Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Een jaar later
Een jaar later [boodskap #95577] Ma, 26 Julie 2004 14:15 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis in hierdie tyd, verlede jaar, dat Rico oorlede is.

Ek mis hom...

Max____________________________
Re: Een jaar later [boodskap #95580 is 'n antwoord op boodskap #95577] Ma, 26 Julie 2004 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max"

> Dis in hierdie tyd, verlede jaar, dat Rico oorlede is.
>
> Ek mis hom...

Ja, ons was almal gelukkiger as ons
sy poste gelees het.

Gloudina
Re: Een jaar later [boodskap #95584 is 'n antwoord op boodskap #95580] Ma, 26 Julie 2004 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Praat julle van Rico Holland?
Patrick

In article ,
@rogers.com wrote:
>
> "Max"
>
>> Dis in hierdie tyd, verlede jaar, dat Rico oorlede is.
>>
>> Ek mis hom...
>
> Ja, ons was almal gelukkiger as ons
> sy poste gelees het.
>
> Gloudina
>
Re: Een jaar later [boodskap #95598 is 'n antwoord op boodskap #95577] Di, 27 Julie 2004 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan dit skaars glo dat die tyd so vinnig verbygegaan het. Jy sal my nie
glo nie, ek het gister aan hom gedink (asof ek hom kwansuis geken het)
Snaaks hoe die mens se brein werk.

Spencer

"Max" skryf in boodskap news:410513af$0$21106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dis in hierdie tyd, verlede jaar, dat Rico oorlede is.
>
> Ek mis hom...
>
> Max____________________________
>
Re: Een jaar later [boodskap #95626 is 'n antwoord op boodskap #95577] Di, 27 Julie 2004 14:46 Na vorige boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dit was op 2 Augustus. Volgende Maandag sal dit een jaar wees.
Hilda.

"Max" skryf in boodskap news:410513af$0$21106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dis in hierdie tyd, verlede jaar, dat Rico oorlede is.
>
> Ek mis hom...
>
> Max____________________________
>
Vorige onderwerp: mandela
Volgende onderwerp: Gyselaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 05:55:21 MGT 2024