'n soldaat
>>> 'n foto (in 'n raam) van Mugabe vas by die parlement in Zimbabwe. In
>>> Namibie is daar 'n foto van Nujoma oral! In elke privaat kantoor se
>>> ingang en in elke staats departement. Dit moet wet wees of daar moet een
>>> of ander voordeel wees om dit te doen want dit is flippen onooglik.
>
>>> Die fotos met hul rame is ook ook gineries en lyk dieselfde. Ten minste
>>> kom dit so voor...
>
>>> Cheers
>>> Plato
>
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95743 is 'n antwoord op boodskap #95712] Vr, 30 Julie 2004 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moes doerie jare in Angola gesien het hoe die leiers daar hul beelde
opgesit het. Ook so in Rusland, Irak, orals waar met mag geregeer word.

"Plato" skryf in boodskap news:FJudnW8FN_wfj5TcRVn-rg@is.co.za...
> Dit is van 'n koningin. Maar ek hou nie van 'n demokraties verkose
> verteenwoordiger van die mense om homself aan te maan om sy foto die
> hele wêreld vol te plak nie. Dit gaan vir my teen die gryn van demokrasie.
>
> Groete
> Plato
>
> Max wrote:
>> Hier is daar foto's van koningin Beatrix in die staatskantore. Gelukkig
>> maar, want ons kyk eerder na haar as na die premier!
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4107874b.0@news1.mweb.co.za...
>>
>>> Alhoewel ek met jou saamstem met die foto's teen die muur, dis darem niks
>>> nuuts nie. Vroeër was dit die Eerste Ministers van SA wat teen
>>> staatskantore se mure gehang het. As ek sou raai, sou ek reken dis 'n
>>> standaard foto wat geneem en geraam word en aan alle departemente verskaf
>>> word. Seker maar om die amptenary te herinner wie baas is?
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:fsSdnbtwLoEcsprcRVn-vA@is.co.za...
>
>>>> Die tipe van eerbetoon gebeur in Namibie ook. In die foto hou 'n soldaat
>>>> 'n foto (in 'n raam) van Mugabe vas by die parlement in Zimbabwe. In
>>>> Namibie is daar 'n foto van Nujoma oral! In elke privaat kantoor se
>>>> ingang en in elke staats departement. Dit moet wet wees of daar moet een
>>>> of ander voordeel wees om dit te doen want dit is flippen onooglik.
>>
>>>> Die fotos met hul rame is ook ook gineries en lyk dieselfde. Ten minste
>>>> kom dit so voor...
>>
>>>> Cheers
>>>> Plato
>>
>
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95749 is 'n antwoord op boodskap #95743] Vr, 30 Julie 2004 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en die dat mense met standbeelde vereer word voor hulle dood gaan is
ook sommer stront! Dit het geen sin behalwe om daardie persoon en sy
aanhangers te beindruk nie. Hier verwys ek spesifiek na Mandela se beeld
op die ou Sandton Plein. Dis sommer agterlik om die minste daarvan te sê!

Groete
Plato

Suidwester wrote:
> Jy moes doerie jare in Angola gesien het hoe die leiers daar hul beelde
> opgesit het. Ook so in Rusland, Irak, orals waar met mag geregeer word.
> "Plato" skryf in boodskap news:FJudnW8FN_wfj5TcRVn-rg@is.co.za...
>
>> Dit is van 'n koningin. Maar ek hou nie van 'n demokraties verkose
>> verteenwoordiger van die mense om homself aan te maan om sy foto die
>> hele wêreld vol te plak nie. Dit gaan vir my teen die gryn van demokrasie.

>> Groete
>> Plato

>> Max wrote:

>>> Hier is daar foto's van koningin Beatrix in die staatskantore. Gelukkig
>>> maar, want ons kyk eerder na haar as na die premier!
>
>>> Max____________________________
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4107874b.0@news1.mweb.co.za...
>
>
>>>> Alhoewel ek met jou saamstem met die foto's teen die muur, dis darem niks
>>>> nuuts nie. Vroeër was dit die Eerste Ministers van SA wat teen
>>>> staatskantore se mure gehang het. As ek sou raai, sou ek reken dis 'n
>>>> standaard foto wat geneem en geraam word en aan alle departemente verskaf
>>>> word. Seker maar om die amptenary te herinner wie baas is?
>>>> "Plato" skryf in boodskap news:fsSdnbtwLoEcsprcRVn-vA@is.co.za...
>>
>>>> >Die tipe van eerbetoon gebeur in Namibie ook. In die foto hou 'n soldaat
>>>> >'n foto (in 'n raam) van Mugabe vas by die parlement in Zimbabwe. In
>>>> >Namibie is daar 'n foto van Nujoma oral! In elke privaat kantoor se
>>>> >ingang en in elke staats departement. Dit moet wet wees of daar moet een
>>>> >of ander voordeel wees om dit te doen want dit is flippen onooglik.
>>>
>>>> >Die fotos met hul rame is ook ook gineries en lyk dieselfde. Ten minste
>>>> >kom dit so voor...
>>>
>>>> >Cheers
>>>> >Plato
>>>
>>
>
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95750 is 'n antwoord op boodskap #95743] Vr, 30 Julie 2004 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Terloops dink ek dat daar geen vereering vir politici moet wees voor of
na hul dood nie. Hulle fotos mag maar (na hul afstorwe) in 'n gang in
die Unie Gebou hang of iets maar niks meer as dit nie. Nie strate of
enige ander goed mag na hulle vermoem word nie. Alles moet na die Fauna
en Flora vernoem word. Dit sal baie korrupsie keer!

Groete
Plato

Suidwester wrote:

> Jy moes doerie jare in Angola gesien het hoe die leiers daar hul beelde
> opgesit het. Ook so in Rusland, Irak, orals waar met mag geregeer word.
> "Plato" wrote in message
> news:FJudnW8FN_wfj5TcRVn-rg@is.co.za...
>
>> Dit is van 'n koningin. Maar ek hou nie van 'n demokraties verkose
>> verteenwoordiger van die mense om homself aan te maan om sy foto die
>> hele wêreld vol te plak nie. Dit gaan vir my teen die gryn van demokrasie.

>> Groete
>> Plato

>> Max wrote:

>>> Hier is daar foto´s van koningin Beatrix in die staatskantore. Gelukkig
>>> maar, want ons kyk eerder na haar as na die premier!
>
>>> Max____________________________
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4107874b.0@news1.mweb.co.za...
>
>
>>>> Alhoewel ek met jou saamstem met die foto's teen die muur, dis darem niks
>>>> nuuts nie. Vroeër was dit die Eerste Ministers van SA wat teen
>>>> staatskantore se mure gehang het. As ek sou raai, sou ek reken dis 'n
>>>> standaard foto wat geneem en geraam word en aan alle departemente verskaf
>>>> word. Seker maar om die amptenary te herinner wie baas is?
>>>> "Plato" wrote in message
>>>> news:fsSdnbtwLoEcsprcRVn-vA@is.co.za...
>>
>>
>>>> >Die tipe van eerbetoon gebeur in Namibie ook. In die foto hou 'n soldaat
>>>> >'n foto (in 'n raam) van Mugabe vas by die parlement in Zimbabwe. In
>>>> >Namibie is daar 'n foto van Nujoma oral! In elke privaat kantoor se
>>>> >ingang en in elke staats departement. Dit moet wet wees of daar moet een
>>>> >of ander voordeel wees om dit te doen want dit is flippen onooglik.
>>>
>>>> >Die fotos met hul rame is ook ook gineries en lyk dieselfde. Ten minste
>>>> >kom dit so voor...
>>>
>>>> >Cheers
>>>> >Plato
>>>
>>
>
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95898 is 'n antwoord op boodskap #95750] Ma, 02 Augustus 2004 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, hier by ons vernoem hulle sommer die nog lewendes. Omtrent elke dorp
in die land het al 'n Sam Nujoma hoofstraat. Ek stem met jou saam, maar
moenie stres daaroor nie. Afrika het sy eie reëls.

"Plato" skryf in boodskap news:cedfrh$q43$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Terloops dink ek dat daar geen vereering vir politici moet wees voor of
> na hul dood nie. Hulle fotos mag maar (na hul afstorwe) in 'n gang in
> die Unie Gebou hang of iets maar niks meer as dit nie. Nie strate of
> enige ander goed mag na hulle vermoem word nie. Alles moet na die Fauna
> en Flora vernoem word. Dit sal baie korrupsie keer!
>
> Groete
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>
>> Jy moes doerie jare in Angola gesien het hoe die leiers daar hul beelde
>> opgesit het. Ook so in Rusland, Irak, orals waar met mag geregeer word.
>> "Plato" wrote in message
>> news:FJudnW8FN_wfj5TcRVn-rg@is.co.za...
>>
>>> Dit is van 'n koningin. Maar ek hou nie van 'n demokraties verkose
>>> verteenwoordiger van die mense om homself aan te maan om sy foto die
>>> hele wêreld vol te plak nie. Dit gaan vir my teen die gryn van demokrasie.
>
>>> Groete
>>> Plato
>
>>> Max wrote:
>
>>>> Hier is daar foto's van koningin Beatrix in die staatskantore. Gelukkig
>>>> maar, want ons kyk eerder na haar as na die premier!
>>
>>>> Max____________________________
>>
>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:4107874b.0@news1.mweb.co.za...
>>
>>
>>>> >Alhoewel ek met jou saamstem met die foto's teen die muur, dis darem niks
>>>> >nuuts nie. Vroeër was dit die Eerste Ministers van SA wat teen
>>>> >staatskantore se mure gehang het. As ek sou raai, sou ek reken dis 'n
>>>> >standaard foto wat geneem en geraam word en aan alle departemente verskaf
>>>> >word. Seker maar om die amptenary te herinner wie baas is?
>>>> >"Plato" wrote in message
>>>> >news:fsSdnbtwLoEcsprcRVn-vA@is.co.za...
>>>
>>>
>>>> >>Die tipe van eerbetoon gebeur in Namibie ook. In die foto hou 'n soldaat
>>>> >>'n foto (in 'n raam) van Mugabe vas by die parlement in Zimbabwe. In
>>>> >>Namibie is daar 'n foto van Nujoma oral! In elke privaat kantoor se
>>>> >>ingang en in elke staats departement. Dit moet wet wees of daar moet een
>>>> >>of ander voordeel wees om dit te doen want dit is flippen onooglik.
>>>>
>>>> >>Die fotos met hul rame is ook ook gineries en lyk dieselfde. Ten minste
>>>> >>kom dit so voor...
>>>>
>>>> >>Cheers
>>>> >>Plato
>>>>
>>>
>>
>
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95923 is 'n antwoord op boodskap #95898] Ma, 02 Augustus 2004 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Om nie eens van Die Robert Mugabe en Nelson Mandela strate te praat nie.
Dit is vir my opvallend hoe die Suidelike TRIO nl. SA, Zim en Nam
mekaar so vereer. Toevallig is die meeste van die mense wat hulle so
vereer steeds aan die asemhaal soos ek reeds gesê het. Almal se
presidente word in elke van die ander se lande vereer!

Cheers
Plato

Suidwester wrote:

> Ag, hier by ons vernoem hulle sommer die nog lewendes. Omtrent elke dorp
> in die land het al 'n Sam Nujoma hoofstraat. Ek stem met jou saam, maar
> moenie stres daaroor nie. Afrika het sy eie reëls.
> "Plato" wrote in message
> news:cedfrh$q43$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Terloops dink ek dat daar geen vereering vir politici moet wees voor of
>> na hul dood nie. Hulle fotos mag maar (na hul afstorwe) in 'n gang in
>> die Unie Gebou hang of iets maar niks meer as dit nie. Nie strate of
>> enige ander goed mag na hulle vermoem word nie. Alles moet na die Fauna
>> en Flora vernoem word. Dit sal baie korrupsie keer!

>> Groete
>> Plato

>> Suidwester wrote:

>>> Jy moes doerie jare in Angola gesien het hoe die leiers daar hul beelde
>>> opgesit het. Ook so in Rusland, Irak, orals waar met mag geregeer word.
>
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:FJudnW8FN_wfj5TcRVn-rg@is.co.za...
>
>
>>>> Dit is van 'n koningin. Maar ek hou nie van 'n demokraties verkose
>>>> verteenwoordiger van die mense om homself aan te maan om sy foto die
>>>> hele wêreld vol te plak nie. Dit gaan vir my teen die gryn van demokrasie.
>>>> Groete
>>>> Plato
>>
>>>> Max wrote:
>>
>>
>>>> >Hier is daar foto´s van koningin Beatrix in die staatskantore. Gelukkig
>>>> >maar, want ons kyk eerder na haar as na die premier!
>>>
>>>> >Max____________________________
>>>
>>>
>>>> >"Suidwester" wrote in message
>>>> >news:4107874b.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>>
>>>
>>>> >>Alhoewel ek met jou saamstem met die foto's teen die muur, dis darem niks
>>>> >>nuuts nie. Vroeër was dit die Eerste Ministers van SA wat teen
>>>> >>staatskantore se mure gehang het. As ek sou raai, sou ek reken dis 'n
>>>> >>standaard foto wat geneem en geraam word en aan alle departemente verskaf
>>>> >>word. Seker maar om die amptenary te herinner wie baas is?
>>>> >>"Plato" wrote in message
>>>> >>news:fsSdnbtwLoEcsprcRVn-vA@is.co.za...
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> >>>Die tipe van eerbetoon gebeur in Namibie ook. In die foto hou 'n soldaat
>>>> >>>'n foto (in 'n raam) van Mugabe vas by die parlement in Zimbabwe. In
>>>> >>>Namibie is daar 'n foto van Nujoma oral! In elke privaat kantoor se
>>>> >>>ingang en in elke staats departement. Dit moet wet wees of daar moet een
>>>> >>>of ander voordeel wees om dit te doen want dit is flippen onooglik.
>>>> >
>>>> >>>Die fotos met hul rame is ook ook gineries en lyk dieselfde. Ten minste
>>>> >>>kom dit so voor...
>>>> >
>>>> >>>Cheers
>>>> >>>Plato
>>>> >>----
>>>> >--
>>>>
>>>
>
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95949 is 'n antwoord op boodskap #95898] Ma, 02 Augustus 2004 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> moenie stres daaroor nie. Afrika het sy eie reëls.

Aai rest my case.

Tant Hessie van Pretoria
Tant Hessie van Pietermaritzburg
Tant Hessie van Potgietersrus
Tant Hessie van die Kruger Wildtuin
Tant Hessie van Oudtshoorn
Tant Hessie van Port Elizabeth
Tant Hessie van Marchand
Tant Hessie van Alheit
Tant Hessie van Stellenbosch
Tant Hessie van Van Reenenspas
Tant Hessie van Graaff Reinet
Tant Hessie van Rhodes
Tant Hessie van Bainskloof
ensovoorts
ensovoorts
ensovoorts
Re: Te vreemd om kop of stert van te maak [boodskap #95952 is 'n antwoord op boodskap #95949] Di, 03 Augustus 2004 05:19 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Afrika het sy eie reels... Wat is so snaaks hieraan??

P

@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
>> moenie stres daaroor nie. Afrika het sy eie reëls.
>
> Aai rest my case.
>
> Tant Hessie van Pretoria
> Tant Hessie van Pietermaritzburg
> Tant Hessie van Potgietersrus
> Tant Hessie van die Kruger Wildtuin
> Tant Hessie van Oudtshoorn
> Tant Hessie van Port Elizabeth
> Tant Hessie van Marchand
> Tant Hessie van Alheit
> Tant Hessie van Stellenbosch
> Tant Hessie van Van Reenenspas
> Tant Hessie van Graaff Reinet
> Tant Hessie van Rhodes
> Tant Hessie van Bainskloof
> ensovoorts
> ensovoorts
> ensovoorts
>
Vorige onderwerp: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring
Volgende onderwerp: Zim vs Nam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:51:20 MGT 2024